energie- en chemiese verandering · 4. yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en...
TRANSCRIPT
![Page 1: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/1.jpg)
ENERGIE- EN
CHEMIESE
VERANDERING
Chemie, bl. 204
![Page 2: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/2.jpg)
Tydens chemiesereaksies kan energie
vrygestel of opgeneemword.
Braai Fotosintese
![Page 3: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/3.jpg)
‘n Eksotermiesereaksie is een waarenergie vrygestelword, sodat die
temperatuur van die reaksiemengsel styg.
![Page 4: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/4.jpg)
Voorbeeld
N2(g) + 3H2(g) → 2NH3(g) + Hitte
![Page 5: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/5.jpg)
‘n Endotermiese reaksieis een waar energiegeabsorbeer word omdie reaksie aan die gang te hou.
![Page 6: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/6.jpg)
Voorbeeld
2HI(g) + Hitte→ H2(g) + 2I2O(g)
![Page 7: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/7.jpg)
Die totale hoeveelheidchemiese potensiële
energie in ‘n chemiesesisteem is die ENTALPIE.
![Page 8: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/8.jpg)
Die energie geabsorbeer of vrygestel gedurende ‘n chemiese reaksie staan
bekend as die reaksiewarmte (ΔH) en
word gemeet in kJ.mol-1.
![Page 9: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/9.jpg)
Die waarde van ΔH kanbepaal word deur:
ΔH = Eprodukte - Ereagense
![Page 10: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/10.jpg)
Bindingsenergie is die energie opgeneem as
bindings breek, of afgegee as nuwebindings vorm.
![Page 11: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/11.jpg)
![Page 12: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/12.jpg)
Wanneer ‘n chemiesereaksie plaasvind:
![Page 13: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/13.jpg)
Wanneer ‘n chemiesereaksie plaasvind:
Geaktiveerde kompleks
![Page 14: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/14.jpg)
Wanneer ‘n chemiesereaksie plaasvind:
![Page 15: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/15.jpg)
Aktiveringsenergie is die energie verskaf aandie reaktante om die chemiese reaksie telaat begin.
![Page 16: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/16.jpg)
Reagense
Produkte
Reaksiewarmte
Verloop van die reaksie
E p(k
J.m
ol-1
)Aktiverings-
energie
Geaktiveerde kompleks
![Page 17: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/17.jpg)
Neem kennis:
Die energie van die produkte is laer as die energie van die reagense.
Die waarde van ΔH is negatief.
![Page 18: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/18.jpg)
Maniere om ‘n eksotermiesereaksie aan te dui.
energie 23 )(3)(2)(2 ++ ggg NHHN1
)-90kJ.molH( 23 -1
)(3)(2)(2 =+ ggg NHHN2
0) H( 23 )(3)(2)(2 + ggg NHHN3
H)(- 23 )(3)(2)(2 + ggg NHHN4
![Page 19: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/19.jpg)
Reagense
Produkte
Aktiverings-energie
Reaksiewarmte
Verloop van die reaksie
E p(k
J.m
ol-1
)
Geaktiveerde kompleks
![Page 20: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/20.jpg)
Nota:Die energievan die produkte is hoër as die energie van die reagense.
Die waarde van ΔH is positief.
![Page 21: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/21.jpg)
Maniere om ‘n endotermiesereaksie aan te dui.
)(2)(2)(2 ggg OIHenergieHI +→+1
)kJ.mol21H( 2 -1
)(2)(2)( +=+→ ggg OIHHI2
0) H( 2 )(2)(2)( +→ ggg OIHHI3
H)( 2 )(2)(2)( ++→ ggg OIHHI4
![Page 22: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/22.jpg)
‘n Katalisator is ‘n stof wat die tempo van ‘n
chemiese reaksie verandersonder om enige
permanente veranderingte ondergaan.
![Page 23: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/23.jpg)
Reagense
Produkte
Reaksiewarmte
Verloop van die reaksie
E p(k
J.m
ol-1
)
Aktiverings-energie
Aktiverings-energie met ‘n
katalisator
![Page 24: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/24.jpg)
Oefening 1 (bl. 210)
nos. 4, 5
Oefening 2 (bl. 219)
no. 4
Kragwerk
![Page 25: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/25.jpg)
Bl. 2104. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in
noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die gebruiker aan die gang gesit word, verskaf onmiddellike verkoeling. 'n Yspak bevat gewoonlik twee dele:een met 'n vloeistof en een met 'n vaste stof. Die yspak word in werking gestel deurdie vloeistof te druk. 'n Seël tussen die twee dele breek en die vaste stof los in dievloeistof op.
4.1 Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die oplosproses van …4.1.1 ammoniumnitraat in water
![Page 26: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/26.jpg)
4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen innoodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die gebruiker aan die gang gesit word, verskaf onmiddellike verkoeling. 'n Yspak bevat gewoonlik twee dele:een met 'n vloeistof en een met 'n vaste stof. Die yspak word in werking gestel deurdie vloeistof te druk. 'n Seël tussen die twee dele breek en die vaste stof los in die vloeistof op.
4.1 Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die oplosproses van … 4.1.2 ammoniumchloried in water
![Page 27: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/27.jpg)
4. Die entalpie vir die vorming van die reagense en produkte vir die twee reaksies inVraag 4.1 word in die volgende tabel aangetoon:
4.2 Bereken die energie opgeneem of vrygestel tydens die oplosreaksie van ammonium-nitraat in water om die samestellende ione te vorm.
Reagense en produkte Vormingsentalpie, ΔHf (kJ.mol-1)
NH4+(aq) -142,51
Cl-(aq) -167,2
NO3-(aq) -205,0
NH4NO3 -365,56
NH4Cl -314,43
ΔH = Eprodukte - Ereagense
= (-142,51 - 205) - (-365,56)
= 18,05 kJ
![Page 28: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/28.jpg)
4.3 Bereken die energie opgeneem of vrygestel tydens die oplosreaksie van ammonium-chloried in water om die samestellende ione te vorm.
