g-voucher - tuinprojek - wellingtongemeente - ng kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas...

21
G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

Upload: dotuyen

Post on 27-May-2018

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

G-Voucher - Tuinprojek

Kerkraadsvergadering

6 Mei 2014

Page 2: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Agtergrond

Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013

Aanvanklike doelwitte

Werkverskaffing vir die haweloses

Hou hulle besig vir ‘n tyd van die dag

Rehabilitasie tyd

Werk vir kos en blyplek

Tuin is meer middel tot die doel

Page 3: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Uitdagings

Sekuriteit - omheining

Grond - kwaliteit

Water – toegang en koste

Toesig - koste

Arbeid – beskikbaarheid, werketiek

Effek van bloekoms – grond en verdere ontwikkeling

Produksie plan

ens

Page 4: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Terrein – Okt 2013

Page 5: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 1

Besluit – moet iets op die grond kry

Grond probleem – plant in kratte, bande of in “pots” met potgrond. Los ook bloekom-effek gedeeltelik op

Water – drupbesproeiing

Sekuriteit – omheining is opgesit

Toesig - ? Was nog ‘n probleem

Arbeid – kers opgesteek by Straatwerk se Ophelp-projek in Kaap

Betaal werkers per 4 uur skofte

Werk volgens stukwerk

Page 6: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 1

Begin datum: 10 Februarie 2014

Die volgende mense maak die begin moontlik:

Potgrond – Chris Smit en Reliance

Grondbewerking en gereedskap – Jannie Bosman en sy span

Besproeiing – Clifford Frylinck

Plantjies – Radical Seedlings (Marius Langenhoven)

Gemeente – help met toerusting.

Produksie raad en groeimiddels – Fritz Otto

Hawelose mense van G-voucher verskaf arbeid – maks 8 – deurlopend 3.

Page 7: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 1

Page 8: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 1 Area – ongeveer 400m²

Page 9: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Terrein Feb 2014

Page 10: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Maart 2014

Page 11: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

April 2014

Page 12: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 2

Met Fase 1 is net aangeplant wat beskikbaar was.

Spinasie, kool, aartappels en pampoene

Met Fase 2 meer volledige produksieplan en beter kombinasie van groentes.

Volgende moet in plek wees vir Fase 2:

Grondbewerking

Laaste gedeelte omheining van kerk

Projek voorlegging en goedkeuring deur Dept Landbou vir Fase 2, 3 en 4

Projek goedkeuring deur EPWP loonsubsidie program

Page 13: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 2

Dept Landbou voorlegging sluit die volgende in:

Besproeiingstelsel vir 400m², 800m²(suidelike parkeer terrein) en by bome in begraafplaas.

Tuingereedskap

Stoorplek vir gereedskap en produksiemiddele

Grond – potgrond en bo-grond

Opleiding vir werkers

Produksiemiddele soos bv plantjies vir totale gebied 1 600m²

Page 14: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 2

Doelwitte vir hierdie fase

Berei beddings voor

Installering van besproeiing van 400m² en vir bome in begraafplaas

Maak van olyfboom steggies vir begraafplaas

Uitvoering van produksie plan

Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en 3

Vestiging van gemeenskap betrokkenheid by projek

Page 15: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 2 Area – ongeveer 400m²

Page 16: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 3

Hierdie fase kan slegs begin nadat die bome afgekap is.

Page 17: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 3 Area – ongeveer 800m²

1

2

3

Page 18: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Fase 3

Area is hoofsaaklik onder bloekoms.

Genoodsaak om in kratte te plant.

Fase 3 sluit in die aanplanting van die olyf- en sitrusbome in die begraafplaas

Page 19: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Toekoms visie

Gemeenskap betrokkenheid is krities. Alle kerke, groepe en organisasies moet betrek word

Die idee is dat elke groep (bv Skrop) neem verantwoordelikheid van eenbedding (ons voorsien infrastruktuur, lone, produksiemiddele ens), maar Skrop werk elke dag met arbeider.

Watervoorsiening – bekosbare water is krities. Die moontlike sink van boorgat kan projek baie help

Sekuriteit van perseel Omheining maak reeds groot verskil

Hele perseel baie kwesbaar in die aand.

Page 20: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Wat beteken die projek

• Ons het met 8 mense begin. Dag 2 was net 3 oor. ‘n Man van iets in die 40, ‘n vrou en ‘n 67 jarige.

• Aan die begin het dit vir hulle gegaan oor die R50 per dag en om so min as moontlik tedoen vir die dag.

• Na 3 maande het hulle die sleutels van die projek. Hulle kyk hou toesig oor gereedskapas ander mense kom saam werk. Hulle komwerk naweke sonder betaling om op di e warm dae nat te gooi. Hulle gee raad oor watnog gedoen of verander moet word.

Page 21: G-Voucher - Tuinprojek - Wellingtongemeente - NG Kerk … van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en

Besluite verlang:

Toestemming word verleen:

Dat Wellingtongemeente eienaarskap aanvaar van die projek;

vir die gedeeltelike benutting van die Suidelike parkeerterrein;

vir die ondersoek na ‘n boorgat vir water;

vir aanplant van olyf- en sitrusbome in begraafplaas; en

dat kennis geneem word dat die 11 bome op die suidelike parkeringafgekap word.