eredienste: sondag predikante
TRANSCRIPT
EREDIENSTE: SONDAG
09:00 Erediens
09:30 Lynnwood Oord-diens
09:00 Kleuterkerk
18:00 Aanddiens (geen gedurende die Desember vakansie)
Info-toonbank (na die oggenddiens)
Tee in Koinonia (na die oggenddiens)
KATEGESE: SONDAG
Gr 1 – 6 09:00 – 10:00 (begin in die kerkgebou)
Gr 7 – 11 Pelgrimsgroepe (Snr. Kategese) (begin saam met die Aanddiens om 18:00 in die kerk) Belydenisklas (direk na die aanddiens)
ALGEMENE INLIGTING
Begrafnisse: Skakel met u predikant en die kerkkantoor.
Doop: Eerste Sondag van die maand. Skakel met u predikant en die kerkkantoor.
CD Opnames van eredienste: Kontak die kerkkantoor.
Bedieninge: Besonderhede van bedieningsleiers by die kerkkantoor of op die webblad beskikbaar.
PREDIKANTE
Ds. Peet Crous | Alpineweg 330 | 012 348 4004 |
079 893 5572 | [email protected]
Dr. Eric Scholtz | Alcadeweg 79 | 012 361 4219 |
082 856 5959 | [email protected]
Ds. Fay van Eeden | Lukasstraat 505, Lukasrand |
| 083 478 0854 | [email protected]
Ds. Immanuel van Tonder | Alpineweg 330A | 012 348 1982
| 083 540 6015 | [email protected]
Jeugwerker | Jeanri Bezuidenhout | Twintigstestraat 92 |
074 893 2836 | [email protected]
Pastorale hulp | Dr. Johan Jooste | 012 998 9166 |
072 555 0300 | [email protected]
PERSONEEL
Ontvangs Bets Ferreira
012 348 1245 (x201) | [email protected]
Administratiewe beampte Leonie du Bruyn
012 348 1245 (x202) | [email protected]
Finansiële beampte Lana le Grange-Jacobs
012 348 1245 (x203) | [email protected]
Koster/Faktotum Juan Ferreira
012 348 1245 (x213) | 084 588 4948 |
Orrelis Rolf Rencken
076 542 8957 | [email protected]
Nuwe Generasie en Jeugkantoor [email protected]
Maatskaplike werker – CMR Petro Barnard | 012 348 0003 | 012 440 8854
Posadres: Posbus 36430, Menlopark, 0102
Faks: 086 645 3711
Kantoorure: Maandag – Donderdag 07:30 – 13:00; Vrydae 08:00 – 12:00
Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court | Rekening nr. 540 580 014 | Tak nr. 632005 |
Straatadres: 439 Sussexlaan, Lynnwood, Pretoria.
Epos: [email protected]
www.nglynnwood.co.za | (012) 348 1245
LIG DIE KALENDER OP VIR MEER INLIGTING