ek moet, wil en kan

47
Ek moet, wil en Ek moet, wil en kan.. kan.. …want dit maak absolute sin…..

Upload: lavender

Post on 22-Jan-2016

70 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Ek moet, wil en kan. …want dit maak absolute sin…. 10 minute hersiening: Rook in my oë - Verbittering. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld (Jes. 42) As almal nie goed genoeg is nie – balk in eie oog (Mat 7) - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Ek moet, wil en kan

Ek moet, wil en kan..Ek moet, wil en kan..

…want dit maak absolute sin…..

Page 2: Ek moet, wil en kan

10 minute hersiening:

Rook in my oë - Verbittering

1. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld (Jes. 42)2. As almal nie goed genoeg is nie – balk in eie oog (Mat 7)3. Beperkte sig – ’n ander se rook, my eie balk en siedaar ek

kan nie sien nie.4. Daar is ’n tyd om te raas (vermaan) en ’n tyd om te skyn

(helder lig van raad en deernis) – die regte ding op die verkeerde tyd doof die dowwe lamppit uit.

5. My sig is belemmerd, jou sig is belemmerd, ’n hele volk se sig is belemmerd – die rede, verbittering.

Page 3: Ek moet, wil en kan

‘n Terminale toestand

1Kor 13:4 Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, 1Kor 13:5

handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,

Eff 4:30 En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing. Eff 4:31 Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder word, saam met alle boosheid. Eff 4:32 Maar wees vriendelik en vol

ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.

Page 4: Ek moet, wil en kan

10 minute hersiening:

Rook in my oë - Verbittering1. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld (Jes. 42)2. As almal nie goed genoeg is nie – balk in eie oog (Mat 7)3. Beperkte sig – ’n ander se rook, my eie balk en siedaar ek

kan nie sien nie.4. Daar is ’n tyd om te raas (vermaan) en ’n tyd om te skyn

(helder lig van raad en deernis) – die regte ding op die verkeerde tyd doof die dowwe lamppit uit.

5. My sig is belemmerd, jou sig is belemmerd, ’n hele volk se sig is belemmerd – die rede, verbittering.

6. Wat is dit werklik – verbittering?

Page 5: Ek moet, wil en kan

Verbitterd - wat is dit?G3947

par-ox-oo'-noFrom G3844 and a derivative of G3691; to sharpen alongside, that is, (figuratively) to

exasperate: - easily provoke, stir.

G3691οox-oos'

Probably akin to the base of G188 (“acid”); keen; by analogy rapid: - sharp, swift.

ex·as·per·at·ed, ex·as·per·at·ing, ex·as·per·atesTo make very angry or impatient; annoy greatly.

To increase the gravity or intensity of: "a scene . . . "

G4088pik-ree'-ah

From G4089; acridity (especially poison), literally or figuratively: - bitterness.

Om reeds oorgehaal (ge”prime”) te wees teen iemand/iets sodat die geringste irritasie ‘n vinnige en eskalerende woede tot gevolg het wat die gebeure heeltemal uit verband ruk en

vergroot verby die werklike omvang en belang….

Page 6: Ek moet, wil en kan

10 minute hersiening:

Rook in my oë - Verbittering1. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld (Jes. 42)2. As almal nie goed genoeg is nie – balk in eie oog (Mat 7)3. Beperkte sig – ‘’n ander se rook, my eie balk en siedaar ek

kan nie sien nie.4. Daar is ’n tyd om te raas (vermaan) en ’n tyd om te skyn

(helder lig van raad en deernis) – die regte ding op die verkeerde tyd doof die dowwe lamppit uit.

5. My sig is belemmerd, jou sig is belemmerd, ’n hele volk se sig is belemmerd – die rede, verbittering.

6. Wat is dit werklik – verbittering?7. Hoe gebeur dit met jou – influistering in my hart van ander

bron as HG?

