eksamenafbakening november 2016 - jan celliers · eksamenafbakening november 2016 – graad 4 ......

24
EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 Poësie Poësie-aantekeninge Verkleurmannetjie (vrae en antwoorde) Die donkie (vrae en antwoorde) ’n Onvoorbereide gedig sal gegee word. Leerlinge moet vrae wat daaroor gestel word beantwoord. Let daarop dat die vrae nie presies soos in die aantekeninge geformuleer word nie. Literature All three teachers will test Figures of Speech learnt thus far. Mrs Ali: Short Stories: King Midas” “Fable of Four Friends” “Cats” (Questions will be asked based on the stories. Learn questions, answers and all vocabulary in Literature Books to prepare for this exam.) Poetry: Scissors” “Five Eyes” (The poems will be given. Learn the notes made on each poem, as well as the questions and answers in your Poetry Books.) Mrs Gebhardt: When Lion could Fly: Learn questions, answers and vocabulary in Literature Books. Read the text! Map work and general vocabulary Serval and Tortoise How Serval got his Spots Facts about Servals Why Mongoose Kills Snakes

Upload: phamtruc

Post on 07-Jun-2018

245 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

EKSAMENAFBAKENING

November2016–Graad4

Poësie

• Poësie-aantekeninge

• Verkleurmannetjie (vrae en antwoorde)

• Die donkie (vrae en antwoorde)

• ’n Onvoorbereide gedig sal gegee word. Leerlinge moet vrae wat daaroor gestel

word beantwoord.

Let daarop dat die vrae nie presies soos in die aantekeninge geformuleer word nie.

Literature

All three teachers will test Figures of Speech learnt thus far. Mrs Ali: Short Stories: “King Midas”

“Fable of Four Friends”

“Cats”

(Questions will be asked based on the stories. Learn questions, answers

and all vocabulary in Literature Books to prepare for this exam.)

Poetry: “Scissors”

“Five Eyes”

(The poems will be given. Learn the notes made on each poem, as well as the

questions and answers in your Poetry Books.)

Mrs Gebhardt: When Lion could Fly: Learn questions, answers and vocabulary in Literature Books. Read

the text!

Map work and general vocabulary

• Serval and Tortoise

• How Serval got his Spots

• Facts about Servals

• Why Mongoose Kills Snakes

Page 2: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

• Why Bat Flies at Night.

• Facts about Mongooses.

• The Kindly Aardvark

• Why Aardvark lives underground.

• Monkey’s Heart

Poetry: “Scissors”

“If I were a one-legged Pirate”

(The poems will be given. Learn the notes made on each poem, as well as the questions,

vocabulary and answers in your Poetry Books.)

Mrs Lopes and Mrs Mulerov: Midas and Pandora’s Box: All work done so far

Learn questions and answers in Literature Books, as

well as vocabulary.

Poetry: “Scissors” (Vocabulary and questions in Poetry Books)

Studiedag

Wiskunde

� Getalbegrip

� Vergelykings

� Optelling

� Aftrekking

� Faktore en Veelvoude

� Vermenigvuldiging

� Geld

� Deling

� Volgorde van bewerking

� Strategieë

� Gewone breuke

� Desimale breuke

� Meetkunde

• Lyne, strale, lynstukke en hoeke

• Twee dimensionele figure

Page 3: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

• Drie dimensionele figure

• Simmetrie

• Aansigte

• Kartesiese vlak

• Omtrek

• Oppervlak

• Volume

• Meeteenhede (massa, lengte, inhoud en tyd)

(Dit sluit basies alles in wat in Klaswerk- en Meetkundeboeke gedoen is.)

Studiedag

Taalleer

Leer die volgende:

• Idiome: Afgerolde bladsy (nr 1-20)

• Direkte en indirekte rede: afgerolde aantekeninge in Taalleerskrif

• Voegwoorde: afgerolde aantekeninge in Taalleerskrif

• Ontkenning: afgerolde aantekeninge en oefeninge in Taalleerskrif

• Sinsbou: afgerolde aantekeninge in Taalleerskrif

• Lydende en bedrywende vorm: afgerolde aantekeninge in Taalleerskrif

• Tel- en leenwoorde

Language

Please note that language exams may include a few questions that are general

knowledge and would be what a Grade 4 pupil ought to be able to answer.

