eenheid 2: biodiversiteit - doc scientia · 2020. 6. 10. · 59 eenheid 2: biodiversiteit r e f s...

3
57 Eenheid 2: Biodiversiteit Doc Scientia - Hand- en Werkboek Boek 1 - Natuurwetenskappe - Graad 7 Diere sonder gelede pote Geleedpotiges Aantal pote Geen 6 8 10 Asemhalings- organe n Asemhalings- opening Asemhalings- openinge op die bors en agterlyf Boeklonge Spleetvormige openinge aan die onderkant van die agterlyf Kieue Skelet n Sagte liggaam; baie water ondersteun die liggaam. Die skelet gee vorm aan die liggaam en beskerm dit. Die agterlyf is sagter en het n leeragtige eksoskelet. Harde dop Kalkagtig Agterlyf het n dunner skelet. Beweging Golfbewegings deur spiervoet Loop, spring en vlieg. Spring en loop met pote. Loop skuins met agterste vier paar pote. Oë: aantal en funksie n Enkelvoudige swart oog op die punt van elke tentakel Twee groot saamgestelde oë sien n mosaïek- beeld. Agt enkelvoudige oë Twee saam- gestelde oë aan die punte van kort steeltjies vooraan die kopborsstuk. Jy gaan self n lewendige slak van nader bestudeer. Praktiese taak 1 Datum: ............................................ Benodigdhede: n Slak Terrarium n Glasruit n Handlens n Oorpluisie wat in spiritus gedoop is. Jou Werkboek, n pen en potlood Metode: 1. Versamel n paar tuinslakke en hou hulle in n terrarium. 2. Hanteer die slakke versigtig sodat hulle nie seerkry nie. 3. Laat hulle weer vry wanneer jy met jou ondersoek klaar is. Bestudeer die slak en beantwoord die volgende vrae in jou boek: 1. Het die slak se kleur saamgesmelt met die omgewing waar jy dit gekry het? Indien wel, waarom is dit so? .......................................................................................................................................................................................................................................

Upload: others

Post on 31-Jan-2021

4 views

Category:

Documents

0 download

TRANSCRIPT

  • 57

    Eenheid 2: Biodiversiteit

    Biosfeer

    Doc Scientia - Hand- en Werkboek Boek 1 - Natuurwetenskappe - Graad 7

    Diere sondergelede pote Geleedpotiges

    Aantal pote Geen 6 8 10

    Asemhalings- organe

    ’n Asemhalings-opening

    Asemhalings-openinge op die bors en agterlyf

    BoeklongeSpleetvormige openinge aan die onderkant van die agterlyf

    Kieue

    Skelet

    ’n Sagte liggaam;baie water ondersteun die liggaam.

    Die skelet gee vorm aan die liggaam en beskerm dit.

    Die agterlyf is sagter en het ’n leeragtige eksoskelet.

    Harde dop KalkagtigAgterlyf het ’n dunner skelet.

    Beweging Golfbewegings deur spiervoet

    Loop, spring en vlieg.

    Spring en loop met pote.Loop skuins met agterste vier paar pote.

    Oë: aantal en funksie

    ’n Enkelvoudige swart oog op die punt van elke tentakel

    Twee groot saamgestelde oë sien ’n mosaïek-beeld.

    Agt enkelvoudige oë

    Twee saam-gestelde oë aan die punte van kort steeltjies vooraan die kopborsstuk.

    Jy gaan self ’n lewendige slak van nader bestudeer.

    Praktiese taak 1 Datum: ............................................

    Benodigdhede:• ’n Slak• Terrarium• ’n Glasruit• ’n Handlens• ’n Oorpluisie wat in spiritus gedoop is.• Jou Werkboek, ’n pen en potlood

    Metode:1. Versamel ’n paar tuinslakke en hou hulle in ’n terrarium. 2. Hanteer die slakke versigtig sodat hulle nie seerkry nie. 3. Laat hulle weer vry wanneer jy met jou ondersoek klaar is.

    Bestudeer die slak en beantwoord die volgende vrae in jou boek:1. Het die slak se kleur saamgesmelt met die omgewing waar jy dit gekry het? Indien wel, waarom is dit so?

    .......................................................................................................................................................................................................................................

  • 58

    Leef en leefwyse

    Doc Scientia - Hand- en Werkboek Boek 1 - Natuurwetenskappe - Graad 7

    2. Voel versigtig aan die slak se vel. Is dit hard of sag? Is dit droog of klam?

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    3. Voel aan die slak se dop. Is dit hard of sag? Waarom het die slak ’n dop?

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    4 Kyk na die slak se kop. 4.1 Hoeveel antennas kan jy sien?

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    4.2 Wat gebeur met die antennas as jy daaraan raak?

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    4.3 Wat gebeur as jy ’n oorpluisie wat in brandspiritus gedoop is naby die antenna hou? (Moenie met die oorpluisie aan die slak raak nie!)

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    4.4 Beskryf hoe die slak se mond lyk.

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    5. Sit die slak op die glasruit neer. Lig die ruit op en kyk van onder af hoe die slak beweeg. Watter tipe beweging voer die slak se spiervoet uit?

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    6. Lig die slak se dop aan die regterkant op. Wees versigtig om die slak nie seer te maak nie. Kan jy die opening sien wat oop- en toegaan? Wat word hierdie opening genoem?

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    7. Die slak behoort tot die groep weekdiere of Mollusca. Noem twee ander diere wat ook aan hierdie groep behoort.

    .......................................................................................................................................................................................................................................

    .......................................................................................................................................................................................................................................

  • 59

    Eenheid 2: Biodiversiteit

    Biosfeer

    Doc Scientia - Hand- en Werkboek Boek 1 - Natuurwetenskappe - Graad 7

    8. Gee byskrifte vir die skets van die slak. Gebruik die volgende: Dop, oog, lang tentakel of voeler, kort tentakel of voeler, spiervoet

    Oefening 4 Datum: ....................................

    1 Voltooi die tabel deur die eienskappe onder planteryk of diereryk te klassifiseer. Skryf neer in watter sfeer of sfere hulle voorkom.

    Eienskap Planteryk Diereryk

    1.1 Heterotrofies

    1.2 Senuweestelsel

    1.3 Selwande

    1.4 Vervaardig eie voedsel.

    2 Beskryf elk van die volgende terme:2.1 Vertebrate

    ..............................................................................................................................................................................................................................................