ek wil asb inteken op verskil / kanselleer asb my...

13
1 Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil Webblad: http://www.noordsin.co.za Facebook: https://www.facebook.com/noordsin/ Kampterreine: o Badseloop: Vir besprekings skakel: 062-6561521, of stuur ‘n epos na: [email protected] o Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za o Magaliesberg: Besprekings word nou hanteer deur: Anvie Ventures, [email protected], 044 696 6585 o Facebook byhttps://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/ 8 November 2019 Nr 34/2019 Warm nuus Gemeentekalenders 2020 Noordelike Sinode 5-9 Oktober Legitimasie van finalejaarstudente: Universiteitsoord 14 November 2019 19:00 Die legitimasie van ons finalejaarstudente is ‘n hoogtepunt op ons jaarprogram. Namens die Kuratorium van die NG Kerk wil ons almal uitnooi om hierdie geleentheid saam met ons te beleef. Dit vind plaas op Donderdag, 14 November 2019 om 19:00 by die NG Gemeente Universiteitsoord. Vir enige navrae, kontak asseblief Lizette van der Kooi by 012 420 2892 of [email protected] Excelsus Jaarprogram 2020 Jaarprogram 2020 aangeheg. Dagboek asseblief die datums van die kursusse/werkswinkels waarin julle belangstel. Vir enige navrae, kontak asseblief vir Rika by [email protected] of by 012 420 6738. Sinodenuus Leraarontwikkeling: 24-25 Februarie 2020 AcaDeo (Emmarentia Geldenhuys): in die mark! Die moontlikheid om die kampterrein te verkoop word baie ernstig oorweeg. Die grond is 280 hektaar groot en regoor Klein Kariba te Bela-Bela geleë. Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger (sel 083 554 4971) by die Sinodehuis vir verdere navrae. Bybellees met ‘n verskil Die volgende byeenkoms vind om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas: 12 November: Jesaja 65:17-25 Navrae: Fanie Cronjé (083 415 1452) / Kobus Myburgh (083 227 7185)

Upload: others

Post on 24-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

1

Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil

Webblad: http://www.noordsin.co.za Facebook: https://www.facebook.com/noordsin/ Kampterreine:

o Badseloop: Vir besprekings skakel: 062-6561521, of stuur ‘n epos na: [email protected] o Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za o Magaliesberg: Besprekings word nou hanteer deur: Anvie Ventures, [email protected], 044 696 6585 o Facebook byhttps://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/

8 November 2019

Nr 34/2019

Warm nuus

Gemeentekalenders 2020 Noordelike Sinode 5-9 Oktober

Legitimasie van finalejaarstudente: Universiteitsoord 14 November 2019 19:00 Die legitimasie van ons finalejaarstudente is ‘n hoogtepunt op ons jaarprogram. Namens die Kuratorium van die NG Kerk wil ons almal uitnooi om hierdie geleentheid saam met ons te beleef. Dit vind plaas op Donderdag, 14 November 2019 om 19:00 by die NG Gemeente Universiteitsoord. Vir enige navrae, kontak asseblief Lizette van der Kooi by 012 420 2892 of [email protected]

Excelsus – Jaarprogram 2020 Jaarprogram 2020 aangeheg. Dagboek asseblief die datums van die kursusse/werkswinkels waarin julle belangstel. Vir enige navrae, kontak asseblief vir Rika by [email protected] of by 012 420 6738.

Sinodenuus

Leraarontwikkeling: 24-25 Februarie 2020

AcaDeo (Emmarentia Geldenhuys): in die mark! Die moontlikheid om die kampterrein te verkoop word baie ernstig oorweeg. Die grond is 280 hektaar groot en regoor Klein Kariba te Bela-Bela geleë.

Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger (sel 083 554 4971) by die Sinodehuis vir verdere navrae.

Bybellees met ‘n verskil Die volgende byeenkoms vind om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas:

12 November: Jesaja 65:17-25

Navrae: Fanie Cronjé (083 415 1452) / Kobus Myburgh (083 227 7185)

Page 2: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

2

DinkJeugNoord: Tweak 🏡 + ⛪ - Dagboek solank die datum 3 Februarie 2020 !!!