Page 7: Ek moet, wil en kan

Hoe gebeur dit met jou? Heb 12:14 Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder

niemand die Here sal sien nie; Heb 12:15 en pas op dat niemand in die genade van God veragter nie; dat geen wortel van bitterheid opskiet en

onrus verwek en baie hierdeur besoedel word nie.

Heb 12:15 Looking diligently lest any man fail of the grace5485 of God; lest any root of bitterness springing up trouble you, and thereby many be defiled;

khar'-eceFrom G5463; graciousness (as gratifying), of manner or act (abstract or concrete; literal, figurative or spiritual; especially the divine influence

upon the heart, and its reflection in the life; including gratitude): - acceptable, benefit, favour, gift, grace (-ious), joy liberality, pleasure,

thank (-s, -worthy).

Let altyd noukeurig op dat die invloed van die HG jou hart rig, en dat jy nie in gebrek raak van hierdie lig in jou hart nie – anders sal die wortel van verbittering in

jou hart begin ingroei…

Page 8: Ek moet, wil en kan

Psa 139:21 HERE, sou ek dié nie haat wat vir U haat, en 'n afsku hê van die wat teen U opstaan nie? Psa 139:22 Ek haat hulle met 'n volkome haat; vyande is hulle vir my! Psa 139:23 Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; Psa 139:24 en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!

“divine influence upon the heart”

Page 9: Ek moet, wil en kan

10 minute hersiening:

Rook in my oë - Verbittering1. Dowwe lamppit nie uitblus, Jahshua se voorbeeld (Jes. 42)2. As almal nie goed genoeg is nie – balk in eie oog (Mat 7)3. Beperkte sig – ’n ander se rook, my eie balk en siedaar ek

kan nie sien nie.4. Daar is ’n tyd om te raas (vermaan) en ’n tyd om te skyn

(helder lig van raad en deernis) – die regte ding op die verkeerde tyd doof die dowwe lamppit uit.

5. My sig is belemmerd, jou sig is belemmerd, ’n hele volk se sig is belemmerd – die rede, verbittering.

6. Wat is dit werklik – verbittering?7. Hoe gebeur dit met jou – influistering in my hart van ander

bron as HG?8. Is daar hulp vir ons, die terminaal siek verbitterdes?

Page 10: Ek moet, wil en kan

Ons het ontdek dat:• Verbittering ’n toestand is wat jou reaksie op gebeure, optrede van ander en optrede teenoor ander oordryf, eskaleer en buite beheer laat spiraal – dit maak dat jy beheer oor jou self verloor en optree op maniere wat skade doen, lamppitte uitdoof en verwoesting in jou eie en ander se lewens bring.• Dat verbittering soos ’n plant is wat groei, van wortel stand tot groot plant – die geneigdheid om “verkeerd” en “negatief” op te tree in reaksie op gebeure vererger dus met tyd en kom nie van self reg nie.• Die oorsprong (wortel) van verbittering begin wanneer influistering in jou hart wat nie van die HG is, die sagte stem van die HG uitdoof en die stem van die HG veragter in jou hart. Soos die toerekening van kwaad, woede en onmin die gedagtes van jou hart rig, sluip daar ‘’n worteltjie in wat eers subtiel groei, maar later ’n volle plant van verbittering word met baie ranke.• Die voedsel wat die bitter plant laat groei is die geheue – die herinnering en opbring van onverwerkte, onafgehandelde sake wat soos ‘n herkou balletjie keer op keer opgebring word om net weer en weer gekou, geproe en gesluk te word.• Om die bitter plant dood te maak wat jou lewe, jou verhoudings en jou geliefdes vergiftig, moet jy sy voedsel uit jou sisteem kry – jy moet sluiting kry, geheue verlies oor elke saak wat nog moet dien, jy moet die regsaak laat vaar, maar nie geregtigheid nie…..

Page 11: Ek moet, wil en kan

En nou......ons praat oor vergifnis.........

....op ‘n ander manier as ooit tevore.

Page 12: Ek moet, wil en kan

Die probleem met vergifnis is…..