(Pages refer to Comprehensive English Practice)

•••• Alphabetical order of books: Notes in Study Book

•••• Apostrophes: p 69 (possession); p 78, p 79 (contractions); p 89

Page 4: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

•••• Homonyms: p 59 ex 2; p 126

•••• Homophones: p 71 ex 1(b); p 126

•••• Nouns: common, proper p 24; plurals p 90 ex 1, 2.

•••• Opposites: p 25 ex 1; p 80 ex 2; p 99 ex 1.

•••• Prepositions: p 25 ex 2 and list in Study Book

•••• Punctuation: p 37 (commas, question marks, full stops, capital letters)

•••• Common errors: p 89 Ex 4

•••• Changing into questions and negatives: see notes in Study Book

•••• Verbs and Concord: list of verbs in Study Book – learn and give correct form of

verbs

•••• Vocabulary: p 59 ex 3; p 70 ex 1, 2; p 79 ex 1; p 89 ex 1; p 91 ex 4; p 143 ex 4.

Studiedag

Prosa

• Alle vrae en antwoorde oor My aaklige jonger sussie.

• Alle vrae en antwoorde oor Kakhuni in die Vallei van ewige dou.

Begripstoets

Leerlinge hoef nie vir hierdie vraestel voor te berei nie. Daar word leesstukke gegee en

vrae word daaroor gestel. Daar sal ook ’n visuele begrip afdeling wees. Lees die vrae

baie goed deur en let op die puntetoekenning by elke vraag.

Comprehension

Page 5: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

EKSAMENAFBAKENING

November 2016 – Graad 5

Prosa

Totaal: 50 punte

Kortverhaal: Eienaam

Drama: Saamstaan

* Leer vrae en memoranda en wees vertroud met die inhoud van die drama en

kortverhaal. Leesstukke word nie aan leerlinge verskaf nie.

* Let daarop dat die vrae nie presies soos in die aantekeninge geformuleer gaan word

nie.

Literature

All three teachers will test Figures of speech learnt thus far.

Mrs Ali: Short Stories: “The Sound Machine”

“The Surgeon”

(Questions will be asked based on the stories. Learn questions, answers

and all vocabulary in Literature Books to prepare for this exam.)

Poetry: “New Boy”

“The Trek Ox””

(The poems will be given. Learn the notes made on each poem, as well as the

questions and answers in your Poetry Books.)

(A short question on identifying the FIGURES OF SPEECH, learnt in Grade 4 &

5, will be asked.)

Page 6: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Mrs Gebhardt: Trade Winds: Louis Braille p 53; Flight of the Atlantic p 88; Happy Accidents p 108

The Story of Soap p 118 and Grandfather’s Advice p 64.

Study questions, answers and vocabulary in Literature Books

Poetry: “Homework”

“The Grumble Family”( The poems will be given. Learn all the questions,

answers and vocabulary in Poetry Books) Mrs Lopes: Crossroads: All work done so far (four stories)

Learn questions and answers in literature books

Learn all vocabulary

Poetry: Learn all questions and answers on “Grumble Family” poem

Poësie

Totaal: 40 punte

Bestudeer Die Dans van die Reën en Klara Majola. Leer vrae en memoranda.

Een onbekende gedig sal gevra word. Vrae sal gevra word oor die inhoud en die vorm (bv.

alliterasie, assonansie, rympatrone en beeldspraak soos vergelyking, metafoor,

personifikasie en klanknabootsing)

Gedigte word verskaf.

Comprehension

Geskiedenis

1. Hoofstuk 10 – Die Romeine:

1.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 10 vanaf bl. 97-103 volledig.

