gauteng provinsiale regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook...

8
Gauteng Provinsiale Regering S BEGROTING UITGAWE S Gautengse begroting-boekie 2009/2010 D it is met trots dat ek hierdie begrotingsboekie bekendstel. Dit lei die einde van hierdie verkiesingsiklus in en omvatdie belangrike geleenthede wat ‘n nuwe begroting bied. Die laaste jaar van die 2004-09 politieke termyn loop volgende maand ten einde. Daaromis dit noodsaaklik dat die Provinsie oor die tydperk besin. Ons inwerkingstelling van beleidstandpunte en -planne was ‘n sukses omdat fondse strategies toegewys is om ‘n direkte uitwerking op mense se lewens te hê. Oor die medium termyn van 2009 sal die begrotingsraamwerk steeds op die be- haling van kort- en langtermyn-doelwitte klem lê, asook op lewering van gehalte dienste wat Gauteng se inwoners se lewens sal verryk. Wat die bestedingsprioriteite betref, word heelwat middele toegewys aan sosio- ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, gesondheid en vervoer. Sulke dienste is noodsaaklik vir almal in die Provinsie, en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping en die vermind- ering van armoede deur programme soos die Program oor uitgebreide openbare werke, deur die oprigting en onderhoud van skole en gesondheidsplekke en danksy groot projekte soos die Gautrain. Die Provinsie het ook fondse beskikbaar gestel vir die Wêreldstadstreek Akademie, vir vaardigheidontwikkeling wat doeltreffende dienslewering sal verseker. Hierdie boekie omvat kortliks van die bestedingshoogtepunte vir die 2009 medi- umtermyn-bestedingsraamwerk. Die inligting is eenvoudig vervat sodat mense van die begroting bewus kan word en kan begryp, om die proses deursigtig te maak en toerekeningsvatbaarheid van instellings te bevorder. Ons is oortuig dat die 2009/10-begroting ‘n plan omvat vat wat die Provinsie se belangrikste uitdagings die hoof sal help bied. Ons vertrou dat hierdie boekie vir u sal help om die begroting beter te verstaan. Mandla Nkomfe LUR vir Finansies en Ekonomiese Sake Wat is ‘n begroting? ‘N begroting is ‘n finansiële beplanningshulpmid- del wat aandui waarop die beperkte mid- dele bestee gaan word. Die begroting maak dit moontlik om uitsette te koördineer en hulpbronne op gebiede aan te wend wat dit nodig het om die vooraf bepaalde doelwitte te behaal. Om ‘n begroting op te stel, vereis dat die bestuur vooruit beplan, prestasie voortdurend dophou en die nodige aanpassings maak ten einde die doelwitte te bereik. Deur hierdie begroting bekend te maak, bevorder ons toegang tot inligting. Ons moedig die publiek aan om dit in die komende maande te gebruik as maatstaf om die regering se prestasie te meet. Hierdie boekie verduidelik Gauteng se begroting vir die finansiële jaar 1 April 2009 tot 31 Maart 2010. Mandla Nkomfe LUR vir Finansies en Ekonomiese Sake Gauteng Treasury

Upload: halien

Post on 17-Apr-2018

228 views

Category:

Documents


13 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gauteng Provinsiale Regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping

Gauteng Provinsiale Regering

S BEGROTING UITGAWE S

Gautengse begroting-boekie 2009/2010

Dit is met trots dat ek hierdie begrotingsboekie bekendstel. Dit lei die einde van hierdie verkiesingsiklus in en omvatdie belangrike geleenthede wat ‘n nuwe begroting bied. Die laaste jaar van die 2004-09 politieke termyn

loop volgende maand ten einde. Daaromis dit noodsaaklik dat die Provinsie oor die tydperk besin. Ons inwerkingstelling van beleidstandpunte en -planne was ‘n sukses omdat fondse strategies toegewys is om ‘n direkte uitwerking op mense se lewens te hê.

Oor die medium termyn van 2009 sal die begrotingsraamwerk steeds op die be-haling van kort- en langtermyn-doelwitte klem lê, asook op lewering van gehalte dienste wat Gauteng se inwoners se lewens sal verryk.

