droom projek nuusbrief 7 - sadogoodsadogood.co.za/towns/calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of...

14
DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 November 2012 1. STANDARD BANK CALITZDORP APPELKOOS & WYN NAWEEK: 30 NOVEMBER 2 DESEMBER 2012 Calitzdorp het weer gisteraand (22 November 2012) 'n droom vergadering gehou om hul bydra tot die Appelkoos naweek te bespreek. Die stalletjie houers het versoek dat daar ook 'n aandmark gehou sal word op hierdie dan, dus is almal welkom om hul stalletjies tot laataand aan te bied. Vind hierby aangeheg die volledige program vir u gerief. Droom projek deelname (area tussen NG Kerk & supermark): TYD ITEM 08:00 KANSA-Stap vanaf Calitzdorp Kelder R20 p/p (elke stapper kry 'n swart sak vir Rommel optel). Die 5km stap sal begin by Calitzdorp Wynkelder. Almal moet asseblief 07:30 daar wees om in te skryf. 09:00 15:00 Asdrom verf kompetisie Tien spanne van 3 elk kan inskryf. Alle skoliere is welkom om deel te neem. Kom skryf asb in by die Toerisme kantoor of bel ons by 044 2133 775. Hulp word ook benodig om die kompetisie te dryf op Saterdag. Kontak asb vir Erina of Jadé by 044 2133 775. 15:00 Middagete vir gemeenskap Koste R30 p/p Aangebied deur KANSA. Kontak Juanita Pretorius vir meer besonderhede by 076 751 3198 of epos [email protected] 09:30 14:30 Droomprojek stalletjies Almal is welkom om 'n stalletjie aan te bied teen R20 elk. Kontak Erina of Jadé by 044 2133 775 om jou plek te bespreek en om seker te maak dat almal nie dieselfde produk verkoop nie. 15:30 & 18:30 Trompoppies & Rieldansers Almal wat gaan optree op die 1ste Desember, sal Saterdagmiddag 24 Nov om 14:30 gaan oefen by die area tussen die NG Kerk en nuwe supermark. 18:00 Kersopvoering & Kersboom Tydens die aandverrigtinge sal KANSA potjiekos bedien. 2. OU BORDSPELETJIES WORD BENODIG VIR JEUG PROJEK 'n Behoefte vir gesonde tydverdryf vir jong mense is geïdentifiseer. Die gemeenskap wil graag een keer 'n week / maand 'n bordspeletjies aand hou by die ou biblioteek in Bergsig. Skenkings van items soos skaakstelle, damborde, legkaarte, ens word benodig vir hierdie geselligheid. Indien u kan help hiermee, kontak gerus Erina by die Toerisme kantoor 044 2133 775. Die items kan tweedehands ook wees, maar in goeie toestand asseblief. 3. KANSA BENODIG OU KERSVERSIERINGS Kontak asseblief vir Juanita Pretorius van Kansa indien u ou kersboom versierings het om te skenk. Op 1 Desember, tydens die Standard Bank Calitzdorp Appelkoos naweek, wil Kansa graag die geleentheid gebruik om die aand die dorp se kinders te bederf met 'n versierde kersboom tussen die NG Kerk en die nuwe supermark. Die kinders sal ook tydens die geleentheid opvoerings hou. Juanita se nommer is: 076 751 3198.

Upload: others

Post on 09-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

DROOM PROJEK

NUUSBRIEF 7 November 2012

1. STANDARD BANK CALITZDORP APPELKOOS & WYN NAWEEK:

30 NOVEMBER – 2 DESEMBER 2012

Calitzdorp het weer gisteraand (22 November 2012) 'n droom vergadering gehou om hul bydra tot die

Appelkoos naweek te bespreek. Die stalletjie houers het versoek dat daar ook 'n aandmark gehou sal word op

hierdie dan, dus is almal welkom om hul stalletjies tot laataand aan te bied. Vind hierby aangeheg die volledige

program vir u gerief.

