eksamen uit 70.docx  · web viewweer eens bewys jaco jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan...

11
HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT – KWARTAAL 4 NOVEMBER EKSAMEN Eksaminator: M. Swanepoel November 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 65 punte 2 ure Naam en van: Graad 8/ Instruksies: Beantwoord AL die vrae. Skryf asseblief in BLOU pen. Die vraestel bestaan uit twee afdeling: o Afdeling A: Leesbegrip (20 punte) o Afdeling B: Taal in konteks (20 punte) o Afdeling C: Letterkunde (25 punte) Skryf netjies en leesbaar. Sterkte! Afdeling A Leesbegrip Vraag 1 Lees die teks “Seevarkies” op die volgende bladsy en beantwoord die vrae wat volg. (10) 1.1 Watter dier sal teen jou stamp as jy in die Karibbiese see inspring? [1] 1.2 Wat is die amptelike naam van “Pig Island”? [1] 1.3 Haal EEN WOORD aan wat vir jou sê dat daar NIE mense op dié eiland woon nie. [1] 1.4 Waar werk Mary Gabbett? [1] 1.5 Wat is “Pig Island” in Afrikaans? [1] 1.6 “Varke kan vlieg en swem.” Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? Motiveer jou antwoord. [1] 1

Upload: phamthuan

Post on 27-Jun-2018

258 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: eksamen uit 70.docx  · Web viewWeer eens bewys Jaco Jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die : 4.3 (4de) titel in die Grille

HOËRSKOOL ROODEPOORTAFRIKAANS EAT – KWARTAAL 4

NOVEMBER EKSAMEN

Eksaminator: M. Swanepoel November 2015Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 65 punte

2 ure

Naam en van: Graad 8/

Instruksies: Beantwoord AL die vrae. Skryf asseblief in BLOU pen. Die vraestel bestaan uit twee afdeling:

o Afdeling A: Leesbegrip (20 punte)o Afdeling B: Taal in konteks (20 punte)o Afdeling C: Letterkunde (25 punte)

Skryf netjies en leesbaar. Sterkte!

Afdeling ALeesbegrip

Vraag 1Lees die teks “Seevarkies” op die volgende bladsy en beantwoord die vrae wat volg. (10)

1.1 Watter dier sal teen jou stamp as jy in die Karibbiese see inspring? [1]

1.2 Wat is die amptelike naam van “Pig Island”? [1]1.3 Haal EEN WOORD aan wat vir jou sê dat daar NIE mense op dié eiland woon nie.

[1]1.4 Waar werk Mary Gabbett? [1]1.5 Wat is “Pig Island” in Afrikaans? [1]1.6 “Varke kan vlieg en swem.”

Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? Motiveer jou antwoord. [1]1.7 Is die volgende stelling ‘n FEIT of ‘n MENING? Motiveer jou antwoord. [1]

“Hulle is daar gelos deur matrose wat van plan was om terug te kom.”1.8 Hoekom is die varke van Staniel Cay na Big Major Cay verskuif?

[1]1.9 Verduidelik in jou eie woorde wat die volgende beteken:

“Hulle leef soos konings.” [1]

1.10 Wil jy graag na “Pig Island” gaan? Motiveer jou antwoord. [1]

1

Page 2: eksamen uit 70.docx  · Web viewWeer eens bewys Jaco Jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die : 4.3 (4de) titel in die Grille

2

Page 3: eksamen uit 70.docx  · Web viewWeer eens bewys Jaco Jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die : 4.3 (4de) titel in die Grille

Vraag 2Lees die advertensie van die National Geographic Kids (teks B) en beantwoord die vrae wat volg. (7)

2.1. Hoeveel kos 13 uitgawes? [1]2.2. Noem TWEE goed wat jy kan kry as jy nou inteken op die tydskrif. [2]2.3. Verduidelik wat “afslag” beteken? [1]2.4. Watter dvd-fliek is op ‘n ware verhaal gebaseer? [1]2.5. Hoeveel sal jy vir EEN fliek betaal as jy “The Lego Movie” en “Dolphin Tale 2” by

‘n winkel moet koop? [1]2.6. Watter fliek sal jy kies? Gee ‘n rede vir jou antwoord. [1]Vraag 3

3

Page 4: eksamen uit 70.docx  · Web viewWeer eens bewys Jaco Jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die : 4.3 (4de) titel in die Grille

Lees die strokiesprent “Stoffel” (teks C) en beantwoord die vrae wat volg. (3)

3.1. Haal EEN WOORD aan wat vir jou sê die stofsuier is stukkend. [1]3.2. Is Stoffel gelukkig of ongelukkig in raampie 3? Gee ‘n rede vir jou antwoord. [1]3.3. Verduidelik in jou eie woorde hoekom die dier in raampie 3 sê: “Ek wen!” [1]

Afdeling A: 20 punte

4

Page 5: eksamen uit 70.docx  · Web viewWeer eens bewys Jaco Jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die : 4.3 (4de) titel in die Grille

Afdeling BTaal in konteks

Vraag 4Lees die instruksies en beantwoord die taalvrae wat volg. [10]

NAGVLERKE deur Jaco Jacobs

Weer eens bewys Jaco Jacobs dat 4.1_____ vir 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die 4.3 (4de) titel in die Grille en Goeters-reeks. (Ander titels: Nag van die monsters, Tande, en 4.4 Troetelgedrog).

