drakenstein gazette 22 june 2012

8
Drakenstein Year 2 • Vrydag 22 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600 GEES. Die gees het verlede Saterdag hoog geloop toe Hoër Jongenskool teen Paul Roos kragte gemeet het op Stellenbosch, waar hul tromspan hulle ook sterk ondersteun het. Met hul blitsige agterlyn en sterk voorspelers het HJS die tuisspan van die veld gevee en die wedstryd met 22-17 gewen. Aangesien Paarl Gimnasium saam met HJS tans die botoon voer in die skoleliga, word ’n reusestryd verwag met die Interskole-kragmeting op 4 Augustus. Foto: Eunice Visagie Hulp vir kleintjies 3 Rappin Donkey vier 21 jaar 5 Gim op die wenpad 8 Distribution area THE Drakenstein Gazette is publis- hed every Friday in Paarl and Wel- lington. A total of 21 000 copies are distributed in Central Paarl, Paarl South, Paarl North, Huguenot, Den- neburg, Paarl East, Mbekweni (busi- nesses only), Wellington, Van Wyk’s Vlei and Newton. TROMMAJORE BALJAAR

Upload: boland-gazette

Post on 16-Mar-2016

263 views

Category:

Documents


21 download

DESCRIPTION

Drakenstein Gazette 22 June 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein Gazette 22 June 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 22 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600

GEES. Die gees het verlede Saterdag hoog geloop toe Hoër Jongenskool teen Paul Roos kragte gemeet het op Stellenbosch, waar hul tromspan hulle ook sterk ondersteun het. Met hul blitsige agterlynen sterk voorspelers het HJS die tuisspan van die veld gevee en die wedstryd met 22-17 gewen. Aangesien Paarl Gimnasium saam met HJS tans die botoon voer in die skoleliga, word ’n reusestrydverwag met die Interskole-kragmeting op 4 Augustus. Foto: Eunice Visagie

Hulp virkleintjies 3

Rappin Donkeyvier 21 jaar 5

Gim op diewenpad 8

DistributionareaTHE Drakenstein Gazette is publis-hed every Friday in Paarl and Wel-lington. A total of 21 000 copies aredistributed in Central Paarl, PaarlSouth, Paarl North, Huguenot, Den-neburg, Paarl East, Mbekweni (busi-nesses only), Wellington, Van Wyk’sVlei and Newton.

TROMMAJORE BALJAAR

Page 2: Drakenstein Gazette 22 June 2012

2 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 22 Junie 2012Enter ta inment ­ Vermaak

VERJAARSDAG. Die Goue Akkers Seniorklub in die Paarl is vyf maande oud en het onlangs hul eerstefunksie “Everybody’s Birthday” gevier. Die 25 lede het hulself terdeë geniet en hul tafels met allerhandelekkernye gelaai. Belangstellendes wat wil aansluit, kan vir Dorothy Abrahams (voorsitter) by 021 8629012 of sel 074 457 4342 skakel. Foto: Devidean Moses

Musieksentrumhou galakonsertDIE wintervakansie is om diedraai en twee weke nadat dieskole weer oopmaak, bied dieFrank Pietersen Musieksen-trum weer hulle jaarlikse Ga-lakonsert aan.

Dit vind hierdie jaar plaasopSondag29JulieindieBethelCongregational Kerk in Paarl-Oos om 17:00.

Op Saterdag 28 Julie om15:00 sal dieselfde konsert inMbekweni by Ihlumehlo Hoër-skool se skoolsaal aangebiedword.

Die konsert sal weer eensaan die publiek ’n smakie kangee van die ongelooflike musi-kale bedrywighede wat by diemusieksentrum aan die gangis.

Daar is iets vir almal en diesentrum “showcase” sy talen-tevanafdie jongspan tot die se-niors, met musiek deur die

eeue vanaf die Baroktyd tot byStrauss se bekende walse endan verder tot by jazz en Afri-ka-musiek. Die Kinderkoortreevirdieeerstekeeropsaammet hulle nuwe dirigent RykieBoeke wat voorheen by dieDrakensberg Seunskoor koor-leier was.

Die Afrika Musiekafdelingvan die Musieksentrum, watongelooflik aan die uitbrei is,sal ’n skouspel aanbied metmarimbas, tradisionele Afri-ka-instrumente, djembe-trom-me, sang en dans.

