fakulteit van ekonomiese en finansiele wetenskappe - universiteit van johannesburg 2012

16

Upload: ujaccountancy

Post on 28-Mar-2015

111 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012
Page 2: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

INHOUDBLADSY

Fakulteitstruktuur en kontakbesonderhede 01

Visie en Missie 02

Toelatingsvereistes – Sleutelinligting 02

Voorgraadse programme: Toelatingsvereistes

> Diploma Programme 04

> BCom Verlengde Grade 05

> BCom Grade 06

Nagraadse programme: Toelatingsvereistes

> Honneursgrade 07

> Magistergrade (Kursuswerk) 09

> Magistergrade (Navorsing) 11

> Doktorsgrade 13

Die Universiteit behou die reg om enige deel of enige regulasies sonder enige kennisgewing vooraf, by te voeg,terug te trek of op enige ander wyse te verander. Inligting korrek ten tye van produksie – September 2010.

Page 3: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

01

Die Fakulteit Ekonomiese en Finansiële Wetenskappe bied 'n verskeidenheid van BCom-grade en diplomas aan, gemikop die groeiende vraag na bekwaamheid in die rekeningkunde, finansiële ekonomie en ekonometrie en finansies. DieFakulteit word hoog aangeslaan op grond van die volgende redes:> 'n Nasionale leier in die verskaffing van geoktrooieerde rekenmeester kandidate en geoktrooieerde

bestuursrekenmeesters;> Verskaffing van kompeterende programme in die finansiële bestuur, finansiële beplanning en beleggingsbestuur;> Toepaslike opleiding van ekonome en ekonometriste met relevante kwantitatiewe en finansiële vaardighede; en> Markverwante reeks diplomas in Rekeningkunde, Kredietbestuur, Finansiële Inligtingstelsels en Bankwese.

FAKULTEITSTRUKTUURUITVOERENDE DEKAAN – Prof Amanda Dempsey

VISE DEKAAN – Prof Sivan ChettyHOOF VAN FAKULTEITSADMINISTRASIE

FAKULTEITSBEAMPTESFAKULTEITSBEMARKER – Me Jackie Bence

DEPARTEMENTREKENINGKUNDEDepartementshoof

Prof Alexvan der Watt011 559 3153

DEPARTEMENTKOMMERSIËLE

REKENINGKUNDEDepartementshoof

Prof Marita Pietersen011 559 1229

011 559 1358 / 1536

DEPARTEMENTEKONOMIE ENEKONOMETRIE

DepartementshoofProf LumengoBonga Bonga

011 559 2046 / 2101

DEPARTEMENTFINANSIES ENBELEGGINGS-

BESTUURDepartementshoof

Prof Gideon Els011 559 3351/3305

KONTAKBESONDERHEDEAUCKLAND PARK KINGSWAY KAMPUS(APK)Mev Lucretia Nuku 011 559 2492

AUCKLAND PARK BUNTINGWEG KAMPUS(APB)Mev Jackie Smit 011 559 1191Mev Margie Wouters 011 559 1353

SOWETO KAMPUS (SWC)Mnr Dirkie van der Watt 011 559 5590Mnr Anton Ngcobo 011 559 5592

Page 4: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

02

VISIEOm 'n fakulteit te wees wat op internasionale vlakherken word vir sy akademiese uitmuntendheid, watdie uitdagings van die kompleksiteit en diversiteit vansy Afrika-omgewing verwelkom, om sodoende kennisen vaardighede te ontwikkel wat daarop gerig is omkapasiteit op die gebiede van Ekonomie enEkonometrie, Finansies en Rekeningkunde uit te brei.

MISSIE> Betrek die plaaslike- en internasionale akademiese

gemeenskap> Bevorder kwaliteitsnavorsing> Verskaf eersteklas onderrig> Daarstelling van bemagtigende akademiese- /

werksomgewing> Lewer 'n bydrae tot die land se

produktiewiteitskapasiteit by wyse vankwaliteitsnavorsing, doeltreffende onderrig enrelevante programme.

