familienuus - 19 september 2021

12
FAMILIENUUS 19 SEPTEMBER 2021 ONS GELOOFSGEWOONTES Stilte en Afsondering Daaglikse Refleksie Lectio Divina Die Here stuur elkeen van ons na verwondes, binne en buite die gemeente om lewens te verander deur hulp en hoop te bring! ONS VISIE MY GELOOFSREIS

Upload: others

Post on 16-Oct-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

FAMILIENUUS19 SEPTEMBER 2021

ONS GELOOFSGEWOONTES

Stilte en Afsondering

Daaglikse Refleksie

Lectio Divina

Die Here stuur elkeen

van ons na verwondes, binne en buite die gemeente

om lewens te verander deur hulp en hoop te bring!

ONS VISIE

MY GELOOFSREIS

GEMEENTEBRIEFGeliefdes in die Here Jesus

Die en gaan nog vele keer vergader, visionêre span van die gemeente het al vergader oor hoe

ons die toekoms sien en hoe ons daarvoor gereed moet maak.

Dankie Here dat U ons oorlaai met wyse en opgewonde lidmate wat saam bid en beplan.

Ons Gemeenteraad sal hierdie gesprekke verder voer tydens ons volgende vergadering. Ek vra jou

getroue voorbidding hiervoor asb.

Die leraars en kantoorpersoneel het dit so geniet om weer al die gesigte met te ons Padstal verkope

kon sien. Dankie vir julle ondersteuning en lekker gesels.

Ons is dankbaar vir die nuwe seisoen van Lente en die geniet van aangename weer.

Geliefdes, ons gaan die Ons is dankbaar laaste deel van die jaar met groot dankbaarheid in.

dat die pandemie afgeplat het afgelope paar weke net drie begrafnisse gehad het. en ons die

Ons het maar daar is heelwat lidmate wat nou tans nie lidmate in hospitale met Covid-19 nie,

ander operasies ondergaan, wat uitgestel moes word.

Ons het lanklaas van lidmate gehoor wat hulle werk verloor het of wat dringend moes verhuis. Ons is

dankbaar dat eredienste weer op Sondae oggende om 8:15 en 10:00 gehou kan word, met

die Engelse diens om 10:00 in die Kapel.

Kan jy glo dat ons halfpad in Septembermaand is? Waar is 2021 heen? Dis die skokvrae wat my die

afgelope week getref het. Ek het opnuut besef hoe die pandemie my ervaring van tyd, totaal

omgedop het. Dis dalk presies wat jy ook beleef.

Ons is dankbaar vir selgroepe en Bybelstudies wat weer bymekaar kan kom. Ek hoor van

lidmate wat opnuut familiekuiers geniet na 18 maande se afwesigheid. So sou ons die lys kon aanvul

waarvoor ons alles dankbaar is.

Maar ek is dankbaar vir elke gemeentelid van CK. Julle liefde onderling en ook vir ons leraars,

het regtig gemaak dat ons saam kan uitsien na 'n nuwe toekoms.

Dr. Anton

CK, met die laaste paar maande van 2021. en sien kom ons vertrou en volhard Ons bly veilig

met verwagting uit na 'n tyd waarin die pandemie gesmoor is en ons lewe terug is, in die volle sin van

die woord.

Liefdegroete van huis tot huis,

Mag die Here julle beskerm en lei. Mag Sy vrede en liefde jou innerlik versterk en mag ons

vir mekaar gespaar bly – alles tot eer van Sy Naam.

REEKS

Wat maak ons met wraak in die Psalms?TEMA

Ons bid die Psalms!

SERIESWe pray the Psalms!

THEMEHow do you deal with vengeance in the Psalms?

EREDIENSTE VIR DIE KOMENDE SONDAE

EREDIENSTE SAL GELAAI WORD OP YOUTUBE KANAAL CONSTANTIAKRUIN EN SAL DAAR BESKIKBAAR WEES.

Skakels sal ook op ons tuisblad beskikbaar

wees. www.constantiakruin.co.za/video/preke/

SONDAG 26 SEPTEMBER 2021

TEKS

PREDIKER

Dr. Anton

Psalm 109

AFRIKAANS - 08:15 en 10:00

SUNDAY 26 SEPTEMBER 2021

Rev. Barend

PREACHER

Psalm 109

SCRIPTURE

ENGLISH - CHAPEL 10:00

REEKSOns bid die Psalms!

