errieda du toit - proe · pdf filedié kookboek bevat die watertand-resepte van die...

Download Errieda du Toit - Proe · PDF fileDié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. ... •Heerlike nostalgiese resepte

If you can't read please download the document

Upload: vuongkhue

Post on 06-Feb-2018

462 views

Category:

Documents


105 download

TRANSCRIPT

  • BESKRYWING / DESCRIPTION

    Vir die eerste keer in Afrikaans: n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! Kokkedoor word van April tot Junie 2013 op kykNET uitgesaai. En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees.

    Die doel van die reeks was om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos s kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.

    Di kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis.

    Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!

    Kokkedoor is a first in Afrikaans: a reality television show focused on food. We now bring you the cookbook with delectable and nostalgic recipes, as well as a peek behind the scenes to get to know the contestants and judges.

    A winner for the Afrikaans market!

    OOR DIE OUTEUR / ABOUT THE AUTHOR

    Errieda du Toit is n bekende in koskringe en een van die meesterbreine agter Kokkedoor. Errieda was van die begin af deel van die program, en het die verfilming van die reeks in Prins Albert meegemaak. Saam met die drie gewilde beoordelaars en onder leiding van Human & Rousseau, het Errieda die resepte gekies en aangepas vir die tuiskombuis. Sy het die fyn oog en geoefende oordeel van n koskenner en weet wat vereis word van n groot kokkedoor!

    Errieda is n gesoute kosmens met n passie vir onthoukos. Sy het kooktegnieke van die basiese tot die gevorderde bemeester en meng tradisie met hope kreatiwiteit om nostalgiese resepte vir die toekoms te herskep. Haar vorige boeke sluit in die gewilde Huiskok glanskok. Sy het n program op RSG en skryf gereeld vir n reeks drukmedia sowel as aanlyn.

    Errieda du Toit is well-known in food circles for her passion and flair. She was one of the originators of this reality show; was present at the shoot; and in the book she customises the most popular recipes for the home kitchen. Errieda is a popular food author, blogger and columnist with her own food show on RSG.

    VERKOOPSPUNTE / SALES POINTS

    Gewilde televisiereeks wat skares aanhangers trek Baie bekende skrywer wat op die radio en in die

    koerante boer: Errieda is sinoniem met lekker eet Heerlike nostalgiese resepte met n twist!

    Tie-in with the hugely popular television show Well-known author with excellent media connections and

    regular slots on air and in print Nostalgic recipes with a twist!

    Human & Rousseaun Druknaam van NB-Uitgewers

    An imprint of NB Publishers

    NUUT / NEW

    KOKKEDOOR Errieda du Toit

    NIEFIKSIE / NONFICTION

    Uitgewer / Publisher : Human & RousseauPublikasiedatum / Publication date : 25 September 2013Prys / Price : R250*Bladsye / Pages : 192Bandstyl / Binding : Sagteband / SoftcoverIllustrasies / Illustrations : 100 volkleur fotos / colour photosGrootte / Size : 280 x 210 mmKategorie / Category : Kos & drinkgoed / Food & beveragesISBN-13 : 978-0-7981-6519-8e-ISBN : 978-0-7981-6543-3 Mobi-ISBN : 978-0-7981-6544-0Strepieskode / Barcode : 9780798165198Datum van dokument / Date of document : 18 Julie / July 2013Uitgawe / Edition : 1Druk / Impression : 1

    * Prys onderhewig aan verandering / Prices are subject to change

    www.nb.co.za(021) 406 3033

    http://www.nb.co.za/