Reagense en produkte Vormingsentalpie, ΔHf (kJ.mol-1)
NH4+(aq) -142,51
Cl-(aq) -167,2
NO3-(aq) -205,0
NH4NO3 -365,56
NH4Cl -314,43
ΔH = Eprodukte - Ereagense
= (-142,51 - 167,2) - (-314,43)
= 4,72 kJ
![Page 29: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/29.jpg)
4.4 Is hierdie oplosprosesse eksotermies of endotermies? Verduidelik jou antwoord.
![Page 30: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/30.jpg)
4.5 Watter oplosproses sal die effektiefste in 'n yspak wees? Verduidelik jou antwoord.
![Page 31: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/31.jpg)
4.6 Verduidelik kortliks hoe 'n reaksie in 'n yspak tot afkoeling lei.
![Page 32: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/32.jpg)
4.7 'n Yspak bevat 25 g ammoniumnitraat. Aanvaar dat die entalpie van die oplosreaksievan ammoniumnitraat 28,1 kJ.mol-1 is, en bereken die entalpieverandering wat deurdie reaksie in hierdie yspak teweeg gebring kan word.
![Page 33: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/33.jpg)
5. Stikstofmonoksied (NO), 'n gas wat by baie biologiese prosesse betrokke is, reageermet suurstof om stikstofdioksied (NO2), 'n rooibruin gas, te vorm.
2NO(g) + O2(g) → 2NO2(g) ; ΔH = -114,1 kJ
5.1 Is die reaksie eksotermies of endotermies? Verstrek 'n rede vir jou antwoord.
![Page 34: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/34.jpg)
5. Stikstofmonoksied (NO), 'n gas wat by baie biologiese prosesse betrokke is, reageermet suurstof om stikstofdioksied (NO2), 'n rooibruin gas, te vorm.
2NO(g) + O2(g) → 2NO2(g) ; ΔH = -114,1 kJ
5.2 Bereken die hitte wat opgeneem of vrygestel word indien 1,25 g NO volledig na NO2
omgeskakel word.
![Page 35: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/35.jpg)
Bl.2194. Sê of elk van die volgende reaksies eksotermies of endotermies is:
![Page 36: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/36.jpg)
Oefening 3 (bl. 222)
nos. 2.1, 4, 12
Kragwerk
![Page 37: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/37.jpg)
2.1 Teken ‘n potensiële energiediagram, bereken aktiveringsenergie en reaksiewarmte ensê of die reaksie eksotermies of endotermies is.E van reaktante = 15 kJ.mol-1, E van produkte = 30 kJ.mol-1,Geaktiveerde kompleks = 65 kJ.mol-1.
E p(k
J.m
ol-1
)
EA
ΔH
![Page 38: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/38.jpg)
4.1 Is die reaksie eksotermies of endotermies? Gee 'n rede vir jou antwoord.
![Page 39: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/39.jpg)
4.2 Wat word die 80 kJ genoem wat in die diagram aangedui word?
![Page 40: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/40.jpg)
4.3 Wat word die 30 kJ genoem wat in die diagram aangedui word?
![Page 41: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/41.jpg)
4.4 Wat word die toestand van die reaktante P en Q by die piek (posisie A) van die diagramgenoem?
![Page 42: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/42.jpg)
12.1 Skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir die vorming van roes in die pak.
![Page 43: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/43.jpg)
12.2 Is hierdie reaksie eksotermies of endotermies? Verstrek 'n rede vir jou antwoord.
![Page 44: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/44.jpg)
12.3 Watter invloed sal die koolstof in die pak op die roes van die yster hê?
![Page 45: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/45.jpg)
12.4 Teken 'n potensiële energiediagram vir die roes van yster. Dui die reaksieverloopmet en sonder die koolstof op die diagram aan.
![Page 46: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/46.jpg)
12.5 Tydens 'n praktiese ondersoek van die reaksie in 'n warmpak, het 'n leerder diewarmpak op 'n skaal geplaas direk nadat die pak oopgemaak is. Die volgende tabeltoon die verandering in massa van die pak oor 'n tydperk van 'n paar uur:
12.5.1 Bereken die massatoename na elke 3 ure en voltooi die derde kolom in die tabel.
![Page 47: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/47.jpg)
12.5.2 Waarom toon die warmpak 'n toename in massa?
![Page 48: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/48.jpg)
12.5.3 Kies 'n geskikte skaal en trek 'n grafiek van massatoename teenoor tyd.
Grafiek van massatoename teenoor tyd
![Page 49: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/49.jpg)
12.5.4 Wat kan jy uit die grafiek aangaande die massatoename met tydsverloop aflei?
![Page 50: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/50.jpg)
12.5.5 Vir hoe lank kan hierdie tipe warmpak effektief wees?
![Page 51: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/51.jpg)
12.6 Hoe kan elk van die volgende moontlik die effektiwiteit van die warmpak beïnvloed?12.6.1 Uiterste koue
![Page 52: ENERGIE- EN CHEMIESE VERANDERING · 4. Yspakke, vir die behandeling van snye, skeurwonde en verstuitings, kom algemeen in noodhulpkissies voor. 'n Eenvoudige reaksie wat deur die](https://reader033.vdocuments.pub/reader033/viewer/2022051808/600a317f47c8ae7b37554f6d/html5/thumbnails/52.jpg)
12.6 Hoe kan elk van die volgende moontlik die effektiwiteit van die warmpak beïnvloed?12.6.2 Hoë hoogtes