Toelatingsvereistes – SleutelinligtingElke program wat in die prospektus voorkom dra spesifieketoelatingsvereistes. Daar word van studente verwag om 'nminimum toelatingspunte-telling (TPT-telling) te behaal tergedeeltelike voldoening aan die toelatings-vereistes. Punte wordaan die sewe simbole wat in Graad 11 of Graad 12 behaal istoegeken en word soos volg in die skaal aangedui:> Die Lewensoriëntering punt moet deur TWEE gedeel word

wanneer die TPT-telling bereken word.

Skoolvak Punte TPT

Eerste taal (Taal van Leer en Onderrig) 65% 5

Ander erkende Taal 71% 6

Wiskunde 61% 5

Lewensoriëntering 54% 2 (4/2)

Rekeningkunde 68% 5

Geskiedenis 81% 7

Aardrykskunde 86% 7

Totaal 37

VOORBEELD

TPT RSA SIM- IB IEB A- IGCSE O- AS- HIECSE% BOOL Level Level Level

7 80-100 A 7 5 A A 1

6 70-79 B 6 4 B B 2

5 60-69 C 5 3 C A A C 3

4 50-59 D 4 2 D B B D

3 40-49 E 3 1 E C C E 4

2 30-39 F

1 0-29 G

Page 5: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

03

> Minimum toelatingsvereistes vir studie wat deur die regering voor-

geskryf is, waarborg nie 'n student toelating tot enige program of

studieveld nie.

> Neem kennis, om aan die fakulteit se minimum toelatingsvereistes

vir 'n bepaalde program te voldoen, nie noodwendig toelating tot

die program (of 'n spesifieke kampus) waarborg nie, aangesien

spesifieke keurings-kriteria toegepas kan word.

> Veranderinge kan in die terrein van aanbieding van die programme

plaasvind (bedoelende dat programme na ‘n alternatiewe kampus

kan skuif).

> Voorlopige toelating is gegrond op die uitslae wat in die graad 11-

eksamen behaal is. Finale toelating word gebaseer op grond van

finale Graad 12-uitslae.

> Aansoekers moet aan die kriteria wat deur ander fakulteite gestel

is met betrekking tot hul gekose akademiese vakke voldoen. Daar

moet ook aan alle addisionele kriteria vir spesifieke leerarea-

spesialisasies, en/of spesifieke vakmetodologieë voldoen word.

> Daar kan ook van aansoekers verwag word om 'n toelatings-

/plasingstoets vir alle kwalifikasies te skryf.

> Die Universiteit van Johannesburg en sy fakulteite het die reg om

die vereistes van 'n spesifieke studieveld te verander.

> 'n Beperkte aantal studente word in sekere studievelde aanvaar.

Buiten die algemene minimum toelatingsvereistes, kan spesifieke

programtoelatingsvereistes ook van toepassing wees.

Page 6: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

DIPLOMA PROGRAMMEGroep A Groep B

Tale

Taal

van

Lee

r en

Ond

erri

g –

Eng

els

And

erer

kend

e Ta

al

PROGRAM MinimumTPT-skaal

Loopbaan Kampus(sien nota 1

onder)Wis

kund

e

OF

Wis

kund

ige

Gel

ette

rdhe

id

Lew

enso

riën

teri

ng

Rekeningkunde 22 met WiskundeOF

24 met WiskundigeGeletterdheid

3 2 3 5 3 Rekeningkundige BeampteBoekhouer

Kosterekenmeester

SWC

Bankwese 22 met WiskundeOF

24 met WiskundigeGeletterdheid

3 2 3 5 3 Bankier SWC

Kredietbestuur 22 met WiskundeOF

24 met WiskundigeGeletterdheid

3 2 3 5 3 KredietbestuurderKontroleur

KlerkAdministrasie

SWC

FinansiëleInligtingstelsels

22 met WiskundeOF

24 met WiskundigeGeletterdheid

3 2 3 5 3 Finansiële AnalisRekeningkundige Beampte

Boekhouer

SWC

04

Vak

1

Vak

2

Vak

3

3* 3* 2*

3* 3* 2*

3* 3* 2*

3* 3* 2*

DIPLOMAPROGRAMME

V O O R G R A A D S E P R O G R A M M E : T O E L A T I N G S V E R E I S T E S

* Indien die ander erkende taal met ‘n gradering van 3 of meer geslaag word, kan een van die vakke uit Groep B met ‘n graderingvan 3 of meer geslaag word.