Die publiek word aange-moedig om al vanaf die beginvan die derde kwartaal hullekaartjies te koop by die mu-sieksentrumkantoor. Kaart-jies kos R60 (R30 vir pensiona-risse en R20 vir leerders).

Skakel Jocelyn Jones by 021872 2123/4.

Kindervermaak by die Ou MeulLOLLOS 4 se “Oe lala, Suid-Afrika” isop Saterdag 23 Ju-nie om 09:30 te sienby die Ou Meul-tea-ter.

Lettie kom kuiervir die eerste keer opaarde enLollos,Min-ki en Disco vertel virhaar van al die won-derlike plekke endinge wat hulle al inSuid-Afrika gesienhet.

Die SAMA-wen-nerssing liedjiesvanhul splinternuwevierde CD en kyk naal die dinge in Suid-Afrika waaroor onsgaande is: diere, mense, tale, kos, dorpe en nog vele meer.

Musiek waarna uitgesien kan word, is Die HongerHaai, Klim op die Wa, Oe-la-la Lettie, Die Seekoei en danookougunstelingesoosBonsdatditGonsenDieKrokodil-le.Dievertoningbestaanuitvrolikemusiekendansbewe-gings en daar sal ook iets geleer word.

Kaartjies is R55 en kan bespreek word by Vicky Stem-met by 083 564 0056.

) Op Woensdag 27 Junie om 10:00 kom Dolf die wolfen die drie varkies na die Ou Meul-teater toe.

Die drie var-kies besluit omhulle eie paadjiete loop en elk som-mer ook hul eiehuisie te bou.

Hier word huldeur slegte raadbedien en soos indie sprokie is Dolfdiewolfgouophulspoor om te kyk ofhy ’n kans gaankry om homselfvan ’n smaaklikeete te voorsien.

Of Dolf se long-kapasiteit op dieeinde genoeggaan wees om ’nFaktotum-geïn-

spireerde baksteenhuisie te vernietig en of Dolf sy mid-dagmaal gaan kry? Dit sal gehore maar self moet komkyk.

Die lede van die professionele akteurspan is JohanFalck, Alex Marais, Maryke Nel en Lize-Marie Smallber-ger.

Dié klassieke sprokie, is tot ’n vermaaklike toneelstukverwerk deur Gaerin Hauptfleisch, wie ook die regie be-hartig. Kaartjies is R45 en kan bespreek word by VickyStemmet by 083 564 0056.

HIER KOM WOLF. Dolf die wolf en die drie varkies is op Woensdag 27 Junie om10:00 te sien by die Ou Meul-teater.

Saturday 23 June)Comedy.OnSaturday23June,MarcLotteringcanbeseenat theOldMillTheatre,

in his latest stand-up show “I Don’t work on Sundays”. The show starts at 20:00 andfeatures Lottering’s brand new material. He will express his unique views on a broadrange of topics and explain as to why it is that he refuses to work on Sundays. Notsuitable for children. Tickets at R120 can be booked with Vicky Stemmet on 083 5640056.

) Braai. Alle oudstudente van St Albans Primêr word vriendelik uitgenooi na ’nbring en braai op 23 Junie by die skool. Daar sal ’n groot skerm wees om die rugbyte kyk. Skakel Danele by 021 873 2441.

Saterdag 25 Junie) Oudisies. Op 25 Junie bied Theadrome Production en Hein Poole oudisies aan

vir diegene wat deel wil wees van hul dramawerkswinkel tydens die skoolvakansie.Die oudisies is vir persone tussen die ouderdom van 14 tot 21 jaar oud en sal gehou

word by die IOTT-saal in Wellington vanaf 10:00 tot 13:00. Die werkswinkel sal danná die vakansie afsluit met ’n toneelstuk. Vir meer inligting, skakel Leandi by 082778 2224.

Saturday 9 July) Meeting. The annual general meeting of Radio KC will be held at the station

office in the Towers Building, second floor (on the corner of Main Street and LadyGrey Street) on 9 July at 18:30. You are invited to nominate members of the communitythat reflect the demographics of their broadcast area to voluntarily serve on the boardof Radio KC. To receive a copy of the nomination form, contact the station managerEldoray van der Westhuizen on 021 871 1438 or email [email protected]. Deadlinefor nominations is 25 June.

What’s happening...

Gesoek: Vrouvan die Vallei’n FUNKSIE waar die Vrou van die Valleiaangewys gaan word, word op Donderdag 9Augustus (Vrouedag) om 15:00 in die Paarlsestadsaal aangebied.