Arno gaan 4.5 (met/vir) die vakansie saam met sy ouers na ‘n gesondheidsplaas, en hy weet sommer dat dit die aakligste vakansie van sy lewe gaan wees. Gelukkig vir hom is daar ‘n 4.6 (meisie) van sy ouderdom, Dewald, om hom geselskap te hou. 4.7 (Hulle is dadelik vriende), veral wanneer 4.8 (hulle saam skelm cheeseburgers kan eet)! ‘n 4.9 (Meneer) Helberger raak vermis op die plaas, en die twee besluit om die volgende oggend na die grotte te ry. 4.10 (Die grotte is net ‘n paar tree van ‘n stappershut af). 4.11 (Hulle kom in die tweede kamer op ‘n gruwelike vonds af): ‘n grynsende kopbeen. En by die hemp se kraag loer “’n donker, gefrommelde varkgesig met reusagtige ore en swart” kraalogies uit…’n Monsterding; ‘n reusagtige vlermuis! Naby die gesondheidsplaas het hulle verby ‘n omheinde plek gery: Biotek Laboratorium – Streng privaat.

4.12 (Lona Gericke vra: “Is daar ‘n verband tussen Meneer Helberger se verdwyning, die monsteragtige vlermuise en die kopbeen?”)

‘n Verhaal 4.13 (wat/wie) elke jong lesertjie sal geniet; so 7 tot 10 4.14 ( jaar).

4.15 Dit is regtig grillerig en boeiend. Jy sal die boek geniet. (daarom)

4.1. Gee die korrekte voornaamwoord. [1]

4.2. Gee die meervoud [1]4.3. Skryf voluit in woorde [1]4.4. Deel die woord in

lettergrepe [2]4.5. Kies die korrekte voorsetsel

[1]4.6. Gee die teenoorgestelde

geslag. [1]4.7. Skryf die sin in die

toekomende tyd. [2]4.8. Skryf die sin in die korrekte

woordorde. Begin met Hulle… [1]

4.9. Skryf die verkleining neer. [1]

4.10. Skryf die volgende sin as ‘n vraag met die onderstreepte gedeelte as die antwoord. [2]

4.11. Skryf die sin in die ontkennende vorm. [2]

4.12. Skryf die sin in die indirekte rede. Begin met Lona Gericke vra… [2]

4.13. Kies die korrekte betreklike voornaamwoord.[1]

4.14. Gee die afkorting vir die woord tussen hakies. [1]

4.15. Verbind die sin met die voegwoord tussen hakies. [1]

Afdeling B: 20 punte5

Page 6: eksamen uit 70.docx  · Web viewWeer eens bewys Jaco Jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die : 4.3 (4de) titel in die Grille

Afdeling CLetterkunde

Vraag 6Die buffels verloor hul strepeBeantwoord die vrae wat volg. [6]

6.1. Hoekom wou die Buffels en die Sebras nie vriende met die skilpaaie wees nie? [1]6.2. Verduidelik hoe dit gebeur het dat Vul en Kalf mekaar se jasse aangetrek het. [1]6.3. Waarom, dink jy, is die ou skilpad se naam “Langsaam”? [1]6.4. Verduidelik hoekom die sebras nie die buffels se streepjasse vir hulle kon

teruggee nie. [1]6.5. Wie het eintlik die probleme in die storie veroorsaak? [1]6.6. Wat het gebeur met die Buffels en die Sebras se vriendskap? Motiveer jou

antwoord. [1]

Vraag 7Xolisile en die geel VuvuzelaBeantwoord die vrae wat volg. [6]

7.1. Wie is die hoofkarakter in die storie? Hoekom? [1]7.2. Waar het Xolisile die geel vuvuzela opgetel? [1]7.3. Sien die kinders regtig die wonderlike goed in die vuvuzela? Motiveer jou

antwoord. [1]7.4. Vir watter vuvuzela sal hulle die beloning gee? [1]7.5. Noem enige twee belonings wat Xolisile tog op die ou end gekry het. [2]

Vraag 8Vergelyking van twee gedigteVoltooi die volgende tabel deur die vrae in kolom A te beantwoord. [½ x 8 = 4]

Vrae: Rilrestaurant Die wêreld het so klein geword.

8.1

Hoeveel versreëls het die gedig?

8.2

Albei gedigte praat van DRIE goed. Noem die drie goed in elke gedig.

Geregte: Mense:

6

Page 7: eksamen uit 70.docx  · Web viewWeer eens bewys Jaco Jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die : 4.3 (4de) titel in die Grille

Vraag 9RilrestaurantBeantwoord die vrae wat volg. [4]

9.1. Dui die alliterasie aan in versreël 5. [1]9.2. Wat is die funksie van die dubbelpunt in versreël 26? [1]9.3. Watter twee woorde sê dat die sop nie vars is nie. [1]9.4. Verduidelik in jou eie woorde wat “naargereg” beteken? [1]

7

Page 8: eksamen uit 70.docx  · Web viewWeer eens bewys Jaco Jacobs dat : 4.1_____ vir : 4.2(kind) kan skryf! ‘n Opwindende, spanningsvolle verhaal; die : 4.3 (4de) titel in die Grille

Vraag 10Die wêreld het so klein gewordBeantwoord die vrae wat volg. [5]

10.1. Wat word ‘n strofe met vier versreëls genoem? [1]10.2. Waarna verwys die volgende woorde uit die gedig? [2]

10.2.1. “foun” (r.4)10.2.2. “kassie” (r.7)

10.3. “Ek is deel van ‘n boek…” (r.4)Na watter boek word hier verwys? [1]

10.4. Verduidelik die teenstelling in “klankloos klets” in jou eie woorde. [1]

Afdeling C: 25 punte

8