Page 13: Ek moet, wil en kan

….dat ‘n skuldige nie tot geregtigheid gebring word nie?

….dat ek tog nie kan vergewe as hy/sy geen berou het nie?

….ek daardeur sou verklaar dat die teenparty gelyk gegee word?

….ek dan geen vergelding vir my skade en pyn ontvang nie?

….die ander party steeds voortgaan om my te teister met opset?

….ek nie kan begryp hoe ‘n regverdige God so ‘n onregverdige saak oor my laat kom het nie, en ook nie kan sien hoe Hy dan die

reg sal laat seevier nie?

….ek verstaan dat jy sê God sal oordeel, maar eers in die ewigheid – dit is hier waar ek verontreg is, en ek wil hier die reg

sien?

Page 14: Ek moet, wil en kan

….ek nooit sal aanvaar dat hy/sy onskuldig bevind word, of vrygespreek word van straf nie?

….ek niks teen iemand spesifiek het om te vergewe nie, maar suur is oor die algemene toestand van onreg!

….ek nie vals wil wees en voorgee dat ek vergewe het, terwyl dit tog onmoontlik is om so iets te vergewe?

….ek dink dat ek die saak agter my gelaat het – my gewete is rustig, en ek gaan aan – dis immers nie nodig om ‘n groot storie

van vergifnis te maak nie?

….hedendaagse prediking van vergifnis, ‘n verskoning tot lafhartigheid maak, en ek is nie ‘n lafhart nie.

….ek nie die vyande van my God kan vergewe nie, en ook nie die wat my volk wil uitwis nie, ek haat hulle met ‘n volkome haat.

Page 15: Ek moet, wil en kan

Die probleem met vergifnis is eintlik dat….

…daar geweldige verwarring oor definiesies bestaan…..dat mense dink vergifnis deur ’n

mens spreek die skuldige vry.

Dit doen dit nie – dit stel slegs die

onskuldige (jy) vry.

Page 16: Ek moet, wil en kan

Hoe kan ek dit sê?

Uit die beginsel van regspraak?

Uit die Woord?

Uit die praktyk?

Vir beter redes kan jy nie vra nie!

Page 17: Ek moet, wil en kan

Waarskuwing!Hierdie boodskap:

• Handel oor verhoudinge, optrede en interaksie tussen mense (Adam) en dek nie die interaksie en handeling tussen mense en skepsels nie – dis ’n gesprek wat eerder nie op hierdie forum bespreek en opgeneem moet word nie. Die skok sal te groot wees vir sensitiewe luisteraars.• Sluit in die twee sade, goeie en slegte saad – beide geplant in die land van Jahweh (Adam se geslag)

Moet nie wat hier gesê word, van toepassing probeer maak op jou optrede en houding teenoor skepsels nie, dit het geen

verwantskap nie en sal jou net verwar soos dit ons hele volk verwar!

Page 18: Ek moet, wil en kan

Definisies:Sonde:

H2398khaw-taw'

A primitive root; properly to miss; hence (figuratively and generally) to sin; by inference to forfeit, lack, expiate, repent, (causatively) lead astray, condemn: - bear the blame, cleanse, commit [sin], by fault, harm he hath done, loss, miss, (make) offend (-er), offer for sin, purge, purify (self), make reconciliation, (cause, make) sin (-ful, -ness), trespassive

G264ham-ar-tan'-o

Perhaps from G1 (as a negative particle) and the base of G3313; properly to miss the mark (and so not share in the prize), that is, (figuratively) to err, especially (morally) to sin: - for your faults, offend, sin, trespass.

Om die doel, of punt te mis.

Oortreding (e):

H6588peh'-shah

From H6586; a revolt (national, moral or religious): - rebellion, sin, transgression, trespassiveG3900par-ap'-to-mah

From G3895; a side slip (lapse or deviation), that is, (unintentional) error or (wilful) transgression: - fall, fault,

offence, sin, trespass.