Daar word gesoek na die vrou in die Valleiwat ’ngrootbydraelewertotdiegemeenskap.Die wenner sal ’n kontantprys ontvang.

Die “high tea” word georganiseer deur sa-keman Obe Sauls, eienaar van die bakkeryObe4Cakes indiePaarl, insamewerkingmetSupreme Media. Dit word beplan as die“funksie van die jaar”, sê Obe.

Die seremoniemeester is die bekende om-roeper Grant Johnson. Daar sal ’n genooidespreker wees en ’n orkes gaan optree. ’nPlaaslike polisielid sal ook selfverdedigingdemonstreer.

Nominasies sal beoordeel word deur ’n pa-neelbeoordelaars,waarnadiewennergekon-tak sal word om die funksie by te woon enhaar tjek te ontvang.

Kaartjies is teen R120 elk beskikbaar byObe 4 Cakes se winkel te Versterstraat 6.

Nominasies kan na die winkel geneemword,ofgeposwordnaVersterstraat6,Paarl.Stuur ’n volledige motivering asook die per-soon wat genomineer word, se foonnommer.

Christmas in winterTHE Lazy Days Market at Laborie WineFarm brings a South African winter Christ-mas market to Paarl on Saturday 28 July,with a multitude of experiences in store.

Mario the saxophonist will keep visitorsentertained with traditional and modernChristmas carols, and Father Christmas willhand out sweets to the kids.

Page 3: Drakenstein Gazette 22 June 2012

Vrydag | 22 Junie 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 3News ­ Nuus

DEVIDEAN MOSES

OM’ngestremdekindteversorg, is nie makliknie. Maar by die PaarlStimulasiesentrum inJoepatstraat, Sontraal,word 40 kinders watverstandelik en lig-gaamlik gestremd is,daagliks versorg vanafdie ouderdom van 18maande tot 18 jaar.

Daarwordhardgewerkom die kinders se ontwik-keling te bevorder met fi-sieseenintellektueleakti-witeite.

Hierdie sentrum is ’nselfbesturende organisa-sie, wat afhanklik is vanskoolgeld wat ouers be-taal, asook skenkings en finansië-le bystand van die gemeenskap.

Die sentrum het ontstaan as ge-volg van ’n ondersteuningsgroepvir moeders van gestremde kin-ders wat in 1986 gestig is.

Vyf van die moeders en hul kin-ders het een keer per week ont-moet om hul ondervinding methul kinders met mekaar te be-spreek.

Hullehet goubesef dat dit nodigis om die kinders met verstandeli-ke en liggaamlike gebreke te sti-muleer.

Diemeeste vandiekinderskomuit agtergeblewe gemeenskappewaar enkelouers se familieledehulle moet bystaan.

Die stabilisering van die dag-sorg verleen hulp aan ouers om tewerk en sodoende ’n inkomste teverdien, terwyl die kinders goeietoesig en versorging ontvang enook gestimuleer word om hul tothul volle potensiaal uit te leef.

Die Wes-Kaap Vereniging virPersone met Gestremdhede biedgereeld opleiding aan die perso-neel.

Terapiewordgratis aandiekin-ders verskaf omdat die meerder-heid ouers nie ’n private terapeutkan bekostig nie.

Die terapeute van TC NewmanHospitaal in Paarl-Oos doen elkeDinsdag fisio- asook spraaktera-pie met die kinders.

Die personeel bestaan uit vier

versorgers, vier klashulpe watvrywillig help, een drywer en eenadministrateur askook die skool-hoof, Anthea Francke.

Susan Lotz, ’n vrywilliger fisio-terapeut bied ook haar dienstevrywillig op ’n Donderdag aan diekinders.

“Alles wat sy vir ons skool doenkom uit haar hart, want sy doenalles met oorgawe,” vertel An-thea.

André Rowan, skoolsielkundi-ge van Distrikskantoor, evalueerook Woensdae die opleibare kin-ders.

Hierdie groep leerders volg ’nvoorskoolse rooster wat aangepasword tot hul vlak, vertelAnthea.

Diesentrumbestaanuittwee groepe: kinders watverstandelik gestremd is,maar wat met die regte op-leiding en hulp gradueerna ’n opleidingskool ofspesiale behoefteskool, enkinders wat erger vlakkevan gestremdheid het,waar die ontwikkelingvan die kinders baie sta-dig plaasvind.