Page 7: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

1.2. Werkkaart 10 gee ‘n goeie aanduiding van die tipe vrae wat verwag kan word, maar

moenie net dit alleen leer nie.

1.3. Daar kan ook ander vrae in die vraestel voorkom wat nie in die werkkaart is nie en

meer toepassingsvrae kan ook verwag word.

2. Hoofstuk 9 – Die Antieke Egiptenare:

2.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 9 vanaf bl. 88-95 volledig.

2.2. Werkkaart 9 gee ‘n goeie aanduiding van die tipe vrae wat verwag kan word, maar

moenie net dit alleen leer nie.

2.3. Werkkaart 9 was net ‘n blokkiesraaisel. Daar kan dus meer konstruktiewe vrae uit

hoofstuk 9 in die eksamen verwag word.

3. Hoofstuk 8 – Die koms van die Britte na die Kaap:

3.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 8 vanaf bl. 79-86 volledig.

3.2. Werkkaart 8 gee ‘n goeie aanduiding van die tipe vrae wat verwag kan word, maar

moenie net dit alleen leer nie.

3.3. Daar kan ook ander vrae in die vraestel voorkom wat nie in die werkkaart is nie,

veral toepassingsvrae.

Wiskunde

� Getalbegrip + Afronding

� Volgorde van bewerking

� Halveer en vedubbel

� Veelvoude en Faktore

� Optelling

� Aftrekking

� Vermenigvuldiging

� Deling

� Datahantering

� Strategieë

� Gewone Breuke

� Desimale Breuke en Meeteenhede

� Meetkunde

Page 8: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

• Lyne, strale, lynstukke en hoeke

• Soorte hoeke

• 2-D figure

• Driehoeke

• 3-D figure

• Poliëders en nette

• Simmetrie

• Transformasies: Rotasie, refleksie en translasie

• Aansigte

• Kartesiese vlak

• Omtrek

• Oppervlak

• Volume

• Tessellasie

(Dit sluit alles in wat in Klaswerk- en Meetkundeboeke gedoen is.)

NW

Tyd: 60 min. Punte: 100 punte

Afdeling A (30) Meervoudige keusevrae

Afdeling B (70) Paragraaftipe vrae en sketse

Handboek: Leer die vogende bladsye: 108 – 111, 120 – 129, 142 – 144, 148, 150 – 151

Geen aktiwiteite word geleer nie, slegs die inhoud.

Skrif: Slegs die afgemerkte werk wat handel oor : Energie,Grond (slegs kort-

vrae), Termiete & die Aarde

Sketse : Jy moet die volgende sketse kan benoem/teken : Stroombane en

simbole, battery/sel

Page 9: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Begripstoets

Totaal: 40 punte

Vrae sal oor ‘n leesstuk gevra word.

Daar sal ook vrae oor strokiesprente en/of spotprente gevra word.

Language

(Pages refer to Comprehensive English Practice)

Please note that language exams may include a few questions that are general

knowledge and would be what a Grade 5 pupil ought to be able to answer.

•••• Adverbs: p 97 ex 1-3; p 98 ex 1; pp 172-174

•••• Apostrophes: p 61 (contractions); pp 158-159 (possession); notes in Study Book

•••• Collective nouns: p 33; List in Study Book (note concord!)

•••• Comparison of Adjectives: p 73 ex 3; pp 167-169; notes in Study Book

•••• Punctuation and Direct Speech: pp 60-61; p 86 ex 1; pp 160-161 (punctuation

important!)