Wat die bestedingsprioriteite betref, word heelwat middele toegewys aan sosio-ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, gesondheid en vervoer. Sulke dienste is noodsaaklik vir almal in die Provinsie, en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping en die vermind-ering van armoede deur programme soos die Program oor uitgebreide openbare werke, deur die oprigting en onderhoud van skole en gesondheidsplekke en danksy groot projekte soos die Gautrain. Die Provinsie het ook fondse beskikbaar gestel vir die Wêreldstadstreek Akademie, vir vaardigheidontwikkeling wat doeltreffende dienslewering sal verseker.

Hierdie boekie omvat kortliks van die bestedingshoogtepunte vir die 2009 medi-umtermyn-bestedingsraamwerk. Die inligting is eenvoudig vervat sodat mense van die begroting bewus kan word en kan begryp, om die proses deursigtig te maak en toerekeningsvatbaarheid van instellings te bevorder.

Ons is oortuig dat die 2009/10-begroting ‘n plan omvat vat wat die Provinsie se belangrikste uitdagings die hoof sal help bied. Ons vertrou dat hierdie boekie vir u sal help om die begroting beter te verstaan.

Mandla NkomfeLUR vir Finansies en Ekonomiese Sake

Wat is ‘n begroting?

‘N begroting is ‘n finansiële beplanningshulpmid-del wat aandui waarop die beperkte mid-dele bestee gaan word. Die begroting maak

dit moontlik om uitsette te koördineer en hulpbronne op gebiede aan te wend wat dit nodig het om die vooraf bepaalde doelwitte te behaal.

Om ‘n begroting op te stel, vereis dat die bestuur vooruit beplan, prestasie voortdurend dophou en die nodige aanpassings maak ten einde die doelwitte te bereik.

Deur hierdie begroting bekend te maak, bevorder ons toegang tot inligting. Ons moedig die publiek aan om dit in die komende maande te gebruik as maatstaf om die regering se prestasie te meet.

Hierdie boekie verduidelik Gauteng se begroting vir die finansiële jaar 1 April 2009 tot 31 Maart 2010.

Mandla NkomfeLUR vir Finansies en Ekonomiese Sake

Gauteng Treasury

Page 2: Gauteng Provinsiale Regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping

2 • Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008

Wat is die Provinsiale prioriteite ?

n Om Gauteng te omskep in ‘n stad-streek wat met die res van die wêreld kan kers vashou

Bevordering van werkskeppingsektore, ve-•ral dié van vervaardiging, die tersiêre sek-tor, ICT-infrastruktuur en -dienste, toerisme, navorsing en ontwikkeling, kreatiewe bed-rywe, die sektor van mededingende sport, sake rondom die 2010 FIFA Wêreldbeker, landbou, en eenvormige sektorstrategieë oral in die regering.Aanvullende strategieë vir welvaartskep-•ping deur KMMO’s, swart bemagtiging en bedrywe wat deur vroue en jongmense in belangrike ekonomiese sektore besit word.Belegging in strategiese ekonomiese •infrastruktuur, waaronder ‘n geïntegreerde vervoerstelsel.Bevordering van Gauteng se mededin-•gende voordele deur verbeteringe in die sektor van logistiek en vragvervoer en alomvattende dienste vir besighede te ontwikkel.Volhoubare ontwikkeling deur in die ener-•giebehoeftes van ‘n volhoubare ekonomie en maatskaplike ontwikkeling te voorsien.Inwerkingstelling wat die Wêreldstadstreek-•plan (GCR).

