ehs.org.za web vieween onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy...

14
1 HOËRSKOOL EMPANGENI HIGH SCHOOL Privaatsak X 20006 Private Bag X 20006 3880 EMPANGENI EMPANGENI 3880 Frank Bullstraat Frank Bull Road Tel 035 7726749 Fax 035 7923163 AANSOEK OM TOELATING 2018 (Moet deur albei ouers of wettige voog voltooi word) LEERDER SE VAN: ___________________________________________________________________ LEERDER SE VOORNAME: _________________________________________________________________ GRAAD WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD: __________________________________ ________ HUIDIGE SKOOL: __________________________________ __________________________________ _____ KOSHUISVERBLYF: JA________________ NEE_______________________________ EERSTE ADDISIONELE TAAL: ENGLISH FIRST ADDITIONAL DIE VOLGENDE DOKUMENTE MOET DIE AANSOEK VERGESEL KANTOOR 1 Gesertifiseerde ONVERKORTE geboortesertifikaat 2 GRAAD 8 (EINDE van vorige skooljaar en HUIDIGE 1 STE KWARTAAL rapport) GRAAD 9,10,11 - (EINDE van vorige skooljaar en HUIDIGE 2 DE KWARTAAL rapport) 3 Gesertifiseerde afskrifte van ouers/voogde se ID dokumente 4 Munisipale rekening, (mees onlangse en oorspronklike in ouers se naam) 5 Een onlangse paspoortgrootte foto van leerder

Upload: phamphuc

Post on 02-Feb-2018

240 views

Category:

Documents


12 download

TRANSCRIPT

Page 1: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

1 HOËRSKOOL EMPANGENI HIGH SCHOOLPrivaatsak X 20006 Private Bag X 200063880 EMPANGENI EMPANGENI 3880Frank Bullstraat Frank Bull RoadTel 035 7726749 Fax 035 7923163

AANSOEK OM TOELATING

2018(Moet deur albei ouers of wettige voog voltooi word)

LEERDER SE VAN: ___________________________________________________________________

LEERDER SE VOORNAME: _________________________________________________________________

GRAAD WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD: __________________________________________

HUIDIGE SKOOL: _________________________________________________________________________

KOSHUISVERBLYF: JA________________ NEE_______________________________

EERSTE ADDISIONELE TAAL: ENGLISH FIRST ADDITIONAL

DIE VOLGENDE DOKUMENTE MOET DIE AANSOEK VERGESEL

√ KANTOOR

1 Gesertifiseerde ONVERKORTE geboortesertifikaat

2 GRAAD 8 (EINDE van vorige skooljaar en HUIDIGE 1STE KWARTAAL rapport)GRAAD 9,10,11 - (EINDE van vorige skooljaar en HUIDIGE 2DE KWARTAAL rapport)

3 Gesertifiseerde afskrifte van ouers/voogde se ID dokumente

4 Munisipale rekening, (mees onlangse en oorspronklike in ouers se naam)

5 Een onlangse paspoortgrootte foto van leerder

6 Voogdyskap (indien van toepassing, kopie van hofbewysstuk)

7 ONDERNEMING deur OUER/VOOG/BORG UT

SLUITINGSDATUM - GRAAD 8: 26 MEI 2017

SLUITINGSDATUM - GRAAD 9,10,11: 11 AUGUSTUS 2017---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKUITSLAG VAN AANSOEK: __________________________________________________________________

Page 2: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

BYKOMENDE INLIGTING: ___________________________________________________________________

SKOOLHOOF Datum: .

HOËRSKOOL EMPANGENI HIGH SCHOOL

Aansoek om toelating1 Indien ‘n leerder aansoek doen om toelating tot die skool, moet hy/sy die toelatingsvereistes soos

deur die Beheerliggaam vasgestel, nakom.