•••• Homophones: p 99 ex 2

•••• Idioms: p 48; p 63 and notes in book

•••• Joining sentences (conjunctions): pp 85-86 ex 1(top of page) & 2

•••• Plurals: p 35; p 88 ex 2; p123 ex 2(b) +Summarised in list in Study Book

•••• Prepositions: p 34 ex 2; list in Study Book

•••• Proper Adjectives: p 48 ex 4 and notes in Study Book

•••• Verbs: p 12 ex 1-2; p 47; p 50; p 110; p 123 ex 2(a) and 2(c); List in Study Book

•••• Vocabulary: p 62 ex 1-2; p 75 ex 2; p 87 ex 1; p 98 ex 2; p 109 ex 1; p 121 ex 3

(A box will be given)

Page 10: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Taalleer

Totaal: 70 punte

1. Leer die aantekeninge van die volgende werk in die Taalleerskrif en sien werkkaarte

en memoranda vir inoefening:

* Morfologie (Woordvorming) : Basis/stam, morfeme, afleiding en samestellings

* Ontkenning: Reëls op werkkaart 10

* Direkte en Indirekte Rede

* Sinsbou: Onderwerp, voorwerp, gesegde en bepalings

* Lydende en Bedrywende vorm

2. Idiome: Leer al die Idiome in die Skrif.

3. Spelling (Termyn 3)

* v/f woorde: Spellys 3

* Verkleinwoorde: Spellys 4

* Afkortings: Speltoets 1

NB: Hersieningswerkkaart vir inoefening!

Aardrykskunde

1. Hoofstuk 6 – Weer en klimaat:

1.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 6 vanaf bl. 59-68 volledig.

1.2. Werkkaart 6 dien as ‘n goeie aanduiding van die tipe vrae wat verwag kan word.

1.3. Daar kan ook ander vrae in die vraestel voorkom wat nie in die werkkaart is nie en

meer toepassingsvrae kan verwag word.

Page 11: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

2. Hoofstuk 7 – Rampe en gevare:

2.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 7 vanaf bl. 71-82 volledig.

2.2. Werkkaart 7 sal help om ‘n goeie aanduiding te gee van die tipe vrae wat verwag kan

word.

2.3. Daar kan ook ander vrae in die vraestel voorkom wat nie in die werkkaart is nie en

meer toepassingsvrae kan verwag word.

3. Hoofstuk 5 - Berge en riviere:

3.1. Ken slegs bl. 49 - 52 van hierdie hoofstuk vanaf punt 5.3.

3.2. Ken ook slegs werkkaart 5 se vrae wat met hierdie bladsye te doen het.

Page 12: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

EKSAMENAFBAKENING

November2016–Graad6

Literature

All three teachers will test Figures of Speech

Mrs Ali: Short Stories: “Lamb to the Slaughter”

“The Landlady”

Questions will be asked on the stories and based on extracts given. Learn

questions and answers and ALL vocabulary in Literature Book.

Questions will also be asked on the Elements of a Short Story,

characters, plots and themes that formed part of class discussions, as well

as notes in book.

Poetry: “Lone Dog”

“The Shark”

The poems will be given. Learn notes made on the poem as well as the questions

and answers in Poetry Books. Learn all Figures of Speech learnt from Grade 4

to 6. You will be asked to identify figures of speech from examples given.

Mrs Gebhardt: Greek Myths: Pandora’s Box, Persephone, Daedalus and Icarus, King Midas, The

Wooden Horse. Read the text; learn questions and memos and vocabulary

Poetry: “The Highwayman”

(Vocabulary and questions in Poetry Book)

Mrs Lopes: Bekkersdal Marathon, Twelfth Night: Learn all questions and answers that have been

done in literature books, as well as all vocabulary.

Poetry: “The Highwayman” and “Face of Hunger” (vocabulary, questions)

Page 13: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Geskiedenis

DIE REGERINGSTELSEL VAN SUID-AFRIKA

• Bl. 7 – 10 (Jy moet die vlag kan teken en inkleur)

• Bl. 12 – 13

• Bl. 15

• Bl. 17

• Bl. 19 - 20

-Ken slegs: die leuse

weet waarmee die vier sleutel-elemente (Ons Grondwet, Ons Mense,

Ons Parlement, Ons Suid-Afrika) op die wapen voorgestel word

ANTIEKE BESKAWINGS: SUID- EN SENTRAAL-AMERIKA

Die Majas

• Landbou

• Godsdiens

• Sport

• Kenmerkende gelaatstrekke

• Oorlogvoering

• Sterrekunde

• Die ontwikkeling van ‘n skrif- en getallestelsel

Die Inkas

• Die Sapa-Inka

• Organisasie van die Ryk

• Krygers en oorlog

• Verdeling van grond

• Landbou

• Paaie

• Misdaad en straf

• Boekhou en sterrekunde

Page 14: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Prosa & Poësie

PROSA

Magriet se krokodilletjie (Deon Meyer) en Riviermin (Elsabé Steenberg)