Om die wet te veronagsaam, of oor ’n grens te tree.

Page 19: Ek moet, wil en kan

Mens sou kon sê dat ’n oortreding sonde is – met ander woorde,

mens mis die doel (sondig) deur oor die grens van die gebod te

tree.

Page 20: Ek moet, wil en kan

Definisies:Gebod:

G1785en-tol-ay'

From G1781; injunction, that is, an authoritative prescription: - commandment, precept.

Gesaghebbende instruksie (intensie).

Wet:G3551nom'-osFrom a primary word νεμω nemo (to parcel out, especially food or grazing to animals); law (through the idea of prescriptive usage),

generally (regulation), specifically (of Moses [including the volume]; also of the Gospel), or figuratively (a principle): - law.

Regulasie wat intensie tot uitvoer bring

Mat 22:36 Meester, wat is die groot gebod (intensie) in die wet (reeks regulasies) ? Mat 22:37 En Jahshua antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Mat 22:38 Dit is die eerste en groot gebod (intensie) . Mat 22:39 En die

tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Mat 22:40 Aan hierdie twee gebooie (intensies) hang die hele wet (saamgestelde regulasies) en die profete.

Page 21: Ek moet, wil en kan

Die gebod van Vader reguleer die mens se verhouding met Hom en met mekaar – dit is beide vasgelê

in die grondwet van die Koninkryk. Om oor die grens van die gebod te

tree is strydig met die grondwet van die “Staat”.

Page 22: Ek moet, wil en kan

Definisies:Berou (hê):

H5162naw-kham'

A primitive root; properly to sigh, that is, breathe strongly; by implication to be sorry, that is, (in a favorable sense) to pity, console or (reflexively) rue; or (unfavorably) to avenge (oneself): - comfort (self), ease [one’s self], repent (-er, -ing, self). G3340met-an-o-eh'-o

From G3326 and G3539; to think differently or afterwards, that is, reconsider (morally to feel compunction): - repent.

Dink in retrospek jy moes anders opgetree het

Bekeer:

H7725shoob

A primitive root; to turn back (hence, away) transitively or intransitively, literally or figuratively (not necessarily with the idea of

return to the starting point); generally to retreat; often adverbially again: - turn (again, self again, away, back, back again, backward,

from, off), withdraw. G1994ep-ee-stref'-o

From G1909 and G4762; to revert (literally, figuratively or morally): - come (go) again, convert, (re-) turn (about, again).

Terug te gaan, toe te gee, weer te begin.

Page 23: Ek moet, wil en kan

Berou en bekering is om my optrede in heroorweging te neem en te besef

dat ek, as ek dit weer kon doen, dit anders (beter) sou hanteer. Om dan terug te gaan en dit reg te stel,

of voorts reg te doen.

Page 24: Ek moet, wil en kan

Definisies:Sondoffer:

H2403khat-taw-aw', khat-tawth'

From H2398; an offence (sometimes habitual sinfulness), and its penalty, occasion, sacrifice, or expiation; also (concretely) an offender: -

punishment (of sin), purifying (-fication for sin), sin (-ner, offering).

Straf vir oortreding

Vergewe (vergifnis):

H5375naw-saw', naw-saw'

A primitive root; to lift, in a great variety of applications, literally and figuratively, absolutely and relatively: - accept, advance, arise,

forgive, furnish, further, give, go on, help, high, hold up, honourable, obtain, pardon, raise (up), receive, regard, respect, set (up),

spare.  G863af-ee'-ay-meeFrom G575 and ιημι hiemi (to send; an intensive form of ειμι eimi (to go)); to send forth, in various applications: - cry, forgive, forsake,

lay aside, leave, let (alone, be, go, have), omit, put (send) away, remit, suffer, yield up.

Laat gaan, verskoon, vergeet van, tersyde stel, rekord uitvee.

Lev 5:10 En die ander een moet hy as brandoffer volgens voorskrif berei. So moet die priester dan vir hom versoening doen weens die sonde wat hy gedoen het, en dit sal hom vergewe word.

