ekstra klasrooster · megit, dewald 83.7 5. luus, sascha 78.4 6. van rooyen, jean-pierre 77.0 7....

14
1 TOP TIEN Baie geluk aan ons top Tien Akademie-leerders vir Kwartaal 4 2018. Hulle is: Graad 8: 1. Vieira, Alyssa 91.1 2. Venter, Lucia 88.9 3. Steyn, Johan 86.9 4. Nagel, Naletta 86.2 5. Steenkamp, Vian 84.3 6. Wolmarans, Martinus 83.6 Soer, Jayden 83.6 7. Chamberlain, John-Ernest 83.4 Marais, Hendre 83.4 8. Malan, Daniel 82.7 9. Meyer, Anri 81.9 10. Olivier, Dieter 80.3 Graad 9: 1. Bezuidenhout, Zander 93.0 2. Rörich, Rikus 91.6 3. Wolmarans, Marietha 85.7 4. Venter Ruan 85.4 5. Slabber, Coenraad 85.2 Breedt, Hendré 85.2 6. Johnson, Angelique 84.6 7. Van Helsdingen, Mezaan 83.6 8. Theron, Adriaan 82.2 de Jong, Erik 82.2 9. Filmalter, Duan 82.0 10. Erasmus. Janel 81.4 KLEREBANK Ons sal dit baie hoog op prys stel indien u in besit is van skoolklere wat te klein is, u dit sal oorweeg om dit aan die klerebank te skenk. Daar is ‘n groot behoefte vir truie, oortrektruie, JV-drag, sportklere, blazers, skoolskoene en dasse. Nuwe dasse nou by die klerebank te koop @ R85. JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 3/2019 Graad 10: 1. Groenewald, Hendrik 89.1 2. Venter, Elizabeth 86.7 3. Vorster, Jean-Enrique 85.3 4. Wiese, Ettiene 82.3 5. Van der Merwe,Zandré 82.0 6. Van Wyk, Jacobus 81.1 7. Vosloo, Ingé 80.4 8. Swartz. Arno 79.0 9. Marren, Percival 78.9 10. De Wet, Nathen 78.1 Graad 11: 1. Bezuidenhout, Xander 89.7 2. Verryne, Christo 88.7 3. Breedt, Francois 85.0 4. Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen 76.3 8. Murray, Rhyne 74.6 9. van Tonder, Carlie 73.1 10. Thorburn, Joss-Thomas 72.6

Upload: others

Post on 30-Jul-2020

29 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

1

TOP TIEN

Baie geluk aan ons top Tien Akademie-leerders vir Kwartaal 4 2018. Hulle is:

Graad 8:

1. Vieira, Alyssa 91.1 2. Venter, Lucia 88.9 3. Steyn, Johan 86.9 4. Nagel, Naletta 86.2 5. Steenkamp, Vian 84.3 6. Wolmarans, Martinus 83.6

Soer, Jayden 83.6 7. Chamberlain, John-Ernest 83.4

Marais, Hendre 83.4 8. Malan, Daniel 82.7 9. Meyer, Anri 81.9

10. Olivier, Dieter 80.3

Graad 9:

1. Bezuidenhout, Zander 93.0 2. Rörich, Rikus 91.6 3. Wolmarans, Marietha 85.7 4. Venter Ruan 85.4 5. Slabber, Coenraad 85.2

Breedt, Hendré 85.2 6. Johnson, Angelique 84.6 7. Van Helsdingen, Mezaan 83.6

8. Theron, Adriaan 82.2 de Jong, Erik 82.2 9. Filmalter, Duan 82.0

10. Erasmus. Janel 81.4

KLEREBANK

Ons sal dit baie hoog op prys stel indien u in besit is van skoolklere wat te klein

is, u dit sal oorweeg om dit aan die klerebank te skenk.

Daar is ‘n groot behoefte vir truie, oortrektruie, JV-drag, sportklere, blazers,

skoolskoene en dasse.

Nuwe dasse nou by die klerebank te koop @ R85.

