fiela se kind - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/fiela die drama.pdf · •ʼn wit man...

28
FIELA SE KIND - die drama Dalene Matthee

Upload: others

Post on 26-Jun-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

FIELA SE KIND- die drama

Dalene Matthee

Page 2: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

DIE DRAMA

WAT IS ʼn DRAMA?

Wat is 'n drama?

• 'n Drama is 'n storie wat geskryf is om deur

akteurs opgevoer te word.

• Dit word in dialoogvorm geskryf.

• Karakterisering en konflik is belangrike

tegnieke.

• Alhoewel 'n drama opgevoer behoort te word,

kan 'n mens ook die teks of geskrewe

weergawe lees en jou die handeling verbeel.

Page 3: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

HOE MOET EK ONDERRIG?

DIE DRAMA

PRE-LEES

• Aktiveer voorkennis

LEES

• let op hoe woordkeuse, taalgebruik, beelde, ens., die betekenis van die teksbeïnvloed

• Gebruik leesbegripstrategieë

POST-LEES

• beskou en beoordeel teks in geheel

Page 4: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

WAT MOET EK ONDERRIG?

KABV, bl. 32

Literêrekenmerke

Dialoog

Beeldspraak

Struktuur-

elemente

Tema/

boodskap

Intrigeen sub-intrige

Karakterisering

Konflik

Ruimte

Dramatiese

ironie

Handeling

Verhoog- en toneelaanwysi

ngs

Tyd

• Motoriese moment• Verwikkeling• Klimaks• Ontknoping• Slot

Page 5: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Hoe lyk ʼn drama?

- struktuurelemente (bou)

Page 6: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Hoe lyk ʼn drama?

• Eksposisie: voorstelling van karakters, plekke, tydperk, atmosfeer , ens.

▪ Elias van Rooyen is die ANTAGONIS

• Motoriese moment: Die besoek van die sensusmanneop die Komoeti’s se plaas nie

• Ontwikkelingsfase: Lukas word in die bos “gevange” gehou deur die Van Rooyens (SPANNING)

• Krisisfase: WENDING vind plaas. Lukas aanvaar hy is nie ʼn Komoetie nie, maar ook nie ʼn Van Rooyen nie.

Page 7: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

• Klimaks: word TWEE keer aangepak

▪ Lukas probeer Barta kry om te erken dat hy nie haar

kind is nie

▪ Barta erken dat sy hom nie herken het nie

• Ontknoping: Lukas besluit wie en wat hy is – hy

aanvaar hy is Benjamin Komoetie.

Page 8: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Karakterisering:• Dit wat mense sê vertel ons van hulle karakters

byvoorbeeld die Komoetie-gesin wat antwoorde uit die Bybel kry

– hulle is godsdienstig.

• Ons noem dit karakter-openbarende dialoog

▪ “Seil soos ʼn slang, Fiela! As jy voor ʼn wit mens verleë staan, moet jy laag buk”

• Hoe hanteer die karakters konflik?

byvoorbeeld konflik tussen Fiela en een van die sensusopnemers

▪ Fiela is nie bang nie; vat selfs die sensusmanne aan.

• Name wat karakters het, sê soms iets van hulle persoonlikheid

▪ Benjamin – beteken naam wat verander is. (Jakob en Ragel se seun Benjamin: Ragel noem hom Ben-Oni wat pyn en smart beteken. Jakob verander dit later na Benjamin wat Seun van Voorspoed en Geluk beteken)

Page 9: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Intrige en karakterisering: Intrige:

▪ Lukas verdwyn as 3-jarige – uitgebreide soektog begin

▪ Fiela neem hom in – wit hanskind word ʼn Komoetie

▪ Nege jaar later kom sensusopemers by die Komoetiesaan

▪ Uitkenningsparade voor die Knysna magistraat

▪ Benjamin word aan bosmense,Van Rooyens, gegee

▪ Fiela poog om hom terug te kry

▪ Band ontwikkel tussen Benjamin en sy “suster” Nina

▪ Lukas bly 7 jaar in die bos

▪ Lukas konfronteer Barta

▪ Hy verander sy naam weer terug na Lukas Komoetie

Page 10: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

DIE KOMS VAN DIE SENSUSMANNE NA

WOLWEKRAAL (Motoriese moment)

