eksamen-studieriglyne graad 10 afrikaans huistaal · drama: die potlooddief en die engel -...

12
EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL Vraestel III: in lêer: (100) Alle formate van tekste Alle stelwerktegnieke deurwerk Vraestel I : (70) Leer in Platinumhandboek: Taalleer: Klanke, spelling, skryftekens, punktuasie Bl. 9-11 Simplekse en komplekse, stamme, voor- en agtervoegsels, samestellings, afleidings, uitspraakverskynsel Bl. 29-30 Woordsoorte S.nw 47 Lidwoord 48 V.nwe 65-66 B.nw (adjektief) 83 Telwoord 84 Werkwoord 101-102 Deelwoorde 120 Bywoord 137-138 Voorsetsels, voegwoorde en tussenwerpsels 155-156 Ontkenning 173-174 Enkelvoudige sinne 191-192 Ontkenning 173-174 Enkelvoudige sinne 191-192 Saamgestelde sinne: Byvoeglike bysin/ Bywoordelike bysin 209 Lydende en bedrywende vorm 227 Semantiek (Betekenisleer) 245-246 Woordskatuitbreiding en taalverskynsels 283-284 Opsomming van bogenoemde: Bl 317-324 Ekstra woordeskat : 325-331 Idiome: 331-332 Opsomming: (10) Hersien Platinum Bl 97 ONTHOU: in paragraafvorm en NIE puntsgewys nie. Vraestel II: Prosa en Poësie (80) Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25]

Upload: others

Post on 29-Oct-2019

140 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE

GRAAD 10

AFRIKAANS HUISTAAL

Vraestel III: in lêer: (100)

Alle formate van tekste

Alle stelwerktegnieke deurwerk

Vraestel I : (70)

Leer in Platinumhandboek:

Taalleer:

Klanke, spelling, skryftekens, punktuasie Bl. 9-11

Simplekse en komplekse, stamme, voor- en agtervoegsels, samestellings, afleidings, uitspraakverskynsel Bl. 29-30

Woordsoorte

S.nw 47

Lidwoord 48

V.nwe 65-66

B.nw (adjektief) 83

Telwoord 84

Werkwoord 101-102

Deelwoorde 120

Bywoord 137-138

Voorsetsels, voegwoorde en tussenwerpsels 155-156

Ontkenning 173-174

Enkelvoudige sinne 191-192

Ontkenning 173-174

Enkelvoudige sinne 191-192

Saamgestelde sinne: Byvoeglike bysin/ Bywoordelike bysin 209

Lydende en bedrywende vorm 227

Semantiek (Betekenisleer) 245-246

Woordskatuitbreiding en taalverskynsels 283-284

Opsomming van bogenoemde: Bl 317-324

Ekstra woordeskat : 325-331

Idiome: 331-332

Opsomming: (10)

Hersien Platinum Bl 97

ONTHOU: in paragraafvorm en NIE puntsgewys nie.

Vraestel II: Prosa en Poësie (80)

Drama: Die Potlooddief en die Engel

- Kontekstuele vrae [25] OF

- Paragraaftipe vrae [25]

Page 2: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

Werk deur bogenoemde en Platinum B. 158-194

Roman: Die lang pad van Stoffel Mathysen

- Kontekstuele vrae [25] OF

- Paragraaftipe vrae [25]

Platinum: 69, 141

Jy kies dis EEN stel kontekstuele en EEN paragraaftipe vraag uit VERSKILLENDE genres (50)

Poësie (20)

Jy moet 2 vrae beantwoord.

Ballade van Bettiesbaai

Eksamen

Lied van kinders

Omdat

Klein vrede

Vincent

Terminologie:

Platinum 15, 51, 87, 251, 301-302

EN

Onbekende gedig (10)

___________________________________________________________________________________________________________________

GESKIEDENIS

- Transformasie in Suider-Afrika na 1750

- Koloniale uitbreiding na 1750

- Die Anglo-Boere-oorlog

(leerders moet 2 Temas leer)

Punte: 150

Tyd 3 uur

________________________________________________________________________________________________

ENGLISH

Paper 1 - Comprehension, Summary, Language

2 Hrs

80 Marks

- Active & Passive voice

- Direct & Indirect speech

- Grammar – sentence types, Concord, tense

- Vocabulary & Dictionary work

- Register, Tone, intention, expression

- Punctuation

- Literal & Figurative language

- Parts of speech

- Abbreviations / Acronyms

- Sentence structure

- Critical language awareness

Page 3: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

(cartoons & adverts ( & Visual literacy)