Droom projek deelname (area tussen NG Kerk & supermark):

TYD ITEM

08:00 KANSA-Stap vanaf Calitzdorp Kelder R20 p/p (elke stapper kry 'n swart sak vir Rommel

optel).

Die 5km stap sal begin by Calitzdorp Wynkelder. Almal moet asseblief 07:30 daar wees

om in te skryf.

09:00 – 15:00 Asdrom verf kompetisie

Tien spanne van 3 elk kan inskryf. Alle skoliere is welkom om deel te neem. Kom skryf

asb in by die Toerisme kantoor of bel ons by 044 2133 775. Hulp word ook benodig om

die kompetisie te dryf op Saterdag. Kontak asb vir Erina of Jadé by 044 2133 775.

15:00 Middagete vir gemeenskap Koste R30 p/p

Aangebied deur KANSA. Kontak Juanita Pretorius vir meer besonderhede by 076 751

3198 of epos [email protected]

09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies

Almal is welkom om 'n stalletjie aan te bied teen R20 elk. Kontak Erina of Jadé by 044

2133 775 om jou plek te bespreek en om seker te maak dat almal nie dieselfde produk

verkoop nie.

15:30 & 18:30 Trompoppies & Rieldansers

Almal wat gaan optree op die 1ste Desember, sal Saterdagmiddag 24 Nov om 14:30 gaan

oefen by die area tussen die NG Kerk en nuwe supermark.

18:00 Kersopvoering & Kersboom

Tydens die aandverrigtinge sal KANSA potjiekos bedien.

2. OU BORDSPELETJIES WORD BENODIG VIR JEUG PROJEK 'n Behoefte vir gesonde tydverdryf vir jong mense is geïdentifiseer. Die gemeenskap wil graag een keer 'n

week / maand 'n bordspeletjies aand hou by die ou biblioteek in Bergsig. Skenkings van items soos skaakstelle,

damborde, legkaarte, ens word benodig vir hierdie geselligheid. Indien u kan help hiermee, kontak gerus Erina

by die Toerisme kantoor 044 2133 775. Die items kan tweedehands ook wees, maar in goeie toestand asseblief.

3. KANSA BENODIG OU KERSVERSIERINGS Kontak asseblief vir Juanita Pretorius van Kansa indien u ou kersboom versierings het om te skenk. Op 1

Desember, tydens die Standard Bank Calitzdorp Appelkoos naweek, wil Kansa graag die geleentheid gebruik

om die aand die dorp se kinders te bederf met 'n versierde kersboom tussen die NG Kerk en die nuwe

supermark. Die kinders sal ook tydens die geleentheid opvoerings hou. Juanita se nommer is: 076 751 3198.

Page 2: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

4. KIND OP STRAAT

Soos voorheen, heg ons weer vir u 'n plakkaat aan om by u besigheid op te sit om die publiek aan te moedig om

nie vir bedelaars op straat geld te gee nie. Die aksie word deur die ACVV ondersteun en die gevolge van

bedelary word gemeld op die plakkaat. Die Provinsie Wes Kaap het 'n omvattende maatskaplike toelae sisteem

en baie professionele en gespesialeseerde organisasies wat hierdie mense help. Help u die bedelaars asseblief

deur hul nie te ondersteun nie.

Op 6 November 2012, het 7 vrywilligers van die ACVV met Ruth en Gaimorian van die ACVV ontmoet om

die probleem van bedelary aan te spreek. Daar is 12 kinders se name op die "probleem" lys. Die naamlys is

opgedeel en aan die vrywilligers gegee om huisbesoek te gaan doen. Elke kind se ouerhuis word besoek tot 20

November en verslae word ingedien van die omstandighede waarin die kinders hul bevind. Indien dit nodig is,

sal die besoeke herhaal word. Terugvoer van die besoeke en aksie wat daarop sal volg, sal by die volgende

kind op straat vergadering bespreek word sal plaasvind op die 21ste November.