TEMABeskerm jou hart teen ontnugtering en pyn.

SERIESWe pray the Psalms!

THEMEProtect your heart from disillusionment and pain.

SONDAG 19 SEPTEMBER 2021

PREDIKER

Dr. Wicus

TEKS

Psalm 73

AFRIKAANS - 08:15 en 10:00

SUNDAY 19 SEPTEMBER 2021

Psalm 73

Dr. Jaco

PREACHER

SCRIPTURE

ENGLISH - CHAPEL 10:00

klik hier om in te skryf

Ons begin weer op 30 September om19:00 in die Anneks met instap toerusting! Ons sien uit om

saam met julle te kuier. R200 per egpaar vir vyf sessies, kontak asb. die kerkkantoor.

tem erep bsbegin 2021

HUWELIKSVOORBEREIDING

[email protected] 791 2312 011 475 1440

Dit is vir ons lekker om julle

inligtings aand

Ons gesels graag oor wat behels die kursus en ons luister na getuienisse van vorige studente.

Vir enige verdere inligting kontak ons gerus.

die Kapel.

uit te nooi na ons Coram Deo

8 November 2021 om 18:30 in C O N S T A N T I A K R U I N

C O R A M D E O

[email protected]

076 791 2312

011 475 1440

CORAM DEO

BYBELSTUDIEAlmal is baie welkom om 22 September, Dr. Jaco se Bybelstudie by te woon. Die Psalms word hanteer. Indien julle enige uitdeelstukke elektronies benodig, kontak asb. die kerkkantoor, sodat ons dit vir julle kan aanstuur.

[email protected] 791 2312 011 475 1440

DOOPKATEGESE

van Zoom.

Indien julle van plan is om te doop in Oktober of November kontak asb.

die kerkkantoor vir die doopregistrasie.

Volgende sessies sal plaasvind op om by wyse 11 Oktober | 18 Oktober | 25 Oktober 18:30

076 791 2312 011 475 1440

LERAARSVERLOFDr. Anton is met verlof van

25-29 Oktober kontak gerus enige van

die ander leraars.

[email protected]

NAALDWERKKLASSEOns nooi enige persson wat graag wil leer klere maak of doodgewone naaldwerk te doen, asb.

sal kom. Die masjiene en materiaal word voorsien.

Bedieningsentrum. Kontak gerus die kerkkantoor vir enige navrae.

Dit begin 23 September 2021 om 14:00 in A1 en A2 klasse in die

[email protected]

076 791 2312

011 475 1440

076 791 2312

VIR DIE WEEKLIKSE OPHOOGTE, FAMILIENUUS EN EREDIENSTE

STOOR ASB. DIE VOLGENDE KERKKANTOOR NR. OP JOU FOON

Onthou asb. dat die 1 November 2021 verkiesingsdag is! Laat jou stem geld!

VERKIESINGSDAG

TE KOOP BY CONTANTIAKRUIN

Vir bestellings kontak gerus die kerkkantoor

DVD’S

O F R E E K S ELidmate is welkom om te bestel kontakdie kerkkantoor vir meer informasie! 6 SAKKIES

BRAAIHOUT

R100

SKOONMAAKMIDDELS

R1

50

in die pak sal jy volgende vind

750ml Handy Andy

750ml Sunlight Skottelgoed seep

1.5L Omo Auto 750ml Jik 750ml Domestos

800ml Comfort / Staysoft

E R E D I E N S T E

011 475 1440

076 791 2312

Tans uitverkoopP E R S K E S VA N M O N TA G U

hou spasie dop vi r wanneer nuwe voorraad kom!

GESIG

SM

ASK

ERS R50elk

R50elk

VERSKEIDENHEID BYBELS

Engels | Afrikaans | Zulu | Venda | Sesotho

R80teen

ADVERTENSIEHOEKIE

Vir meer inligting en voorbeelde besoek ons webtuiste.

