droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
DESCRIPTION
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening. Brug na nêrens. Post- alles !. Storms. Die krag van musiek. Music is the nuclear reactor of congregational worship – Tom Long. Can create energy of congregational meltdown. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
Brug na nêrens
Post- alles!
Storms
Die krag van musiek
Music is the nuclear reactor of congregational worship – Tom
Long
Can create energy of congregational meltdown
Music is very powerful and formative in religious
experience – Tom Long
Semiotiek: lees die tekens
…help om deur storm te vaar… die tydsgees te ontsluit
… die Goeie Nuus te “vertaal”
Insigte wat…
The evangelist would tell you that faith is not primarily a
matter of belief. They would emphasize instead aspects of life that are closer to what we
would call passion
Paradoks - Bifocal
Glocal: globaal en plaaslik
Glocal: globaal en plaaslik
EPIC
EPICExperiental - ErvaringParticipatory - DeelnameImage-rich - BeeldrykConnective - Verbindingryk
Experiental - Ervaring
Hoekom trotseer jongmense die ongerief
van Oppikoppi
Is God ‘n werklikheid wat ervaar word of ‘n waarheid wat onthou
word?
Aanbidding is die hartklop van die kerk
se lewe
... en steeds die kragtigste missionale
gebeure
Calvyn: God se goedheid word in
ganse lewe gevier!
Die drama van die alledaagse
Musiek moet ons help bedag maak op God
wat reeds teenwoordig is
E = “Eclectic”“In vital congregations, music is varied in style
and genre” Tom Long
When one enters the sanctuary of a vital congregation, one
encounters music, and plenty of it
Singing a well-known and well-loved hymn means a thousand things, at every level possible,
and all at once.Tom Long
Die E-vraag? Sien mense Christus in ons?
Sien ons Christus in hulle?
Is baie van die kerk se probleme dalk te doene
met hoe mense ons ervaar?
The intersection of Faith and Irresistible
Experience
Participatory - Deelname
Ervaring moet gedeel word - “Experience requires witnesses”
WikipediaKrieket – Super20
Triniteitsteologie:Gemeenskap wat uitnooi tot dieper
gemeenskap
Church is primarily a people, not simply a
place te meet. Eddie Gibbs & Ryan Bolger
Die amp van gelowige bemagtig lidmate om
gemeentelewe te bepaal
There is no sense in worship where the congregation is no
more than an audience listening to a
performance: Tom Long
Fasiliteer die omvangryke gawes van
die Gees wat reeds teenwoordig is
Congregations do not listen to music, they listen and worship
with itTom Long
P-vraag?Wat is radikale
bemagtiging van lidmate
P-vraag?Deelname gee jou die reg om die uitkoms te
verander
P-vraag?It is not about the
quality of the presentation – it is
about the quality of the participation.
Len Sweet
Image-rich – BeeldrykOpera weet dit al eeue
lank
Lees jy of sien jy drome?
Beelde is alles- ikone van identiteit
Die “wêreld” verstaan dit
Die “wêreld” verstaan dit – konserte is
beeldryke ervarings
Beeldryke evangelie:
die Woord het vlees geword en onder ons kom woon
Die I-vraag?
Hoe lyk ons kerke?Watter beeld straal ons
gemeentelewe uit?
Die I-vraag?
Vra mense buite die kerk hoe ons beeld
(identiteit) lyk?
Icon or Idol?
Icon – an image that points beyond itself to
somethingIdol – an image that
points to self
Connective - Verbindingryk
Nuwe wêreld verstaan
“Everything important that happens in the information
economy is about the relationships” Bruce
Sterling
Verbind tot gemeenskap
Verbind met GodVerbind met self
Verbind met anderVerbind met skepping
Die C-vraag?
Nagmaal is die mooiste “C”-erfenis wat die kerk het?
Kom dit tereg in ons kerklike lewe?
Connective – Verbindingryk
Die krag van subversiewe musiek – wat saambind. Want
min dinge bou koinonia soos musiek
Paradoks - Bifocal
Ancient/future
Herwaardering vir die erfenis (bv. Ontdekking van Psalms) en oop vir
kreatiewe toekoms
Remix
Paradoks - Bifocal
Vastigheid/verandering
Mense smag na die vertroude en bekende, maar wil ook verras word deur die nuwe en
onverwagse wendings.
Remix
Hoe maak mens die ou bekende vars en nuut?
Remix
8.
Relational Words Model Psalm Worship Words
Love You. Psalm 95 Praise
Sorry Psalm 51 Confession
Why? Psalm 13 Lament
I’m Listening Psalm 119 Illumination
Help Psalm 86 Petition
Thank You Psalm 136 Thanksgiving
What Can I Do? Psalm 116 Service
Bless You Psalm 103 Blessing