Uittreksels uit die verhale kan gegee en vrae daaroor gestel word. Let wel dat die vrae

wat in die eksamen gegee word nie uitsluitlik op memorandums gebaseer is nie. Leerlinge

se kennis van en insig in die vehaalinhoud sal ook getoets word.

POËSIE

“Sproeireën” (D.J. Opperman)

“Die berggans het ‘n veer laat val” (Boerneef)

(Alle vrae, antwoorde, memorandums en eie insig)

Ongesiene gedig.

Begripstoets

(LEES- EN VISUELE BEGRIP)

Vrae sal gestel word oor ‘n leesstuk en visuele voorstellings soos strokiesprente,

spotprente en advertensies.

Let fyn op die puntetoekenning by elke vraag en verskaf genoeg inligting. Skryf volsinne

behalwe as daar anders versoek word.

Die fokus val op betekenis van titel of opskrif, woordbetekenis, afleidings wat gemaak

moet word, woordspelings, visuele leidrade, die gebruik van humor, skrywer of tekenaar

se standpunt en die kwessie waaroor daar kommentaar gelewer word.

Let mooi op die instruksie en besluit dan of jy jou eie woorde moet gebruik of volledig

moet aanhaal.

Page 15: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Aardrykskunde

1. Hoofstuk 6 – Weer en klimaat:

1.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 6 vanaf bl. 59-68 volledig.

1.2. Werkkaart 6 dien as ‘n goeie aanduiding van die tipe vrae wat verwag kan word.

1.3. Daar kan ook ander vrae in die vraestel voorkom wat nie in die werkkaart is nie.

Meer toepassingsvrae kan verwag word.

2. Hoofstuk 7 – Rampe en gevare:

2.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 7 vanaf bl. 71-82 volledig.

2.2. Werkkaart 7 dien as ‘n goeie aanduiding van die tipe vrae wat verwag kan word.

2.3. Daar kan ook ander vrae in die vraestel voorkom wat nie in die werkkaart is nie.

Meer toepassingsvrae kan verwag word.

3. Hoofstuk 5 - Berge en riviere:

3.1. Ken slegs bl. 49 - 52 van hierdie hoofstuk, vanaf punt 5.3.

3.2. Leer ook slegs die vrae wat oor hierdie bladsye handel en met werkkaart 5 te make

het.

Syfervaardigheid

� Getalbegrip

� Volgorde van bewerking

� Hoofbewerkings (Optel, aftrek, maal en deel)

� Datahantering

� Gewone Breuke

� Desimale Breuke

� Meeteenhede

� Persentasies

� Getalpatrone

� Strategie

(Dit sluit alles in Klaswerkboek in.)

Page 16: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

NW

Tyd: 80 min. Punte: 110 punt

Afdeling A (28) Meervoudige keusevrae

Afdeling B (82) Paragraaftipe vrae en sketse

Skrif: Slegs afgemerkte bladsye in die skrif wat handel oor energie (28)

en statiese elektrisiteit (16).

Handboek: Energie Bl. 97 - 104, 106 - 107, 109 - 111.

Lees deur: Bl. 116 - 119, 121 - 122, 124 - 129.

Geen aktiwiteite word geleer nie.

Sketse: Stroombane & simbole

Comprehension

Language

Please note that language exams may include a few questions that are general

knowledge and would be what a Grade 6 pupil ought to be able to answer. GRADE 6 – Language Paper

•••• Parts of Speech: CEP pp 157-181: EHB p 15 Revise notes and exercises

Nouns, adjectives, pronouns, prepositions, articles, conjunctions, adverbs, verbs

– finite, auxiliary, infinitives, present and past participles.