Page 25: Ek moet, wil en kan

Die boete moet betaal word voor die oortreding van jou rekord

verwyder kan word. Daarna is die insident uitgewis uit die registers en uitgevee van die herinnering – weg

asof dit nooit gebeur het nie.

Page 26: Ek moet, wil en kan

Exo 34:5 En JAHWEH het neergedaal in die wolk en daar by hom gestaan. En Hy het die Naam van JAHWEH uitgeroep.

Exo 34:6 En toe JAHWEH by hom verbygaan, het Hy geroep: HERE, HERE, barmhartige en genadige God, lankmoedig en

groot van goedertierenheid en trou; Exo 34:7 wat die goedertierenheid bewaar vir duisende, wat ongeregtigheid

en oortreding en sonde vergewe, maar nooit ongestraf laat bly nie; wat die ongeregtigheid van die

vaders besoek aan die kinders en aan die kindskinders, aan die derde en aan die vierde geslag.

Page 27: Ek moet, wil en kan

Definisies:Broer/suster: Hy wat die wil (gebod) van Jahweh

doen (liggaam)

Vyand / teëstander:H340aw-yab'

A primitive root; to hate (as one of an opposite tribe or party); hence to be hostile: - be an enemy.

H341o-yabe', o-yabe'

Active participle of H340; hating; an adversary: - enemy, foe. G2190ekh-thros'

From a primary word εχθω echtho (to hate); hateful (passively odious, or actively hostile); usually as a noun, an adversary (especially Satan): - enemy, foe.

Een wat haat, teen staan

Mat 12:49 En Hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: Dáár is my moeder en my broers. Mat 12:50 Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, dié is my broer en suster en

moeder.

Joh 8:42 En Jahshua sê vir hulle: As God julle Vader was, sou julle My liefhê, want Ek het uit God uitgegaan en gekom; want Ek het ook nie uit Myself gekom nie, maar Hy het My gestuur. Joh 8:43 Waarom ken julle my

spraak nie? Omdat julle na my woord nie kan luister nie. Joh 8:44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was 'n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die

waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die vader daarvan. Joh 8:45 Maar omdat Ek die waarheid spreek, glo julle My nie.

Page 28: Ek moet, wil en kan

Onderskei tussen “die” en “jou”...jou vyand / teëstanders...en liefde

Luk 12:58 Want terwyl jy met jou teëstander na die owerheid gaan, doen moeite op die pad om van hom los te

kom; sodat hy jou nie miskien voor die regter sleep en die regter jou oorgee aan die geregsdienaar en die

geregsdienaar jou in die gevangenis werp nie. Luk 12:59 Ek sê vir jou, jy sal daar sekerlik nie uitkom

voordat jy ook die laaste oortjie betaal het nie.

Mat 5:43 Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy moet jou naaste liefhê en jou vyand moet jy haat. Mat

5:44 Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan

die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; Mat 5:45 sodat julle kinders kan

word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op

regverdiges en onregverdiges. Mat 5:46 Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle?

Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie? Mat 5:47 En as julle net jul broeders groet, wat besonders doen

julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie? Mat 5:48 Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.

Rom 12:20 As jou vyand dan honger het, gee hom iets om te eet; as hy dors het, gee hom iets om te drink,

want sodoende sal jy op sy hoof vurige kole ophoop. Rom 12:21 Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.

Page 29: Ek moet, wil en kan

...die vyand / teëstanders...en geen vermelding van liefde

Fil 1:27 Alleenlik, gedra julle waardig die evangelie van Christus, sodat, of ek kom en julle sien dan wel of ek afwesig is, ek van julle omstandighede kan hoor dat julle in een gees vasstaan en, een van siel, saam stry vir die geloof van die

evangelie, Fil 1:28 en dat julle jul in geen opsig laat afskrik deur die teëstanders nie. Dit is vir hulle wel 'n bewys van verderf, maar vir julle van redding, en dit van God;

Tit 2:7 Betoon jou in alles 'n voorbeeld van goeie werke, met onvervalstheid in die leer, waardigheid, opregtheid. Tit

2:8 Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teëstanders beskaam kan word en niks slegs kan hê om van julle te sê nie.