Paper 2 - Poetry & Short stories

2 hrs

70 marks

- Poems – Hawk Roosting

The Gamblers

- Short stories- Willem Prinsloo’s Peach Brandy

The Monkey’s paw

Paper 3 - Writing, Essay, Longer transactional, Shorter transactional

2 hrs

100 marks

___________________________________________________________________________________________________________________

FISIESE WETENSKAP – Provinsiale vraestelle

Vraestel 1 - Fisika

150 punte

2 uur

1. Golwe, klank en lig

2. Elektrisiteit en magnetisme

3. Meganika (Baie baie belangrik ± 75 punte)

Vraestel 2 - Chemie

150 punte

2 uur

1. Materie en materiale

2. Chemiese verandering (Baie Belangrik ± 75 punte)

3. Chemiese sisteme

________________________________________________________________________________________________

RTT

Teorie:

Module 1.1-1.8

Module 2.1-2.5

Prakties

Word Module 3.1-3.7

Excel Module 4.1-4.4

________________________________________________________________________________________________

LO

Ontwikkeling van die self

Loopbane en loopbaankeuses

Sportdekking

Oxford bl. 93-198

Oefenvraestel in boek bl. 90-91, 141, 142, 183, 184

Taak 1, 2 Kyk na onderwerpe soos: Geweld, geslagsgelykheid, entrepreneurskap, misdaad, armoede, HIV, Aids,

veiligheid, seksuele gedrag.

Page 4: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

GEOGRAFIE

VRAESTEL 1

225 punte

3 uur

AFDELING A: Leerders moet enige DRIE vrae antwoord.

VRAAG 1

Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor die Atmosfeer en Geomorfologie dek.

Atmosfeer vir 30 punte

Geomorfologie vir 30 punt

VRAAG 2

Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor die Atmosfeer en Geomorfologie dek.

Atmosfeer vir 30 punte

Geomorfologie vir 30 punt

VRAAG 3

Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor Bevolking en Waterhulpbronne dek.

Bevolking vir 30 punte

Waterhulpbronne vir 30 punte

VRAAG 4

Kort objektiewe vrae vir 15 punte wat die inhoud oor Bevolking en Waterhulpbronne dek.

Bevolking vir 30 punte

Waterhulpbronne vir 30 punte

VRAESTEL 2

75 punte

1½ uur

VRAAG 1 Meerkeurige vrae 15 punte

VRAAG 2 Kaartberekeninge 20 punte

VRAAG 3 Analise en vertolking van ‘n topografiese kaart en ‘n foto, en toepassing van teorie 25 punte

VRAAG 4 GIS 15 punte

________________________________________________________________________________________________

WISKUNDE

VRAESTEL I

100 punte

2 uur

Algebraïese uitdrukkings, eksponente, vergelykings & ongelykhede ± 30

Getalpatrone ± 15

Funksies ± 30

Finansiële wiskunde ± 10

Waarskynlikheid ± 15

VRAESTEL II

100 punte

2 uur

Trigonometrie ± 40

Euklidiese meetkunde ± 30

Analitiese meetkunde ± 15

Statistiek ± 15 Hersiening van alle Gr 10 werk sal in klastyd gedoen word. Leerders moet asb. Nie afwesig wees tot en met die eksamen nie !!

Page 5: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

GASVRYHEIDSTUDIES

Page 6: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B
Page 7: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

LEWENSWETENSKAPPE

Praktiese eksamen (Vraestel 3)

Wat jy moet voorberei:

1. Ken die volgende voedseltoetse: Stysel; glukose en proteïene en herken alledaagse voorbeelde.

2. Mikroskoop geskiedenis, hantering, opstel en instelling.

a. Bereiding van monsters

b. Natrek van preperate

c. Berekings tov vergrotings en instellings.

