End of Second term, almost
We kept te best
for last
Sondag Jeug -Gods’ grace must overflow
Voorskool (gebore 2013 – 2015)Chantel
Gr R en 1Ronel en Sonette
Gr 3 &4Lizelle
Gr5&6Brenda
Vir enige navraag skakel gerusColleen - 0832597546
10 JunieTieners 10:15 – 11:15
Jeanne
Gr 2 Elana en Estelle
Belydenis – BramchaJalize
10 Junie 10:15 – 11:1517 Junie 16:30 – 20:00
Home of Hope will be visiting us!!!
Hier is geen perfekte mense in ons
gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel
nie, nie op jou gevoel speel en jou
manipuleer nie. Jy kan net jouself
wees!
“Waar elkeen iemand is”
EREDIENS (09:00)
TEMA: Geseënd om te seën.
TEKS: Genesis 1: 21, 27; 2: 3; 12: 2
Volgende Sondag gaan ons spesiale aandag gee aan VADERSDAG. Ons gaan onder andere daaroor preek. Ons nooi dus almal wat soos “vaders” vir ons kinders is: pa’s, oupas, stiefpa’s, aangenome pa’s, voog pa’s, kategete ooms, onderwysers, sportafrigters, goeie vriende, ouer broers, ooms en ander mans wat ‘n pa rol speel in kinders se lewens, ons wil aan AL die tipe pa’s dankie sê.
Kliek hier vir meer inligting oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za
______________________________________________________
GEBEURE IN DIE WEEK
Gemeenteraad: Dinsdag @ 19:00
Bloed skenk: Woensdag @ 15:00 – 19:15
Gemeentekuier: Vrydag @ 17:30 – 20:00 (sien besonderhede by Jeugfokus)
Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30
Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00
——————————————————————————————————-
TEKSTE OM DIE WEEK TE LEES
Ma – Di: Psalm 138
Wo – Do: 2 Korintiërs 4: 13-5:1
Vry – Sat: Markus 3: 20-35
KLEINGROEPLEIERS
Marina van Vuuren – 0833830893 – Bybelstudie - Dinsdae om 10:00
Ria en Johan Combrink – 0845832821 – Vue du Cap – Donderdae om 10;00
Jalize en Johannes – 0825654520 – Woensdae om 19;00
Geo de Kock – 0837324117 – Woensdae om 19;00
Johan Botha – 0827900952 – Woensdae om 18:30
Louis van der Vyver - 0845272884 - Woensdae om 19:00
Niel Steyn – 0846881080 – Woensdae om 19:00
As jy deel van n groep wil word - Kontak Johannes 0823913841
NG KERK TABLE VIEW INKOMSTE EN UITGAWES SOOS OP 31-05-2018 WERKLIK
INKOMSTE 428,340 .00
UITGAWES 422,372,00
OORSKOT/(TEKORT) 5968.00
BANK BESONDERHEDE
NGK TABLEVIEW
HOOF REKENING - ABSA TABLEVIEW - 3270590011
SENDING/UITREIK - ABSA TABLEVIEW - 4066292562
SNAPSCAN - Laai app af op jou foon by www.getsnapscan.com
GEMEENTE SELFOON APP
Wil jy ons preke en ander in-ligting op jou selfoon ontvang? Laai ons gemeente
se APP op jou foon af!
Gaan na Google play store vir Android foon of I-store vir ‘n I-Phone en laai die Churchlink APP gratis af. Tik NG Kerk Tableview wanneer jy gevra word vir die gemeente se
naam.
• Food combo!!! R35 – Soup, vetkoek, coffee/tea and a
pancake!R5 per sheet !
R 5R10 / R 25
17:30 – 18:30Vetkoek and soup
18:30 – 19:30Bingo
19:30 – 20:00Pannekoek
Latest orders on 13 June
ʼn Luisteraar in Asië getuig
ʼn Moeder van vier in Asië deel haar getuienis van hoe haar lewe verander het toe sy na FEBC se uitsendings begin luister het. Haar soektog na die waarheid oor Jesus Christus het begin nadat haar man vir werk moes wegtrek. Gedurende hierdie tydperk het haar ma by haar kom bly om haar met die kinders te help.
