filippense 3:17 tot 4:1

34
Filippense 3:17 Filippense 3:17 tot 4:1 tot 4:1

Upload: alyson

Post on 12-Jan-2016

71 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Filippense 3:17 tot 4:1. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Luister na mekaar. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Filippense 3:17 tot 4:1

Filippense 3:17 tot 4:1Filippense 3:17 tot 4:1Filippense 3:17 tot 4:1Filippense 3:17 tot 4:1

Page 2: Filippense 3:17 tot 4:1

Ingenooi deur GodIngenooi deur GodIngenooi deur GodIngenooi deur God

Ons raak bewus van Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee vrae en vrese en gee

ons oor aan Godons oor aan God

Page 3: Filippense 3:17 tot 4:1
Page 4: Filippense 3:17 tot 4:1

Ingaan in God se tydIngaan in God se tydIngaan in God se tydIngaan in God se tyd

Ons betree God se Ons betree God se wêreld en gaan in God wêreld en gaan in God

se vrede inse vrede in

Page 5: Filippense 3:17 tot 4:1

Luister na God se WoordLuister na God se WoordLuister na God se WoordLuister na God se Woord

Ons luister dieper na die Ons luister dieper na die Woord en ontmoet GodWoord en ontmoet God

Page 6: Filippense 3:17 tot 4:1
Page 7: Filippense 3:17 tot 4:1

Luister na mekaarLuister na mekaarLuister na mekaarLuister na mekaar

God maak ons ’nGod maak ons ’n

luisterende gemeenskap luisterende gemeenskap en praat ook deur ander en praat ook deur ander

mense met onsmense met ons

Page 8: Filippense 3:17 tot 4:1

As jy na jou paspoort kyk, As jy na jou paspoort kyk, vertel dit verhale van “bly” of vertel dit verhale van “bly” of “gaan”? Neem “gaan”? Neem ’n ’n ou paspoort ou paspoort en kyk na al die plekke wat en kyk na al die plekke wat die paspoort besoek het.die paspoort besoek het.

Page 9: Filippense 3:17 tot 4:1

Luister na ander en die tyeLuister na ander en die tyeLuister na ander en die tyeLuister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante God van onverwagse kante

af te hooraf te hoor

Page 10: Filippense 3:17 tot 4:1

Luister weer na God se Luister weer na God se WoordWoord

Luister weer na God se Luister weer na God se WoordWoord

Ons fokus op die Gees se Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en beweging in ons hart en

gedagtesgedagtes

Page 11: Filippense 3:17 tot 4:1
Page 12: Filippense 3:17 tot 4:1

Onderwys is Onderwys is ’n’n bewonderenswaardige bewonderenswaardige

ding, maar dit is tog goed ding, maar dit is tog goed om te onthou dat niks wat om te onthou dat niks wat die moeite werd is om te die moeite werd is om te

weet, geleer kan word nie. weet, geleer kan word nie. Oscar Wilde Oscar Wilde

Page 13: Filippense 3:17 tot 4:1

Leefstyl, Leefstyl, waardes en waardes en houdings!houdings!

Page 14: Filippense 3:17 tot 4:1

’’nn Mens se Mens se kinders is baie kinders is baie

meer geneig om meer geneig om te gaan waarheen te gaan waarheen

jy gaan, as jy gaan, as waarheen jy wys!waarheen jy wys!

Page 15: Filippense 3:17 tot 4:1

’’nn Mens kan jou kind net op drie Mens kan jou kind net op drie maniere leer: maniere leer:

Eerstens, deur jou voorbeeld; Eerstens, deur jou voorbeeld; tweedens, deur jou voorbeeld en tweedens, deur jou voorbeeld en

derdens, deur jou voorbeeldderdens, deur jou voorbeeld Albert SchweizerAlbert Schweizer

Page 16: Filippense 3:17 tot 4:1

’’nn Kind wil Kind wil verstaan wat sy verstaan wat sy

ouers gloouers glo

Page 17: Filippense 3:17 tot 4:1

As kinders leef met kritiekAs kinders leef met kritiek

Leer hulle om te Leer hulle om te veroordeelveroordeel

As kinders leef met As kinders leef met vyandigheid,vyandigheid,

Leer hulle om bakleiLeer hulle om baklei

As kinders leef met vrees,As kinders leef met vrees,

Leer hulle om bang te Leer hulle om bang te weeswees

Page 18: Filippense 3:17 tot 4:1

As kinders leef met As kinders leef met bespottingbespotting

Leer hulle om skaam te Leer hulle om skaam te weeswees

As kinders leef met As kinders leef met vernedering (shame)vernedering (shame)