2 Toelating sal nie afgehandel word alvorens al die nodige dokumente deur die skool ontvang is nie.

3 Indien enige inligting in hierdie aansoek nie korrek is nie, behou die skool die reg om die aansoek te verwerp ten spyte van die feit dat die aansoek sou geslaag het. Dit sal as ‘n oortreding beskou word indien ‘n valse verklaring in enige gedeelte van die aansoek gemaak word, bv. die ouderdom en identiteit van ‘n voornemende leerder, verblyf, voogdyskap of vorige akademiese prestasies.

4 Deur hierdie aansoek om toelating, aanvaar die leerder en sy/haar ouers dat hul onderhewig is aan die Gedragskode en regulasies van die skool vir die volle tydperk wat die leerder die skool mag bywoon.

5 Hierdie vorm moet ten volle deur die aansoeker en sy/haar ouers of wettige voog/de voltooi word.

6 ‘n “Ouer”, word in die Suid-Afrikaanse Skolewet Nr 84 van 1996 gedefinieer as :6.1 Die ouer of voog van ‘n leerder6.2 Die persoon wat as wettige voog aangestel is6.3 Die persoon wat onderneem om volle verantwoordelikheid van ‘n persoon genoem in 6.1 en 6.2 te aanvaar ten opsigte van die leerder se opvoeding by die skool.

7 As gevolg van die gewildheid van Hoërskool Empangeni, as ‘n opvoedkundige instansie, asook die feit dat daar ‘n beperkte aantal aansoeke aanvaar kan word, word u aanbeveel om die aansoekvorm te voltooi en dat dit ons teen 26 Mei 2017 bereik.

8 SKOOLFOOI: Hoërskool Empangeni is ‘n Kwartiel 5 skool. Dit beteken egter dat die betaling van sodanige fooie verpligtend is volgens die skolewet. Die totale bedrag, soos bepaal deur die Skoolbeheerliggaam, is jaarliks vooruit betaalbaar. Die bedrag van R3 000 vir Januarie 2018 is vooruitbetaalbaar tydens registrasie. Die skoolfonds vir 2018 sal tydens ‘n Algemene Begrotingsvergadering in Oktober 2017 bepaal word.

Die skoolfonds vir 2017 beloop tans R14 480 per jaar.

Page 3: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

1 LEERDERBESONDERHEDEMAAK ‘N KRUIS IN DIE TOEPASLIKE BLOK WAAR NODIG.

VAN

Voorname Noemnaam

Geboortedatum Plek van Geboorte

Identiteitsnommer Burgerskap

Geloof Moedertaal

Het u enige besware dat u kind by godsdiensaktiwiteite betrokke is ? JA NEE

Indien “JA”, verskaf ‘n rede

Woonadres - LEERDER

Tipe vervoer

LEERDER woon by Beide ouers Moeder Vader Ander

Indien “ANDER”, verskaf meer inligting

Ras Geslag Manlik Vroulik

Immigrant? Indien “JA” noem datum van aankoms in Suid-Afrika

Indien u nie ‘n Suid-Afrikaanse Burger is nie, verskaf verblyfpermitnommer

Ontvang u ‘n staatstoelaag vir u kind?Indien “Ja” meld asb. die staatstoelaagnommer

1.1 SKOLASTIESE INLIGTING

HUIDIGE Graad

Naam & Posadres van VORIGE SKOOL

Telefoonnommer Faksnommer

Aantal jare by bogenoemde skool

Lys vorige skole wat bygewoon is - nie laerskole nie.

Het die leerder enige graad herhaal ? JA NEE

Indien “JA” noem die graad/grade en jaar/jare

Is leerder ooit toelating tot enige skool geweier of geskors? JA NEE

1.2 HUIDIGE EN VORIGE VERBINTENIS MET HOëRSKOOL EMPANGENI. INDIEN ENIGE FAMILIELEDE, MELD ASB. HUIDIGE REKENINGNOMMER BY DIE SKOOL.