Adverteer gerus jou of op ons Advertensiehoekie. DIENS PRODUK

Jou advertensie ontwerp moet asb. een van die volgende grootes wees A4 | A5 | A6 net ‘Portrait’ ontwerpe sal aanvaar word. en

https://www.constantiakruin.co.za/advertensiehoekie/

Geen bou materiaal mag vervoer word nie asb. Vir besprekings kontak die kerkkantoor!Die kerk se sleepwa is te huur teen R250 per dag.

KERK SLEEPWA TE HUUR

076 791 2312 011 475 1440 [email protected]

van

Laat weet ons so gou as moontlik van lidmate wat operasies ondergaan, siek is of

sterfgevalle asb.

GEBEDSBEDIENING

VOORBIDDINGSLYSLet asb. op: Ons mag geen nommer meer in die

Familienuus plaas nie. Net die name word geplaas.

Skakel of WhatsApp die

Kerkkantoor om die kontak

besonderhede van mense op die

voorbiddingslys te kry asb.

Joggie Taljaard

Noël Knickelbein

Fanie Shawe

Manie Cronje

Mariana de Waal

Mariana du Plessis

Stéfan Fourie

Mia Klinghardt

Dinah Bouwer

Louise Wolhuter

Hannatjie Brody

011 475 1440

076 791 2312

Mia Klinghardt is die Bedieningsleier

van ons gebedsbediening. As jy deel van

ons wil saam m� jou bidons wil saam m� jou bid

die bediening wil wees, stuur asb. 'n WhatsApp na die

volgende nommer om op hoogte van

versoeke te bly. Hierdie bediening doen getroue

ONS VERSOEK ONS LIDMATE OM VIR DIE VOLGENDE SAKE IN GEBED IN TE TREE...

Arni Botes

Deon Oelofse

Engela Pieterse

Kotie Koetzee

Laurine Bevis

010 005 3855

voorbidding vir die totale gemeente en haar bedieninge.

Dank die Here vir Sy

daaglikse sorg en

voorsiening vir elkeen van

ons! Ook wat die gemeente

se versorging aanbetref,

voorsien die Here deur Sy

getroue kinders, dat niemand

Ons ervaar ook dat die

Here ons nansies seën

en gebruik! Lidmate kom

hulle verantwoordelikheid na .

honger ly of gehelp moet word

nie.

Ons bid vir mekaar se

gesondheid en volharding in

die laaste kwartaal van die

jaar.

en as gemeente kan ons, na

diegene in nood, uitreik.

JOU GEBEDSVERSOEKE KAN OP DIE VOLGENDE MANIERE GESTUUR WORD

www.constantiakruin.co.za/gebedsbediening/

[email protected]

om jou las te help dra is w� ons die graagste doenom jou las te help dra is w� ons die graagste doen

010 005 3855

Dankoffer

Ons doen weer 'n beroep op elke lidmaat om 'n tiende van hulle inkomste na die gemeente te

kanaliseer, omdat hierdie dankoffer ons instaat stel om al ons verpligtinge tot en met die

volgende begroting, na te kom.

Ons het gesien dat lidmate 'n eenmalige bedrag oorbetaal of dat lidmate oor drie maande, drie dele

oorbetaal. Daar kom selfs kontantbetalings in. Elke lidmaat doen soos dit vir hulle moontlik is. Ons

vertrou dat die Here met elkeen van ons besig sal wees in die nakom van ons finansiële

verantwoordelikheid en dat Sy Naam deur CK Gemeente verheerlik sal word, net soos die

afgelope 48 jaar!

Baie dankie,

Gemeenteraad

Hierdie projek het oor jare so 'n belangrike inkomstebron vir die gemeente geword, dat dit nou

weer tyd is om elke lidmaat op te roep om hiervoor by te dra. Die afgelope jare, staan die begrote

bedrag hiervoor op R1.4 miljoen en was ons regtig dankbaar dat ons die bedrag in Oktober 2020

kon bereik. En dit te midde van hierdie pandemie!

Geliefdes, ons het elke jaar tydens Oktober, 'n Tiendemaand dankoffer insameling.

Ons doen voorbidding vir al ons lidmate op ons siekelys: die wat deur operasies gegaan het of wat deur kankerbehande-ling gaan, asook diegene wat deur een of ander krisis of trauma gaan.

