ethan frome - hoërskool bellville  · web view‘n afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant...

13
DIE HOËRSKOOL BELLVILLE AANSOEK OM TOELATING

Upload: others

Post on 21-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

DIE HOËRSKOOL BELLVILLE

AANSOEK OM TOELATING

Page 2: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

A PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING1. Alle volledig voltooide aansoekvorms, asook alle dokumentasie soos versoek by B (hier onder

uiteengesit) kan elektronies gestuur word na [email protected] of u is welkom om ‘n harde kopie by ontvangs in te handig.

2. Skakel asseblief vir mev. Bets Mong om ‘n afspraak met die skoolhoof te reël.

3. Dit is belangrik dat u en u kind die onderhoud bywoon.

B DOKUMENTE WAT SAAM MET U AANSOEK OM TOELATING INGEHANDIG MOET WORD

1. ‘n Afskrif van u kind se identiteitsdokument/geboortesertifikaat.

2. Graad 6-rapport – saam met u aansoek Graad 7-rapport – word na Aprilmaand aan die skool gestuur.

3. By ‘n eerste inskrywing (m.a.w. geen broers of susters in die skool) moet ‘n afskrif van ‘n munisipale rekening as bewys van huidge vaste adres, die vorm “Aansoek om Toelating” vergesel.

C TOELATINGSBELEID

ALLE AANSOEKE SAL OORWEEG WORD

1. Indien die korrekte dokumentasie ingehandig word.

2. Ouer(s)/wettige voog ‘n positiewe verbintenis met die skool het.

D PROSEDURE VIR BEVESTIGING VAN TOELATINGU sal skriftelik per brief in kennis gestel word van u toelating. ‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te bevestig dat u die toelating aanvaar.

E SLUITINGS VIR AANSOEK OM TOELATING

Maandag, 5 Februarie 2018 : Inskrywings en onderhoude open

Donderdag, 1 Maart 2018 : OPE-AAND (18:30)

Vrydag, 23 Maart 2018 : Sluitingsdatum vir eerste aansoeke

Maandag, 7 Mei 2018 : Sluitingsdatum vir laat aansoeke

F BAIE BELANGRIK

Indien u e-posadres verander, stel asseblief die skool onmiddellik in kennis.

Page 3: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

TOELATINGSNOMMER GRAAD TOELATINGSDATUM SPORTGROEP CEMISNOMMER

A. LEERDERINLIGTING

LEERDER se van : Click or tap here to enter text.Volle voorname : Click or tap here to enter text.Noemnaam : Click or tap here to enter text.

Geboortedatum : J J J J M M D D

Click or tap here to enter text.Geslag : Manlik : ☐ Vroulik : ☐Leerder se ID-nommer : Click or tap here to enter text.

Naam van vorige skool : Click or tap here to enter text. Tel no. Click or tap here to enter

text.

Watter Provinsie? : Click or tap here to enter text. Faksno. Click or tap here to enter text.

Huidige Graad : Choose an item.

Graad geslaag Choose an item.

Jaar Click or tap here to enter text.

Leerder se woonadres : Click or tap here to enter text.Click or tap here to enter text.Click or tap here to enter text. Poskode : Click or tap

here to enter text.

Leerder se selfoonnommer : Click or tap here to enter text.Leerder se ouers oorlede? : Moeder ☐ Vader ☐ Albei ouers ☐

B. KERKVERBAND

Click or tap here to enter text.

C. DUI ASSEBLIEF AAN

Het u reeds kinders in hierdie skool? JA ☐ NEE ☐Name van broers / susters in die Hoërskool Bellville Graad

Click or tap here to enter text. Choose anitem.

Click or tap here to enter text. Choose anitem.

Page 4: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

Click or tap here to enter text. Choose anitem.

Stuur rapport aan (voltooi slegs as ouer(s) se woonadres verskil bv. enkel/geskei) MOEDER ☐ VADER ☐ VOOG ☐Persoon verantwoordelik vir skoolfonds MOEDER ☐ VADER ☐ ☐E-posadres vir skoolfondsrekening Click or tap here to enter text.

Page 5: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

D. OUERS: PERSOONLIKE INLIGTING (Die inligting hieronder aangevra, moet ten opsigte van elke ouer of voog verstrek word.)

VADER: Volle name : Click or tap here to enter text.

Van Click or tap here to enter text.

ID-nommer Click or tap here to enter text.

Huwelikstaat (merk waar van toepassing)

: Getroud ☐ Ongetroud ☐ Geskei ☐ Wewenaar ☐

Beroep : Click or tap here to enter text.Naam van werkgewer : Click or tap here to enter text.Telefoon : (w) Click or tap here to enter

text.(h) Click or tap here to enter text.

Selfoon : Click or tap here to enter text.E-posadres (merk indien voorkeur asb) : Click or tap here to enter text. ☐Woonadres : Click or tap here to enter text.

Click or tap here to enter text.Click or tap here to enter text.

Poskode : Click or tap here to enter text.

Posadres (Voltooi slegs as verskil van woonadres)

: Click or tap here to enter text.Click or tap here to enter text.Click or tap here to enter text.

