elkeen saam op god se pad lief en leed bedieninge / gebeure · 9/30/2012  · verlof dr jaco kruger...

1
BEDIENINGE / GEBEURE 30 Sept 2012 LIEF EN LEED Eredienste: 8:30 & 10:30 Peet Vermeulen Teks: Markus 9: 38 - 50 Tema: Is jy deel van Jesus se “ons” 08:30 English Malwande Mdonga service (chapel) Text: Rom 5: 19 & Phil 2: 8 Theme: The obedience of Jesus 12:30 Sizanani Johannes Mbonani Text: Galatians: 5: 16 - 18 Theme: Let us walk by the Spirit 8:30 & 10:30 Peet Vermeulen Teks: 1 Korintiërs 13: 7c Tema: Liefde hoop alles Elkeen Saam op God se Pad MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jaar oud KONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouers KLEUTERKERK: (3- 6 jariges). Begin weer 14 Oktober Bybelstudie vir Seniors en Vroue Dinsdae om 9:00. Seniors kom bymekaar in die konsistorie en vroue in lokaal 9. Beide het afge- sluit vir die kwartaal en begin weer 9 Oktober. Om betrokke te raak of te skuif, kontak Elmarie by 012 991-6596 of epos: [email protected] Sondagoggende 9:45 in die Gebedskamer in die klaskamerblok. Kontak Jan Tollig by 082 331 2756 vir enige navrae. : Registreer jou projek of as jyself voedselnood het kom kry kos op Maandae en Woensdae tussen 17:00 - 18:00. Kontak Frikkie Venter by 072 112 1204 vir enige navrae. : Is vir die gerief van lidmate of kan ook vir iemand gegee word. Besoek ook die “Neem & Deel” boekrak in die voorportaal. Volle besonderhede by die boekrak oor hoe hierdie projek werk. Laerskoolkleingroepe Gr 1 - 2 Begin weer 14 Oktober Gr 3 - 6 Begin weer 14 Oktober Hoërskoolkleingroepe Gr 7 - 12 Begin weer 14 Oktober WEET JY HIERVAN ... BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Susan de Beer (0829202182) wat ‘n skoueroperasie ondergaan het. Cronje Hattingh (0829631635) wat met ‘n stamsel-oorplanting begin het. Enigeen wie jy ken wat siek is of ondersteuning nodig het.. . Het jy al aangedui waar jy betrokke wil raak by een van SunRise se projekte deur die geel “Sonstraal”-vormpie te voltooi en in te handig? Nog nie? Voltooi asseblief en plaas dit in die SunRise gemerkte kissie in die voorportaal. Kontak Anlia du Plessis by die Uitreikkantoor (012 991-4907) indien jy enige navrae het. Gemeentekamp by ATKV Klein-Kariba. Kom geniet ’n heerlike kuier en uitspan saam met mede-lidmate. As jy nog nie bespreek het nie, skakel (014) 736-9800 of epos na [email protected]. Al die wyn is nou gebottel. Beperkte hoeveelheid is deur die week be- skikbaar by die kerkkantoor (08:00 - 14:00) @ R50 per bottel of Woens- aand om 19:00 - 20:00. Addisionele Cabarnet @ R40 per bottel met dieselfde etiket is ook beskikbaar. Slegs kontant word aanvaar en „first come first serve“. Geen bestellings. 2013 GKSA ALMANAK INDIEN JY ’N BESTELLING WIL PLAAS, SKRYF JOU NAAM OP ’N KOEVERT, DIE HOEVEELHEID ALMANAKKE WAT JY WIL Hê EN SIT KOEVERT IN BYDRAEKASSIE MET DIE KORREKTE BEDRAG GELD. ALMANAKKE KOS R55 ELK WAT KONTANT OF PER TJEK BETAAL MOET WORD. MAAK TJEKS UIT AAN “DIE GEREFORMEERDE KERK WAPADRANT“. BESTELLINGS KAN TOT SONDAG 21 OKT GEPLAAS WORD LAPTOP EN DRUKKER VIR SIZANANI As jy dalk ’n laptop en/of drukker het wat jy kan skenk vir Sizanani (Afrika Diens) sal dit baie waardeer word. Kontak asb die kerkkantoor by 012 991-1395 PREDIKANTE MET VERLOF DR JACO KRUGER SAL MET VERLOF WEES TOT 7 OKTBOBER DR WILHELM LEUSCHNER SAL MET VERLOF WEES 2 - 4 OKTOBER VUURWARM SAAMKUIER IS JY JONK, WERKEND, ONGETROUD, GETROUD & TUSSEN 25 - 35 JR? KOM BRAAI SAAM OP SONDAG 21 OKT IN DIE AMFI. BRING JOU EIE VLEISIE EN IETS NAT VIR DIE KEEL. RSVP NA: Andri 082 672 9528 ([email protected]) of Liana 071 643 5772 ([email protected])