JV-NUUS

Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2

Rietfontein

Webblad: www.htsjv.co.za

No 3/2019

/2017

Graad 10:

1. Groenewald, Hendrik 89.1 2. Venter, Elizabeth 86.7 3. Vorster, Jean-Enrique 85.3 4. Wiese, Ettiene 82.3 5. Van der Merwe,Zandré 82.0 6. Van Wyk, Jacobus 81.1 7. Vosloo, Ingé 80.4 8. Swartz. Arno 79.0 9. Marren, Percival 78.9

10. De Wet, Nathen 78.1

Graad 11:

1. Bezuidenhout, Xander 89.7 2. Verryne, Christo 88.7

3. Breedt, Francois 85.0 4. Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen 76.3

8. Murray, Rhyne 74.6 9. van Tonder, Carlie 73.1 10. Thorburn, Joss-Thomas 72.6

Page 2: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

2

MOSIES

Mev. Tessa Grobler se dogter het verloof geraak. Baie geluk!

TOETSREEKS TOETSROOSTER

Page 3: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

3

WERKSGELEENTHEID

Kare Sheet Metal Products het ‘n werksgeleentheid vir ‘n jongman wat matriek geskryf

het. Stuur CV en matrieksertifikaat na [email protected].

BERGFIETS GEVRA

Indien iemand ‘n bergfiets het wat hulle wil skenk sal ons dit baie hoog op prys

stel. Ons het ‘n behoeftige leerder wat baie graag bergfiets as ‘n sport sal wil

doen, maar nie ‘n fiets het nie.

EKSTRA KLASROOSTER

Page 4: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

4

SPORTOEFENTYE

Page 5: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

5

TUINRUBRIEK

Verskillende metgesel kruieplante kan met ander groentes geplant kan word. Die rede

is dat dit organiese beplanting bevorder en help om peste en plae weg te hou.

Gifvrye kruietuine en groentetuine is nie net goed vir ons nie, maar ook vir die

omgewing waarin ons leef.

Dit beskerm die bye wat die bevrugting moet doen op die kossoorte om groei te

verbeter, en bevorder en keer dat sekere plante uitsterf.

Op hierdie manier beskerm dit ook vlinders en voëls.

Soet Basiliekruid.

Moenie suinig wees as jy hierdie kruie plant nie.

Page 6: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

6

Dit is kulinêre kruie waarvan ons nie genoeg kan kry nie. Plant tussen tamaties en

wortels. Sny van dit in ‘n mengelslaai en ruik die aangename reuk.

“SouthernWood”.

Hierdie krui het eerder medisinale voordele as kulinêre voordele.

Die hele aantreklike bos-agtige plantjie met grys–groen loof, verdryf insekte

.

Gebruik : Insekweerder.

Sny blare af en lê tussen uie en wortels om die uie en wortelvlieg weg te hou.

Plant die kruie rondom vrugtebome om insekte weg te hou van die ryp vrugte.

“SouthernWood” help ook vir ‘n swak eetlus.

Grasuie en Knoffel Grasuie.

Gebruik rojaal in kossoorte om dit ‘n goeie “oemf” te gee.

Neem nie baie spasie op nie en kan in potjies gegroei word.

Meeste insekte hou nie van die reuk van uie en uie wat na knoffel ruik nie.

Slakke hardloop onder hulle doppe uit om weg te kom van die uie/knoffel reuk!

Plant “Grasuie en Knoffel Grasuie” tussen tamaties, aartappels, aarbeie, wortels, ens.

Page 7: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

7

ATLETIEK UITSLAE - BRITS

GRAPJAS

Onnie: “Sarel, hoeveel appels kan jy in ‘n leëkilogram krat pak?”

Sarel: “Net een meneer.”

Onnie: “Nou hoe kom jy daarby uit?”

Sarel: “Maklik, as jy een ingepak het is die krat mos nie meer leeg nie.”

Page 8: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

8

GROENTJIEKONSERT

Die gr 8’s het heerlik konsert gehou en is nou ingelyf as volwaardige JV’s!