Heb 10:26 Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die

sondes meer oor nie, Heb 10:27 maar 'n verskriklike verwagting van oordeel en 'n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer. Heb 10:28 As iemand die wet van Moses verwerp het, sterf hy sonder ontferming op die

getuienis van twee of drie; Heb 10:29 hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God vertrap

het en die bloed van die testament waardeur hy geheilig is, onrein geag en die Gees van genade gesmaad het? Heb 10:30 Want ons ken Hom wat gesê het: My kom die wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here; en weer: Die Here sal

sy volk oordeel. Heb 10:31 Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.

Mat 13:39 en die vyand wat dit gesaai het, is die duiwel. Die oes is die voleinding van die wêreld, en die maaiers is die engele.

Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie.

Page 30: Ek moet, wil en kan

Die vyande en teëstanders wat jy nie mag liefhê nie...

Psa 139:21 HERE, sou ek dié nie haat wat vir U haat, en 'n afsku hê van die wat teen U opstaan nie? Psa 139:22 Ek haat hulle met 'n volkome haat; vyande is hulle vir my!

Hand 13:8 Maar Élimas die towenaar--want so word sy naam vertaal--het hulle teëgestaan en het probeer om die goewerneur afkerig te maak van die geloof. Hand 13:9 Maar Saulus, dit is Paulus, vervul met die Heilige Gees, het die oë op hom gehou en gesê: Hand 13:10 Kind van die duiwel, vol van alle bedrog en alle listigheid, vyand van

alle geregtigheid, sal jy nie ophou om die reguit weë van die Here te verdraai nie? Hand 13:11 En nou, kyk, die hand van die Here is op jou, en jy sal blind wees en die son 'n tyd lank nie sien nie.

Jak 4:3 Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring. Jak 4:4 Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n

vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.

Mat 23:13 Maar wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle sluit die koninkryk van die hemele toe voor die mense; want julle gaan self nie in nie, en die wat sou ingaan, laat julle nie toe om in te gaan nie. Mat 23:14 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle eet die huise van die weduwees op, en doen vir die skyn lang gebede. Daarom sal julle 'n swaarder oordeel ontvang. Mat 23:15 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle trek rond oor see en land om een bekeerling te maak; en as hy dit geword het,

maak julle hom 'n kind van die hel, twee maal erger as julle self.

Mat 23:33 Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?

Alleenlik gedra jul waardig en voorbeeldig volgens die voorbeeld van Jahshua

Page 31: Ek moet, wil en kan

M.a.w. my vyand is nie noodwendig die vyand nie, maar die vyand is

altyd my vyand.

Maar wat het dit alles met vergifnis te doen?

Dit elimineer misverstande daaroor – kom ons kyk nou uiteindelik na

vergifnis.

Page 32: Ek moet, wil en kan

Uit die Woord

Page 33: Ek moet, wil en kan

Die top sewe oor Vader tot mens vergifnisLuk 11:2 En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; Luk 11:3 gee ons elke dag ons daaglikse brood; Luk 11:4 en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is; en lei ons nie in

versoeking nie, maar verlos ons van die Bose.

1Jo 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

Mar 4:11 En Hy sê vir hulle: Aan julle is dit gegee om die verborgenheid van die koninkryk van God te ken, maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse, Mar 4:12 sodat hulle kan kyk en kyk, en nie sien nie; en hoor en hoor, en nie

verstaan nie, dat hulle hul nie miskien bekeer en die sondes hulle vergewe word nie.

Rom 4:7 Welgeluksalig is hulle wie se ongeregtighede vergewe en wie se sondes bedek is. Rom 4:8 Welgeluksalig is die man aan wie die Here die sonde nie toereken nie.