Huis HJ Piek: Groenkloof

Kollega- en ander personeelnuus

Baie geluk … Landi en Johan Botha [Mootvallei] se seuntjie Reinach is op 4 November gebore.

Hospitaal Corné Bootha [Magalieskruin] was in die hospitaal gewees.

Innige simpatie… André Botha [Naboomspruit] se pa is op 4 November oorlede.

Johan Laubscher [Rietfontein-Noord] se skoonpa is oorlede.

Afskeid

Paul du Plessis [Riviera-Jakaranda] emeriteer op 31 Januarie 2020. Die Gemeente neem op 24 November om

09:00 van hom en Délia afskeid.

Emil Haarhoff [Rooihuiskraal] emeriteer op 31 Desember 2019. Die Gemeente neem op 24 November om 08:30

van hom en Christine afskeid.

Verjaarsdagwense: Hartlik geluk aan die volgende persone:

11/11 Frans Burger [Rietfontein-Noord, 079 524 3864, [email protected]] Jan Cronjé [Emeritus, 083 625 1820, [email protected]]

12/11 Theuns Kriek [Warmbad-Wes, 083 273 9386, [email protected]] Nico Behr [Emeritus, 082 335 4780, [email protected]]

15/11 James Kirkpatrick [Suidoos-Pretoria, 082 852 7947, [email protected]] Nelius Steyn [Wonderboom, 082 890 8820, [email protected]] **************************************************** 09/11 Christine Haarhoff [Rooihuiskraal, 082 850 1484, [email protected]] Angelique Jordaan [Rustenburg-Bergsig, 082 561 8500, [email protected]] 10/11 Ilse de Beer [Springbokvlakte, 082 779 4149, [email protected]] 12/11 Hannalie Kriek [Warmbad-Wes, 083 273 9386, [email protected]]

Page 3: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

3

Gemeentenuus

Verjaarsdae: Baie geluk! Haakdoorn [Gestig 12/11/1976]

Koedoesrand [Gestig 13/11/1943]

Magalieskruin [Gestig 15/11/1979]

Warmbad-Wes halfeeufees: Baie geluk!

Warmbad-Wes het op Sondag 27 Oktober, 50 jaar van genade feestelik gevier. Die huidige twee leraars, Willie Potgieter (links op die foto) en Theuns Kriek het ‘n gedenksteen onthul, en die eerste dominee, Piet Grobler, het die nagmaal ingestel. Verskeie ander oud-leraars en-orreliste het ook aan die fees deelgeneem.

Pretoria: Middestadbediening

Die Gemeente skryf soos volg: Hierdie storiefoto, het Elize Steenkamp in ons kantoor, deur haar motorvenster geneem. Dit weerspieël ons bediening in die middestad. Hierdie twee mense was op pad Steve Biko hospitaal toe. Elize kon sien dat die man op die rug, in pyn verkeer. En die toeval van die muur agter hulle se boodskap kan ‘n mens nie miskyk nie. Dit is hartroerend as jy die toestand van die weldoener se klere ook sien.

Haakdoorn: My Oom se Motor Fees – 9 November 2019

Tydrit, verskeidenheid stalletjies en groot pryse om te wen Vir navrae of om stalletjies te bespreek kontak Lisa by [email protected] of 061 407 3984 [Lees meer...]

Wonderboom-Suid: Gedenktuin ‘n Gedenktuin is opgerig op die kerkterrein – ‘n trots van ons gemeenskap – as ‘n laaste rusplek vir u geliefdes. Die kerkterrein is beveilig met ‘n palissadeomheining en het streng toegangsbeheer. Tans is voorsiening gemaak vir 700 nisse in die muur waarvan heelwat al verkoop is.

Normale prys per Nis, waar twee kissies inpas, is R4010.00.

Ons bied vir tydperk tot 30 November 2019 ‘n spesiale prys van R3000.00 per nis aan. Belangstellendes kan die kerkkantoor skakel by 012 3310494. Kerkkantoorure is Dinsdae en Vrydae 9h00 tot

12h00 en Woensdae en Donderdae 14h00 tot 18h00.