5. MARK BY OU STASIE – 10 NOVEMBER 2012

Die mark by die Ou Stasie groei elke maand. Hierdie keer het die Droom Projek weer stiggies verkoop om geld

in te samel vir groot bome vir die dorp, daar is genoeg wins gemaak om drie groot bome aan te koop.

Die volgende mark sal plaasvind op 8 Desember by die Ou Stasie, dit sal dan ook die Kersfees mark wees.

Jadé Williams verkoop stiggies aan 'n besoeker. Joey en Cheryl (links) oorweeg nog wat om te koop.

Page 3: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

'n Gesellige groep mense kuier

saam by die mark.

Ann se stalletjie het altyd lekkernye

om aan te smul.

Krale vir almal wat hou van mooi

goed.

6. GLENWOOD PRIVAAT SKOOL IN GEORGE SE BYDRAE TOT

CALITZDORP DROOM PROJEK

43 Leerlinge en 8 onderwysers van Glenwood privaat skool in George, het hul jaarlikse 18 dag Karoo

Challenge aangepak en op 14 November 2012 op hul 4de dag in Calitzdorp gestop soos gewoonlik. Hier is

hulle gretig om by die NG kerk in te gaan om na 'n orrel uitvoering van Dr Noël Jean Creil te luister. Moira

Strauss en Erina Meiring het hul welkom geheet en vergesel.

Rudigar Roman, hoofleier van Calitzdorp Hoërskool, het hierdie

kunstig geverfde asdrom ontvang van Glenwood privaat skool as hul bydrae tot ons Calitzdorp Droom Projek. Een

van die skool se eie dromme is

Page 4: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

gebruik sodat almal kan herinner word aan die geoie band tussen die twee

skole. Calitzdorp Hoërskool bied elke jaar hul steun aan Glenwood tydens

hul jaarlikse Glenwood Karoo Challenge. Baie goeie bande is

gesmee tussen die twee skole. Vroeg in die nuwe jaar gaan hul met mekaar meeding in rugby, skaak en nog vele meer. Ons sien uit daarna om in die

toekoms met meer dorpe vriendskapsbande te sluit.

Die Glenwood span hersien hul

fietse voordat hul die pad vat na

Calitzdorp Spa.

Maggie, die pootuit gelukbringer

van Glenwood, het die Glenwood

span al die pad skelm gevolg uit die

Hel uit. Die span het dit eers

opgemerk toe hul alreeds in

Seweweekspoort trek. Maggie

moet nou maar die volle 18 dae

saamtoer. Sy doen dit natuurlik

sonder enige aanmoediging, want

as die eerste voertuig se sleutel

draai, sit sal al opgewonde en

uitkyk by die venster!

Glenwood vertrek na Calitzdorp

Spa. Ons sien baie uit na die

volgende ontmoeting.

7. GEMEENSKAPS BETROKKENHEID

A) DORP

Begraafplaas

Page 5: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

Links en bo: Die begraafplaas span, hard aan die

werk om die plek te verfraai.

Regs: 'n Dame uit die gemeenskap het die sloot langs

die begraafplaas vir ons skoongemaak. Groot dank

aan haar asook aan Paul van Queens Off Sales wat

haar ondersteun het.

St Helena afdraai

Links en bo: Die hoek van Voortrekkerweg en St

Helena. Briëtte Barry van Welgevonden B&B asook

Retief van der Walt van Soeterus Gasteplaas het saam

met hul tuin span hierdie belangrike hoek by die

ingang van ons dorp aangepak en verfraai. Dit lyk

pragtig, baie dankie vir al jul moeite.

Bergsig sportgronde

Page 6: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

Daar is aansoek gedoen vir

befondsing om hierdie

sportgronde in Bergsig in stand

te kry. Dit sal baie vir die

gemeenskap beteken, want dit

word byna daagliks gebruik.

Bergsig kleuterskool

Baie baie netjies! Wys jou wat

gedoen kan word.

B) BESIGHEDE

Zamani

Hier is 'n "before" foto van die sy-

Lorenzo's on Route 62

Drie gemeenskapslede het

Seeff

Seeff het ook begin om hul tuin te

Page 7: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

aansig van Zamani Restaurant. Hul

is besig om die gebou op te knap.

