eredienste - geloofsentrum universitas · mag beskikbaar stel nie. siekes en meelewing: tokkie...

4
10 Maart 2019 BAIE WELKOM!! Nuwe geloofsfamilie wat by die bediening hier wil inskakel kan die Gasvryheidsbediening met die goue hoedjies onder die Koinonia-afdak ontmoet vir meer inligting en alle vrae. Kom drink ’n koppie koffie/tee! EREDIENSTE 09:00 Oggenddiens Zilke Mahabeer Teks: Jeremia 29: 4-14 Tema: God beplan shalom. Ons vier fees oor genade en geloof - saam met die families van wie jong- mense belydenis van geloof aflê. 18:00 Centre of Faith Volgende Sondag: Zilke Mahabeer 09:00 Japie Marais 18:00 Renaldo Meyer Deurkollekte: Projekkollektes van Kinderhuis Pastorale spreekkamer : Die leraars is na die erediens beskikbaar vir enige pastorale gesprekke. Meld gerus aan by die kantoor. Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat biddend daarna streef om die Woord van God volgens Skrieginsels eietyds en suiwer aan gelowiges met verskillende spiritualiteitsbehoeftes te bedien. So kom die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal. Unikids-erediens Dewet Marais

Upload: others

Post on 13-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: EREDIENSTE - Geloofsentrum Universitas · mag beskikbaar stel nie. Siekes en meelewing: Tokkie Struwig, Westerbloem 253, 0722401092 Hans van den Berg, Schonbrunn w/s 5, Universitas,

10 M

aa

rt

2019

BAIE WELKOM!!

Nuwe geloofsfamilie wat by die bediening hier wil inskakel kan

die Gasvryheidsbediening met die goue hoedjies

onder die Koinonia-afdak ontmoet vir meer inligting

en alle vrae.

Kom drink ’n koppie koffie/tee!

EREDIENSTE

09:00 Oggenddiens

Zilke Mahabeer Teks: Jeremia 29: 4-14 Tema: God beplan shalom. Ons vier fees oor genade en geloof - saam met die families van wie jong-mense belydenis van geloof aflê.

18:00 Centre of Faith Volgende Sondag:

Zilke Mahabeer 09:00 Japie Marais 18:00 Renaldo Meyer

Deurkollekte: Projekkollektes van Kinderhuis

Pastorale spreekkamer : Die leraars is na die erediens beskikbaar vir enige

pastorale gesprekke. Meld gerus aan by die kantoor.

Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat biddend daarna streef om die Woord van God

volgens Skrifbeginsels eietyds en suiwer aan gelowiges met verskillende spiritualiteitsbehoeftes

te bedien. So kom die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal.

Unikids-erediens Dewet Marais

Page 2: EREDIENSTE - Geloofsentrum Universitas · mag beskikbaar stel nie. Siekes en meelewing: Tokkie Struwig, Westerbloem 253, 0722401092 Hans van den Berg, Schonbrunn w/s 5, Universitas,

Groeigoggas 1 (2-4 jaar) in die Grot by Diana en ander mammas. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda en ander mammas.

Belydenisklas:

Belydenisklas, Sondagoggend na die

erediens. Zilke 071 491 6496

Gebedsgeleentheid:

Dinsdae: 13:00 in die kerkkantoor.

Sondae: 08:00 in die kerkkantoor.

Skakel Minette du Preez by 082 920 1907.

Stel ons asseblief in kennis, indien daar enige lidmate siek, of in die hospi-

taal is. Die hospitale stuur nie meer vir ons die naamlyste nie, omdat hulle

kragtens die wetgewing op die beskerming van persoonlike inligting, dit nie

mag beskikbaar stel nie.

Siekes en meelewing:

Tokkie Struwig, Westerbloem 253, 0722401092

Hans van den Berg, Schonbrunn w/s 5, Universitas, Tel 0740786174.

Bernard Buys, Von Bondestraat 8, Tel 0823320259.

Johan van Schalkwyk, Striata 122, Tel 0726018996.

Elsa Badenhorst, Von Bondestraat 12, Tel 0736448744.

Mag die Here sy liefdevolle hand van sorg en heling oor jul hou.

Unikids Gr. 2-3 in die Oppersaal

by Annamé en Anja. Gr. 2 en 3

maak klaar direk na die erediens.

Graad 4, 5 en 6 in die Oppersaal

by Zilke.