Ander nuus

Pastorale Beradingskursus: 16 November – Selfvergifnis

Prof Wentzel Coetzer [Buitengewone Professor by die Teologiese Fakulteit in Potchefstroom] skryf die volgende:

“Die wetenskaplike studie met betrekking tot die tema van vergifnis het maar eers gedurende die sewentiger jare begin momentum verkry – dit is dus ‘n relatief nuwe konsep binne die helpende professies. Terwyl die meerderheid van studies gefokus was op vergifnis as sodanig, was daar oor ‘n lang tydperk bykans geen bydraes met betrekking tot selfvergifnis nie – dit is selfs by geleentheid al beskryf as die ‘stiefkind’ binne vergifnis navorsing.”

Vir meer inligting rakende die kursus …[Lees hier verder…]

Page 4: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

4

Run and walk 4 Bibles: 30 November Ilse Ferreira skryf: Hierdie jaar se Run/Walk4Bibles vind plaas op 30 November vanaf Lewende Woord Centurion in Clubview. Nie alleen is dit die eerste jaar wat die marathon afstand gehardloop sal word nie, dit is ook sommer tegelykertyd ‘n kwalifiserende wedloop vir beide die Comrades en Two Oceans wedlope.

Lees meer …

Nuusbriewe Bybel-Media: Bestelvorm vir Jaarboek 2020 https://ngkok.co.za/kennisg/201933/Jaarboek%20bestel%202020.pdf

------------------------------------------------

Christelike Lektuurfonds: Nuwe CLF Ekologie pamflette wat tydens NGK Algemene Sinode bekend gestel word.

Water Klimaatsverandering Kos- en omgewingsgeregtigheid

Die oorhoofse vraag is “Hoe kan ons ‘n verskil maak aan die ekologiese krisis waarin ons wêreld verkeer?” Hierdie gratis pamflette kan aanlyn bestel word of stuur ’n e-pos na [email protected] of skakel (021) 873 6964.

Akkommodasie vir Selfversorgende Bejaardes: Flower Foundation Die Flower Foundation is ‘n nie-winsgewende organisasie wat goedkoop maar kwaliteit behuising verskaf aan persone ouer as 60, waar woonstelle in Pretoria uitgehuur word aan selfversorgende bejaardes. Daar is tans onbewoonde eenhede beskikbaar in Arcadia en Danville wat die las op die organisasie verhoog om die pryse so laag as moontlik te hou. Alle inwoners moet selfversorgend wees, daar is nie mediese ondersteuning beskikbaar nie. Daar is ‘n bussie wat teen ‘n geringe koste gebruik kan word na hospitale, klinieke en winkels. Sien kostes!! Kontak gerus vir Bessie Noakes by 082 328 1767 of [email protected]

Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom

maak weer reg vir ons Somer Kersfees in, sien ons Kerspamflet vir 2019.

Abraham Kriel Kinderhuis Potchefstroom: Liggiefees 29 November tot 31 Desember 2019

Liggiefees@Potch is Abraham Kriel Kinderhuis Potchefstroom se jaarlikse groot fondsinsamelingsprojek. Die perseel word omskep in 'n sprokieswêreld wat elke persoon moet sien en ervaar. Van die (kliek hier) grootste name in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf tree op, daar is 'n pragtige kunsmark, Oujaarsdans, 'n pretpark met 'n Big Wheel van amper 40 meter hoog wat oor die hele fees kyk, 'n ongelooflike Liggiemuur wat praat en sing met die aanskouers en kos om van te kies en te keur. Die fees begin 29 November - 31 Desember. Liggiefees@Potch is elke aand oop vanaf 19:00. Kaartjies is aanlyn te koop by Quicket https://qkt.io/JaMZij of R25.00 kaartjies kan by die hek gekoop word. Besoekers wat van ver af kom kan aanlyn spesifieke sitplekke in die tent bespreek en verseker wees dat hulle stoel vir hulle wag. Liggiefees@Potch het in 2018 byna 62 000 feesgangers verwelkom - hierdie jaar gaan elke persoon verstom laat.

