fakkel-flitse · daniel september gr10g luané viljoen gr8g rianette vermaak gr10f weeklikse...

4
SATERDAG Zuliekha Massyn Gr10A Luane Viljoen Gr8G SONDAG Matthew Aitken Gr9F Amber Barkhuizen Gr9G Ruan de Ridder Gr12F Bronwyn Goosen Gr9B MAANDAG Ryno Palm Gr9B DINSDAG Damian Vermaak Gr12B Nikita Meiring Gr8G WOENSDAG Lara de Bloe Gr12C Enzo de Klerk Gr9F Elje Smuts Gr10A Simoné Terblanche Gr10A Rhenoldu van Niekerk Gr11A Leo York Gr10F DONDERDAG Arno Momberg Gr9C Deidre Venter Gr10B Francois Vosloo Gr8E Lisa Vosloo Gr11A VRYDAG Donovan Jerling Gr12B Natasha Labuschagne Gr9B Daniel September Gr10G Luané Viljoen Gr8G Rianette Vermaak Gr10F Kontakbesonderhede: [email protected] FAKKEL-FLITSE UITGAWE 193 · 4 OKTOBER 2019 Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby familie! - As skoolhoof wil ek graag die volgende onder u aandag bring: Ons is amper aan die einde van die jaar, maar nou moet ons ook die jaar met vreugde en ywer afsluit. Ouers, daar is ‘n geneigdheid onder ons leerders om weg te bly van die skool. Dit is beslis nié die regte ding om te doen nie. Ons moet nou ons leerders die regte waardes leer. Een daarvan is om die jaar te voltooi soos hulle dit begin het. Ek wil ’n beroep op u doen om ons personeel se hande te vat en seker te maak dat u kind by die skool is. Ek het ook die opdrag aan die personeel gegee om elke periode met die leerders te werk. Indien dit nie geskied nie, is u welkom om my te kontak sodat ek dit met die betrokke personeel kan opneem. Ek bring die volgende datums onder u aandag: Laaste dag vir Graad 12 - Vrydag, 11 Oktober. Laaste dag vir Graad 10 en 11 - Vrydag, 18 Oktober. Laaste dag vir Graad 8 en 9 - Vrydag, 1 November. Ek doen ook ‘n beroep op u om toe te sien dat leerders hul goed voorberei vir die finale eksamen. Dan glo ek dit sal baie goed gaan. Kom ons vat in geloof mekaar se hande en ons maak van Framesby ’n skool om op trots te wees, waar goeie waardes seëvier. Vriendelike groete. Mnr. M. Germishuys HIERDIE WEEK SE FAKKEL-FLITSE WORD MET TROTS GEBORG DEUR BORG EN ADVERTEER IN DIE FAKKEL-FLITSE R500 VIR SLEGS Gedurende die September-skoolvakansie het Erik de Lange en Stefan Oosthuizen in ‘n gekombineerde 7’s-rugbyspan deelgeneem aan ‘n Internasionale Skole Toernooi in Mauritius. Die res van die span het uit spelers van Hoërskool Outeniqua en een speler van Oakdale bestaan. Mnr. Scriven en sy broer Liaan (van Outeniqua) was die afrigters. Na twee dae se strawwe kompetisie het die span, “Valcano’s”, die o.19-Nasionale Mauritiusspan in die finaal 5 – 0 geklop.

Upload: others

Post on 18-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: FAKKEL-FLITSE · Daniel September Gr10G Luané Viljoen Gr8G Rianette Vermaak Gr10F Weeklikse nuusflitse vir ‘n ingeligte Framesby-familie! Kontakbesonderhede: mediasentrum@framesby.co.za

SATERDAGZuliekha Massyn Gr10A

Luane Viljoen Gr8G

SONDAGMatthew Aitken Gr9F

Amber Barkhuizen Gr9GRuan de Ridder Gr12FBronwyn Goosen Gr9B

MAANDAGRyno Palm Gr9B

DINSDAGDamian Vermaak Gr12B

Nikita Meiring Gr8G

WOENSDAGLara de Bloe Gr12CEnzo de Klerk Gr9FElje Smuts Gr10A

Simoné Terblanche Gr10ARhenoldu van Niekerk Gr11A

Leo York Gr10F

DONDERDAGArno Momberg Gr9CDeidre Venter Gr10BFrancois Vosloo Gr8E

Lisa Vosloo Gr11A

VRYDAGDonovan Jerling Gr12B

Natasha Labuschagne Gr9BDaniel September Gr10G

Luané Viljoen Gr8GRianette Vermaak Gr10F

Weeklikse nuusflitse vir ‘n ingeligte Framesby-familie!