Leer hulle om skuldig te Leer hulle om skuldig te voelvoel

Page 19: Filippense 3:17 tot 4:1

As kinders leef met As kinders leef met aanmoediging aanmoediging

Leer hulle Leer hulle selfversekerdheidselfversekerdheid

As kinders leef met As kinders leef met verdraagsaamheidverdraagsaamheid

Leer hulle om geduldig te Leer hulle om geduldig te weeswees

Page 20: Filippense 3:17 tot 4:1

As kinders leef met As kinders leef met waarderingwaardering

Leer hulle om ander te Leer hulle om ander te waardeerwaardeer

As kinders leef met As kinders leef met aanvaarding aanvaarding

Leer hulle om lief te hêLeer hulle om lief te hê

Page 21: Filippense 3:17 tot 4:1

As kinders leef met As kinders leef met goedkeuringgoedkeuring

Leer hulle om van hulle Leer hulle om van hulle self te houself te hou

As kinders leef met As kinders leef met erkenningerkenning

Leer hulle dat dit goed is Leer hulle dat dit goed is om doelwitte te hêom doelwitte te hê

Page 22: Filippense 3:17 tot 4:1

As kinders leef met As kinders leef met mededeelsaamheidmededeelsaamheid

Leer hulle om vrygewig te Leer hulle om vrygewig te weeswees

As kinders leef met As kinders leef met eerlikheid eerlikheid

Leer hulle waarheidsliefde Leer hulle waarheidsliefde

Page 23: Filippense 3:17 tot 4:1

As kinders leef met As kinders leef met vreugdevreugde

Leer hulle lag is van die Leer hulle lag is van die beste medisynebeste medisyne

As kinders leef met As kinders leef met genadegenade

Leer hulle om skuld te bely Leer hulle om skuld te bely en te vergeween te vergewe

Page 24: Filippense 3:17 tot 4:1

As kinders lewe met As kinders lewe met sekuriteitsekuriteit

Leer hulle om geloof in Leer hulle om geloof in hulleself en ander te hêhulleself en ander te hê

As kinders leef met As kinders leef met vriendelikheidvriendelikheid

leer hulle dat die wêreld leer hulle dat die wêreld ’n’n lekker plek is om in lewelekker plek is om in lewe

Page 25: Filippense 3:17 tot 4:1

Volg my voorbeeld Volg my voorbeeld soos ek Christus se soos ek Christus se

voorbeeld volgvoorbeeld volgPaulus Paulus

Page 26: Filippense 3:17 tot 4:1
Page 27: Filippense 3:17 tot 4:1

Hoekom het die Hoekom het die Christendom in die eerste Christendom in die eerste

eeue so gegroei?eeue so gegroei?

1. 1. ’n’n Oop gemeenskap met gasvrye Oop gemeenskap met gasvrye mensemense

2. Diens aan die wyer gemeenskap 2. Diens aan die wyer gemeenskap gelewergelewer

3. 3. ’n’n Eiesoortige leefstyl wat gemaak Eiesoortige leefstyl wat gemaak het dat hulle anders opgetree het.het dat hulle anders opgetree het.

Page 28: Filippense 3:17 tot 4:1

As jy nie gereeld in die As jy nie gereeld in die duiwel vashardloop duiwel vashardloop nie, is dit omdat julle nie, is dit omdat julle

twee in dieselfde twee in dieselfde rigting hardloop!rigting hardloop!

Page 29: Filippense 3:17 tot 4:1

Wat help jou om Wat help jou om ’n’n positiewe positiewe rolmodel te wees?rolmodel te wees?

1. Selfverloëning - vasstaan en getrou 1. Selfverloëning - vasstaan en getrou bly aan Jesus ( 4:1)bly aan Jesus ( 4:1)

2. Kruisdra - loop die liefdes pad van 2. Kruisdra - loop die liefdes pad van Jesus, nie die selfsugtige pad van die Jesus, nie die selfsugtige pad van die vyande van die kruis nie (vs. 19)vyande van die kruis nie (vs. 19)

3. Nadink oor die toekomstige lewe 3. Nadink oor die toekomstige lewe (v20) (v20)

Page 30: Filippense 3:17 tot 4:1

Fokus op wat God nou doenFokus op wat God nou doenFokus op wat God nou doenFokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons doen en waarheen God ons

lewe riglewe rig

Page 31: Filippense 3:17 tot 4:1

Extreme Make-over !Extreme Make-over !

Page 32: Filippense 3:17 tot 4:1

Antwoord met ons leweAntwoord met ons leweAntwoord met ons leweAntwoord met ons lewe

Ons besluit op ’nOns besluit op ’n gepaste gepaste reaksie op wat God gegee/ reaksie op wat God gegee/

gedoen/ gesê hetgedoen/ gesê het

Page 33: Filippense 3:17 tot 4:1

“’“’nn Mens se waarde word nie bepaal Mens se waarde word nie bepaal deur die aantal jare wat jy geleef het nie; deur die aantal jare wat jy geleef het nie; nie eens deur die kwaliteit van sy werk nie eens deur die kwaliteit van sy werk

nie. ’n Mens se waarde hang daarvan af nie. ’n Mens se waarde hang daarvan af of hy sy kinders geloof geleer het, deur of hy sy kinders geloof geleer het, deur

sy eie voorbeeld.” sy eie voorbeeld.”

Page 34: Filippense 3:17 tot 4:1

““We’ve got to see We’ve got to see that she remembers, that she remembers,

because if she because if she forgets, she’s a forgets, she’s a

goner.”goner.”