PEN Seekamp het jou hart nodig Janthinus Schrage, senior bestuurder: Bemarking en Kommunikasie by PEN skryf: Ek dink gereeld hieraan. Hoe kan ons emosionele vryheid meet? Hoe kan mens ‘n kind se glimlag meet wanneer hulle oë vol seer is? Ons kan nie altyd meet hoe hulle uitdagings in die gesig staar nie, maar ons KAN verseker meet hoe ons hulle geleenthede gee om met hierdie uitdagings vas te vat. PEN Seekamp wil soos die 26 jare vantevore, ‘n geleentheid skep vir ‘n wonderwerk.

Lees meer …

Kreatiewe kategete/jeuggroepleier opleiding: 8 Januarie 2020

Op Saterdag 8 Februarie 2020 is dit weer tyd vir ons jaarlikse Kreatiewe kategete /jeuggroepleier opleiding vir almal wat jeuggroepe moet fasiliteer. Dit word by Kameeldrif aangebied. Aanbieders: Roelf Opperman en Fritz Snyman. Koste: R560.00 per persoon. Leraars wat bywoon kry 6 VBO punte. Kliek HIER vir meer info of om in te skryf.

Page 5: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

5

Die nommerpas kursus vir entrepeneurs en selfwerkskeppers: 1-31 Maart 2020

Dr Jan Botha sê: “Hierdie is ‘n kursus wat vierkantig staan in die idioom van missionale kerkwees! Tydens die pas afgelope Algemene Sinode van die NG Kerk is ons missionale identiteit weereens bevestig.” Kursusleiers: Dr Jan Botha Tel 012 5463545, Sel no: 0764815683 en e-pos adres: [email protected] Dr Retha Kruidenier Tel 012 3291352, Sel no: 0824138462 en e-pos adres: [email protected]

[om in te skryf ...]

Struwig Eko-Reservaat: 23-25 Maart 2020

Spesiale aanbieding: Groot 5 leraars blootstelling aan ons eie Kruger ervaring. Besprekings: +27 71 907 7960 of [email protected]

[Verdere inligting...]

Gebedslys

Hiermee ‘n vriendelike uitnodiging aan ons lesers om enige sake vir voorbidding aan ons te stuur by [email protected].

ʼn Goeie reënseisoen op alle plekke in ons land, asook in ons buurlande.

Almal wat besig is met eksamens.

Proponenet wat Donderdag 14 November gelegitimeer word.

Vakatures

Rynpark Assosiasie vir Bejaardes

RYNPARK is opsoek na ‘n vaardige Operasionele Bestuurder wat verantwoordelikheid sal neem vir beplanning en verbetering van produktiwiteit en effektiewe dienslewering. Die Operasionele Bestuurder is verantwoordelik vir alle aspekte van die dag tot dag take asook die effektiewe bestuur van alle Instandhoudingsaktiwiteite en uitgekontrakteerde dienste. Dit sluit in die sekuriteit-, skoonmaak-, spyseniering- en tuindienste. Kwalifikasies in instandhoudingsbestuur en ervaring op die gebied dra voorkeur. Sterk Leierskap en intensiewe menseverhoudings en bestuursvaardighede. Hantering en beplanning van finansiële begrotings en dissipline in die werkplek. Geldige Rybewys en eie vervoer. Stuur asb volledige CV na [email protected]

Proponente en ander beskikbares

UP Fakulteit Teologie: Gelegitimeerde proponente 2016

Eddie Brown [082 305 3972, [email protected]] Berenice Esterhuyzen [072 794 5928, [email protected]]

Gelegitimeerde proponente 2018 Freddie de Lange [071 483 8798, [email protected]]

Marthiens Heymans [[email protected]] Nienke Kemm [079 515 4156, [email protected]] Erick Mulder [076 253 5825, [email protected]] Natalie-Ann van Deventer [076 187 7249, [email protected]]

Ander gelegitimeerdes wat beskikbaar is om eredienste te lei Gerhard Bothma [082 412 3479, [email protected]] Jan Cloete [083 232 8708, [email protected]]

Page 6: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

6

Martin Lazenby [079 493 4957, [email protected]] Ernst Muller [082-656-1107, [email protected]] Bertus Olivier [082 224 6242, [email protected]] Ockie Raubenheimer [076 155 0929, [email protected] - Ook beskikbaar vir aflos gemeentebediening] André Smuts [072 148 6718, [email protected]] Lizette Viviers [082 451 4049, [email protected]]

Ten slotte

BYLAES

H

Excelsus – Jaarprogram 2020

– My Oom se Motor Fees

Page 7: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

7

Page 8: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

8

Terug

Haakdoorn – My Oom se Motor Fees

9 November 2019

Terug

Page 9: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

9

Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom

Wat is die betekenis van Kersfees en Jesus se geboorte vir jou?