NOTA 1: Om aan die Fakulteit se minimum toelatingsvereistes vir ‘n bepaalde program te voldoen, sal nie noodwendig toelating tot die program waarborg nie,aangesien spesifieke keuringskriteria toegepas kan word. Neem kennis dat die aanbiedingsterrein (kampus) kan verander.

NOTA 2: Die programme word slegs in Engels aangebied.

Om toegang tot ‘n diplomaprogram in die Fakulteit Ekonomiese en FinansiëleWetenskappe te verkry, moet ‘n kandidaat aan die minimum vereistes indie Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) vir toelating tot ‘n diploma voldoen.

Page 7: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

VERLENGDE BCom-GRAADPROGRAMMEGroep A Groep B

Tale

Taal

van

Leer

en

Ond

erri

g**

And

erer

kend

e Ta

al**

PROGRAM MinimumTPT-skaal

Loopbaan Kampus(sien nota 1

onder)Wis

kund

e

OF

Wis

kund

ige

Gel

ette

rdhe

id

Lew

enso

riën

teri

ng

Rekeningkunde 27 met WiskundeOF

30 met WiskundigeGeletterdheid

4 2 3 6 3 Finansiële bestuurder,Rekenmeester,

Ouditeur.

APKSWC

Ekonomie enEkonometrie

27 met WiskundeOF

30 met WiskundigeGeletterdheid

4 2 3 6 3 Ekonoom,Ekonomiese Analis,

Ekonomiese Beplanner,Ekonometris, Vooruitskatter

APKSWC

Finansies 27 met WiskundeOF

30 met WiskundigeGeletterdheid

4 2 3 6 3 Finansiële Bestuurder,Aandelemakelaar,

Rekenmeester, FinansiëleKonsultant, Koste en

Bestuursrekenmeester,Beleggingsadviseur,

Effektehandelaar,Portefeuljebestuurder,Finansiële Beplanner.

APKSWC

05Va

k 1

Vak

2

Vak

3

4* 4* 3*

4* 4* 3*

4* 4* 3*

VERLENGDE BCom-GRAADPROGRAMME

V O O R G R A A D S E P R O G R A M M E : T O E L A T I N G S V E R E I S T E S

* Indien die Wiskunde en/of ander erkende taal met ‘n gradering van 4 of meer geslaag word, kan minder van die vakke uit Groep B met ‘n graderingvan 4 of meer geslaag word, op voorwaarde dat daar aan die 4 x 4 baccalaureusgraadvereistes voldoen word.

** Engels met ‘n gradering van 4 of meer is ‘n vereiste vir beide Taal van Leer en Onderrig of die ander erkende taal.

NOTA 1: Om aan die Fakulteit se minimum toelatingsvereistes vir ‘n bepaalde program te voldoen, sal nie noodwendig toelating tot die program (of spesifiekekampus) waarborg nie, aangesien spesifieke keuringskriteria toegepas kan word. Neem kennis dat die aanbiedingsterrein (kampus) kan verander.

NOTA 2: Die eerste jaar van studie bestaan uit funderingsmodules. Die 2de, 3de en 4de jaar van studie is dieselfde as die 1ste, 2de en 3de jaar van studie van diegewone graad. Op APK word die eerste jaar slegs in Engels aangebied, en die res van die jare in Engels en Afrikaans. Op SWC word al die programmeslegs in Engels aangebied.

Om toegang tot ‘n verlengde BCom-graadprogram in dieFakulteit Ekonomiese en Finansiële Wetenskappe te verkry,moet ‘n kandidaat aan die minimum vereistes in die NasionaleSenior Sertifikaat (NSS) vir toelating tot ‘n baccalaureus-graad voldoen.

Page 8: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

BCom-GRAADPROGRAMMEGroep A Groep B

Tale

Taal

van

Leer

en

Ond

erri

g**

And

erer

kend

e Ta

al**

PROGRAM MinimumTPT-skaal

Loopbaan Kampus(sien nota 1

onder)Wis

kund

e

OF

Wis

kund

ige

Gel

ette

rdhe

id

Lew

enso

riën

teri

ng

Rekeningkunde 30 4 2 4 Word nieaanvaar

nie

3 Finansiële bestuurder,Rekenmeester,

Ouditeur,Belasting Konsultant.