Ons bid vir ons skoolgaande kinders en studente, wat in 'n tyd van toetse en eksamens is. Ons bid

bestuursliggame aan die Here op vir wysheid, volharding en gesondheid.spesiaal vir ons Matriekulante wat besig is met rekord eksamen. Ons dra al ons onderwysers en

plaasvind. Ons het so na mekaar verlang en geniet dit om weer saam diens te hou en te sing!

Ons dank die Here vir eredienste wat eerskomende Sondag in die kerkgebou mag

Donasies word altyd waardeer. Dit kan of kontant of

kruideniersware wees. Kontant kan inbetaal word deur

middel van Elektroniese Betaling of SnapScan. Gebruik

asseblief die volgende verwysing sodat die geld na die KVH

regte rekening geallokeer word.

DIE STOOR IS OOP ELKE MAANDAG VANAF 09:00 - 12:00 KOM HELP ASB!

Enige persoon is welkom om kos te skenk of om 'n

Ons pak weer op 6 Oktober kospakkies, dankie vir elkeen wat kom help.

wat ons pak is rys, mieliemeel, sop, lensies, olie, blikkies vis, suiker, melk, tandepasta en toiletpapier. Enige persoon kan kom help pak asb., om 11:30 by die Stoep – Bedieningsentrum.

geldelike bydrae te maak. Van die kos en toiletware

Dankie vir die klere, skoene, komberse, linne, gordyne en

veral kinderklere wat ons by die stoor ontvang. Ons is innig

dankbaar vir omgee-mense soos julle. Soos dit inkom deel

ons uit met al die versoeke wat ons ontvang. Ons kon weer

80 kospakke pak en uitdeel.

060 504 9078 [email protected]

HULP EN HOOP

Elize Strijdom

snap om te skenkConstantiakruin Gemeente ABSA Tjek reknr.: 106 3330 384 | |

Tak: Florida / 632 005

Bank Besonderhede

snap

om

te b

etaa

l

RAAK BETROKKE BY DIE

HULP EN HOOP STOOR

Moenie huiwer om ons te laat weet as daar by jou behoefte vir hulp is nie.

SnapScan

en nog deel te word van die kursus.

Die kursus het afgeskop op 8 September – 18:00 tot 21:00 in die bovertrek. Maar enige persoon is nogsteeds welkom om vir André te skakel 083 635 4645

[email protected] 076 791 2312 011 475 1440

Daar word ook nou Griefshare vir kinders aangebied deur Marlene Olivier. Dit vind dieselfde tyd plaas maar in die Kinderterapie

Kursus strek oor 13 weke en net R200 vir jou werkboek.

vertrek.

Week 31

Ps 73 herinner en stoei met dieselfde binne gesprekke

soos die boek Job. Die kruks van die saak hier is nie

‘n teologiese of ‘n intellektuele gesprek nie, maar die

saak tussen lewe en dood van die skrywer se geloof.

Die skrywer in hierdie Psalm sien hierdie stryd in sy

gees as die grootste en belangrikste saak wat daar is

en gee daarom alle aandag en erns aan wat afspeel.

Hy getuig hoe die lewe ‘n gelowige kan laat ly en

hierdie lyding veroorsaak smart en uiterste uitdagings

om in ‘n lewendige verhouding net God te bly leef.

Die skrywer word tot die punt gedryf waar hy besef

Fokus

Vrae vir bespreking1. Wat kan medegelowig baat uit mekaar se belydenisse, veral belydenisse soos gevind word in Ps 73.

2. Wat is ‘n gesonde manier om sulke uitdagende en ontnugterende geloofsvrae te hanteer?

3. Gesels oor die onmiddellike versoekings wat tans gelowiges uitdaag en hulle in ‘n situasie soos Ps 73

sou kon plaas. Hoe ondersteun ons medegelowiges en beskerm ons jong gelowiges in hierdie situasie?

Dinsdag - Herhaal die teks vandag as ‘n vaardigheid wat jy gaan toepas wanneer die dag se uitdagings kom.

Woensdag - Dink aan moontlike samelewing situasies wat ‘n omgewing voortbring soos in Psalm 73 en spreek die teks profeties uit vir die mense in daardie situasie.