Kontakbesonderhede: [email protected]

FAKKEL-FLITSEUITGAWE 193 · 4 OKTOBER 2019

Weeklikse nuusflitse vir n ingeligte Framesby-familie!‘ -

As skoolhoof wil ek graag die volgende onder u aandag bring:

Ons is amper aan die einde van die jaar, maar nou moet ons ook die jaar met vreugde en ywer afsluit. Ouers, daar is ‘n geneigdheid onder ons leerders om weg te bly van die skool. Dit is beslis nié die regte ding om te doen nie.

Ons moet nou ons leerders die regte waardes leer. Een daarvan is om die jaar te voltooi soos hulle dit begin het. Ek wil ’n beroep op u doen om ons personeel se hande te vat en seker te maak dat u kind by die skool is.

Ek het ook die opdrag aan die personeel gegee om elke periode met die leerders te werk. Indien dit nie geskied nie, is u welkom om my te kontak sodat ek dit met die betrokke personeel kan opneem.

Ek bring die volgende datums onder u aandag:Laaste dag vir Graad 12 - Vrydag, 11 Oktober.Laaste dag vir Graad 10 en 11 - Vrydag, 18 Oktober.Laaste dag vir Graad 8 en 9 - Vrydag, 1 November.

Ek doen ook ‘n beroep op u om toe te sien dat leerders hul goed voorberei vir die finale eksamen. Dan glo ek dit sal baie goed gaan.

Kom ons vat in geloof mekaar se hande en ons maak van Framesby ’n skool om op trots te wees, waar goeie waardes seëvier.

Vriendelike groete.Mnr. M. Germishuys

HIERDIE WEEK SE FAKKEL-FLITSE WORD MET TROTS GEBORG DEUR

Framesby se interskole gholfspan, bestaande uit ses spelers, het Woensdag 14 Augustus, skoonskip teen Nico Malan gemaak. Hierdie wedstryde is op die Hankey gholfbaan beslis.

Die Framesby span (Michael Randall, Zahn Scholtz, Ferdi Röth, Hughie Moffat, Justin Smit en Christiaan van Vuuren) het almal hulle wedstryde teen Nico Malan gewen. Wat dié wen nog merkwaardiger maak, is dat al die spelers op hulle voorgeë meegeding het. Dit beteken dat die Framesbyspelers tussen ses en veertien houe beter as hulle opponente oor agtien putjies moes speel om te kon wen. Hierdie is ‘n baie goeie prestasie en dit wys dat getroue oefening, gereelde deelname en selfdissipline altyd beloon word. Baie geluk aan die Framesby Interskole Gholfspan. Ons is baie trots op julle!

BORG EN ADVERTEERIN DIE

FAKKEL-FLITSE

R500VIR SLEGS

Gedurende die September-skoolvakansie het Erik de Lange en Stefan Oosthuizen in ‘n gekombineerde 7’s-rugbyspan deelgeneem aan ‘n Internasionale Skole Toernooi in Mauritius. Die res van die span het uit spelers van Hoërskool Outeniqua en een speler van Oakdale bestaan. Mnr. Scriven en sy broer Liaan (van Outeniqua) was die afrigters. Na twee dae se strawwe kompetisie het die span, “Valcano’s”, die o.19-Nasionale Mauritiusspan in die finaal 5 – 0 geklop.

Page 2: FAKKEL-FLITSE · Daniel September Gr10G Luané Viljoen Gr8G Rianette Vermaak Gr10F Weeklikse nuusflitse vir ‘n ingeligte Framesby-familie! Kontakbesonderhede: mediasentrum@framesby.co.za

FRAMESBY IS TROTS OP...

Framesby se interskole gholfspan, bestaande uit ses spelers, het Woensdag 14 Augustus, skoonskip teen Nico Malan gemaak. Hierdie wedstryde is op die Hankey gholfbaan beslis.

Die Framesby span (Michael Randall, Zahn Scholtz, Ferdi Röth, Hughie Moffat, Justin Smit en Christiaan van Vuuren) het almal hulle wedstryde teen Nico Malan gewen. Wat dié wen nog merkwaardiger maak, is dat al die spelers op hulle voorgeë meegeding het. Dit beteken dat die Framesbyspelers tussen ses en veertien houe beter as hulle opponente oor agtien putjies moes speel om te kon wen. Hierdie is ‘n baie goeie prestasie en dit wys dat getroue oefening, gereelde deelname en selfdissipline altyd beloon word. Baie geluk aan die Framesby Interskole Gholfspan. Ons is baie trots op julle!

43 Framesby-atlete het die vakansie aan die Mosselbaai Top Tien-atletiekbyeenkoms deelgeneem (10 atlete se prestasies tel vir een span). Die 47 skole wat aan die byeenkoms deelgeneem het, het die kompetisie baie straf gemaak. Framesby behaal 'n 6de plek uit 36 skole in die seunsafdeling. Die dogters behaal 'n 18de plek uit 35 skole. Algeheel behaal ons A-span 'n 11de plek uit die 47 skole.