Naam Gr Jaar Verbintenis REKENINGNOMMER

Page 4: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

1.3 MEDIESE INLIGTING

Naam van Mediese fonds

Mediese fondsnommer

Dokter

Dokter se telefoonnommer

KONTAKPERSOON in geval van NOOD

Naam

Verwantskap tot leerder

Telefoonnommer (Landlyn)

Selfoonnommer

Vorige siektetoestand (Noem siekte en erns daarvan) Besonderhede van gestremdheid, allergieë en enige ander mediese toestand waarvan die skool kennis moet dra.

1.4 LEERDER - PROFIEL‘n Kort opsomming van prestasies, insluitende sport- en kultuuraktiwiteite.

1.4.1 AKADEMIES – Voltooi HUIDIGE JAAR GEMIDDELD % WISKUNDE % ANDER PRESTASIES

1.4.2 LEIERSKAP – Merk toepaslike blokJAAR PREFEK MONITOR

1.4.3 BUITEMUURSE SKOOLAKTIWITEITE - VoltooiAKTIWITEITE JAAR SPAN OF VLAK KAPTEIN

Page 5: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

2 BESONDERHEDE VAN BIOLOGIESE OUERSBesonderhede van BEIDE ouers word benodig. Indien een of albei ouers oorlede is, moet ‘n gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat aangeheg word.MAAK ‘N KRUIS IN DIE TOEPASLIKE BLOK WAAR NODIG.

VADER MOEDER

Van Van

Name Name

Identiteitsnommer Identiteitsnommer

Titel Prof / D r / Mnr Titel Prof / Dr / Mev / Mej

HUWELIKSTAAT HUWELIKSTAAT:

Verloof Geskei Wewenaar Nooit getroud nie

Verloof Geskei Wewenaar Nooit getroud nie

Woon saam Getroud Weer getroud Woon saam Getroud Weer getroud

Indien getroud, meld wyse: Indien getroud, meld wyse:

Huweliksvoorwaarde Buite gemeenskap van goedere Huweliksvoorwaarde Buite gemeenskap van goedere

Binne gemeenskap van goedere Hindoe / Moslem Binne gemeenskap van goedere Hindoe / Moslem

Woonadres Woonadres

Aantal jare woonagtig by bogenoemde adres Aantal jare woonagtig by bogenoemde adres

Posadres Posadres

Telefoonnommer (h) Telefoonnommer (h)

Telefoonnommer (w) Telefoonnommer (w)

Selfoonnommer Selfoonnommer

Faksnommer Faksnommer

e-posadres e-posadres

Werkgewer Werkgewer

Adres van werkgewer Adres van werkgewer

Page 6: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

Beroep Beroep

LW: Meld asb selfoonommer vir SMS korrespondensie

3 BESONDERHEDE: STIEFOUERS/WETTIGE VOOGDE(Indien van toepassing)

Prof / Dr / Mnr Prof / Dr / Mev / Mej

Van Van

Voorname Voorname

Identiteitsnommer Identiteitsnommer

Verwantskap tot leerder Verwantskap tot leerder

Woonadres Woonadres

Aantal jare by bogenoemde adres Aantal jare by bogenoemde adres

Posadres Posadres

Telefoonnommer (h) Telefoonnommer (h)

Telefoonnommer (w) Telefoonnommer (w)

Selfoonnommer Selfoonnommer

Faksnommer Faksnommer

e-posadres e-posadres

Werkgewer Werkgewer

Adres van werkgewer Adres van werkgewer

Beroep Beroep

4 RAPPORTE:

Stuur RAPPORTE aan Vader Moeder Beide ouers Ander

Indien “Ander”, voorsien die volgende besonderhede

NAAM

ADRES

Page 7: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application
Page 8: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

ONDERNEMINGdeur

OUER / VOOG / BORG1 Ek / Ons doen hiermee aansoek om die leerder wie se naam op die aansoek verskyn, as leerder by

Hoërskool Empangeni in te skryf en bevestig dat hy/sy aan die basiese vereistes voldoen, naamlik;

1.1 Dat ‘n bevredigende skolastiese rekord ten tye van die aansoek om toelating, ingedien sal word.1.2 Dat die finale beslissing met betrekking tot die aansoek van ‘n leerder by die Beheerliggaam en

skoolhoof sal berus.1.3 Dat die Beheerliggaam van Hoërskool Empangeni hom die reg voorbehou om voornemende

leerders te akkrediteer.