APK

Ekonomie enEkonometrie

30 4 2 4 Word nieaanvaar

nie

3 Ekonoom,Ekonomiese Analis,

Ekonomiese Beplanner,Ekonometris, Vooruitskatter.

APK

Finansies 30 4 2 4 Word nieaanvaar

nie

3 Finansiële Bestuurder,Aandelemakelaar,

Rekenmeester, FinansiëleKonsultant, Beleggings-

adviseur, Effektehandelaar,Portefeuljebestuurder,

Finansiële Beplanner, “CertifiedFinancial Planner”, Chartered

Management Acountant”.

APK

06

Vak

1

Vak

2

Vak

3

4* 4* 3*

4* 4* 3*

4* 4* 3*

BCom-GRAADPROGRAMME

V O O R G R A A D S E P R O G R A M M E : T O E L A T I N G S V E R E I S T E SOm toegang tot ‘n BCom-graadprogram in die FakulteitEkonomiese en Finansiële Wetenskappe te verkry, moet ‘nkandidaat aan die minimum vereistes in die Nasionale SeniorSertifikaat (NSS) vir toelating tot ‘n baccalaureusgraad voldoen.

* Indien die ander erkende taal met ‘n gradering van 4 of meer geslaag word, dan moet slegs een van die vakke uit Groep B met ‘n graderingvan 4 of meer geslaag word, om aan die 4 x 4 baccalaureusgraadvereistes te voldoen.

** Engels met ‘n gradering van 4 of meer is ‘n vereiste vir beide Taal van Leer en Onderrig of die ander erkende taal.

NOTA 1: Om aan die Fakulteit se minimum toelatingsvereistes vir ‘n bepaalde graadprogram te voldoen, sal nie noodwendig toelating tot die program waarborgnie, aangesien spesifieke keuringskriteria toegepas kan word. Neem kennis dat die aanbiedingsterrein (kampus) kan verander.

NOTA 2: Die programme word in Engels en Afrikaans aangebied.

Page 9: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

HONNEURSGRAADPROGRAMME

EPOSTELEFOONKONTAKPERSOONPROGRAM

07

TOELATINGSVEREISTES

* Rekeningkunde BCom met toepaslike kennis van Rekeningkunde,Belasting en Oudit (NKR-vlak 6).

Me M Rouse 011 559 4315 [email protected]

* Rekeningkunde enspesialiseer in Interne Oudit

BCom met toepaslike kennis van Rekeningkunde,Belasting en Oudit (NKR-vlak 6).

Me M Rouse 011 559 4315 [email protected]

* Rekeningkunde enspesialiseer in Belasting

BCom met toepaslike kennis van Rekeningkunde,Belasting en Oudit (NKR-vlak 6).

Me M Rouse 011 559 4315 [email protected]

** GeoktrooieerdeRekeningkunde

BCom Rekeningkunde of BCompt kwalifikasie opdie vlak wat deur die Suid-Afrikaanse Instituut vanGeoktrooieerde Rekenmeesters verlang word vir

GR opleiding. Sekere minimum punte en 'nprogramspesifieke minimum vaardigheidsvlak van

modules op NKR-vlak 6 word vereis.

Mnr J Griffioen 011 559 3395 [email protected]

*** Ekonometrie BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6met Ekonometrie en Ekonomie as hoofvak insluitend

toepaslike ervaring in Statistiek of Wiskunde(NKR-vlak 6), en 'n minimum van

65% vir Ekonometrie.

Prof L Greyling 011 559 2057 [email protected]

*** Ekonomie(Algemeen)

Baccalaureus-kwalifikasie op NKR-vlak 6 metEkonomie as hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum

van 65% vir Ekonomie 3.

Prof L Greyling 011 559 2057 [email protected]

HONNEURSGRAADPROGRAMME

* Die Departement kan die student verplig om 'n oorbruggingskursus te voltooi indien die student nie aan toegangsvereistes voldoen wat spesifiekevakkennis van Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde behels nie.