•••• Verbs and Tenses: CEP pp 160-164 as well as Irregular Verbs. See notes in

Study Book. Be able to identify the verb and use correctly and identify the

tense.

•••• Antonyms: EHB p52 (column THREE only)

•••• Concord: CEP pp 166 – 168 and notes in Language Book

•••• Conjunctions: CEP p107; pp 180-181 and notes in Language Book.

•••• Apostrophes: CEP pp 142-144; EHB pp 13-14 – possession and contraction

•••• Opposites (using prefixes): CEP p 52; p 169

Page 17: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

•••• Punctuation: CEP pp 140-148; p 152 (capital letters, commas, direct speech,

exclamations, questions)

•••• Idioms: EHB p 55 (“hen-pecked” to “walk on air”) Be able to identify the idiom

from the definition provided AND provide the definition from the idiom

provided.

•••• Prepositions: EHB p 37 (all THREE columns)

•••• Homophones: CEP p88; notes in Language book.

•••• Conjunctions: p 107; pp 180-181

•••• Vocabulary: CEP pp 24-32(medical terminology-notes in Language Book); p

53(galaxy etc.), p 87(typhoon etc.), p 98-99 (deciduous, canopy etc.) A box will be given.

•••• Visual literacy: Visual literacy fosters awareness, attention to detail and an

appreciation of what lies beyond the obvious. Identify the correct terminology

from an advertisement given.

Meetkunde

• Lyne

• Hoeke

• Lynkonstruksies

• 2-D figure

• Driehoeke

• Vergelyking van 2-D figure

• Nette en 3-D figure

• Transformasies (rotasie, refleksie en translasie)

• Rotasiesimmetrie

• Kartesiese vlak

• Vergroting en verkleining

• Aansigte

• Oppervlak en omtrek

• Volume

• Die Sirkel

• Teken van gelybenige en gelyksydige driehoeke

• Tessellasie

(Dit sluit alles in Meetkundeboek in.)

Page 18: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Taalleer

• Sinsbou: onderwerp, voorwerp, gesegde, byvoeglike en bywoordelike bepalings.

• Lydende en bedrywende vorm

• Direkte en indirekte rede

• Morfologie (woordbou)

• Alle speltoetse wat hierdie termyn geskryf is wat enkele idiome, samestellings,

afleidings, afgeleide persoonsname en byvoeglike naamwoorde, asook sinonieme

en antonieme insluit.

(Sien O.T. bl. 171 – 175)

Alle aantekeninge, oefeninge en memorandums. Die fokus val op toepassing

van die verskillende taalstrukture. Parate taalkennis en taalbeheersingsvermoë sal ook

in die vraestel getoets word.

Page 19: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

EKSAMENAFBAKENING

November2016–Graad7

Literature

Figures of Speech will be tested by all three teachers. EHB pp 40-42 (Onomatopoeia,

alliteration, consonance, assonance, personification, metaphor, simile and antithesis or

contrast. Also hyperbole or exaggeration and irony.

Mrs Ali:

Short Stories: “Monkey’s Paw”

“Vendetta”

“Macbeth”

Questions will be asked on the stories and based on extracts given.

Learn questions and answers and ALL vocabulary in Literature Book.

Questions will also be asked on the Elements of a Short Story,

characters, plots and themes that formed part of class discussions, as

well as notes in book.

Poetry: “Girls” Angle”

Poem will be given. Learn notes made on each poem, as well as questions and

answers in Poetry Books.

Learn all Figures of Speech learnt from Grade 4 to 6. You will be asked to

identify figures of speech from examples given.

Mrs Gebhardt: Shakespeare:

The Enchanted Island - Ian Serraillier A Pound of Flesh pp 33 – 43(story and questions)

• Speech by Portia from The Merchant of Venice

• Soliloquy – Jaques from As you like it

• Two speeches-Mark Antony and Cassius

Speeches will be given

Poetry: “I like them Fluffy” Notes, questions and answers.