BERGPAD

Leerders wat van die bergroete gebruik wil maak moet in besit wees van ‘n nuwe

bergpas. Vanaf Maandag, 28 Januarie, sal geen leerder wat nie in besit is van ‘n

bergpas toegelaat word om van die bergroete gebruik te maak nie. Aansoekvorms

is in die Algemene kantoor beskikbaar.

VERVOER

Pikenolsie Express. Optelpunt is by die Poort Laerskool in die oggende om 6:20 –

6:25. Aflaai punt sal soos volg hanteer word. As die kind in ‘n area bly waarvan ons

‘n bestaande roete het sal hul by hul betrokke huise afgelaai word. Andersins weer

by die Poort Laerskool. Kontak Alta Erasmus by 083 658 2566 vir meer Inligting.

• Stephen Duminiet verskaf ‘n shuttle diens in die Mootarea. Kontak hom by

083 231 2179.

• Kobus Horn kan help met vervoer in die Mootarea. Kontak hom gerus by

063 979 7910.

Page 9: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

9

• Cecile Scholtz (SkolierXpress) kan help met vervoer van en na die skool

vanaf die Sinoville-omgewing. Kontak haar gerus by 060 962 6380.

HEKTYE

Hekke en reëlings rondom veiligheid by HTS John Vorster.

Oop en toesluit van hekke:

Wes hek, hoof hek no. 1:

Voetgangers gebruik die hek tussen 06:00 en 07:30.

Wag staan buite huisie en kontroleer voertuie.

Geen toegang of uitgang tussen 13:55 en 14:15.

Vrydae: geen toegang of uitgang tussen: 13:30 – 14:15.

Boonste hek no. 6:

Hierdie hek no 6, word soggens 06:00 oopgesluit en beman deur personeellid. Hy

kontroleer met die ketting die toegang van die motor- en motorfietsryers se bestuurs-

lisensies. Die hek sluit om 07:30.

Voetgangers kan ook hierdie hek gebruik terwyl dit oop is.

Die hek no. 6- word om 07:30 weer gesluit.

Vanaf 07:00 tot 07:30 sal daar toesig wees by die fietsloods.

Ooste hek met hekmotor: hek no. 2.

Die sekuriteitswag maak hierdie hek oop om 07:00 en weer toe om 07:30 middae 13:55

oop en 14:30 weer toe.

Enige personeellid kan hierdie hek gebruik met die selfoon.

Voetgangers is welkom om hierdie hek te gebruik terwyl dit oop is.

Hekke tydens skoolure.

Enige besoekers wat die skool wil besoek tydens skool ure moet buite parkeer, na die

klein hekkie met interkom gaan en rapporteer by die Ontvangskantoor.

Alle besoekers moet aanmeld by die Ontvangskantoor.

Alle ander persone wat die skool wil betree moet ‘n geldige bewys hê of inteken.

Page 10: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

10

KLETSHOEKIE

Gee jou beste tyd vir jou kinders

Johan Smith So baie mense jaag deur die lewe. Besig-wees is die inding. Daar word tot daaroor

gespog. Min geniet die lewe en ervaar die oorvloed wat God eintlik bedoel het ons

moet smaak. Dis ’n dolle gejaag na wind. Dis dieselfde met ouerskap. Om kinders te

kry en groot te maak word vir baie ouers ’n kliniese projek, soos so baie ander

opdragte en pligte wat uitgevoer moet word. Ouerskap se sukses en plesier lê in ’n

verhouding met jou kinders, maar dit word gou vergeet. Soveel ouers, en gevolglik

ook kinders, mis die lekker en heerlike vreugde van gesin-wees.

Om ’n verhouding te bou vra van jou heel beste tyd. Kinders vra daarom gefokusde

aandag van hulle ouers. Jou blote teenwoordigheid is eenvoudig nie goed genoeg nie.

