ebw kwartaal 2 onderwerp 2 die ekonomie: prysteorie deel 2 · 2020-06-30 · • in figuur 2.6 kom...

7
Via Afrika EBW Kwartaal 2 Onderwerp 2 Die ekonomie: Prysteorie Deel 2

Upload: others

Post on 06-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: EBW Kwartaal 2 Onderwerp 2 Die ekonomie: Prysteorie Deel 2 · 2020-06-30 · • In FIGUUR 2.6 kom ewewig by snypunt van vraag- en aanbodkrommes voor. • By die punt sal prys van

Via Afrika – EBW – Kwartaal 2 Onderwerp 2 – Die ekonomie:

Prysteorie – Deel 2

Page 2: EBW Kwartaal 2 Onderwerp 2 Die ekonomie: Prysteorie Deel 2 · 2020-06-30 · • In FIGUUR 2.6 kom ewewig by snypunt van vraag- en aanbodkrommes voor. • By die punt sal prys van

Die ekonomie – Prysteorie Ewewigsprys en kwantiteit• Prys = Weerspieëling van vraag/aanbod.

• Verhouding tussen vraag/aanbod bepaal hoe mense besluit om geld te bestee.

• Beide vraag/aanbod beïnvloed die prys. Wanneer iets volop is, gewoonlik goedkoop, bv. grond.

• Wanneer iets skaars is, gewoonlik duur, bv. goud

Page 3: EBW Kwartaal 2 Onderwerp 2 Die ekonomie: Prysteorie Deel 2 · 2020-06-30 · • In FIGUUR 2.6 kom ewewig by snypunt van vraag- en aanbodkrommes voor. • By die punt sal prys van

• Interaksie tussen aanbod/vraag bepaal pryse en kwantiteite. • Wanneer vraag/aanbod ooreenstem, gesê die ekonomie is in

ewewig • Geïllustreer waar aanbodkromme met vraagkromme kruis

soos in FIGUUR 9.6 • Op die punt is die toekenning van goedere/dienste op hulle

doeltreffendste, aangesien aantal goedere wat voorsien word, presies dieselfde is as vereistes

• Almal is tevrede met die ekonomiese toestand. • By die ewewigspunt verkoop verskaffers alle goedere en

dienste wat hul vervaardig en verbruikers kry alle goedere/dienste wat hulle vereis.

• In FIGUUR 2.6 kom ewewig by snypunt van vraag- en aanbodkrommes voor.

• By die punt sal prys van goedere P* wees, en hoeveelheid sal K* wees.

• P* = Ewewigsprys/markprys genoem en K* die ewewigskwantiteit.

Page 4: EBW Kwartaal 2 Onderwerp 2 Die ekonomie: Prysteorie Deel 2 · 2020-06-30 · • In FIGUUR 2.6 kom ewewig by snypunt van vraag- en aanbodkrommes voor. • By die punt sal prys van

Optekening van transaksies in die Debiteurejoernaal (DJ) • Mense koop op krediet/rekening omdat hul iets benodig, maar nie geld het om

nou daarvoor te betaal nie. • Sakeonderneming sal kredietverkope aanbied, omdat hul hoop verkope, winste

sal vermeerder. • Op die manier verkoop onderneming baie meer produkte as wanneer slegs

kontantverkope sou toelaat.

• Wanneer onderneming goedere op rekening verkoop, ontvang klant kredietfaktuur (brondokument) vir die transaksie.

• Krediettermyn word op die faktuur verstrek en dui spesifieke aantal dae (30, 60 of 90 dae) na datum van die faktuur aan.

• Klant kry oorspronklike faktuur en sakeonderneming hou afskrif (duplikaatfaktuur).

• Sakeonderneming gebruik brondokument om transaksie in Debiteurejoernaal in te skryf.

• Die DJ alleenlik vir optekening van kredietverkope gebruik. • Onthou kontantverkope in KOJ opgeteken word.

Page 5: EBW Kwartaal 2 Onderwerp 2 Die ekonomie: Prysteorie Deel 2 · 2020-06-30 · • In FIGUUR 2.6 kom ewewig by snypunt van vraag- en aanbodkrommes voor. • By die punt sal prys van

Sleutelterme:

Kruis Wanneer lyne/krommes mekaar sny.

Doeltreffend Om produktief te werk met minimumverspilde moeite of uitgawe

KYK NA FIGUUR 2.7!!!

Page 6: EBW Kwartaal 2 Onderwerp 2 Die ekonomie: Prysteorie Deel 2 · 2020-06-30 · • In FIGUUR 2.6 kom ewewig by snypunt van vraag- en aanbodkrommes voor. • By die punt sal prys van

KredietOoreenkoms wat jy aangaan net n winkel om later iets wat jy wil koop te betaal

PrysteorieEkonomiese teorie wat se dat eie prys van goedere en dienste berus op die verhouding tussen vraag en aanbod

VraagHoeveelheid goedere wat verbruiker wil koop/ hoeveelheid dienste waaraan hy gebruik wil maak wanneer dit teen n spesifieke prys beskikbaar is

Wet van vraagWet in ekonomie wat se dat verbruikers meer van n artikel koop / diens gebruik as prys daal en monder koop as prys stygPrys styg as vraag toeneem en prys daal as vraag afneem

VraagkurweGrafiek wat aandui hoe die vraag vir n artikel of diens is en prys daarvan

Maak ‘n table in jou skrif met die volgende terme en definisies:

Page 7: EBW Kwartaal 2 Onderwerp 2 Die ekonomie: Prysteorie Deel 2 · 2020-06-30 · • In FIGUUR 2.6 kom ewewig by snypunt van vraag- en aanbodkrommes voor. • By die punt sal prys van

X asHorisontaal

Y asVertikaal

AanbodHoeveelheid van artikel / diens wat vir verbruikera beskikbaar is

Wet van aanbodWet wat se dat as vraag dieselfde bly die prys sal daal wane aanbod toeneem en prys sal styg as aanbod afneem

AanbodkurweGrafiek wat toon hoe aanbod van prys / diens en sy prys verband hou