** Toegang sal verleen word aan kwalifiseerende studente in besit van 'n baccalaureus kwalifikasie wat alle modules insluit, volgens vereistes neergeledeur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) en wat erken word deur die Onafhanklike Beheerraad vir Ouditeure.

*** Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen word deur die Departement as voorvereiste gestel word.

(Word in Engels en Afrikaans aangebied)

NB: Honneursgraadprogramme word tans net in Engels aangebied, behalwe vir die BCom Honneurs (Rekeningkunde met spesialisering in GeoktrooieerdeRekenmeesterskap) wat in Engels en Afrikaans aangebied word.

N A G R A A D S E P R O G R A M M E : T O E L A T I N G S V E R E I S T E S

Page 10: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

EPOSTELEFOONKONTAKPERSOONPROGRAM TOELATINGSVEREISTES

HONNEURSGRAADPROGRAMME

Finansiële Bestuur BCom (Finansies) OF 'n verwante kwalifikasie met'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlakop NKR-vlak 6 in Rekeningkunde en FinansiëleBestuur. Applikante sal onderwerp word aan 'n

keuringsproses.

Mnr K Thomas 011 559 2708 [email protected]

Finansiële Beplanning BCom (Finansies) OFenige verwante kwalifikasie wat oor 'n

programspesifieke minimum vaardigheidsvlak opNKR-vlak 6 in Finansiële Beplanning en Suid-

Afrikaanse Belasting beskik. Applikante salonderwerp word aan 'n keuringsproses.

Mnr CD Anschutz 011 559 3902 [email protected]

*** InternasionaleHandel en Finansies

BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomieas hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van

65% vir Ekonomie 3.

Prof L Greyling 011 559 2057 [email protected]

Beleggingsbestuur BCom (Finansies) OF'n verwante kwalifikasie met 'n programspesifieke

minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 inBeleggingsbestuur. Applikante sal onderwerp word

aan 'n keuringsproses.

Mnr N Oberholzer 011 559 3483 [email protected]

*** Monetêre enFinansiële Ekonomie

BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomieas hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van

65% vir Ekonomie 3.

Prof L Greyling 011 559 2057 [email protected]

*** Owerheidsektor Ekonomie en Ontwikkeling

BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomieas hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van

65% vir Ekonomie 3.

Prof L Greyling 011 559 2057 [email protected]

08

*** Handel en Ontwikkeling BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomieas hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van

65% vir Ekonomie 3.

Prof L Greyling 011 559 2057 [email protected]

* Die Departement kan die student verplig om 'n oorbruggingskursus te voltooi indien die student nie aan toegangsvereistes voldoen wat spesifieke vakkennis van Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde behels nie.** Toegang sal verleen word aan kwalifiseerende studente in besit van 'n baccalaureus kwalifikasie wat alle modules insluit, volgens vereistes neergelê deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR)

en wat erken word deur die Onafhanklike Beheerraad vir Ouditeure.*** Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen word deur die Departement as voorvereiste gestel word.**** Studente met ‘n kwalifikasie op NKR-vlak 6 of hoër, sal vir die program oorweeg word onderworpe aan die suksesvolle voltooiing van die Artikulasie Program in Eiendom en ‘n keuringsproses.

**** Eiendomswaarderingen -Bestuur

BCom (Finansies) met Eiendomswaarderingen -Bestuur III OF

'n verwante kwalifikasie op dieselfde vlak.

Prof N Smith 011 559 1511 [email protected]

Page 11: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

MAGISTERGRAADPROGRAMME(KURSUSWERK)

EPOSTELEFOONKONTAKPERSOONPROGRAM

09

TOELATINGSVEREISTES

* Rekenaar Oudit BCom Honneursin Rekeningkunde op NKR-vlak 7.

Me V van Dyk 011 559 3168 [email protected]

MAGISTERGRAADPROGRAMME (KURSUSWERK)

* Ekonomiese Ontwikkeling-en Beleidsvraagstukke

BCom Honneurs in Ekonomie of Ekonometrieop NKR-vlak 7.