2 Ek/Ons bevestig dat ons die wettige ouers en/of voogde van die bogenoemde leerder is.

3 Ek/Ons onderneem om by die voorwaardes, skoolreëls en gedragskodes te hou asook by enige voorwaardes, reëls en gedragskodes wat van tyd tot tyd mag verander.

4 Ek/Ons aanvaar dat:4.1 Hoërskool Empangeni ‘n opvoedkundige en akademiese inrigting is met ‘n Christelike karakter en

etos.4.2 Afrikaans en Engels die medium van onderrig sal wees en dat die kultuur van hierdie twee

taalgroepe eerbiedig sal word.4.3 ‘n Goedgekeurde kurrikulum onderrig sal word.4.4 ‘n Stelsel van gedifferensieërde onderrig so ver moontlik van toepassing sal wees, om leerders in

staat te stel om sy/haar onderrig te ontvang met inagneming van sy/haar vermoë, aanleg en belangstelling.

4.5 Die tradisionele waardes en etos van die skool gehandhaaf en eerbiedig sal word.4.6 Die skoolgemeenskap streng buite die politieke arena sal funksioneer en dat georganiseerde

wegbly-aksies en politieke aktivisme nie geduld sal word nie.4.7 Die missie van die skool soos aanvaar en goedgekeuir deur die Beheerliggaam nagestreef sal word.4.8 Leerders die goedgekeurde skooldrag sal dra.4.9 My/Ons kind die skoolfunksies en byeenkomste getrou sal bywoon, en in die voorgeskrewe drag

geklee sal wees.

5 Ek/Ons verstaan en bevestig dat die skoolhoof of sy verteenwoordiger gemagtig is om in ‘n beperkte tydperk vanaf 07:30 tot 14:15 en tydens buitemuurse aktiwiteite vanaf die aanvangstyd tot een uur na die einde, as “ loco parentis” op sal tree in geval van ‘n ongeluk of besering waarby my kind betrokke mag wees terwyl hy/sy in u sorg toevertrou is.

6 Ek/Ons verstaan dat enige redelike poging aangewend sal word om die verlies of beskadiging van die leerders se klere en eiendom te voorkom en dat die skool nie daarvoor aanspreeklik gehou kan word nie.

7 Ek/Ons onderneem om alle onkoste ten opsigte van skade of verliese aan skooleiendom, handboeke en toerusting wat deur my kind veroorsaak is, te aanvaar.

8 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die skoolfonds te betaal en ek/ons verstaan die volgende:8.1 In terme van Artikel 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, is alle partye aanspreeklik om skoolgelde

te betaal.8.2 Die verpligte jaarlikse skoolfonds soos aanvaar deur die meerderheid van ouers op die Algemene

Jaarvergadering.8.3 Kragtens die Familiewet, is ouers gesamentlik en afsonderlik verantwoordelik vir die betaling van

skoolfonds, ongeag van hul huwelikstaat.8.4 In geval van die nie-betaling van skoolfonds, sal die skool beide ouers, ongeag van ‘n moontlike

egskeiding of hofbevel wat tussen die ouers bestaan, aanspreeklik hou.8.5 Die skool die inligting van ouers wat bekom is, mag hou en verwerk deur middel van ‘n rekenaar en

gebruik vir die aanspreeklikheid van skoolfonds.8.6 Die skool ‘n kredietondersoek mag doen en ook kredietinligting van die ouer/voog kan navors deur

middel van ‘n kredietburo of persone wat as agente optree asook kredietgewers.8.7 Indien ‘n ouer nalaat om enige van die skoolverpligtinge na te kom, mag die skool die inligting oordra

aan ‘n kredietburo. Enige inligting wat aan ‘n kredietburo oorgedra is kan aan enige ander kredietgewers beskikbaar gestel word.