“Terwyl my ma by ons gebly het, was sy na die kerk naby ons huis genooi. Sy het lank by ons gebly voordat sy terug moes gaan na haar eie huis toe. Net voordat sy vertrek het, het sy my aangemoedig om ʼn kerkdiens by te woon, om sodoende Christelike vriende te ontmoet. Ek het ook, nie te lank daarna nie, nog ʼn kind gehad.” Terwyl sy tuis moes bly om na haar babaseun te versorg, het sy begin om na FEBC se uitsendings te luister. Die uitsendings het haar meer van kinderopvoeding geleer en ook hoe om korrek met kinders te kommunikeer en aan hul die regte aandag te gee. Nadat sy vir ʼn ruk lank na FEBC se uitsendings geluister het, het sy besluit om een van die omroepers te kontak. Vandag het sy steeds ʼn goeie verhouding met hierdie omroeper en hulle kommunikeer gereeld met mekaar. Hierdie omroeper is self ook ʼn ma en saam deel hulle lewensadvies oor die huwelik en kinderopvoeding.
Kort nadat sy die stasie gekontak het, het sy by ʼn plaaslike kerk aangesluit; “Een dag het ek vir die omroeper ʼn paar vrae oor geloof gevra en toe deel sy die evangelie met my. Ek het Jesus Christus in my lewe aanvaar en by ʼn kerk aangesluit. Die Here het my na ʼn kerk wat naby aan my huis is gelei. Ons is so dankbaar vir FEBC se radiostasie in ons gemeenskap. Ek luister elke dag na die uitsendings en doen self ook Bybelstudie. Die uitsendings het ʼn ongelooflike positiewe impak op my geloof, gesindheid en karakter. Ek is ʼn beter mens en ek voel ek het ʼn beter verhouding met my familie. Deesdae woon my my hele familie die kerkdienste by. Al die lof behoort aan God!”
Dit is waar dat God die enigste een is wat lewens kan verander, maar ons sal nie die onbereikte mense kan bereik met die evangelie, sonder u gebede en ondersteuning nie. Ons loof God vir vennote soos u!
———————————————————————————
Luistertoestel- & Radioverspreiding in Kambodja So 10 – WEEKLIKSE OPSOMMING: Onlangs het FEBC Kambodja se span na vier provinsies gereis, waar hulle 214 luistertoestelle in agt dorpe versprei het en met 170 luisteraars ontmoet het wat na hul pro-gram “Comfort at Night” luister. Hierdie luisteraars het gedeel hoe geseënd en aangemoedig hul gevoel het, nadat hul daagliks na hierdie programme begin luister het. Bid asb. hierdie week saam met ons vir FEBC Kambodja se bediening en ook vir diegene wat nog nie die Goeie Nuus van ons Here, Jesus Christus, gehoor het nie. Di 12 – Bid dat die Here vinnige genesing en herstel sal bring aan Sopheary Hem, FEBC Kambodja se Direkteur, wat met nierprobleme sukkel en dus nie kan werk nie. Wo 13 – Bid vir alle FEBC luisteraars. Dat hulle die Here se groot liefde, deernis en genade sal ervaar deur die uitsendings. Do 14 – Bid dat die Here homself deur middel van FEBC se uitsendings sal bekend maak aan al die men-se van Kambodja. Dat elke nie-gelowige regeringsamptenaar en landsburger Christus sal leer ken. Vr 15 – Loof die Here vir getuienisse soos hierdie een: “Hierdie program het my geleer om nie teen iemand te diskrimineer nie, om ons kinders op die regte pad te lei en om my lewe as voorbeeld vir ander te leef.” Sa 16 – Bid dat die Here die omroepers van Family FM 99.5 sal inspireer om programme te maak wat die harte van die mense sal aanraak. Met ʼn potensiële gehoor van 10 miljoen mense, is ʼn derde van Kam-bodja se bevolking binne FEBC se bereik!