Alternatiewelik, 'n ander vier-jaar kwalifikasie methonneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande met

verwante Mikro- en Makro-ekonomiese andToegepaste Ekonometriese ondervinding, wat as

toepaslik en toereikend beskou word deur dieDepartement Ekonomie en Ekonometrie.

Dr PF Blaauw 011 559 3799 [email protected]

* Finansiële Ekonomie BCom Honneurs in Ekonomie of Ekonometrieop NKR-vlak 7.

Alternatiewelik, 'n ander vier-jaar kwalifikasie methonneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande metverwante ervaring wat as toepaslik en toereikend

beskou word deur die Departement Ekonomieen Ekonometrie.

Mnr A Duncan 011 559 2723 [email protected]

** Finansiële Bestuur BCom Honneurs in Finansies OF 'n verwantekwalifikasie met 'n programspesifieke minimumvaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 in Beleggings-

bestuur en/of Finansiële Bestuur. Applikante salonderwerp word aan 'n keuringsproses.

Prof G Els 011 559 3375 [email protected]

NB: Magistergraad kursuswerk-modules word slegs in Engels aangebied.Die mini verhandeling kan in Afrikaans gedoen word onderworpe aandie beskikbaarheid van studieleiers/assessors.

* Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word.** Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling

moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

N A G R A A D S E P R O G R A M M E : T O E L A T I N G S V E R E I S T E S

Page 12: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

EPOSTELEFOONKONTAKPERSOONPROGRAM TOELATINGSVEREISTES

MAGISTERGRAADPROGRAMME (KURSUSWERK)

* Internasionale Rekeningkunde BCom Honneurs in Rekeningkundeop NKR-vlak 7.

Alternatiewelik, 'n ander vierjaar kwalifikasie methonneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande metverwante ervaring wat as toepaslik en toereikend

beskou word deur dieDepartement Rekeningkunde.

Prof D Coetsee 011 559 3047 [email protected]

10

* Suid-Afrikaanse enInternasionale Belasting

BCom Honneurs in Rekeningkundeop NKR-vlak 7.

Alternatiewelik, 'n ander vier-jaar kwalifikasie methonneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande metverwante ervaring wat as toepaslik en toereikend

beskou word deur dieDepartement Rekeningkunde.

Prof L Olivier 011 559 3971 [email protected]

* Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word.** Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling

moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

Page 13: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

MAGISTERGRAADPROGRAMME(NAVORSING)

EPOSTELEFOONKONTAKPERSOONPROGRAM

11

TOELATINGSVEREISTES

* Rekeningkunde BCom Honneurs in Rekeningkundeop NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander vierjaarkwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7,

gepaardgaande met verwante ervaring wat astoepaslik en toereikend beskou word deur die

Departement Rekeningkunde.

Prof D Coetsee 011 559 3047 [email protected]

MAGISTERGRAADPROGRAMME (NAVORSING)

* Oudit BCom Honneurs in Rekeningkundeop NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander vierjaarkwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7,

gepaardgaande met verwante ervaring wat astoepaslik en toereikend beskou word deur die

Departement Rekeningkunde.

Prof TL Voogt 011 559 3160 [email protected]

* Ekonometrie BCom Honneurs in Ekonometrie op NKR-vlak 7,OF

met toestemming van die Departement Ekonomieen Ekonometrie, 'n honneurskwalifikasie in

Ekonomie op NKR-vlak 7 met verwante agtergrondin Gevorderde Ekonometrie en/of Statistiek.

Alternatiewelik, 'n ander gelykwaardige vier-jaarkwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7,

gepaardgaande met verwante gevorderdeekonometriese ondervinding wat as toepaslik entoereikend beskou word deur die Departement

Ekonomie en Ekonometrie.

Dr I Botha 011 559 2056 [email protected]

NB: Magistergraadprogramme word in Engels aangebied. Dieverhandeling kan in Afrikaans gedoen word onderworpeaan die beskikbaarheid van studieleiers/assessors.

* Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word.** Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling

moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

N A G R A A D S E P R O G R A M M E : T O E L A T I N G S V E R E I S T E S

Page 14: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

EPOSTELEFOONKONTAKPERSOONPROGRAM TOELATINGSVEREISTES

MAGISTERGRAADPROGRAMME (NAVORSING)

* Ekonomie BCom Honneurs in Ekonomie of Ekonometrieop NKR-vlak 7.