n Inwerkingstelling van Gauteng se maatskaplike ontwikkelingstrategie

Inwerkingstelling van ‘n geïntegreerde •

armoedebekampingspakket wat dienste aan die armstes in die provinsie lewer wat hulle die nodigste het.Beskerming van kwesbares, waaronder •kinders, deur die Bana Pele-program in werk-ing te stel en die Strategie oor Vroeë Kin-derontwikkeling van stapel te laat loop.Vestiging van volhoubare nedersettings, deur •informele nedersettings te formaliseer en op te gradeer, en maatskaplike infrastrukture daar te stel.Bevordering van veiliger gemeenskappe •danksy verbeterde regstoepassing en maatska-plike misdaadvoorkoming.Voorsiening van gehalteopvoeding deur beter •toegang en gelykheid te bevorder, die GCR se gebalanseerde kurrikulums van stapel te laat loop, en die prioriteitvaardighede-projek in werking te stel.Voorsiening in gehaltegesondheidsorg, waar-•onder die lewering van bepaalde minimum dienste by staatsgesondheidsinstellings, die inwerkingstelling van ‘n elektroniese gesond-heidsinligtingstelsel, aktiewe toepassing van maatreëls wat swak gesondheid voorkom en werkers binne die gemeenskap se gesondheid te verbeter.Die bevordering van sosiale kohesie deur ‘n •raamwerk te ontwikkel en ‘n plan.Verbetering van openbare veiligheid en maat-•skaplike misdaad-voorkoming.

n Uitbou van kapasiteit en organisa-sie van die staat

Ontwikkeling van die nodige vaardighede •en kapasiteit binne die staatsdiens, waar-onder die integrasie van provinsiale mense-hulpbronontwikkeling- (HRD) projekte en die oprigting van ‘n GCR-Akademie. Om die Gautengse HRD-strategie in werking •te stelOm kapasiteit vir navorsing, ontwikkeling en •innovasie te bevorderOm integrasie, koördinasie en gesamentlike •beplanning te bevorderFinalisering van die ondersoek na die hui-•dige bestuursmodel, waaronder magte en funksies.Finalisering van ‘n monitering-en-evaluasier-•aamwerk en -stelsel vir die hele regering.Verbetering van dienslewering•Prioriteit verleen aan geteikende groepe, •waaronder gestremdes, vroue en die jeugUitbou van demokrasie•Proaktiewe, geïntegreerde kommunikasie•Bevordering van gesonde bestuur deur •teenkorrupsie- en etiese raamwerke en pro-gramme

Vanuit watter bronne word fondse verkry?

TOTale brUTO InkOmsTe r59.439 miljard

Nasionale toewysing Provinsiale inkomste

TotaleBillikheidsaandeelVoorwaardelike toelaesAnder: Gautrain

r56.448 miljard (95%) R38.897 miljard (69%) R13.551 miljard (24%) R4.200 (7%)

R3.035 miljard (5%)

Regstreekse kostes (R44.553 miljoen)

RR

Page 3: Gauteng Provinsiale Regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping

Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008 • 3

Voorwaardelike Toekennings

Bronne van provinsiale inkomste

ander voorwaardelike toekennings R923 miljoen

Gautrain snelspoorverbinding R2.608 miljard

nasionale Tersiêre Dienste-toekenning R2.328 miljard

Omvattende mIV/Vigstoekennin R761 miljoen

Hospitaalvernuwings-toekenning R755 miljoen

Provinsiale InfrastruktuurtoekenninR770 miljoen

Geïntegreerde behuisings- en menslike nedersetting-ontwikkelingstoekenningR3.187 miljard

TOTale VOOrWaarDelIke TOekennInGsbeGrOTInGr13.351 miljard

RRToekenning vir openbare vervoerwerksaamhede R1.404 miljard

Opleiding en ontwikkeling van gesondheidsberoepe R615 miljoen

PasiëntefooieR354 miljoen(11.7%)

belasting op dobbelary en weddenskappeR594 miljoen (19.6%)

ander bronne R475 miljoen(15.7%)

Voertuiglisensies R1.612 miljard(53%)

RRPrOVInsIale

InkOmsTer3.035 miljard

Page 4: Gauteng Provinsiale Regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping

4 • Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008

Uiteensetting volgens ekonomiese klassifikasie Besonderhede van oordragte

Hoe word fondse onderling aangewend?Uiteensetting volgens funksies

Vir watter doel word fondse aangewend?