Poskode : Click or tap here to enter text.

MOEDER: Volle name : Click or tap here to enter text.Van Click or tap here to enter text.ID-nommer Click or tap here to enter text.Huwelikstaat (merk waar van toepassing)

: Getroud ☐ Ongetroud ☐ Geskei ☐ Weduwee ☐

Beroep : Click or tap here to enter text.Naam van werkgewer : Click or tap here to enter text.Telefoon : (w) Click or tap here to enter

text.(h) Click or tap here to enter text.

Selfoon : Click or tap here to enter text.E-posadres (merk indien voorkeur asb) : Click or tap here to enter text. ☐Woonadres : Click or tap here to enter text.

Click or tap here to enter text.Click or tap here to enter text.

Poskode : Click or tap here to enter text.

Posadres (Voltooi slegs as verskil van woonadres)

: Click or tap here to enter text.Click or tap here to enter text.Click or tap here to enter text.

Poskode : Click or tap here to enter text.

Dui asseblief u voorkeur e-posadres waarheen korrespondensie gestuur moet word met ‘n (*) aan.

Page 6: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te
Page 7: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

E. SPORT (merk waar van toepassing)

SPORTSOORT (merk ) DEELNAME

SKOOLSPAN (bv. A, B ens) STREEKSPAN PROVINSIAAL SAA B ANDER

RUGBY ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐KRIEKET ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐HOKKIE ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐NETBAL ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐TENNIS ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐GHOLF ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐SKAAK ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ATLETIEK ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ANDER (noem) ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐

F. KULTUUR (merk waar van toepassing)

AKTIWITEIT (merk ) DEELNAME

SKOOLSPAN (bv. A, B ens) STREEKSPAN PROVINSIAAL SAA B ANDER

LANDSDIENS ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐VOORTREKKERS ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐DRAMA ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ORKES ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐DEBAT ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐REDENAARS ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐TONEEL ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐KOOR ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐VCSV ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐DANS/BALLET ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ANDER (noem) ☐ ☐ ☐ ☐ ☐ ☐

G. LEIERSKAP (merk waar van toepassing – merk )

Klas-/Spankaptein ☐ Prefek ☐ Ander ☐ Onderhoofseun/-dogter ☐ Hoofseun/-dogter ☐

H. MEDIESE GEGEWENS

Huisdokter : Click or tap here to enter text.

Telefoonnommer : Click or tap here to enter text.

Naam van mediese fonds : Click or tap here to enter text.

Mediesefondsnommer : Click or tap here to enter text.

Hooflid (Naam en Van) : Click or tap here to enter text.In geval van ‘n noodsituasie dui asseblief die kontakpersoon en telefoonnommer aan.

Kontakpersoon : Click or tap here to enter text.

Telefoonnommer : Click or tap here to enter text.

Page 8: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

Enige siektes/gebreke/allergieë/operasies. Gebruik hy/sy tans medikasie? Wat en waarvoor?

Click or tap here to enter text.

Page 9: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

KIND SE NAAM EN VAN :

Click or tap here to enter text.

ONDERNEMING VAN OUER / VOOG

GEDRAGSKODEEk vereenselwig my met die reëls, strewes en die etos van die skool en sal alles in my vermoë doen om dit by my kind in te skerp en om hom/haar aan te moedig om hom/haar daarmee te vereenselwig en dit uit te leef. Ek vereenselwig my met die gedragskode van die skool en die prosedures wat daarmee saamgaan. Ek sal my kind bystaan en die skool help met die toepassing van die gedragskode solank hy/sy ‘n leerder van die skool is. Ek verwag dat die skool die gedragskode ooreenkomstig die prosedures, in alle billikheid en regverdigheid sal toepas.

HANDTEKENING VAN OUER/VOOG DATUM Click or tap here to enter text.

TERME EN VOORWAARDES MET BETREKKING TOT BETALING VAN SKOOLGELD

SKOOLGELD1. Ek sal die verpligte onderriggeld ten opsigte van my kind betaal.

Ek onderneem om die debiteure-klerk persoonlik te spreek indien my omstandighede dit nie toelaat dat ek my onderneming ten opsigte van skoolgeld kan nakom nie.

2. Die skoolgeld / onderriggeld vir ‘n betrokke skooljaar is vooruitbetaalbaar op (datum wat die skool bepaal), tensy alternatiewe reëlings met die skool getref is vir die betaling daarvan op óf ‘n maandelikse-, óf kwartaallikse basis.Indien die ouer / voog alternatiewe reëlings met betrekking tot ‘n maandelikse of ‘n kwartaallikse betalingsplan met die skool tref, onderneem die ouer / voog om sodanige maandelikse of kwartaallikse betaling stiptelik op die ooreengekome datum(s) te maak, by versuim waarvan die volle uitstaande balans / bedrag onmiddellik betaalbaar en opeisbaar sal wees.

