eenheid 7: afknougedrag · 2020-04-30 · 1. hoekom dink jy was thembi afknouerig? 2. noem sommige...

9
Graad 6 Eenheid 7: Afknougedrag Laerskool Mikro Kopiereg © PSW Week 3: 4 Mei 2020

Upload: others

Post on 11-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

Graad 6

Eenheid 7:

Afknougedrag

Laerskool Mikro Kopiereg ©

PSW

Week 3: 4 Mei 2020

Page 2: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

Sleutelvrae:

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Wat is afknougedrag/boeliegedrag?

Vier maniere van afknougedrag.

Waarom knou mense af?

Page 3: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

Afknougedrag (boeliegedrag) vind

plaas wanneer ‘n leerder of groep

leerders die mag misbruik wat hulle

het om ander seer te maak.

Het jy al hierdie tipe gedrag ervaar?

Laerskool Mikro Kopiereg ©

EENHEID 7

AFKNOUGEDRAG (BL.61-62)

Page 4: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

VIER MANIERE VAN BOELIEGEDRAG:

Laerskool Mikro Kopiereg ©

1. Emosionele vlak (emosies)

2. Verbale vlak (woorde)

3. Fisiese vlak (skop/slaan)

4. Kuber boelie (sosiale media)

Page 5: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

BOELIES!

Hoekom?

Page 6: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

Om gewild te wees

Om aandag te trek

Om te spog

Om mense bang te maak

vir hulle

Om hulleself ru of rof te laat

lyk

Jaloers op die persoon

wat hul afknou

WAAROM KNOU MENSE AF?

Page 7: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

Spot leerders wat anders

as hul lyk.

Portuurgroepe beïnvloed

mekaar en kan leerders

laat glo dat boeliegedrag

aanvaarbaar is

Omdat dit hulle belangrik

laat voel

Leer van die voorbeeld wat

hul ouers, broer of suster

stel

Volwassenes leer nie vir

leerders die vaardighede

om mekaar te verdra en

waardeer nie.

WAAROM KNOU MENSE AF?

Page 8: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

Lees die inskrywing uit

Thembi se dagboek op

bl.62.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 9: Eenheid 7: Afknougedrag · 2020-04-30 · 1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig? 2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag. 3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer?

AKTIWITEIT 3

Lees die inskrywing uit Thembi se dagboek en beantwoord die volgende vrae:

Laerskool Mikro Kopiereg ©

1. Hoekom dink jy was Thembi afknouerig?

2. Noem sommige negatiewe gevolge van afknougedrag.

3. Dink jy Thembi kan haar afknougewoonte afleer? Motiveer jou antwoord.

Maak seker jy kan ‘n paar van die redes waarom mense afknou

vir mamma of pappa opnoem.