26.“Al is ek afgetakel na liggaam en gees, God is my sterkte; aan Hom behoort ek vir altyd.”

Teksvers

Leerplan

met die memoriseer teksversMaandag - Dink na oor ‘n moontlike tyd in jou lewe wat klink soos Ps 73 – sluit jou refleksie af

Psalm 73:26

BYBELMEMORISERING

Donderdag - Herhaal die teks met die fokus op: “God is my sterkte”. Dink na oor wat dit vandag vir jou beteken.

dat sy verhouding met God in moontlike hopeloosheid kan verval. Die gesprek stop egter nie daar nie, die

skrywer neem ons verder om te sien hoe God sy hand bly vashou het en hy van alle twyfel verlos is. Na hierdie

innerlike stryd sien die skrywer nou alles, beide die goddelose en sy verhouding met God, in ‘n

nuwe lig.

Waarom memoriseer ons teks? Ons memoriseer teks nie sodat ons weet waar om versies op te soek nie. Ons

memoriseer teks sodat ons gerat, toegerus en gereed is, sodat wanneer die lewe gebeur ons reg daarop kan

reageer, sodat die teks ons denke kan begelei en ons gefokus hou op God. Natuurlik kan jy alles Google,

maar dit is nie die punt nie. Teks in jou hart word deel van jou ‘skill set’ waarmee jy die lewe leef. Ons Google

tog nie ons professies nie, daar moet jy weet wat jy doen. Ontwikkel jouself, oefen die teks in.

Vrydag - Stuur die teks aan iemand wat dit nodig het.

AboutHope Beatie - 011 475 1440

HULP EN HOOP ONDERSTEUNINGSGROEPE

Kos | Klere | Mediese Stoor Elize - 060 504 9078

DivorceCare Amanda - 082 416 2486

Gebedsversoeke Mia - [email protected]

Magda - 065 723 4347

GriefShare André - 083 635 4645

Seniors (bo 75 jaar) Susan - 082 300 9731

Mannebediening Dr. Jaco - 082 411 4080

SOS (substansafhanklike) André - 082 491 4865

Kanker Ondersteuning Chrissie - 079 677 8126

Borskanker Ondersteuning Ilza - 083 656 1415

Naaldwerkklasse Willa Kemp - 082 463 6143

Kookklasse Shaun - 076 565 8168

Kinders | Depressie | Trauma

Ilza Engelbrecht - 083 656 1415

Marjon Meyer - 082 883 2425

Verhoudings | Depressie | Werksplek | Trauma

Leandra - 079 244 1277Kinders | Tieners

Johann - 083 497 3776

SnapScan

BEDIENINGSPAN

Dr. Anton Fick Dr. Jaco Schoeman Ds. Barend Buys Dr. Wicus van der Merwe

Leandra Seyfferdt Johann van der Walt Francois Steyn Madelyn Minnaar

Lina Shabalala Isabeau SwanepoelNick van der Merwe

*Leier*Gemeenteleraar*Hulp en Hoop*CoramDeo

*Mannebediening

*Gemeenteleraar*Netwerk *English Congregation

*Bedryfshoof

*Aanlynbediening

*Gemeenteleraar*Jeug

*Jeug*Promiseland

*Tegnies*Jeug-InSync *Sang en Musiek

*Koördineerder *Sekretaresse

*Na ure koster *Orrelis*Bestuurder Geboue en Terreine

083 967 [email protected] [email protected]

082 411 [email protected] 671 0129 082 337 1568

[email protected]

[email protected] 244 1277

[email protected] 497 3776 072 495 7899

[email protected]

076 791 2312

[email protected] 475 1440

082 578 [email protected]

082 740 6927 083 229 7496 snap om te skenkConstantiakruin Gemeente ABSA Tjek reknr.: 106 3330 384 Tak: Florida / 632 005| |

KERKKANTOOR

076 791 2312

011 475 1440

[email protected]

www.constantiakruin.co.za

Vrydag

Maandag | Woensdag

Dinsdag | Donderdag

08:30-16:00

08:00-16:00

08:00-13:00

Kerkkantoor Ure

Elektroniese Inbetallings | Dankoffers | Skenkings Baie dankie vir elke bydrae!

Bank Besonderhede

snap

om

te b

etaa

l