Hier by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom beleef ons Kersfees as ‘n tyd van omgee en liefde.

Daarom is ons so dankbaar vir dit wat ons van u af ontvang, om daardie leemte van ‘n

Kersfees in elke kinder hart te vul

U KAN ONS HELP DEUR HIERDIE VORM TE VOLTOOI EN TE STUUR AAN:

ABRAHAM KRIEL KINDERHUIS PRIVAATSAK X1033 NYLSTROOM 0510

EPOS: [email protected]

U CAN HELP BY COMPLETE THIS FORM AND POST TO:

ABRAHAM KRIEL CHILDRENS HOME PRIVATE BAG X1033 MODIMOLLE 0510

EMAIL: [email protected]

U ontvang ‘n Artikel 18A-kwitansie

You will receive an Article 18 A receipt

Titel, voorletters en van /Title, initials and surname:

Posadres / Postal address Selfoonnommer / cellphone number:

Telefoon no. / Telephone number:

Eposadres / Email address:

Poskode / Postal code: Donasiebedrag / Amount of donation:

A. DIREKTE BANKINBETALING IN ONS REKENING / DIRECT PAYMENT INTO OUR BANK ACCOUNT

Naam van instansie / Name of

instituton:

Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom

ABSA Bank

Rek no / Account no:

1100 140 000

Takkode Branch code

632005

Verwysing / Reference Christm19 / your

surname

B. DEBIETORDER / DEBIT ORDER

‘n Donasie wat maandeliks deur ons uit u bankrekening onttrek sal word op die eerste van elke maand:

Verwysing Kers 2019

Page 10: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

10

A donation that will be deducted monthly from your bank account by us on the first of every month:

Ref. Chrism 2019

Bank Naam/Your Bank

Name:

Takkode/Branch Code: Rek Nommer/Account

Number

Tiperekening/Type

Of Account:

Bedrag per maand/Amount

per month

Bedrag In Woorde /

Amount In Words:

Handtekening/Signature

Datum /Date:

Gesëende Kersfees / Merry Christmas

Baie dankie vir u ondersteuning / Thank you for your support

Terug

Abraham Kriel Kinderhuis Potchefstroom - Liggiefees

29 November tot 31 Desember 2019

Terug

Akkommodasie vir Selfversogende Bejaardes:

Flower Foundation

Veilige akkommodasie vir Selfversorgende Bejaardes – Pretoria 166 Woonstelle in Arcadia, Groenkloof en Danville Geen mediese versorging of etes Vervoer teen minimale koste na hospitale, klinieke, winkels Enkelwoonstel: R2 530,00 per maand 1 Slaapkamer: R3 550,00 per maand 2 Slaapkamer: R3 820,00 per maand Warm en koue water ingesluit