8

Page 9: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

8.8 Die skool skriftelik in kennis gestel moet word indien daar enige foute op die rekeningstate is.8.9 Die finansiële rekords en ooreenkomste in twee tale, naamlik Afrikaans en Engels beskikbaar sal

wees.8.10 Die ooreenkoms wat onder die definisie van toevallige kredietooreenkoms van die Nasionale

Kredietwet. Die skool volg die wettige riglyne daarvan in die hantering van verbruikerskrediete.8.11 In terme van Artikel 40 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, het die skool die reg om verpligte

skoolfonds betaling af te dwing8.12 Die partye van die aansoek onderneem om alle regskoste, insluitende prokureurskostes en

invorderingsfooie te betaal indien die skool regsstappe moet neem vir die invordering van enige uitstaande skoolfonds.

8.13 Skoolfonds vooruitbetaalbaar is aan die begin van die skooljaar, en reëlings gemaak kan word vir maandelikse afbetalings.

8.14 Indien betaling nie voor die sewende van elke maand ontvang is nie, die skool die reg voorbehou om rente van 25% p.j. op alle agterstallige fooie te hef.

8.15 Ouers wat nie in staat is om skoolfonds te betaal nie, aansoek mag doen vir gedeeltelike of volle vrystelling van skoolfonds. Die inligting is op aanvraag beskikbaar. Hierdie aansoek is onderhewig aan ‘n middele-toets.

9 Ek/Ons onderneem om die onderstaande tabel te voltooi en verstaan dat die Beheerliggaam van Hoërskool Empangeni die inligting benodig om te bepaal of ek/ons oor die vermoë beskik om die skoolfooie te betaal, en verder of ek/ons kwalifiseer vir gedeetelike vrystelling of volle vrystelling van skoolfooie, indien ek/ons dit nie kan beskostig nie. Die inligting kan ook gebruik word om die geldelike bystand van die Departement van Onderwys te bepaal.

VADER MOEDER

R0 - R5 000 R0 - R5 000

R5 001 - R10 000 R5 001 - R10 000

R10 001 - R15 000 R10 001 - R15 000

R15 001 - meer R15 001 - meer

10 Ek/Ons onderneem om kennis te gee van enige voorneme om my/ons kind uit die skool te neem, en onderneem verder om enige handboeke en/of toerusting wat aan die skool behoort, terug te besorg in dieselfde toestand waarin hy/sy dit ontvang het.

11 Ek/Ons gee toestemming dat my/ons kind enige groep opvoedkundige “Edumetric” en Psigometriese toetse wat deur die Departement van Onderwys goedgekeur is, sal ondergaan.

12 Indien my/ons kind oor die verpligte skoolgaande ouderdom van 15 jaar is, sal ek/ons toesien dat hy/sy gereeld skool bywoon en slegs vir mediese redes afwesig sal wees.

13 Ek/Ons verstaan dat die skool die reg voorbehou om alle inligting voorsien in die aansoek te ondersoek of te laat ondersoek. In die geval van enige misleidende of bedrieglike inligting/dokumentasie, die skool die reg het om ‘n kriminele klag van bedrog teen enige of albei partye van die aansoek te lê.

14 Ek/Ons aanvaar verantwoordelikheid om my/ons kind te immuniseer teen enige gevaarlike aansteeklike siektes en normale infeksie en bewys sal lewer daarvan en dat die skool onmiddellik in kennis gestel sal word indien ‘n leerder enige aansteeklike siekte opgedoen het/onderlede het.

15 Ek/Ons aanvaar verantwoordelikheid vir die vervoer van die leerder na en van die skool.

16 Ek/Ons onderneem om die skool in kennis te stel indien my/ons kind afwesig is. Ouers/Voogde onderneem om ‘n doktersertifikaat in te handig indien benodig.

17 Ek/Ons onderneem om die skool se Gedragskode en toelatingsvereistes, soos omskryf en aanvaar deur die Beheerliggaam van Hoërskool Empangeni, te ondersteun. Ek/Ons verstaan ook dat rook in skooldrag en die gebruik van verdowingsmiddels en alkohol, ‘n baie ernstige oortreding van die skoolreëls is en dat dit kan lei tot die aanbeveling van uitsetting, na ‘n regverdige dissiplinêre verhoor.