Ons sal binnekort vir jul die "after"

foto wys.

vrywilliglik gehelp om bossies uit

te trek en die beplante vate nat te

gooi vir Lorenzo's in

Voortrekkerweg. Dis baie

behulpsaam en voorbeeldig van

hulle.

verander. Hier pronk hul tuinier

agter die nuwe plante wat geplant

is. Hul is nog besig met hul

binneband projek, maar ons sal 'n

volgende keer wys hoe hul daarmee

gevorder het.

C) ANDER

'n Vinnige kykie na veranderinge in 'n paar tuine in die dorp. Dankie vir elkeen se persoonlike bydra, dis lekker

om met julle harde werk te spog.

DREAM PROJECT

Page 8: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

NEWS LETTER 7 November 2012

1. STANDARD BANK CALITZDORP APRICOT & WINE WEEKEND: 30

NOVEMBER – 2 DECEMBER 2012

Calitzdorp held another dream meeting on Thursday 22 November 2012 to discuss their contribution to the

Apricot weekend. The stall holders requested that an evening market be held as well on this, thus everyone is

welcome to present their stalls till late evening. Please find herewith the complete programme for your

convenience.

Dream project participation (area between DR Church & supermarket):

TIME ITEM

08:00 CANSA- Walk from Calitzdorp Cellar R20 p/p (each walker receives a black bag to pick

up litter).

The 5km walk starts at Calitzdorp Wine Cellar. Everyone must please be there at 07:30 to

enter.

09:00 – 15:00 Bin painting competition

Ten teams of 3 each can enter. All scholars are welcome to take part. Please come and

enter at the Tourism Office or phone us at 044 2133 775. Help is needed as well to run

the competition on Saturday. Please contact Erina or Jadé at 044 2133 775.

15:00 Lunch for community Cost R30 p/p

Presented by CANSA. Contact Juanita Pretorius for more details at 076 751 3198 or

email [email protected]

09:30 – 14:30 Dream project stalls

Everyone is welcome to have a stall @ R20 each. Contact Erina or Jadé at 044 2133 775

to book your place and to ensure that the products sold varies.

15:30 & 18:30 Drummies & Riel dancers

Everyone that will perform on 1st December will practice again Thursday 29 November @

17:00 in the area between the DR Church and the new supermarket.

18:00 Christmas play & Christmas tree

During the evening programme CANSA wil serve potjiekos.

2. YOUR OLD BOARD GAMES ARE NEEDED FOR A YOUTH

PROJECT A need for healthy amusement for young people was identified. The community would like to hold a games

evening once a week / month at the old library in Bergsig. Donations of items such as chess sets, checkers

boards, puzzles, etc are needed for this sociability. If you are able to help with this please contact Erina at the

Tourism office (044) 2133 775. The items may be second hand, but in good condition.

3. CANSA NEEDS YOUR OLD CHRISTMAS DECORATIONS Please contact Juanita Pretorius of Cansa if you have any old Christmas tree decorations to donate. On the 1

st

of December, during the Standard Bank Calitzdorp Apricot weekend, Cansa wants to make use of the

opportunity to spoil the town's children that evening with a decorated Christmas tree next to the DR church, at

the back of the new supermarket. The children will entertain us with singing, dancing, etc. Contact Juanita at:

076 751 3198.

4. CHILDREN ON THE STREET

Page 9: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

As before, we attach a poster to put up at your business to encourage the public not to give money to beggars

and children on the streets. This action is supported by the ACVV and the disadvantages of begging mentioned

on the poster. The Western Cape has a comprehensive social grant system and many professional and

specialised organisations to help. Please help our children by not supporting them with money or food.

On the 6th

of October 2012, 7 local volunteers met with Ruth and Gaimorian of the ACVV to discuss the

begging problem in town. There are 12 names of children on the "problem" list. The list was divided between

the volunteers to visit the homes of the children. Reports of each visit will be handed in at the ACVV to

determine the circumstances they live in. Visits will be repeated if necessary. Feedback on the visits and

actions that will follow will be discussed at the next ACVV meeting on the 21st of November.