Upload: others

Post on 13-Jul-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

BEDIENINGE / GEBEURE30 Sept 2012 LIEF EN LEED

Eredienste: 8:30 & 10:30 Peet Vermeulen

Teks: Markus 9: 38 - 50Tema: Is jy deel van Jesus se “ons”

08:30 English Malwande Mdongaservice (chapel)Text: Rom 5: 19 & Phil 2: 8Theme: The obedience of Jesus

12:30 Sizanani Johannes MbonaniText: Galatians: 5: 16 - 18Theme: Let us walk by the Spirit

8:30 & 10:30 Peet VermeulenTeks: 1 Korintiërs 13: 7cTema: Liefde hoop alles

Elkeen Saam op God se Pad

MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jaar oudKONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouersKLEUTERKERK: (3- 6 jariges). Begin weer 14 Oktober

Bybelstudie vir Seniors en Vroue Dinsdae om 9:00. Seniors kom bymekaar in die konsistorie en vroue in lokaal 9. Beide het afge- sluit vir die kwartaal en begin weer 9 Oktober.

Om betrokke te raak of te skuif, kontak Elmarie by 012 991-6596 of epos: [email protected]

Sondagoggende 9:45 in die Gebedskamer in die klaskamerblok. Kontak Jan Tollig by 082 331 2756 vir enige navrae.

: Registreer jou projek of as jyself voedselnood het kom kry kos op

Maandae en Woensdae tussen 17:00 - 18:00. Kontak Frikkie Venter by 072 112 1204 vir enige navrae.

: Is vir die gerief van lidmate of kan ook vir iemand gegee word.

Besoek ook die “Neem & Deel” boekrak in die voorportaal. Volle besonderhede by die boekrak oor hoe hierdie projek werk.

Laerskoolkleingroepe Gr 1 - 2 Begin weer 14 Oktober

Gr 3 - 6 Begin weer 14 Oktober

Hoërskoolkleingroepe Gr 7 - 12 Begin weer 14 Oktober

WEET JY HIERVAN ...

BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Susan de Beer (0829202182) wat ‘n skoueroperasie ondergaan het. Cronje Hattingh (0829631635) wat met ‘n stamsel-oorplanting begin het. Enigeen wie jy ken wat siek is of ondersteuning nodig het..

.

Het jy al aangedui waar jy betrokke wilraak by een van SunRise se projektedeur die geel “Sonstraal”-vormpie te

voltooi en in te handig? Nog nie?

Voltooi asseblief en plaas dit in dieSunRise gemerkte kissie in die

voorportaal.

Kontak Anlia du Plessis by dieUitreikkantoor (012 991-4907)

indien jy enige navrae het.

Gemeentekamp by ATKV Klein-Kariba. Kom geniet ’n heerlike kuier en uitspan saam met mede-lidmate. As jy nog nie bespreek het nie, skakel (014) 736-9800 of epos na [email protected].

Al die wyn is nou gebottel. Beperktehoeveelheid is deur die week be-skikbaar by die kerkkantoor (08:00 -14:00) @ R50 per bottel of Woens-aand om 19:00 - 20:00. AddisioneleCabarnet @ R40 per bottel metdieselfde etiket is ook beskikbaar.Slegs kontant word aanvaar en „firstcome first serve“. Geen bestellings.

2013 GKSA ALMANAKINDIEN JY ’N BESTELLING WIL

PLAAS, SKRYF JOU NAAM OP ’NKOEVERT, DIE HOEVEELHEID

ALMANAKKE WAT JY WIL Hê ENSIT KOEVERT IN BYDRAEKASSIE

MET DIE KORREKTE BEDRAGGELD. ALMANAKKE KOS R55 ELK

WAT KONTANT OF PER TJEKBETAAL MOET WORD. MAAK

TJEKS UIT AAN “DIEGEREFORMEERDE KERK

WAPADRANT“. BESTELLINGSKAN TOT SONDAG 21 OKT

GEPLAAS WORD

LAPTOP EN DRUKKER VIR SIZANANI

As jy dalk ’n laptop en/of drukker het wat jy kan skenk vir Sizanani (Afrika Diens) sal dit baie waardeer

word. Kontak asb die kerkkantoor by 012 991-1395

PREDIKANTE METVERLOF

DR JACO KRUGER SAL MET VERLOF

WEES TOT 7 OKTBOBER

DR WILHELM LEUSCHNER SAL MET VERLOF WEES

2 - 4 OKTOBERVUURWARM SAAMKUIER

IS JY JONK, WERKEND, ONGETROUD, GETROUD & TUSSEN 25 - 35 JR?KOM BRAAI SAAM OP SONDAG 21 OKT IN DIE AMFI. BRING JOU EIEVLEISIE EN IETS NAT VIR DIE KEEL. RSVP NA: Andri 082  672 9528

([email protected]) of Liana 071 643 5772 ([email protected])