Gr. 7 - in die kantoor na die ere-

diens by Marlize.

Gr. 8-10 - in die Oppersaal by

Annel.

Page 3: EREDIENSTE - Geloofsentrum Universitas · mag beskikbaar stel nie. Siekes en meelewing: Tokkie Struwig, Westerbloem 253, 0722401092 Hans van den Berg, Schonbrunn w/s 5, Universitas,

Jonggetroude-selgroep:

Kontak Lourens Strauss by

0732073078.

STUDENTE- EN JONG-

WERKENDE-SELGROEP:

Daar is elke Dinsdagaand om

19:00 sel in die koffiewinkel.

Kinderprojekte vir Maart-maand

Maart is die spesiale maand waarin ons bydra vir verskeie kinderprojekte. Ons

evalueer elke jaar die behoeftes en pas daarby aan. Dra daartoe by soos die Here

jou lei. Jy kan in die koevertjies bydraes plaas en dit so merk of ook EFT/Snapscan

gebruik met die verwysing: “Kinders”.

Ons is tans by projekte betrokke:

Kinderhuis: Vir jare het ons gefokus op Huis Vastrap waar

ons deurlopend help met instandhouding en voedsel. Daar is

ook „n Huis Deo Jovantē waar erge verwaarlosing is en die

Kinderhuisbestuur het versoek dat ons asseblief ook daar

betrokke moet raak.

Die kanker-leiertjies (en hul moeders) word by Choc-Huis

agter die kerk (Stegmanstraat) versorg en bedien. Hulle

kom van oral in die land en ons ondersteun finansieël hierdie

bediening.

EG Vrouwees

14 Maart – Mandjiekuier om 10:00 14 Maart - Eg-aanbid om 19:00 ‘n Geleentheid vir lofprysing, aanbidding en gebed.

Senior klub-byeenkoms: Sondag 17 Maart om 10:30 in

die kerksaal.

Graag nooi ons alle seniors bo 65 na ‟n heerlike saam-kuier-

bederf tee. Kom geniet lekker koek en tee. Alles word gratis

aangebied. Skakel asseblief om uitnodiging aan te neem voor

Dinsdag 12 Maart vir Lettie du Plessis by 0515223276/

0790563473 of Annatjie Friedlander 0515223675/0837036482.

Page 4: EREDIENSTE - Geloofsentrum Universitas · mag beskikbaar stel nie. Siekes en meelewing: Tokkie Struwig, Westerbloem 253, 0722401092 Hans van den Berg, Schonbrunn w/s 5, Universitas,

Preke is op die web-

werf beskikbaar.

K

AN

TO

OR

INL

IGT

ING

Gesels ook saam op Facebook.

NG Universitas.

Tel: 051 522 4911 E-pos [email protected]

Web www.universitasng.co.za

Preke is op die webwerf beskikbaar.

Dankoffers Bankbesonderhede vir Internet-

betalings:

Absa Brandwag. Rek no.1570580066.

Tak 632005

Verwysing: Naam en Dankoffer

Tjeks moet asseblief uitgemaak word

aan Geloofsentrum Universitas. Telefoonnommers

Leraars

Retief Botha 082 564 0830

André Oosthuizen 082 378 3081

Bertie Haasbroek 083 440 4955

Japie Marais 082 782 8834

Jeugwerkers

Zilke Mahabeer 071 491 6496

Renaldo Meyer 072 033 6782

Belydenis van Geloof:

Baie geluk aan die dooplidmate wat vanoggend Belydenis

van Geloof aflê.

Leané Brand, Déan du Toit, Charlé Cloete, Meghan Field,

Simonne Grobler, Hendré Heymans, Meghan Maasdorp,

Louis-Brink Myburgh, Wikus van der Walt en Carla

Vermeulen.

Die ouers en familie word uitgenooi na ‟n tee-geleentheid

na die erediens in die kerksaal.

Preek op Youtube: Die oggenddiens kan lewendig op

die internet gekyk word. Hoe doen mens dit? Gaan na

jou internet en tik Youtube in. Kliek op Youtube.

Gaan soek dan in Youtube vir Geloofsentrum Universi-

tas. Kliek dan op Geloofsentrum Universitas. Dit bly

beskikbaar as jy later weer daarna wil kyk.

Ons vra dat die

kinders asseblief nie

teen die spieëls agter

die gordyne in die saal

sal druk en vat nie.

Dit is breekbaar en

gevaarlik.