Poem will be given.

Page 20: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Mrs Lopes: Vendetta, Macbeth, In the Withaak’s Shade Learn all notes, questions and answers in

literature books, as well as vocabulary.

Poetry: “I like them Fluffy” Learn all notes, questions and answers in poetry books

NW

Tyd: 90 min. Punte: 120

Afdeling A (30) Meervoudige keusevrae

Afdeling B (90) Paragraaftipe vrae en sketse

Skrif: Slegs afgemerkte bladsye in die skrif en handboek wat handel oor energie

en die periodieke tabel.

Handboek: Bl. 201 – 212 en Bl. 227 -293

Begripstoets

Totaal: 45 punte

Begripslees:Vrae sal oor ‘n leesstuk/koerantberig se inhoud gevra word.

Visuele begrip: Daar sal ‘n spotprent en/of strokiesprente gevra word.

Geskiedenis

Module 5 : ONTDEKKINGSREISIGERS

• Prins Hendrik die Seevaarder

• Bartholomeus Dias

• Christophorus Columbus

• Vasco da Gama (Slegs: Da Gama se reis na Indië & Die Ooskus van Afrika)

Page 21: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Syfervaardigheid

� Getalbegrip

� Getalwette

� Magte en wortels

� Heelgetalle

� Gewone Breuke

� Desimale Breuke

� Persentasies

� Getalpatrone

� Verhoudings en Koers

� Afstand, spoed en tyd

� Algebra

� Waarskynlikheid

� Data

(Dit sluit alles in Klaswerkboek in.)

Prosa & Poësie

Totaal: 55 + 55 = 110 punte

Prosa: Kortverhale 1. Die Invloed (Wees vertroud met inhoud van verhaal en leer vrae saam met

memorandum)

2. Die Skerpioene (Wees vertroud met inhoud van verhaal en leer vrae saam met

memorandum. Leer ook intrige en tema in die studiegids)

Poësie: Een onbekende gedig sal gevra word. Vrae oor die inhoud van die gedig, maar

ook oor die vorm sal gevra word: bv. alliterasie, assonansie, rympatrone en rymskemas,

strofebou. Ook: beeldspraak (vergelyking, personifikasie, metafoor), kontras en ironie.

* Bestudeer die gedigte: Maria en Last Grave at Dimbaza.

Page 22: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Language & Comprehension

Comprehension and Language CEP=Comprehensive English Practice/ EHB= English

Handbook

Remember that the exam paper is now based on all the work you have done in

primary school and this exam may include odd questions that we would expect you

to know by Grade 7.

The Sentence: Subject, Predicate, Object EHB p 6-7; CEP pp 172 –173

Parts of Speech: Nouns: EHB pp 15 – 18; plurals 22-23

Pronouns: EHB pp 19-21 (personal, relative – who, whom, which – common

errors)

Adjectives: EHB p 26 (descriptive, possessive, proper – degrees of

comparison 27)

Prepositions: EHB pp 36-37

Conjunctions: EHB p 35

Verbs: EHB pp 28 – 31

Active and Passive Voice: EHB p 32; CEP pp 177-178

Advertisements: CEP pp 36 -45

Apostrophes: EHB pp 13-14; CEP pp 181-182

Common Errors: EHB p 21

Comparison of Adjectives: EHB p 27; CEP pp 198 –199

Concord: EHB p 34; CEP pp196; pp 205 –206 ex 3; notes in Language Book

Direct Speech and Reported Speech: See notes in Study Book

Tenses: naming and using correctly

Participles: EHB p 30; CEP pp 193-194

Punctuation: EHB pp10-12(including correct direct speech)

Idioms: EHB p 56 - 57

Visual Literacy: (camera angles): See notes in Study Books

Who/whom: See notes in Language Book

Meetkunde

• Sakrekenaarvaardighede (In Klaswerkboek)