Page 11: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Karakters …• Hoofkarakter – protagonis – Benjamin Komoetie

• Newe-karakters – Fiela is die belangrikste

• Ander newe-karakters – Elias, Bartha, Selling en Nina

• Hoof-antagonis – Elias

• Ander karakters – Die Lange en die Dikke, die

magistraat, tannies in die bos, Kaliel en John Benn

Page 12: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

KARAKTERSDIE KOMOETIE-GESIN

Fiela en Selling Komoetie Benjamin Komoetie

Dawid, Tollie, Kittie en Emma en Benjamin

Page 13: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

DIE VAN ROOYEN-GESIN – nuwe familie

Elias Barta Nina

Willem Kristoffel Lukas (Benjamin)

Page 14: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Ruimte:• Lange Kloof – simboliseer liefde, deernis, omgee,

veiligheid.

• Knysnabos – die bos is ruig en ondeurdringbaar.

Bosbewoners is uiters armoedig. Simboliseer gevaar en

mishandeling van kinders.

• Die see-ruimte – hoofrolspelers is John Benn en Kaliel

September. Dit simboliseer oopte. Lukas kan die sterre

sien en besef dat hy Nina liefhet, maar hoor ook die

tyding van sy broer se dood.

Page 15: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

• Identiteitsverwarring: Benjamin word Lukas

▪ Kinders wat uit hulle bekende omgewing geruk word:

Benjamin word weggeruk van Fiela

▪ Kindermishandeling en –verwaarlosing: Elias

▪ Die effek van donkerte op die psige: Oop, ligte

Karoo-ruimte teenoor die donker, klam, bosruimte.

Kwessies rakende Fiela se kind – die drama:

Page 16: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Kindermishandeling en –verwaarlosing

Page 17: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

• Ruimte:

▪ Oudtshoorn en volstruisboerdery teenoor die

Knysnabos (Die Knysnakoppe)

Page 18: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Konflik – interne en eksterne botsing

• Intern:

▪ Fiela se wroeging (Bespreek)

▪ Lukas se konflik (Bespreek)

• Ekstern:

▪ Benjamin en die sensusmanne

▪ Benjamin en die magistraat

▪ Fiela en die magistraat

▪ Lukas en Bartha / Elias

Page 19: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

DIE TWEEDE KOMS VAN DIE SENSUSMANNE.

Uiterlike konflik tussen die sensusmanne en Fiela.

Benjamin word van die plaas weggeneem.

Page 20: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

In die hof

Page 21: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering
Page 22: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Die aankoms van Benjamin by die Van Rooyens (sy nuwe familie)

Page 23: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Lukas loop weg; word gevang en geslaan

Page 24: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Tema of hoofgedagte:

• Die mens is aan die genade van ...

▪ besluite van iemand anders en/of

▪ ʼn maatskaplike en politieke stelsel

...uitgelewer

MAAR

Ook die bevryding en oorwinning daaroor.

Tema en boodskap

Page 25: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Tema of hoofgedagte in Fiela se kind – die drama:• Die bruin mense is aan die genade van wit

mense se besluite uitgelewer.

• Fiela beveg vooroordeel – ʼn wit kind mag nie by bruin mense woon nie.

• ʼn wit man moet “baas” genoem word.

• Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering vir sy gemak en geldsug.

• Lukas was uitgelewer – een man het homuitgelewer aan swaarkry en mishandeling met die woorde “Die een met die blou hempie”.

• Benjamin en Nina neem hulle lot in hulle eiehande en oorwin hulle lot.

Page 26: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Boodskap: Wat is die lewenswaarheid of insigte

waartoe jy kom, nadat jy vir Fiela se kind – die

drama gelees of gekyk het?

• Moenie mense op grond van klas of ras stereotipeernie.

• Die mens se besluit of woorde kan noodlottigegevolge op een die ander hê.

• Die mens kán sy moeilike omstandighede oorwin.

• ...

Page 27: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Aktiwiteit:

Bespreek die volgende kwessies.

• Is die drama nog relevant?

• Verskaf redes.

Page 28: FIELA SE KIND - die dramataalarsenaal2.yolasite.com/resources/Fiela die drama.pdf · •ʼn wit man moet “baas” genoem word. •Nina is uitgelewer aan haar pa se geweld en vernedering

Baie dankie!