Diegene wat hulself niekan help nie, ontvangklank-, musiek-, beeld- enander terapieë. Die ouerssowel as die versorgerwatna hierdie kinders om-sien, word die basiese be-

ginselsrondomfisiotera-pie geleer.

Die kinders leer omself te eet en hul behoef-tesuit tewysmetalterna-tiewe kommunikasie.

Die kinders is verdeelin twee klasse waarvandie opleibare klas diege-ne vanaf ses jaar oudhuisves. Hulle word ge-evalueer deur sielkundi-ges sodat hulle kan plekmaak vir nuwe toela-tings.

Kinders wissel jaar-liks soos hulle bevorderword na skole met spesi-ale behoeftes, nadat hulstimulasie van die sen-trum ontvang het.

“Omdat ons skool ge-registreer is vir 40 leerders wordonsooknoudeurdieDepartementvan Gesondheid gesubsideer,maar nogtans moet ons funksieskwartaalliks hou om nog uitga-wes te dek,” vertel Anthea, wat in1994 as’n klashulp begin het.

Die groot uitgawe is om die kin-ders vanaf Maandae tot Vrydaevan hulle huise na die skool en te-rug te vervoer.

Om fondse in te samel, bied dieskoolop28September ’npiekniek-dans in die Hugenote Gemeen-skapsaal.

Om hulp aan die skool te ver-leen, skakel 021 862 7113.

Spesiale kinders kryhier hupstoot

OEFENING. Terapeute van TC Newman-hospitaal gee spesialisaan-dag om die ontwikkeling van die leerders van die Paarl Stimulasie-sentrum te bevorder. Hier van links is Megan Nash (spraaktera-peut), Charé Calitz (arbeidsterapeut) en Alnard Smit (fisi-terapeut)by ’n leerder, Viron van Rooy. Foto: Devidean Moses

SPORT. Die Bolandskole Sportassosiasie het aan hul provinsiale kode-strukture fondse oorhandig by die Daljosafat-stadion. Hier oorhandig on-dervoorsitter Brendan du Plessis ’n tjek aan Melony Dirkse (atletiek).Agter staan van links, David Andrews (sekretaris), Gerald Fortuin (basket-bal), Adam Bekeur (kassier), Helen Baily (trompoppies) en Hymie Manuel(krieket). Foto: Ernest Kilowan

RIGHTS. The South African Police Service together with Badisa Paarl East visitedprimary schools in Paarl East during the Child Protection Week. During thesessions children were informed about their rights and their responsibilitiesand were reminded about the 10 111 emergency number of the police. Herewith some of the children of Magnolia Primary School are teachers ShaneenWalters, Elizma Titus (Badisa), Sylvia Adams, Maureen Cupido, Linda Nolan,Cst Lance du Plessis (social crime prevention officer), Abraham Jafthas (CPF)and Jeron Roux (Junior Station Commander).

Page 4: Drakenstein Gazette 22 June 2012

4 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 22 Junie 2012Li festy le ­ Leefsty l

Het Gesticht oop vir besoekersOPKNAPWERK aandie Het Gesticht-ker-kie in Hoofstraat,Paarl, is voltooi en diégebou is nou amptelikoop vir toere op Maan-dae,WoensdaeenVry-dae vanaf 08:00 tot13:00.Besoekers sal someer leer van die ge-skiedenis van dié his-toriese gebou.

Wenke oor familiena-vorsing en meer spesi-fiek hoe om jou eie stam-boom saam te stel is ookbeskikbaar. Toegang isR10 (R5 vir pensionaris-se en studente en R2 perleerder.

Hybré van Niekerk,Museumbestuurder,voer tans onderhoude

met die oues van dae wiese voorouers betrokkewas by Het Gesticht, omso hulle stories digitaalvas te lê.

Lede uit die VGK-ge-meentes Zions, Immanu-el, Bet-El Groenheuwel,Huguenot asook BethelCong en Strooidakge-meente, wat herinnerin-ge het van die begraaf-plaas in die omgewingvan Bergstraat/High Le-vel Rd en wie grafte daargaan besoek het, kontakasseblief vir Hybré by 021872 0817 of 073 065 0165.

Om aan te sluit by dieVriendevanHetGesticht,stuur e-pos aan [email protected]. Besoekook hul Facebookblad.