Framesby verwerf 10 medaljes (m.a.w. die atlete eindig onder die eerste drie plekke):GOUE MEDALJES1. Tiaan Erskine- hamergooi (seuns 0/17)2. Zanri Black- 300m hekkies (dogters 0/15)3. Conrad Dames- driesprong (seuns 0/15)4. Lize-Me Otto-3000m (dogters 0/19)

SILWER MEDALJES5. Zanri Black- 400m (dogters 0/15)6. Hugo Nothnagel- driesprong (seuns 0/15)7. Wehan Smith- 800m (seuns 0/17)8. Danika Marais- hoogspring (dogters 0/15)

BRONS MEDALJES9. Casey van der Berg- SO/15- hamergooi10. Michael Spinks- so/17- 110m hekkies

Vier van ons musiekleerders het puik uitslae in die Royal Schools musiekeksamen behaal: Heila Oosthuizen 91% vir klavier graad 2 (onderskeiding), Carla Gouws 85% vir dwarsfluit graad 5 (meriete), Elmien Hartslief 81% vir dwarsfluit graad 3 (meriete) en Micaela Meyer 82% vir dwarsfluit graad 2 (meriete).

Nog drie van ons musiekleerders, Incke Conradie, Natasha Labuschagne en Nadine Botes, het tydens die September- vakansie aan die Oos-Kaap Jeugblaasorkes deelgeneem. Leerders moet op 'n minimum graad 4-vlak wees om 'n oudisie vir die orkes af te lê. Ná 'n week van baie harde werk, het die orkes Sondag 'n puik konsertuitvoering in die NMU Suid-Kampus ouditorium gelewer. Ons hoop dat nog meer orkeslede in die toekoms van hierdie geleentheid gebruik sal maak.

Zanri Black behaal gedurende die Septembervakansie 'n tweede plek in die dogters 0/15-afdeling by d ie

i n t e r p r o v i n s i a l e t w e e k a m p - byeenkoms in Bloemfontein.

Page 3: FAKKEL-FLITSE · Daniel September Gr10G Luané Viljoen Gr8G Rianette Vermaak Gr10F Weeklikse nuusflitse vir ‘n ingeligte Framesby-familie! Kontakbesonderhede: mediasentrum@framesby.co.za

·PROGRAM VIR DIE KOMENDE WEEK·SATERDAG

5 OKTSONDAG

6 OKTMAANDAG

7 OKTDINSDAG

8 OKTWOENSDAG

9 OKTDONDERDAG

10 OKTVRYDAG

11 OKT

· Atletiek Cradock Top 10· Tweekamp· Gholf· Dogterskrieket· Seunskrieket· Tennis

· Filantrope· Gr12 Afskeid· Seunskrieket vs Pearson (w)

· Dogterskrieket vs Pearson (t)· Akademiese Prysuitdeling 19:00

· Gholf Port Alfred Toernooi· Tennis Bredasdorp· Dogterskrieket Framesby toernooi· Fantasia koor optrede

· Diplomapleg- tigheid 18:00

· Tweekamp· FOS - Old boys 18:00 stigtings- vergadering

Framesby vs Parel ValleiFramesby kolf eerste en behaal 116/10 na 19.3 boulbeurte. Parel Vallei kolf 2de en behaal 52/10 in 19.4 boulbeurte. Framesby wen met 64 lopies.

Beste kolwers:Tiaan Smith 48Ruan de Ridder 12Corné Ferreira 12Beste boulers:Tiaan Black: 3 boulbeurte, 7 lopies, 4 paaltjiesCuan Gerber: 3 boulbeurte, 8 lopies, 2 paaltjiesWiehann Strydom: 3 boulbeurte, 11 lopies,2 paaltjies

Framesby vs Sentraal BeaufortFramesby kolf 1ste en behaal 65/10 na 28boulbeurte. Sentraal Beaufort kolf 2deen behaal 53/10 na 20.4 boulbeurte.Framesby wen met 12 lopies.

Beste kolwers: Juan Olivier 16Tiaan Smith 13Cuan Gerber 5 n.u.nBeste boulers:JP Snyman: 7.4 boulbeurte, 10 lopies, 7paaltjiesT Smith: 5 boulbeurte, 12 lopies, 2 paaltjiesW Strydom: 3 boulbeurte, 6 lopies, 1 paaltjie KAARTFASILITEITE NOU BESKIKBAAR!

· Gholf Port Alfred Toernooi· Tennis Bredasdorp· Dogterskrieket Framesby toernooi· Fantasia koor optrede

Page 4: FAKKEL-FLITSE · Daniel September Gr10G Luané Viljoen Gr8G Rianette Vermaak Gr10F Weeklikse nuusflitse vir ‘n ingeligte Framesby-familie! Kontakbesonderhede: mediasentrum@framesby.co.za