3. Die ouer / voog stem toe tot die jurisdiksie van die Wet op Landdroshowe, Wet 32 van 1944, soos gewysig. In geval regstappe ingestel moet word ter verhaling van agterstallige skoolgeld, stem die ouer / voog toe en aanvaar hy / sy verantwoordelikheid vir betaling van die volgende:3.1 Regskoste op die skaal soos tussen prokureur en kliënt;

3.2 Rente teen die koers van 15.5% per jaar vanaf datum waarop die uitstaande bedrag opeisbaar en betaalbaar word, tot datum van finale betaling; en

3.3 Invorderingskommissie teen die koers van 10%.

Click or tap here to enter text.VOLLE NAAM OUER/VOOG IN DRUKSKRIF _________________________________________

HANDTEKENING OUER/VOOG

Click or tap here to enter text.

DATUM

AANSOEKVORM

Hiermee bevestig ons dat ons ons vergewis het van die inhoud van die: Taal-, Toelatings- en Godsdiensbeleide van die skool.

VRYWARING

Hiermee gee ek, die ondergetekende, toestemming dat my kind, soos hierbo vermeld, mag deelneem aan toere/uitstappies, besoeke solank hy/sy by die Hoërskool Bellville ingeskryf is.

Ek begryp dat al bogenoemde aktiwiteite op eie risiko onderneem word. Ek onderneem verder om die WKOD/Skoolhoof en personeel te vrywaar / skadeloos te stel en kwyt te skeld van enige eise wat mag ontstaan uit enige skade/verlies/beserings wat my kind a.g.v. watter oorsaak ookal gedurende sodanige aktiwiteit mag ly/opdoen ten spyte van die voorsorgmaatreëls wat getref is.

Page 10: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

Click or tap here to enter text.VOLLE NAAM OUER/VOOG IN DRUKSKRIF _________________________________________

HANDTEKENING OUER/VOOG

Click or tap here to enter text.

DATUM

Page 11: Ethan Frome - Hoërskool Bellville  · Web view‘n Afskeurstrokie is aangebring aan die onderkant van u brief wat volledig voltooi en teruggestuur moet word aan die skool om te

LEERDER VAN: : Click or tap here to enter text.NAME: : Click or tap here to enter text.HUIDIGE LAERSKOOL : Click or tap here to enter text.

OUER/VOOG VAN EN VOORLETTERS

: Click or tap here to enter text.

TELEFOONNOMMER : Click or tap here to enter text.

A. VERPLIGTE VAKKE 1 AFR Afrikaans

ENH/ENA Engels2 MSW Sosiale Wetenskappe3 TEG Tegnologie4 WIS Wiskunde5 NWE Natuurwetenskappe6 EBW Ekonomiese Bestuurswetenskappe7 LOR Lewensoriëntering

B. KIES MUSIEK OF SKEPPENDE KUNSTE (merk met √) 8 MUSIEK Musiek as ‘n keusevak kan deur ENIGE belangstellende seun of dogter gekies word, mits hy

gemotiveerd is om ‘n instrument te leer bespeel, of reeds kan bespeel. LEERDERS HOEF GEEN VORIGE ERVARING VAN MUSIEK TE HÊ NIE. Tydens graad 8 en 9 word ‘n breë oorsig van musiekgeskiedenis en teorie behandel om musiek beter te verstaan asook praktiese onderrig. Leerders word ook in ‘n klein komponent van Drama en Kuns onderrig, sodat hulle ook met hierdie vakke sou kan voortgaan. Daar is ongelukkig ‘n beperking op die aantal leerders wat musiek neem. Afhangende van die getal aansoeke, sal daar ‘n keuring plaasvind. Musieklesse vir die eerste instrument word gratis aangebied. Leerders wat hulle instrument het/aanskaf, betaal niks verder nie. Ons probeer die kostes van Musiek tot die minimum beperk. U sal geen goedkoper opsie van

lesgelde en verhuring kry nie. Indien ‘n leerders nie sy eie instrument besit nie, het die skool ‘n aantal instrumente

beskikbaar wat teen ‘n minimale bedrag gehuur kan word: R1300 per jaar of R130 per maand oor 10 maande.

Indien ‘n leerder die skool se instrument gebruik, bv. Klavier en perkussie, is ‘n bedrag van R400 betaalbaar ter instandhouding van instrumente. (R40 per maand)

Wanneer ‘n leerder ‘n tweede instrument by die skool neem, is R600 lesgeld betaalbaar vir leerders in grade 8 en 9. (R60 per maand)

Normale huurgeld soos hierbo uiteengesit is betaalbaar vir ‘n tweede instrument.

OF ☐

SKEPPENDE KUNSTE Behels ‘n algemene oorsig oor musiek, kuns en drama ☐

C. Om Engels Huistaal te neem, moet die leerder ‘n bogemiddelde taalvermoë hê. KIES EEN (merk met √)

ENGELS HUISTAAL ☐ OF ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL ☐

D. FRANS (merk u keuse met √) – (Let asseblief op dat daar kostes aan hierdie vak verbonde is)

OPSIE 1 Franse kommunikasie klasse (leer Frans praat, maar geen eksamen word geskryf nie). ☐OPSIE 2 Franse klasse met internasionale kwalifikasie op matrieksertifikaat. ☐

HANDTEKENING VAN OUER/VOOG :