OOP. Die Het Gesticht Slawekerkmuseum se deure is nou drie daeper week oop vir besoekers.

AA returnsIF you need help, if this is what you are loo-king for, join the Alcoholics Anonymousgroup every Thursday evening at 19:30 at StGeorge’s Presbyterian Church Hall, 22 VanRiebeeckStreet (next to theWellingtonTownHall), Wellington.

ONCEyouhaveanexercisehabit, it becomesautomatic.

Commit for thirty days – make a commit-ment to go every day (even just for 20 minu-tes) for onemonth.Thiswill solidify the exer-cise habit.By making a commitment you alsotake pressure off yourself in the first weeksback of deciding whether to go.

Make it Fun – If you don’t enjoy yourselfat the gym, it is going to be hard to keep ita habit. Enjoyment Before Effort - After youfinish any work-out, ask yourself what partsyou enjoyed and what parts you did not. Asarule, theenjoyableaspectsofyourwork-outwill get done and the rest will be avoided. Byfocusingonhowyoucanmakework-outsmo-re enjoyable, you can make sure you wantto keep going to the gym.

Measure Fitness - Weight isn’t always thebest number to track.

Create a Ritual - Your work-out routineshould become so ingrained that it becomesaritual.Thismeansthatthetimeofday,placeorcueautomaticallystartsyoutowardsgrab-bing your bag and heading out.

Go for Yourself, Not to Impress – Going tothe gym with the only goal of looking greatis like starting a business with only the goalto make money.

Tip of the week

Page 5: Drakenstein Gazette 22 June 2012

Vrydag | 22 Junie 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 5People ­ Mense

DIEPaarl sebekendeRap-pin Donkey, vier vanjaarsy 21ste bestaansjaar.Ameen Levy, gebore opdie plaas Dekkersvlei indie Paarl, het sy jeug-droom om musiek temaak, nagestreef en lewedit steeds.Op die ouderdom van agtjaar het Ameen reeds diekitaar bemeester.“Ek het saans op die plaasmet my ooms om die ‘gal-ly-blik’ gesing,” vertelAmeen.“Deur die dag was mywerkaskindommygroot-maak-ouma se potte enpanne by die rivier agterhul plaashuis te skuur enterwylekbesigwas,hetekgesing.”Toe Ameen 14 jaar oudwas,heteenvansyneefshominhulband,The Ohms, opgeneem, waar hy as voor-sanger gesing het.’n Jaar daarna het hy ’n stigterslid vandie Fire Ball band geword, maar hy hetlaterweggebreekomsyeieorkes,TheRedCircles, te stig.Ameen het ook al in die rigting van discobeweeg,enisdestydsasdiebesteplatejog-gie in Kaapstad bekroon.Hiernahethybyverskeienagklubs indieland opgetree.In 1982 het Ameen voltyds begin werk as’n verkoopsman by ’n onderdelehande-

laar in die Paarl.Náhyvir ’n tyd ’nbreekgeneem het van die mu-siekbedryf, het hy weerin 1991 begin musiekmaak as die RappinDonkey.Onder Rappin DonkeyseCD’swatvrygestel is,tel Ons slaap vanaandby Heidi - Spuismuis -asook Waar’s die Winden Turbo Donkie.Die Rappin Donkey isook ’n bekende naamaan luisteraars van Ra-dio KC, waar Ameenvroeër ’n program aan-gebied het. Hy het ookal op die TV-programMaak ’n Las verskyn.Hierdie jaar beplanAmeen om die RappinDonkey se sewende CD

vry te stel tydens ’n spoggeleentheid.“Dithetbaiehardewerkgekosomtothierte kom. Met twee voete op die aarde enmy vertroue op die Here. Niks het vir myoornag gebeur nie.“Moenie ’n fout maak nie, daar was baiemense wat my afgekraak het omdat ekAfrikaans gesing het, maar ek het vol-hard en vandag wil almal Afrikaanssing.”Ameen is ook tans die enigste verteen-woordiger van die Rockets in die Boland.Vir verdere navrae oor die Rappin Don-key, skakel 083 398 7718.

Rappin Donkey vier21 jaar van musiek

MUSIEK. Ameen Levy, beter bekend asdie Rappin Donkey, vier vanjaar 21 jaarvan musiek maak.