Mat 27:20 Maar die owerpriesters en die ouderlinge het die skare oorgehaal dat hulle Barábbas moes begeer en Jahshua ombring.

Luk 23:33 En toe hulle op die plek kom wat Hoofskedel genoem word, het hulle Hom daar gekruisig, en die kwaaddoeners, een aan die regter--en een aan die linkerkant. Luk 23:34 En Jahshua sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. En hulle het sy klere verdeel en die lot daaroor gewerp. Luk 23:35 En die volk het dit staan en aanskou. En die owerstes het saam met hulle ook geskimp en gesê: Ander het Hy verlos; laat Hy

Homself verlos as Hy die Christus, die uitverkorene van God, is.

Hand 5:30 Die God van ons vaders het Jahshua opgewek, wat julle omgebring het deur Hom aan 'n kruishout te hang. Hand 5:31 Hom het God as Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en vergifnis van sondes

te skenk.

Hand 10:42 En Hy het ons bevel gegee om aan die volk te verkondig en met krag te betuig dat dit Hy is wat deur God bestem is as Regter van lewende en dode. Hand 10:43 Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in

Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.

Page 34: Ek moet, wil en kan

Die top sewe oor mens tot mens vergifnisLuk 17:3 Pas op vir julleself. En as jou broeder teen jou sondig, bestraf hom; en as hy berou kry, vergewe hom.

Luk 17:4 En as hy sewe maal op 'n dag teen jou sondig en sewe maal op 'n dag na jou terugkom en sê: Ek het berou--moet jy hom vergewe. Luk 17:5 Toe het die apostels aan die Here gesê: Gee ons meer geloof.

2Co 2:5 Maar as iemand droefheid veroorsaak het, dan het hy my nie bedroef nie, maar--ek wil nie oordryf nie--min of meer julle almal. 2Co 2:6 Vir so iemand is daardie bestraffing deur die meerderheid genoeg; 2Co 2:7 sodat julle

daarenteen hom liewer moet vergewe en vertroos, dat so iemand nie miskien deur al te groot droefheid verteer word nie. 2Co 2:8 Daarom vermaan ek julle om die liefde aan hom te bevestig.

Col 3:12 Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. Col 3:13 Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die

ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. Col 3:14 En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.

Mar 11:24 Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry. Mar 11:25 En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader wat in die

hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe. Mar 11:26 Maar as julle nie vergewe nie, sal julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe nie.

Eph 4:30 En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing. Eph 4:31 Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder word, saam met alle boosheid. Eph

4:32 Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.

Mat 6:14 Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe . Mat 6:15 Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie .

Joh 20:21 Jahshua sê toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. Joh 20:22 En nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: Ontvang die Heilige Gees. Joh 20:23 As julle die mense

hulle sondes vergewe, dan word dit hulle vergewe; as julle die mense hulle sondes hou, dan is dit gehou .

Page 35: Ek moet, wil en kan

’n Paar waarnemings:

Liefde blyk onvoorwaardelik te wees teenoor jou vyande en broeders – alle naastes, maar dit

sluit die vyand (adder geslag) uit.

Vergifnis blyk voorwaardelik te wees vir mense (deur Vader) en ook tussen mense – alle

mense, insluitend die addergeslag.

Page 36: Ek moet, wil en kan

Vergifnis voorwaardelik?Ons word vergewe want/wanneer:

In Jahshua gesterf en opgestaan het (onder Sy bloed), en daarna:

1. Ons uit onkunde (onwetend) mislei word tot sonde (dit is onwaarskynlik as die wet op jou hart is), of

2. Ons gestruikel het onder versoeking en wetende oortree het, maar berou gekry het en ons sondes bely het, of

3. Op die selfde voorwaardes waarop ons die wat teenoor ons oortree, vergewe.

Page 37: Ek moet, wil en kan

Vergifnis voorwaardelik?Ons ander vergewe:

1. Moet hul vergewe as hul berou het, en bely dat hul teen ons oortree het – al is dit sewentig keer sewe maal.

2. Ons wil hul vergewe as hul uit onkunde (onwetend) mislei word en teen ons oortree – al is berou en belydenis nie sigbaar nie, want hul dink nie hul was verkeerd nie.