• Lyne en hoeke

• Konstruksie van loodregte lyne

• Konstruksie van ewewydige lyne

• Konstruksie van lyne/ lynstukke en strale

Page 23: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

• Ewewydige lyne: Ooreenkomstige hoeke , Ko-binnehoeke , Verwisselende hoeke

• Berekening van hoeke

• Regoorstaande hoeke/ aangrensende hoeke/ binnehoeke van ‘n driehoek

• Lyne, konstruksies, hoeke, ewewydige lyne en driehoeke

• Poligone of veelhoeke

• Konvekse en konkawe hoeke

• 2-D figure

• 3- D figure

• Kartesiese vlak en transformasies

• Vergroting en verkleining

• Kongruensie en Gelykvormigheid

• Aansigte

• Oppervlak, omtrek en volume

• Sirkel

(Dit sluit alles in Meetkundeboek in.)

Aardrykskunde

1. Hoofstuk 7 – Weerkaarte en satellietbeelde:

1.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 6 bl. 126-136 volledig.

1.2. Werkkaart 6 dien as ‘n goeie aanduiding van die tipe vrae wat verwag kan word. Baie

meer toepassingsvrae kan ook verwag word.

2. Hoofstuk 6 – Klimatologie 2:

2.1. Ken aantekeninge van hoofstuk 6 bl. 105-122 volledig.

2.2. Werkkaart 5 dien as ‘n goeie aanduiding van watter tipe vrae verwag kan word.

3. Hoofstuk 5 – Klimatologie:

3.1. Ken die aantekeninge van hoofstuk 5 slegs bl. 92 (vanaf 5.2.) tot bl. 102 (einde)

3.2. Werkkaart 4 (bl. 99-102) gee ‘n goeie aanduiding van die tipe vrae wat verwag kan

word. Fokus slegs op die spesifieke bladsye wat jy moet leer.

Page 24: Eksamenafbakening November 2016 - Jan Celliers · EKSAMENAFBAKENING November 2016 – Graad 4 ... (Pages refer to Comprehensive English Practice) ... Bestudeer Die Dans van die Reën

Taalleer

Totaal: 70 punte

• Benoeming van woordsoorte (Geen woordbank gaan gegee word nie)

• Selfstandige naamwoorde:

Soorte: eiename, soortname, abstrakte s.nwe, versamelname, stofname en

maatname (leer tabel)

• Die Lidwoord: die, ‘n (bepaald en onbepaald)

• Byvoeglike naamwoorde:

Attributiewe b.nw, predikatiewe b.nw. (Leer bladsy met “wolkies”)

• Werkwoorde:

Soorte werkwoorde (Leer bladsy met “wolkies”)

• Bywoord van TYD, WYSE en PLEK: Sien werkkaart 7

• Voorsetsels, telwoorde en tussenwerpsels: Aantekeninge by werkkaart 8

• Voornaamwoorde: Aantekeninge by werkkaart 9

Moet verskillende soorte kan benoem.

• Morfologie Basis/stam, afleiding en samestelling: Leer aantekeninge nr. 1, 3 en 4.

• Homonieme en homofone Leer slegs memorandum

• Sinsbou Leer aantekeninge oor enkelvoudige sinne (onderwerp, voorwerp, gesegde en

bepalings) en saamgestelde sinne (hoofsinne en bysinne)

• Anglisismes Leer werkkaart met memorandum

• Spelling Idiome: Spellys 2, Een woord vir… : Spellys 4

NB: Hersieningswerkkaart vir inoefening!

EBW

Modue 2: Bestuurs-,verbruikers- en Finansiële Kennis en vaardighede

* Eenheid 1: Leierskap en bestuur bl 1- 3

* Eenheid 2: Rekeningkundige konsepte bl 4 – 8

* Eenheid 3: Banksake en spaargeld bl 8 – 10

* Eenheid 4: Finansiële rekords en transaksies bl 10 – 11

Module 3: Die Entrepreneur

* Eenheid 1 – 3 bl 1 – 7