YOUTH. The Victim Support Centre of the Paarl East police station hosted the Youth Day Celebrationsat the LK Zeeman Primary School on 16 June. Here with some of the children are from left, Cllr AidanStowman (Youth, Sport, Student and Culture Affairs), Jeron Roux (Junior Station Commander), WO AnthonySauls, Lynette Wessels (VSC), Sgt Quintin Stipps (Sector Manager), Jené Poole and Cllr Conrad Poole(Deputy Mayor). They thanked the sponsors who supported the programme.

SOUP PROJECT. Stafffrom Tiger Brands han-ded out soup on KolbeStreet in Paarl East.They fed more than 200persons with soup,bread and fruit.

UITREIK. Die VGK Wel-lington-Bergrivier hetsop en warm klere inEgoli uitgedeel. Hierdieprojek is een van ’nreeks uitgebreide barm-hartigheidsprogrammewat die gemeente vanstapel stuur. Hier is diekerkraadslede en kin-dertjies wie se magiesgevul was.

BARMHARTIG. VGKBergrivier se barmhar-tigheidsdiens het on-langs kospakkies terwaarde van R5 000aangekoop en verspreionder hulpbehoewendelidmate. Hier verskyndie Kerkraad met diekospakkies.

VERJAAR. Saul Williams,voormalige opsigter van Ron-we Primêr wat 20 jaar betrok-ke was by die skool, het on-langs 80 jaar oud geword. Al-hoewel hy nie meer ’npersoneellid van die skool isnie, help hy nog elke dag indie kombuis, maak klasseskoon en hou hom in dieskooltuin besig. Hier oorhan-dig Jesmine Adams ’n ver-jaarsdaggeskenk aan hom.

OMGEE. Hospice het tydens sy Omgee-week besoek afgelê by Pauw GedenkPrimêrwaar leerdersenpersoneel inge-lig is oor hulle werksaamhede. By diegeleentheid het die leerders donasiesin die vorm van muntstukke, seep, tan-depasta, waslappe, skoene en klereaan dié organisasie wat siekes versorg,oorhandig. Agter van links staan skool-hoof Julius Williams, Nadia Plaatjies,Johene Wise, Nicolene Coetzee en Jac-ques Beukes by leerders.

Page 6: Drakenstein Gazette 22 June 2012

6 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 22 Junie 2012Adver tensie

KAMERS vir enkelpersonein 5-s lpk . hu is @R 2 2 0 0 p . m .Dubbelkamer met privaatbadkamer vir paartjie @R3000 of twee studente tedeel vir R1500 elkp/maand. W+E ingesluit.Kontak 076 970 0351.

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullisverwy-dering. Skakel Neels 021872 9397 of 083 412 8810.

FRIDGE & Freezer Dead orAlive. I buy/repair. Regas@R250 Piet: 076 552 0272.

DRINGEND Verkope: NewOrleans. 2-Slpk. huis metruim leef area. Vol badk. enkombuis. R260000 (kostesingesluit). Kontak Cathleen076 169 3260.

DRINGENDE Verkope:Huis te koop in Wellingtonmet groot erf. Baiepotensiaal, goed geleënaby skole - R450000(oordrag koste ingesluit).Kontak Cathleen 076 1693260.

PAARL en Wellington:Inkomste tussen R4 500 -R20 000 of meer?Finansiering R90 000 -R920 000, ver-skeidenheidmunisipale huise. Kontant.T e l : 0 7 2 8 0 53574.

Page 7: Drakenstein Gazette 22 June 2012

Vrydag | 22 Junie 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 7Schools ­ Skole

If you are looking to rent or want to let out your property, call our

rental specialist Elizabeth Solomons.

Seeff_2112_Gazette | Ads10x2 | fcPaarlWeek21 18 Mei 2012

ALLEENMANDAAT5

NUWE VRYSTELLING

Netjiese huis, volledige kombuis, waskamer, groot binne braai kamer/leefarea, motorhuis, naby N1.

NEW ORLEANS: BELEGGERS/BEGINNERS:R650 000EN R750 0003 Slaapkamers + Woonstel + dubbel motorhuis

SPES BONA: DADELIK BESKIKBAAR: R450 0002 Slpk, vol badkamer, gaste toilet, ruim sitkamer, parkering.