3. Reëls vir die teken van sketse en diagramme, opskrif, byskrifte en byskriflyne

4. Verskillende tipe gewrigte, dierweefsel tipes en identifikasie.

5. Hoe om ‘n lyngrafiek en staafgrafiek te teken

Verskil tussen:

1. Konstante veranderlike – dit wat dieselfde gehou word in eksperiment

2. Onafhanklike veranderlike- dit wat verander word in die eksperiment (x as)

3. Afhanklike veranderlike- dit wat gemeet word in die eksperiment (y as)

Wat is ‘n regverdige toets

Wat is geldigheid en herhaalbaarheid

Hoe om ‘n tabel te trek

LW vraestel 1

Onderwerp en subhoofde handboek verwysing Wat jy moet weet

Chemie van lewe 1 Feite, wetenskaplike terme, toepassings, interpretasies,

Organiese strukture afleidings

Water, minerale soute mikro-makro elemente, vitamienes Reëls vir die teken van diagramme, opskrif, byskrifte

Selle basiese eenheid van lewe 2 en byskriflyne

Plantselle, bou en funksies

Dierselle, bou en funksies Eksperimente, toetse, resultate, gevolgtrekkings

Ooreenkomste en verskille

Seldeling : Mitose 3 Prosedures, siklusse, verloop volgorde,

Selsiklus

Rol van mitose en stadiums Siektetoestande, oorsake, gevolge/simptome, behandeling

Seldeling: plant en dier

Kanker Tabelle en tipes grafieke

Biotegnologie

Plant en dierweefsels 4 Werking van organe Tipes, bou, voorkoms en funksies

Groei en permanente weefsel

Plant anatomie en organe 5

Wortel, stingel blaar Tipes, bou, voorkoms en funksies

Weefselkomponente van elk.

Page 8: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

Ondersteuning en vervoerstelsels- Plante 6 Pad van water, minerale elemente Translokasie van voedsel, waterverlies, vervoer

en absorpsie Osmose, vervoer, fotosintese, transpirasie

Druk en trek beginsels

Ondersteunigstelsels -Diere 7

Anatomie en organe Skelet, gewrigte, vervoer- bloed, hart, limf

LW vraestel 2

Onderwerp en subhoofde handboek verwysing Wat jy moet weet

Vervoerstelsels van diere 7 en 8 Feite, wetenskaplike terme, toepassings, interpretasies,

Bloed, hart, limf

afleidings Werking, funksie, doel, bou, voorkoms, sisteme

Biosfeer tot ekosisteme 9 Reëls vir die teken van diagramme, opskrif, byskrifte

Atmos-hidro- en litosfeer en byskriflyne Biome, bioties en abiotiese faktore

Energie vloei en voedingsiklusse Eksperimente, toetse, resultate, gevolgtrekkings ekotoerisme, huidige kwessies, loopbane

Biodiversiteit en klassifikasie 10 Prosedures, siklusse, verloop volgorde, tipes diversiteit, klassifikasie geskiedenis en

ontwikkeling

Siektetoestande, oorsake, gevolge/simptome, behandeling

5-rykstelsel orde en inhoud

3 domaine

Tabelle en tipes grafieke

Gesk van lewe op aarde 11 Geologiese tydskaal, gebeurtenisse, Werking van organe Ontwikkeling: Kambriese ontploffing Massa uitsterwings, hipoteses, teoriee Fossiele: studies, meting, ontdekkings, vermiste skakels, lewende fossiele, toerisme

Page 9: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

IGO Vraestel 1 2 uur Vraag 1 Benoeming van onderbou by ‘n fondasie (18) Vraag 2 1 punt perspektief (25) Vraag 3 Vloerplan van ‘n kamer (20) Vraag 4 Bepaling van ware lengtes (25) Vraestel 2 2 uur Vraag 1 Analities (30) Vraag 2 Outografiese tekening van ‘n skarnier (30) Vraag 3 Isometriese tekening (18) Vraag 4 Snit van ’n vaste liggaam (22) ______________________________________________________________________________________________

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Vraestel 1

Finansies

Meting (volume + oppervlak ens.)

Skaal en kaartwerk

Datahantering Vraestel 2

Finansies

Meting (volume + oppervlak ens.)

Skaal en kaartwerk

Datahantering

Waarskynlikheid ________________________________________________________________________________________________

REKENINGKUNDE

Departementele vraestel – Leer dus al die werk

1) Teorie van al die hoofstukke

* Etiek, Interne kontrole en AARP is altyd belangrik

2) Rek. vergelyking

3) Hulpjoernale: KOJ, KBJ, KKJ, DJ, KJ, DAJ, KAJ en AJ

4) Grootboeke: * Algemene grootboek * Debiteure grootboek * Krediteure grootboek

5) Proefbalans: Na-aansuiwerings- en Na-afsluitings proefbalans

6) BTW

7) Debiteure- en Krediteurerekonsiliasie

8) Lone en Salarisse: * LJ, SJ * Algemene Grootboek * Rekeningkundige vergelyking