Dis in sulke tye wat ’n kind eensaam kan voel al is jy naby aan hom. Jy en jou kind

kan in dieselfde vertrek wees en jou kind kan eensaam voel. Gefokusde aandag vra

byvoorbeeld dat jy saam met jou kind gaan stap. Dit dwing jou om net op jou kind te

fokus en kwaliteit-aandag te gee. Speel wat jou kind wil speel en doen wat jou kind

HIERDIE WEEK

KYK ONS NA…

Antoinette Dowd

Page 11: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

11

FONDSINSAMELINGS

Total

Ondersteun asseblief vir Total wanneer u brandstof ingooi. By Total Hertzog-

straat gooi u die strokie in die houer gemerk HTS John Vorster. Die skool kry ‘n

gedeelte terug.

My School

Gebruik u MySchool-kaart wanneer u aankope doen, die skool kry ‘n persentasie

en u kry ook afslag op u aankope. Vir meer inligting gaan na www.myschool.co.za

of skakel hulle op 0860 100 445. U kan ook ‘n aansoekvorm by die algemene

kantoor kom afhaal.

Makro

Daar is twee opsies:

• Indien u nie ‘n Makrokaart het nie, kan u aansoek doen om ‘n kaart te bekom.

U kaart word dan aan HTS John Vorster se rekening gekoppel en die skool

ontvang ‘n persentasie van die wins van die aankope in die vorm van ‘n rabat.

• Indien u wel ‘n Makrokaart besit, kan u ook die vorm voltooi en versoek dat die

kaart aan HTS John Vorster gekoppel word, sodat die skool vir alle aankope wat

u by Makro maak, die rabat ontvang.

Blits Elektries

Wanneer u enige aankope by Blits doen, noem die skool se naam sodat hulle

dit kan aanteken, die skool ontvang krediet.

wil doen. ’n Kind onthou die saamdoen met ’n ouer eerder as dit wat jy gesê

het. Kinders vandag verlang na ouers al woon hulle in dieselfde huis.

Ouers moet onthou dat oogkontak aan ’n kind kommunikeer dat jy omgee en op hom

gefokus is. Sit daarom die koerant neer en die televisie af as jou kind ’n behoefte het

om met jou te kommunikeer (en die selfoon weg!). Luister aandagtig na wat jou kind

sê en stel opreg belang deur die regte vrae te vra. Let op jou kinders se liggaamstaal

en luister na hulle gevoelens. Dit alles is net moontlik indien ouers bereid is om

regtig hulle beste tyd aan hulle kinders af te staan.

Maak die beste belegging denkbaar: jou beste tyd in jou kind se emosionele

bankrekening. Die opbrengs is oneindig groot en die vrugte heerlik soet.

Skrifgedeelte

My liewe broers, dit moet julle in gedagte hou: elke mens moet maar te gewillig

wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie.

~ Jakobus 1:19 -

Page 12: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

12

STRESONTLAAIER

Page 13: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

13

ADVERTENSIES

12 STEPS SCHOOL WEAR

Goeie dag JV ouers, Ek is trots om te se ek is nou ‘n verskaffer van JV sweetpakke en JV drag. Vir die eerste paar maande gaan ek slegs op bestellings werk. Ek het n volledige stel pas voorbeelde by my. Vir sweetpakke vra ek dat julle so gou moontlik by my uitkom dat ek vroegtydig die bestelling insit by die fabriek. Sweetpak top R490.00

Sweetpak broek R360.00 vol sweetpak R850.00

JV hemp R210.00

JV Broek R140.00 vol stel R350.00

ALLE GROOTTES : 30-44

Kontak my gerus met enige navrae:

Karin Wilkens 082 886 9838

Page 14: EKSTRA KLASROOSTER · Megit, Dewald 83.7 5. Luus, Sascha 78.4 6. van Rooyen, Jean-Pierre 77.0 7. Vosloo, Eugen ... Stuur CV en matrieksertifikaat na Human.Resources@kareproducts.co.za

14

OM HIER TE ADVERTEER, KONTAK DIE SKOOL