8. MARKET AT OLD STATION – 10 NOVEMBER 2012

The market at the Old Station is growing every month. This time the Dream Project sold cuttings to raise funds

for big trees for the town; we've made enough profit to buy three big trees.

The next market will take place on 8 December at the Old Station; it will be the Christmas market as well.

Jadé Williams selling cuttings to visitor. Joey and Cheryl (links) are still deciding what to buy.

A social group of people chatting at

Ann's stall always has nice treats to

Beads for everyone that likes nice

Page 10: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

the market. be enjoyed. stuff.

9. GLENWOOD PRIVATE SCHOOL IN GEORGE CONTRIBUTING TO

CALITZDORP DREAM PROJECT

43 Learners and 8 teachers from Glenwood private school in George tackled their yearly 18 days Karoo

Challenge and on 14 November 2012 on their 4th

day they stopped in Calitzdorp as usual. Here they are eager

to enter the DR Church to listen to the organ recitals done by Dr Noël Jean Creil. Moira Strauss and Erina

Meiring welcomed and accompanied them.

Rudigar Roman, head leader of Calitzdorp High School received this artistically painted bin from Glenwood private school as their contribution to our Calitzdorp Dream Project. One of the school's own bins has been used

as a reminder of the good bond between the two schools. Calitzdorp High School gives their support every year to Glenwood during their yearly Glenwood Karoo Challenge. Many

good bonds have been made between the two schools. Early in the new year they will compete against each other in rugby, chess and much more. We are

looking forward to bond with more towns in the future.

Page 11: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

The Glenwood team review their

bikes before they leave for

Calitzdorp Spa.

Maggie, the exhausted lucky charm

of Glenwood, secretly followed

them from the Hel. The team only

noticed it when they were in

Seweweekspoort. Maggie must

now travel with them the whole 18

days. She does it without any

encouragement of course, because

as soon as the first vehicle's key

turns she already sits with great

anticipation looking out the

window!

Glenwood leaving for Calitzdorp

Spa. We are looking forward to the

next meeting.

10. COMMUNITY INVOLVEMENT

A) TOWN

Graveyard

Left and above: The Cemetery team, hard at work to

beautify the place.

Right: A lady from the community cleaned the ditch

next to the cemetery for us. Big thanks to her and also

to Paul from Queens Off Sales who supported her.

St Helena turn off

Page 12: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

Left and above: The corner of Voortrekker way and

St Helena. Briëtte Barry from Welgevonden B&B and

Retief van der Walt from Soeterus Guest Farm tackled

and beautified this important corner at the entrance to

our town with their garden team. It is beautiful, thank

you for all your hard work.

Bergsig sport grounds

There has been applied for

funding to maintain this sport

grounds in Bergsig. It will mean

so much for the community,

because it is used almost daily.

Bergsig Nursery School

Page 13: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal

Very very neat! Just shows you

what can be done.

B) BUSINESSES

Zamani

This is a before photo of the side

view if Zamani Restaurant. They

are busy renovating the building.

We will show you the after photo

soon.

Lorenzo's on Route 62

Three community members offered

to help pull out weeds and water

the planted vats for Lorenzo's in

Voortrekker Way. It's very helpful

and a good example to others.

Seeff

Seeff also started changing their

garden. Here their gardener proudly

shows their new plants. They are

still busy with their tyre project, but

will show us next time how far they

have come with that.

C) OTHER

A quick look at changes in a few gardens in town. Thanks to everyone's contribution, it's nice to show off your

hard work.

Page 14: DROOM PROJEK NUUSBRIEF 7 - sadogoodsadogood.co.za/Towns/Calitzdorp/droomnuus7nov2012.pdf · 3198 of epos Juanita_pretorius@yahoo.com 09:30 – 14:30 Droomprojek stalletjies Almal