ekurhuleni noord geografie graad 11 v1 bylaag figuur … · 2018-10-29 · ekurhuleni-noord d6...

11
Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017 EKURHULENI NOORD GEOGRAFIE GRAAD 11 V1 BYLAAG FIGUUR 1.2 HANGELEMENTE Bron: SA Geografie Hange FIGUUR 1.3 FOHN WIND Bron: Learning.uonbi.ac.ke (Figure 10: The Fohn Wind)

Upload: others

Post on 27-Dec-2019

77 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

EKURHULENI NOORD

GEOGRAFIE GRAAD 11 V1

BYLAAG

FIGUUR 1.2 HANGELEMENTE

Bron: SA Geografie – Hange

FIGUUR 1.3 FOHN WIND

Bron: Learning.uonbi.ac.ke (Figure 10: The Fohn Wind)

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 1.4 SINOPTIESE WEERKAART

Bron: Eumetsat – Tropical Sikloon Irina

FIGUUR 1.5

Bron: Science Clarified

F

A

B C

D

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 1.6 MASSABEWEGING

Bron: SA Geografie – Massabeweing

FIGUUR 2.1 GLOBALE LUGSIRKULASIE

Bron: Discovery Earth Science

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 2.3

Bron: Funny Facts – El Nino EN La Nina

FIGUUR 2.4

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 2.5 STOLLINGSGESTEENTE

Bron: philsorrel.com

FIGUUR 2.6 HELLENDE LAE

Bron: Geocashing

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 3.3 MULTI-NASIONALE MAATSKAPPYE

Bron: Mail and Guardian

FIGUUR 3.4 BRANDT LYN

Bron: Geoblogno.com

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

GEVALLESTUDIE 3.5

Switsers Stem Teen Kernkrag

Switserse kiesers het oorweldigend ten gunste van ‘n beleidvoorstel om kenkrag uit te faseer, gestem. Voorlopige uitslae van hul referendum dui daarop dat die kiesers ten gunste van omgewingsvriendelike elektriese krag is.

Die Switserse regering het na die kernkragramp in 2011 by Fukushima in Japan aangedui dat hy van kernkrag wil wegbeweeg. Daar is egter geen aanduiding wanneer die land se vyf kenkragsentrales gesluit sal word nie.

Kernkrag voorsien tans sowat `n derde van die land se elektrisiteit, maar son-, wind- en waterkragopwekking begin ‘n groter rol in die volhoubare voorsiening van krag te speel.

Bron: Rosestad FM (100punt6.co.za)

FIGUUR 3.6 KOOLSTOFDIOKSIED UITLATINGS

Bron: Energy securities – Global Issues

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 4.1 GRONDPROFIEL

Bron: Grondprofiel vir skole – Pinterest

FIGUUR 4.3 GESLAGSGELYKHEID

Bron: Youthstats

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 4.4 VERWOESTYNING

Bron: Heard parks and recreation – Effects of Erosion

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 4.5

Ebola woed voort in Afrika

Die Vryburger March 24, 2015

Na meer as ’n jaar se stryd teen die gevreesde Ebola-virus, moes internasionale organisasies soos die “Dokters Sonder Grense”, en die Verenigde Nasies se gesondheidsafdeling, erken dat die stryd onverpoos voortduur en dat derduisende nuwe gevalle van besmetting aangemeld word. In ’n verslag deur die organisasie, “Pushed to the Limit and Beyond” is duisende nuwe gevalle gerapporteer. Alhoewel die onakkurate, maar amptelike sterftesyfer reeds die 10,000 merk verby is, bestaan die kommer meer oor die sowat 25 000 nuwe besmettings wat aangemeld is. Die drie Wes-Afrika lande, Guinee, Liberië en Sierra Leone wat die meeste deur die besmetting geraak word, se ekonomiese en maatskaplike probleme het drasties versleg, en duisende families is ontwrig. Vrees en paniek heers steeds in die gebiede en vrywillige helpers het geleidelik onttrek uit die drie lande weens die gevaar van besmetting wat dit inhou. Swak infrastruktuur, onopgeleide verpleegpersoneel en vrywillige helpers en swak beheer by grensposte en lughawens, het die kanse om die verspreiding te keer, versleg. Berigte wat ontvang is, dui daarop dat die stryd besig is om al hewiger te word, en kenners sê die stryd word verloor, want daar is steeds meer nuwe gevalle wat aangemeld word as wat etlike maande gelede die geval was. Navorsing toon dat tussen 60% en 70% van mense wat besmet is van die siekte sterf en word beskryf as die gevaarlikste epidemie wat nog in Afrika aangeteken is. Berigte lui dat meer as 500 vrywillige helpers reeds vanweë besmetting wat opgedoen is, omgekom het, met die direkte gevolg dat mense nie meer bereid is om vir hulpverlening aan te meld nie.

Ekurhuleni-Noord D6 Geografie Vraestel 1 Addendum Graad 11 November 2017

FIGUUR 4.6 ELEKTRISITEITS VOORSIENING IN SUID-AFRIKA

Bron: Stats SA