Alternatiewelik, 'n ander gelykstaande vierjaarkwalifikasie met honneurs-status op NKR-vlak 7,

gepaardgaande met verwante gevorderdeekonometriese ondervinding wat as toepaslik entoereikend beskou word deur die Departement

Ekonomie en Ekonometrie.

Prof R Mears 011 559 2017 [email protected]

12

** Finansiële Bestuur BCom Honneurs in FinansiesOF

'n verwante kwalifikasie met 'n programspesifiekeminimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 inBeleggingsbestuur en/of Finansiële Bestuur.

Applikante sal onderwerp word aan 'nkeuringsproses.

Prof G Els 011 559 3375 [email protected]

* Suid-Afrikaanse enInternasionale Belasting

BCom Honneurs op NKR-vlak 7.Alternatiewelik, 'n ander gelykstaande

vier-jaar kwalifikasie met honneursstatusop NKR-vlak 7 gepaardgaande met

verwante ervaring wat as toepaslik entoereikend beskou word deur die

Departement Rekeningkunde.

Prof L Olivier 011 559 3971 [email protected]

* Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word.** Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling moet

ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

Page 15: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

DOKTORALE PROGRAMME

EPOSTELEFOONKONTAKPERSOONPROGRAM

13

TOELATINGSVEREISTES

* Rekeningkunde Magister in Rekeningkundeop NKR-vlak 8.

Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak

op NKR-vlak 8, gepaardgaande met verwanteervaring wat as toepaslik en toereikend beskou deur

die Departement Rekeningkunde.

Prof TL Voogt 011 559 3160 [email protected]

DOKTORALE PROGRAMME

* Oudit Magister in Oudit of Rekenaar Ouditop NKR-vlak 8.

Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlakop NKR-vlak 8, en met verwante ervaring wat deurdie Departement Rekeningkunde as toepaslik en

toereikend beskou word.

Prof TL Voogt 011 559 3160 [email protected]

* Ekonometrie Magister in Ekonometrieop NKR-vlak 8.

Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak

op NKR-vlak 8, en met verwante gevorderdeekonometriese ondervinding wat as toepaslik entoereikend beskou word deur die Departement

Ekonomie en Ekonometrie.

Prof R Mears 011 559 2017 [email protected]

NB: Doktorale programme word in Engels aangebied.Die tesis kan in Afrikaans gedoen word onderworpe aan die beskikbaarheid van studieleiers/assessors.

* Die onderskeie departemente se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp,-metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

N A G R A A D S E P R O G R A M M E : T O E L A T I N G S V E R E I S T E S

Page 16: Fakulteit van Ekonomiese en Finansiele Wetenskappe - Universiteit van Johannesburg 2012

EPOSTELEFOONKONTAKPERSOONPROGRAM TOELATINGSVEREISTES

DOKTORALE PROGRAMME

* Ekonomie Magister in Ekonomie, Ekonometrieof Finansiële Ekonomie op NKR-vlak 8.

Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlakop NKR-vlak 8, en met verwante ondervinding watas toepaslik en toereikend beskou word deur die

Departement Ekonomie en Ekonometrie.

Prof R Mears 011 559 2017 [email protected]

14

* Finansies Magister op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n anderverwante kwalifikasie met 'n program-spesifieke

minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, en metverwante ondervinding wat as toepaslik en

toereikend beskou word deur die DepartementFinansies en Beleggingsbestuur.

Prof G Els 011 559 3375 [email protected]

* Belasting Magister in Belasting op NKR-vlak 8. Alternatiewelik,'n ander verwante kwalifikasie met 'n program-

spesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak8, en met verwante ondervinding wat as toepaslik

en toereikend beskou word deur dieDepartement Rekeningkunde.

Prof L Olivier 011 559 3971 [email protected]

* Beleggingsbestuur Magister in Beleggingsbestuur op NKR-vlak 8.Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak

op NKR-vlak 8, en verwante ondervinding.

Mr N Oberholzer 011 559 3483 [email protected]

* Die onderskeie departemente se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp,-metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.