3. Ons kan (mag) hul vergewe selfs al het hul in moedswil ons aangetas, en geen berou getoon, of niks bely het nie, want

….ons sal gemeet en vergewe word volgens die maat wat ons ander meer meet, en wie kan bekostig om nie ook ruimte vir vergifnis by Jahweh te vind, al was hy/sy moedswillig, en nalatig om belydenis te doen nie!

Page 38: Ek moet, wil en kan

Uit regspraak beginsel

- ‘n Afbeelding van die Hemelse

regstelsel -

Page 39: Ek moet, wil en kan

As ek ten spyte van onreg, vergewe (geen saak hou) teen iemand, sal die onreg dan nie

ongestraf gaan nie?

Page 40: Ek moet, wil en kan

Een regstelsel, twee wat klag kan inbring:Strafreg

• Tussen staat en beskuldigde• Onafhanklik van siviele geding

• Hou die reg in stant van die staat, en die inwoners• PG besluit oor vervolging

• Bewyslas op staat• Skuld bepaal deur 67% sekerheid

• Sanksie gelewer as afskrikmiddel en rehabilitasie

Siviele reg• Tussen twee partye

• Onafhanklik van straf geding• Bewyslas op party wat saak aanhangig maak

• Benadeelde party besluit oor vervolging• Skuld bepaal deur 50 +1% sekerheid

• Sanksie gelewer tot vergoeding/regstelling

Page 41: Ek moet, wil en kan

Selfs al word ‘n moordenaar nie siviel vervolg nie, sal die staat steeds

vervolg…..

…as hy die reg oortree het, sal reg geskied…

….’n siviele gedink kan op beste net vergoeding as sanksie kry, op slegste, tot

verdere klagtes en teenklagtes lei.

Page 42: Ek moet, wil en kan

In ‘n regstaat, kan burgers die regstelsel vertrou om reg te laat geskied deur die strafreg.

In ‘n gevaalde staat, skiet siviele aksies die hoogte in as mosie van wantroue in die vermoë

van die staat se strafreg stelsel.

In die Koninkryk van ons burgerskap is ‘n volmaakte regstaat - siviele sake is heel

onnodig as ons die Regter vertrou om reg te laat geskiet.

Page 43: Ek moet, wil en kan

Laat staan asb. jou siviele saak teen die ander party. Lê jou reg tot vervolging af (vergewe), en laat dit ‘n beleidenis word dat jy die Koninkryk as regstaat vertrou.

Gaan aan met jou lewe, laat die staat die klag lê, die bewyse lewer, en ‘n oordeel

maak.

Page 44: Ek moet, wil en kan

Uit praktyk

Page 45: Ek moet, wil en kan

Cancer is a disease of the mind, body, and spirit. A proactive and positive

spirit will help   the cancer warrior be a survivor. Anger, unforgiveness and

bitterness put the body into a  stressful and acidic environment. Learn to have a loving and forgiving spirit. Learn to relax and enjoy life.   

Page 46: Ek moet, wil en kan

In samevatting:

Page 47: Ek moet, wil en kan

Ek Ek moetmoet vergewe die wat bely, vergewe die wat bely, wilwil vergewe die wat nie besef wat hul vergewe die wat nie besef wat hul

gedoen het nie, en gedoen het nie, en kankan selfs die vergewe selfs die vergewe wat moedswillig is – want ek smag na wat moedswillig is – want ek smag na

vergifnis vir my eie nalatige sondevergifnis vir my eie nalatige sonde

…want dit maak absoluut sin, dit kan niemand benadeel, en bevoordeel en bevry

my van die bitter plant wat my vergiftig, terwyl ek dan ook kan roep – “Vader

vergewe my, want ek vergewe ook ander, en soos ek ander vergewe…”