NEWTON: OULIKE PLEKKIE: R425 0002 Slaapkamer, oopplan kombuis/sitkamer, motor afdak,omhein

PAARL

PRYSVERLAGING

BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223

Web ref: 265140R695 000

BESKIKBARE HUISE:

NUWE VRYSTELLINGNUWE VRYSTELLING

DEELMANDAAT

BRILLE. Pauw Gedenk Primêr het onlangs ’n “Blind Buddy”-dag aangebied. Die leerders moes hulleeie brille ontwerp en het daardeur hulde gebring aan almal wat nie kan sien nie. Hier verskyn die meeskreatiewe Pre-graad R-leerders met hulle brille.

DIGTER. Giselle Botha, ’n graad12-leerder aan die Hoërskool LaRochelle, het die tweede prys enR3000 met haar gedig, ‘Generasiekonfoes’, gewen in vanjaar seATKV-en-Jip-gedigtekompetisie ont-vang. Die finale beoordeling isdeur die professionele digters, Ro-nelda S Kamfer en Melt Myburghgedoen. Hulle is aangegryp deurGiselle se insig in ernstige maat-skaplike kwessies.

Generasie KonfoesGISELLE BOTHA

DIE lewe krioel deur my are,want ek is jonk en onverskrokke op soek na my nering,propvol onkonvensionele idees om ons land te geneesvankwale soos regstellingvandie verlede en sosio-ekonomiesekwessies.

Nou kom foeter my tydgenote als op:apatie en onkunde is al wat hul geval.Niemand wil die wankelende demokrasie stut en sê nie:

“Basta met herverdeling en regstelling – in ons generasieis almal gelyk.”

Maar ons bly eerder stil en behou so die ou, ou vooroordele.Kuier en drink die tyd met groot jolyt om.

Só fnuik die generasie van die potensiële multi-rassige nuwebestel sonder hang-ups van die verledehulleself tot ’n dekadente verval.Omdat die post-apartheid grootmense ons gedrop het.

EDUCATIONAL. Mary Help of Christians Primary’s Grade 7 learners and theireducators will depart tomorrow on an educational tour to Durban for a week.The learners are very thankful to a local company who donated T-shirts to themfor the tour. Pic: Devidean Moses

FUN. The Mahaadul Islam Madressah presenteda Youth Day programme under the auspices ofthe Paarl Muslim Jamaah. The theme was “June16 1976: Youth Towards Action”, and providedfun for everyone. The Moerat sisters, I’tiemad (4)and Saafiyah (2), enjoyed themselves at the ga-mes evening on Saturday. Pic: Achmat Patel

VISIT. Grade ones fromLa Rochelle Primary wentto Kleinplasie Museum inWorcester to see some ofthe farm animals theyhave learned about. Thehighlight was a train rideat the end of the day.From left are Mia Valen-tine, Leakuh Rabie, Mea-kuh Ontong, Kayla Ni-chols, Zynzhia Brown,Lee-Ney Andrews, RiziaSeria, Lara Whatney andteacher Lyn Schlosz.

PROGRAM. Khula is op verskeie terreine betrokke byontwikkeling by Groenheuwel Primêr. Leerders van dieskool is betrokke by ’n nasorgprogram waarby die Bo-land Kollege se studente betrek word. Op aandrangvan die skool gaan besoek vrywillige veldwerkers op ’ngereelde basis leerders se ouerhuise en gaan vergewishul van leerders se omstandighede veral diegene watgereeld afwesig is of gedragsprobleme openbaar. Hierspog leerders met warm handgebreide komberse spe-siaal uit Engeland, wat Khula vir die skool se sieke-boeg bekom het. Saam met die opgewonde grondslag-fase is agter (van links) Daleen Labuschagne, CherylVermeulen, Desmond Ceasar (prinsipaal), ThubekaNtubuntu (adjunkhoof) en Adriana Francke.

TENNIS. Hierdie tennis-spelers van Hoër Meisie-skool Paarl het op Jeug-dag aan die Rox-tennis-toernooi op Robertsonen Worcester deelge-neem en pragtig pres-teer. Agter (van links) isEldone Potgieter, GabbyProut, Charmonique Po-ple en Nicole Dukas.Middel is Anika Smit,Alta Brink, Danica Pot-gieter, Tamzyn Bouwer-Bosch en Lulu Kirsten.Voor is Alexandra Du-ring, Mienke Viljoen enLobke Kirsten.

LOSLIT. Pauw Gedenk Primêr het onlangs ’n Loslitdag aangebied ter ondersteuning van die Springbokkese toetsreeks teen Engeland onder hul nuwe afrigter, Heyneke Meyer. Tussen die entoesiastiese Springbok-ondersteuners is opvoeder Carmanthea Carstens.