Kontak: Cornel by 012 343 2650 www.flowerfoundationpretoria.co.za Terug

Page 11: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

11

PEN Seekamp het jou hart nodig

Wonderwerke lê nie soseer in die projek nie, maar wel in die hande van die tannies wat koekies en beskuit bak vir ons kinders. Wonderwerke gebeur wanneer ‘n bakkie vrag vol sap, lekkers en toiletware by PEN afgelaai word vir die seekamp. Dit lê in elkeen wat iets gee, saam met PEN droom dat ons kinders die potensiaal het om kosbare rolspelers binne ons gemeenskappe te wees en ook ons land. Dat hulle ook waardig is en God hulle lief het ten spyte van hulle soms uitdagende omstandighede. Om eerlik te wees, om 120 kinders op ‘n kamp te vat kos nie net ‘n paar sent nie. Dink net: akkommodasie, vervoer en dan moet ons nog magies vol maak. Hierdie uitgawes kan ’n aardige bedraggie wees, dan raak ons nie eens die ‘goed’ wat ons kinders nodig het om sin te maak van hulle lewens nie. Klei, kuns, ‘n Bybel, dalk ’n bietjie seep en ’n handoek om ‘n paar te noem. Elke rand wat iemand gee, gaan ewigheidswaarde dra. Alles in ag genome, hoekom doen PEN dit? Hierdie Desember gaan 120 kinders Jesus ervaar deur die drukkies en omgee deur die PEN groepleiers. Hulle gaan uitreik en hulle stories van ‘seer’ met mekaar deel en dit sodoende minder maak en hulle pad na emosionele vryheid ontdek. Hulle gaan hoor van God se droom vir hulle lewens en dat hulle ook sal wakker word met ‘n son van God se beloftes en Sy liefde wat oor hulle skyn. Ons nooi jou uit om hierdie seekamp vir ons kinders ‘n realiteit te maak. Kom skep ‘n droom en borg ‘n kind se seekamp teen R1600,00. Kontak ons by [email protected] of 012 323 6688. PEN, ABSA Rek nr. 020263385, Verw. Seekamp.

Terug

Die nommerpas kursus vir entrepeneurs en selfwerkskeppers :

1-31 Maart 2020

Alfa Pastorale Opleiding, Berading en Gemeenskap Sentrum (Gestig 1987)

Bied vir die sesde jaar ‘n unieke jaar kursus in pastorale opleiding, berading en gemeenskapsdiens aan!

Die nommerpas kursus vir entrepeneurs en selfwerkskeppers!!!

Kom leef jou roeping, word prakties bemagtig as ‘n agent van verandering en doen jou eie of die netwerk ding!!!

Teikengroep: Predikante, maatskaplike werkers, studente, “gap”-jaars en enige belangstellende volwassenes

Vanaf 1 Maart 2020 - 31 Maart 2021

Status van die kursus: Sertifikaat, geakkrediteer deur Excelsus Sentrum vir Bedieningsontwikkeling van die Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria. (120 VBO punte) en geregistreer deur die Council for Pastoral and Spiritual Counsellors- CPSC (20 CPSC/CPD punte)

Kursusleiers: Dr Jan Botha Tel 012 5463545, Sel no: 0764815683 en e-pos adres: [email protected] Dr Retha Kruidenier Tel 012 3291352, Sel no: 0824138462 en e-pos adres: [email protected]

Besoek: alfapastoralepraktyk.com

Die kursus is bekendgestel oor RSG, Pretoria FM, Radio Kansel, in die Kerkbode en LIG,

Huisgenoot, Vrouekeur, Juig, asook deur ‘n artikel in die Kerkbode deur die redakteur, Neels

Jackson

Terug

Page 12: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

12

Struwig Eko-Reservaat – Spesiale Aanbieding

23-25 Maart 2020

Terug

Pastorale Beradingskursus - Potchefstroom

Saterdag 16 November 2019 Die wetenskaplike studie met betrekking tot die tema van vergifnis het maar eers gedurende die sewentiger jare begin momentum verkry – dit is dus ‘n relatief nuwe konsep binne die helpende professies. Terwyl die meerderheid van studies gefokus was op vergifnis as sodanig, was daar oor ‘n lang tydperk bykans geen bydraes met betrekking tot selfvergifnis nie – dit is selfs by geleentheid al beskryf as die ‘stiefkind’ binne vergifnis navorsing. Teen hierdie agtergrond fokus ons in hierdie kursus onder andere op die drie belangrike modelle van onderskeidelik Robert Enright, Everett Worthington en David Stoop. Aspekte waarop die klem veral sal val is die volgende:

- Belangrike definiërings - Hindernisse, blokkasies en probleem areas - Faktore wat die proses van selfvergifnis bevorder - Sommige belangrike modelle - Die helingsproses - Praktiese en pastorale riglyne - Lewensveranderende lesse en goddelike deurbrake