9) Jaareindaansuiwerings en finale rekeninge (Handels-en Wins-en-Verliesrekening)

10) Finansiële state: Inkomstestaat en Balansstaat

11) Ontleding en vertolking van finansiële state

*Ken formules en verhoudings en lewer kommentaar

12) Vervaardiging: Teorie en berekeninge belangrik

13) Begroting: Teorie en kontantbegroting belangrik

Page 10: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

TOERISME

Toerismesektore

Wat is toerisme? Bl 8

Sektore – Werkskaart

Toerisme konsepte Bl 9

Wat is ‘n toeris? Bl 9

Aktiwiteit 1 Bl 11

Soorte toeriste: Werkskaart

Toeriste Profiel Bl 14

Vervoer – Werkskaarte

Voor- en nadele van vervoer: Opsomming +

werkskaarte

Akkommodasie: opsomming en werkskaarte

TGCSA: Bl 29

Hoofdoel: Bl 29

Voordele Bl 30

Graderingsplaak Bl 31

Terminologie en Begrippe Bl 22 + 33

Tegnologie

Noem en identifiseer Bl 34 – 36 + werkskaarte

Voedsel en Drank instellings

Noem en pas by scenario

Luukse Privaat Wildtuine Bl 152

Name, Provinsies, Kaart, Werkskaarte

Botaniese Tuine Bl 153

Name, Provinsies, Kaart, Werkskaarte

Nasionale Parke Bl 154 – 156

Name, Provinsies, Werkskaarte

Oorgrensparke

Wat is?

Name, Lande, Werkskaarte

Volhoubare Toerisme

3 Pilare

Impakte NB!!! Bl 162 – 165

Verantwoordelike Toerisme

Goeie omgewingspraktyke: Noem Bl 167 – 169

Aardverwarming Bl 170

Wat is?

Oorsake

Gevolge / Invloed op toerisme

Koolstof voetspoor

Bemarking

Terminologie Bl 176 –

Doel van bemarking Bl 177

5 elemente Bl 179

Kultuur

Wat is … Bl 190

Kulturele diversiteit Bl 190

Invloede Bl 191 = KV

Wat is erfenis? Bl 193

Waarde van erfenis Bl 194

Erfenisgebiede Bl 195

Wat is…

UNESCO

Hoofdoel van UNESCO

Kriteria

Soorte erfenisgebiede

SAHRA

Ken voorbeeld in Provinsies

Kommunikasie

2 Soorte

Voorbeelde van Skriftelike kommunikasie

Inligtingstekens net Bl 109

Attraksies

Noem en identifiseer

Kategorieë Bl 41 – 43

Soorte Bl 44 – 46

Werkskaarte

Kommunikasie Tegnologie Bl 211

Noem, Identifiseer, Wat doen elkeen??

Videokonferensies

Page 11: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B

Voortreflike diens

Wat is….?

Waarde Bl 218

Voordele Bl 218 – 219

Gevolge van swak dienslewering Bl 219

Hoe diens verbeter Bl 220

Openbare sektor en Privaatsektor

Ken departemente en funksies van elk

Afkortings

Betalingsmetode

Noem en pas by scenario

Aktiwiteit 2

Kaartwerk

Bl 74 – 77 KV

Soorte kaarte: Noem en pas by scenario

Identifiseer Bl 80 – 89

SA se kaart – Werkskaart

Kontinente

Aktiwiteit 3 Bl 93

Afstandtabelle: Bl 103 + Werkskaarte

Bereken reistyd

Binnelandse Toerisme

Voordele Bl 108 NB!!

Hoe kan binnelandse toerisme groei? Bl 109

Faktore wat ‘n negatiewe impak op binnelandse

toerisme het. Bl 108

Sho’t Left: Doel

Wie teiken?

Aktiwiteit 6 Bl 111

Statistiek

Begripstoets

Toeriste attraksies Bl 124 – 149

Attraksies in die Provinsies

Werkskaarte!!!!!

Fauna + Flora Bl 150 – 151

Ken konsepte

_______________________________________________________________________________________________

STERKTE !!

Page 12: EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL · Drama: Die Potlooddief en die Engel - Kontekstuele vrae [25] OF - Paragraaftipe vrae [25] Werk deur bogenoemde en Platinum B