frederick marais & cas wepener communitas, 26 augustus 2009

23
Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009 Die rituele landskap. Bron van kommer of bron van hoop?

Upload: vernon

Post on 24-Feb-2016

56 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Die rituele landskap. Bron van kommer of bron van hoop?. Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009. Inleiding. Beskrywende verkenning Bron van kommer of hoop? Roetemerkers. Vetrekpunte. Handeling (viering/ ritualisering) Ruimte (binne/buite) Rituele voorwerpe (kruis). - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Frederick Marais & Cas WepenerCommunitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap. Bron van kommer of

bron van hoop?

Page 2: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

InleidingBeskrywende verkenningBron van kommer of hoop?Roetemerkers

Page 3: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

VetrekpunteHandeling (viering/ ritualisering)Ruimte (binne/buite)Rituele voorwerpe (kruis)

Page 4: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Diachroniese bekrywingNuwe Testament – kruis en kruisteologie bekend, alhoewel kruis gekoppel en in gebruik in aanbidding onbekendApostoliese tyd – in hierdie tyd het kruis nog ‘n baie negatiewe konnotasie as doodstarf en word dit nie in Christelike kuns of in Christelike rituele aangetref nie. Wel sphragis... Justinus die typos staurou... Geboue self kruisvorm.Dus: geen fisiese kruise, maar kruis in rituele reeds hier en oor grens van binne/buite...

Page 5: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Diachroniese beskrywingVierde eeu – 1ste beskrywing van die gebruik van ‘n kruis in die erediens by Egeria in Jerusalem teen 380NB stimuli hiervoor

1. Ontdekking van die kruis deur Helena2. Openbaring van Konstantyn – kruis as

teken van oorwinning3. Brief van Cirilius aan Konstantius II

Page 6: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Diachroniese beskrywing

Ontstaan van die Fees van Kruisverheffing (14 Sept): Weiding van die Marturium en Anastasis – biskop hou houtreliek omhoog, gelowiges kyk, raak en soen ditStukkies kruis begin versprei

Page 7: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Diachroniese beskrywingBrandea/kontakrelieke word geïnspireerFees van Kruisverheffing ontstaan in 7de eeu ook in Weste (Rome)Val saam met herowering van kruisreliek van PerseKarel die Grote se uniformering – fees versprei ook Noord

Page 8: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Diachroniese beskrywingTeen die einde van die Vroeë Middeleeue:Gelowiges wil graag in nabye kontak met kruis of kruisrelieke komOok relieke van martelare of ander geestelikes... Daarom in fondamente van altare en kerke ingemessel (hemel nader aan aarde bring)Pelgrimstogte onstaan om by die relieke en plekke te kan uitkomMartelare en relieke bring gelowiges nader aan God - tussengangers

Page 9: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Voorlopige OpmerkingsTwee standaard soorte reaksie by Protestante rakende aanbidding van vóór die Reformasie:

1. Vroeë Kerk liturgie is hoogmode en word ge’blend’ met bestaande diensordes. Argument – digby die bron... God was daar...

2. Aanbidding uit Vroeë en Laat-Middeleeue... Die geskiedenis van bygeloof en korrupsie... Sinlose gewoontes en vreemde vieringe en... God was waarskynlik nie daar nie... En ons skryf 1000jr se liturgiegeskiedenis summier af...

Page 10: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Voorlopige Opmerkings‘n Meer simpatieke blik op Middeleeuse aanbidding?Pogings om binne ‘n ander wêreldbeeld die magte buite hulle beheer te besweer...Godsbeeld = veraf God. Transendensie eerder as immanensie.Rituele pogings tot kontak met God, om God se teenwoordigheid op aarde te beleefVerseker was dit oortredings van die 2de gebod! Tog het hulle dapper gesondig...

Page 11: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap vandagKruise op heuwels en berge in SA

Page 12: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap vandagKruis met klippe op Stellenboschberg

Page 13: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap vandagKruise langs paaie na ongelukke/rampeEen webwerf wat hieraan gewei is stel dit so: “Roadside memorials are erected by people who are searching for more meaninful ways to express their grief and spirituality, outside the confines of religious institutions, during their most vulnerable moments in life. This website is dedicated to those people, and the memorials they erect so that they can grieve, remember, teach, and heal.” http://www.roadsidememorials.ca/

Page 14: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap vandagKruise op internet

http://www.theprayergarden.com/flash.htm

Page 15: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap vandagKruise op digitale altare op internet

http://altaar.kro.nl/

Page 16: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap vandagPelgrimstogte

Page 17: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap vandagPelgrimstogtePILGRIMAGE Itinerary (subject to change)DAY 1 --------- Registration and OrientationDAY 2 ---------Visit historic Robben Island Prison where Nelson Mandela and otherpolitical prisoners were incarcerated. A scenic drive will take end at a gamelodge for an overnight safari experience.DAY 3 ---------An early morning game drive followed by breakfast at the game lodge beforereturn to Cape Town. Explore the District Six museum. A community builtsite that retells the story of one area demolished by the apartheidgovernment.DAY 4 ---------Experience Sunday worship with a congregation in one of the blacktownships. Enjoy a panoramic view of Cape Town from Table Mountain.Lunch and a closing ceremony mark the end of this mini pilgrimage and

Page 19: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Die rituele landskap vandagBegrafnisse

Page 20: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Bron van kommer of hoop?1.Beweging van binne na buite. Nuwe ruimtes

betree: buitelug/natuur, in stede en dorpe op straat, in die kuberruimte, langs snelweë en op heuwels… telkens uit die tradisonele ruimtes uit

2.Beswerend van aard. Die plek/ruimte van ‘n ongelukstoneel, plek van misdaad… ook terapeuties hier…

3.Ook ‘n soeke na nabyheid of intimiteit met God? Soeke na adekwate wyse van kommunikasie met God wat nie in tradisionele ruimtes gevind word nie.

Page 21: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

Bron van kommer of hoop?

Page 22: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009

RoetemerkersDie (ruimtelike) teenwoordigheid van God‘n Dubbele bewegingMissionêre erediensErediens, Liturgie of Ritueel?

Page 23: Frederick Marais & Cas Wepener Communitas, 26 Augustus 2009