Plek: Studente Hervormde Kerk – Silwer str 19, Potch (net langs klein kragstasie) Datum: Saterdag 16 Nov 2019 – sluit in verversings en sleutelnotas Tyd: 08.00 – 13.00 Akkreditering: VBO – CPSC - PCDAFM GPS koördinate: Suid: 26.41.590 - Oos: 27.5.079 Koste: R350 pp (egpare: R600) Handleiding te koop - opsioneel: R180 (posgeld: R99 ekstra - PostNet) Om te bespreek: U moet vooraf die nodige fooie inbetaal by: Capitec spaar rek: 1487438425 - takkode: 470010 Rek naam: Prof WC Coetzer (bevestig dan asb daarna per e-pos) Navrae: 0836600409 of 0825778810 of e-pos: [email protected]

Terug

Run and walk 4 Bibles

Saterdag 30 November 2019 Hardloop draf en stap om mense se lewens aan te raak Hierdie jaar se Run/Walk4Bibles vind plaas op 30 November vanaf Lewende Woord Centurion in Clubview. Nie alleen is dit die eerste jaar wat die marathon afstand gehardloop sal word nie, dit is ook sommer tegelykertyd ‘n kwalifiserende wedloop vir beide die Comrades en Two Oceans wedlope.

Page 13: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekeningnoordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/...Nov 08, 2019  · Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger

13

Hierdie padwedloop is vanjaar in sy agtste jaar – en vernoem na Riana van Niekerk, ‘n langafstand gouemedaljewenner wie se loopbaan so tragies deur pankreaskanker kortgeknip is. Sy het verskeie goue medaljes in die Comrades en Two Oceans verwerf, en het die Om die Dam vrouewedloop oorheers.

Die wedloop vind plaas onder die vaandel van Atletiek Gauteng Noord en ASA wedloopreëls word toegepas. Die wegspringtye vir die onderskeie afstande is: marathon 5:30 met die halfmarathon om 6:00. Die 10km spring om 6:30 weg gevolg deur die 5km drawwers/stappers vyf minute later. Almal, van ernstige atlete tot by families, kan deelneem. Blinde en rolstoelatlete is ook welkom en kan gratis deelneem as hul die oggend inskryf. 70-plussers ook. Atlete word aangemoedig om vroegtydig in te skryf. Inskrywings kan gedoen word by Run-A-Way Sport in Lynnwood, Sweat Shop in Southdowns of Dunkeld West, by kerksondermure (Hippolaan Centurion) of Midstream of Lewende Woord Centurion se kantore. Aanlyninskrywings kan ook gedoen word by active.com/centurion/running/distance-running-races/run-and-walk-4-bibles-2019. Registrasie en inskrywings kan ook die oggend van die wedloop gedoen word vanaf 4:30, of by Lewende Woord Centurion die Vrydagmiddag tussen 15:00 en 18:00.

Die ouderdomstoelating vir die 10km is 14, vir die halfmarathon moet ‘n atleet 16 jaar oud wees, en marathon deelnemers moet 20 jaar oud wees. Atlete mag nie met enige oudio apparate in hul ore hardloop nie – volgens ASA reëls. Atlete en toeskouers word uitgenooi om deel te neem aan die Bread 4 Brothers projek wat tydens die wedloop by die Social Upliftment Services stalletjie kos gaan insamel. Bring ‘n inkoopsakkie met enige van hierdie items saam om te help om gesinne wat ‘n tekort van kos gaan hê oor die kersseisoen, by te staan: rys, suiker, koffie, suikerbone of mieliemeel (Verkieslik in 5kg verpakkings). Vyftien skole en 60 gemeenskapsprojekte sowel as die droogte geteisterde gebiede gaan deel van hierdie hulpverleningspoging wees. Volledige inligting oor die wedloop is beskikbaar op die webwerf www.runandwalkforbibles.co.za of die Facebook blad://www.facebook.com/Riana-van-Niekerk-RunWalk4Bibles-1781410785424678/. Uitgereik deur Ilse Ferreira Kontakpersoon Francois Schoombee 072 215 3063 of 012 663-2003x257 Wynand Meiring 079 484 3276

Terug