18 Die ondergetekendes kies die domicillium citandi ex executandi soos hier onder aangedui. In die geval van enige adresverandering, moet die partye die skool binne 30 dae, deur middel van ‘n geregistreerde brief, in kennis stel.

9

Page 10: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

19 Die Suid-Afrikaanse Skolewet van 1996, sowel as hierdie onderneming is van toepassing op leerders wat nie burgers van die Republiek van Suid-Afrika is nie en ook op diegene wie se ouers ‘n tydelike of permanente verblyfpermit van die Departement van Binnelandse Sake ontvang het. ‘n Leerder wat die land binnegekom het met behulp van ‘n studiepermit, moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante geklassifiseer word, moet kan bewys dat hulle by die Departement van Binnelandse Sake aansoek gedoen het om gewettig te word as hulle by die skool aansoek doen om toelating vir hulle kinders.

20 Hierdie onderneming is geldig van die dag van ondertekening deur die onderskeie partye tot die dag wat die leerder die skool amptelik verlaat.

21 Indien bogenoemde ondernemings nie nagekom word nie, die leerder se voortgesette toelating tot Hoërskool Empangeni in heroorweging geneem sal word.

Ek erken ontvangs van die onderneming en neem kennis van die inhoud.Ek verklaar dat die inligting wat in hierdie vorm voorgelê word, waar en korrek is.

Die ouer / voog / borg verklaar hiermee dat hy/sy die wettige voog/borg van die leerder is en dus geregtig is om hierdie dokument te onderteken.

OUER / WETTIGE VOOG

MOEDER ___________________________________________

Handtekening _____________________________________Datum ____________________

VADER ___________________________________________

Handtekening _____________________________________Datum _____________________

VOOG (Indien van toepassing ___________________________________________________

Verwantskap tot leerder ____________________________________________________

Handtekening _____________________________________ Datum _____________________

GETUIES

1

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Volle name in drukskwrif--------------

Handtekening

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Adres

--------------Datum

2-----------------------------------------------------------------------------------------------------

------------Volle name in drukskrif

------------------Handtekening

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------Adres

----------------Datum

10

Page 11: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

EMPANGENI HIGH SCHOOL SUBJECT CHOICESHOёRSKOOL EMPANGENI VAKKEUSES

GR 10 – 12

COMPULSORY SUBJECTS VERPLIGTE VAKKE English Main Language Afrikaans Hooftaal

Life Orientation Lewensoriёntering CHOOSE WHERE APPLICABLE KIES DIE TOEPASLIKE BLOK Afrikaans First Additional Language OR Engels Eerste Addisionele TaalisiZulu First Additional Language

Mathematics OR Wiskunde OFMathematical Literacy Wiskundige Geletterdheid

CHOICE SUBJECTS KEUSE VAKKE

CHOOSE ONE OF THE FOLLOWING

KIES EEN VAN DIE VOLGENDE

Business Studies BesigheidstudiesLife Science Fisiese WetenskapMusic GeografiePhysical Science Musiek

CHOOSE ONE OF THE FOLLOWING

KIES EEN VAN DIE VOLGENDE

Accounting Ingenieursgrafika en-ontwerpArt KunsComputer Application Technology MusiekEngineering Graphics and Design RekenaartoepassingstegnologieHistory RekeningkundeMusic

CHOOSE ONE OF THE FOLLOWING KIES EEN VAN DIE VOLGENDE

Consumer Studies Informasie TegnologieGeography LewenswetenskapInformation Technology VerbruikersstudiesLife Science MusiekMusicSubject choices/Vakkeuses

11

Page 12: ehs.org.za Web viewEen onlangse paspoortgrootte ... moet hierdie permit toon aan die skool waar hy of sy toegelaat word. Persone wat as onwettige immigrante ... Computer Application

12