LOOITJIE. TydensLK Zeeman Pri-mêr se jaarliksebasaar is JaydonGoliath (links) selootjie as wennergetrek. Saamhom is Shadon-Lee Mafalika(tweede), Anthni-cia May (derde)en agter SusanAbrahams, koördi-neerder.

Foto: Ernest Kilowan

Page 8: Drakenstein Gazette 22 June 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 22 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600

KLINIEK. Die Paarl-Hokkieklub het onlangs ’n vaardigheidskliniek aangebied vir hul opkomende spelers.Talle jong aspirant-hokkiespelers het die kliniek bygewoon. Hier wys Jermaine Diddlof (regs) vir diespelers die fynere kunsies van hokkie.Foto: Ernest Kilowan

DOELLYN. LötterPretorius van PaarlGimnasium duikhier oor vir sy derdedrie teen BolandLandbouskool. DieGimmies se eerstespan het die wed-stryd met 38-13 ge-wen.Foto: Frans le Roux

Paarlites shine inmountain-bikingPaarl mountain-bike riders made theirmarkintherecentSpurHighSchoolMoun-tain-bike League held at Willowbridge’sSlammer track.

In spite of cold and wet weather conditi-ons, more than 170 mountain-bike riderstook to the track for the first Western Cape

round. Riders gave it their all to secure topscores on the log and a steady start to theseason. In theSub-JuniorBoys (13–14) divi-sionDavidBothaofPaarlgotasecondplace(Paarl Gymnasium) and Jarrod Botha gota fourth place (Paarl Boys’ High).

The Junior Women’s second place wentto Michaele van derHeeverofLaRochelle.

For more informa-tion, league calendarandresults,visitwww.spur.co.za/mtb orcontact Amarider on021 884 4547 or registeron the Spur HighSchools Mountain-bi-ke League page onFacebook.

PEDALING. Pictured he-re are Jarred Botha(left) from Paarl Boys’High and Matthew Key-ser from Paarl Gymna-sium.

Local paddlers shine on Berg RiverPaarl canoeist Heinrich Schloms got a solid thirdplace at the past weekend’s race which is treatedas a practice run for next month’s Berg River Mara-thon. It started at Skooltjiewith an early lead group ofSolomon, van Riet, Willi-ams and Theron. With thelow water level the leadchanged often and by Her-mon Bridge, with 15 km togo, the lead group consistedof Theron, van Gysen, Ra-bie, van Riet and Boehm(jnr). The first to the over-night stop of ZonquasdriftwasJacqueTheronfollowedbyEdgarBoehmandErnestvan Riet.

This is when things gotcomplicated as HeinrichSchloms had started in Bbatch and had stormed to atime 3 mins faster than Jac-que Theron, putting him into the overnight lead.After a meeting by the officials it was decided to

give him a 5 mins time penalty as he had startedin the incorrect batch. He was going to be a Sweep,but decided to race instead and was instructed to

start at the back of A batch. The timepenalty dropped him into third place.

Day two’s start was greeted by clearskies and the prospect of catching upto water that had filled the river theprevious week. Men and ladies startedaccording to their finishing time, so ra-ced together. A format that I think willbe used for the Berg Marathon nextmonth.

The elapsed time start was lead byJacques Theron at 08:30 and followedby Edgar Boehm and HeinrichSchloms. The order stayed this way formostof thedayuntilBoehmmadeabre-ak and recorded the fastest time for theday. Theron had enough in hand fromday 1 to claim the overall win. Schlomskept third spot.

The top five at the event were, 1) Jac-ques Theron (6:31:35) 2) Edgar Boehm, 3) HeinrichSchloms, 4) Dawid Mocke and 5) Ernest van Riet.

CANOEING. Heinrich Schloms got a thirdplace at the 85 km race the past wee-kend. He is from Paarl and the race isa warm-up for the gruelling Berg RiverMarathon, which starts in a month’s time.

BLITSIG. Ri-verstones setweede spanhet onlangsteen Allandaleop die Daljosa-fat-velde ge-speel en metmooi hardloop-rugby ook diewedstryd ge-wen met 23-12. Hier hard-loop BresloSeconds vanRiverstonesdeur die Allan-dale-verdedi-ging. Foto:

Ernest Kilowan