TOTale beGrOTInGr55.259 miljard

Departmente van maatskaplike Ontwikkeling R1.936 miljard (3.5%)

Gesondheid R16.590 miljard (30%)

OnderwysR18.987 miljard (34.4%)

anderR4.147 miljard (7.5%)

Openbare Vervoer, Paaie en WerkeR9.842 miljard (17.8%)

behuising R3.757 miljard (6.8%)

RR

TOTale beGrOTInGr55.259 miljard

lopende betalingsR39.134 miljard

Oordragte en subsidiesR13.592 miljard

betalings vir kapitaalbatesR2.533 miljard

RR

Oordragte na munisipaliteiteR533 miljoen

Oordragte na HuishoudingsR3.541 miljard

Oordragte na nWI’sR3.048 miljard

ander oordragteR6.470 miljard

OOrDraGTer13.592 miljard

RR

Page 5: Gauteng Provinsiale Regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping

Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008 • 5

Infrastruktuursbesteding volgens departemente

Getal personeel per departement

PersOneel beGrOTInGr25.639 miljard

Departmente van maatskaplike Ontwikkeling R648 miljoen (2.5%)

Gesondheid R9.037 miljard (35.2%)

OnderwysR13.859 miljard (54.1%)

anderR1.358 miljard (5.3%)

Openbare Vervoer, Paaie en WerkeR493 miljoen (1.9%)

behuising R244 miljoen (1%)

RR

TOTale beGrOTInGr12.610 miljard

Departmente van maatskaplike Ontwikkeling R155 miljoen (1.2%)

Gesondheid R1.561 miljard (12.4%)

OnderwysR755 miljard (6%)

Openbare Vervoer, Paaie en WerkeR6.707 miljard (53.2%)

behuising R3.432 miljard (27.2%)

RR

Page 6: Gauteng Provinsiale Regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping

6 • Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008

Waar het ons besteding verhoog?

Spesiale Projekte 1 Spesiale Projekte 2

DinokengR40 miljoen

Padveiligheids ProjekteR38 miljoen

alexandra Hernuwings ProjekR195 miljoen

Cradle of HumankindR32 miljoen

GPG DistrikR244 miljoen

Provinsiale IT-Infrastruktuur (e-Governance)R100 miljoen

GautrainR5.213 miljard

TOTale beGrOTInGr5.862 miljard

RR

Top 20 noodsaaklike Dorpsontwikkelings ProjekteR50 miljoen

Gauteng ekononiese DryfkragR136 miljoen

TOTale beGrOTInGr1.038 miljoen

RR

Intelligente bestuursvervoer stelselR164 miljoen

agro-processing &agricultureR24 miljoen

Gauteng OnlineR350 miljoen

blue IQR314 miljoen

Departement begrotingaangesuiwer2008/09 r’000

Hoeveel beplan ons om vanjaar te bestee 2009/10r’000

met hoeveel het ons bestedingtoegeneem % r’000

Onderwys 16 677 714 18 987 053 13.8

Gesondheid 14 908 327 16 589 941 11.3

maatskaplike

Ontwikkeling1 741 619 1 935 797 11.1

behuising 3 187 289 3 757 410 17.9

Openbare Vervoer 7 699 441 9 841 890 27.8

Gemeenskapsveiligheid 364 458 345 475 (5.2)

Plaaslike regering 315 020 238 858 (24.1)

ander Departemente 3 559 363 3 562 697 0.09

Totale besteding: GPr 48 453 231 55 259 121 14

Page 7: Gauteng Provinsiale Regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping

Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008 • 7

2011/12

R Duisend

Nuwe infrastruktuurbates

Bestaande infrastruktuurbates Totale infrastruktuur

volgens departement

Onderhoud en herstelwerk

Opgradering en

byvoegings

Rehabilitasie en herinrigting

Gesondheid 1 352 095 605 926 46 201 201 523 2 205 745

Onderwys 606 952 55 406 136 961 217 400 1 016 719

Departmente van Maatskaplike Ontwikkeling

111 525 25 519 2 380 139 424

Behuising 3 374 630 448 020 592 431 4 415 081

Openbare Vervoer, Paaie en Werke

2 188 230 367 566 1 209 523 3 765 319

Totale infrastruktuur volgens kategorie

7 633 432 1 502 437 1 987 496 418 923 11 542 288

Toewysing onder kategorieë vir infrastruktuur-besteding

Toewysing onder munisipale gebiede Toegang tot inligting

2009/10

R Duisend

Nuwe infrastruktuurbates

Bestaande infrastruktuurbates Totale infrastruktuur

volgens departement

Onderhoud en herstelwerk

Opgradering en

byvoegings

Rehabilitasie en herinrigting

Gesondheid 928 915 423 282 43 146 165 223 1 560 566

Onderwys 535 376 46 859 145 193 27 282 754 710

Departmente van Maatskaplike Ontwikkeling

129 900 24 420 1 100 155 420

Behuising 2 346 035 459 714 626 337 3 432 086

Openbare Vervoer, Paaie en Werke

5 335 458 327 450 1 044 569 6 707 477

Totale infrastruktuur volgens kategorie

9 275 684 1 281 725 1 860 345 192 505 12 610 259

2010/11

R Duisend

Nuwe infrastruktuurbates

Bestaande infrastruktuurbates Totale infrastruktuur

volgens departement

Onderhoud en herstelwerk

Opgradering en

byvoegings

Rehabilitasie en herinrigting

Gesondheid 1 171 299 552 915 41 797 197 218 1 963 229

Onderwys 560 326 51 970 85 793 190 050 888 139

Departmente van Maatskaplike Ontwikkeling

75 570 25 510 33 430 134 510

Behuising 2 819 780 447 714 592 337 3 859 831

Openbare Vervoer, Paaie en Werke

2 465 771 358 586 1 293 613 4 117 970

Totale infrastruktuur volgens kategorie

7 092 746 1 435 605 2 046 970 387 268 10 963 679

01,000,0002,000,0003,000,0004,000,0005,000,0006,000,0007,000,0008,000,0009,000,000

10,000,000

2009/10 2010/11 2011/12

New infrastructureassetsMaintenance andrepairUpgrading andadditionsRehabilitation andrefurbishment

naam van munisipaliteit 2009/10 2010/11 2011/12

kategorie a 4 633 757 5 354 842 5 552 581

City of Johannesburg 1 901 512 2 240 055 2 475 215

City of Tshwane 787 781 893 765 805 658

Ekurhuleni 1 944 464 2 221 023 2 271 708

kategorie b 347 166 333 783 83 719

Randfontein 14 102 6 413 4 297

Nokeng Tsa Taemane 8 000

Kungwini 414 455 500

Lesedi 11 145 8 177 2 357

Emfuleni 23 316 14 285 1 909

Midvaal 12 000

Mogale City 278 190 304 453 74 655

kategorie C 1 432 659 1 988 001 2 260 890Metsweding 163 325 225 677 166 262

Sedibeng 557 961 730 408 976 104

West Rand 711 373 1 031 917 1 118 524

Insfrastruktuurbesteding met munisipaliteite

6 398 249 7 671 792 7 896 689

Verskillende 129 867 121 090 171 071

Gautrain 5 212 691 2 430 660 2 188 230

Niegevind 869 453 739 047 1 286 297

Totale infrastruktuur vol-gens kategorie 12 610 260 10 963 679 11 542 288

0

500,000

1,000,000

1,500,000

2,000,000

2,500,000

2009/10 2010/11 2011/12

City ofJohannesburgCity of Tshwane

Ekurhuleni

Mogale City

Metsweding

Sedibeng

West Rand

Bedrog en korrupsie Tolvrye nommer:

0800 600 933

Skakel ons asseblief indien u enige inligting ten opsigte van bedrog en korrupsie het:

Gauteng Provinsiale Regering

Besoek ons webwerf bywww.treasury.gpg.gov.za

Kommentaar op die begroting is welkom en kan gestuur word aan:

Gauteng Tesourie Fisiese adres:Main str. 94 Matlotlo Huis Marshalltown

2107

Gauteng Tesourie Posadres: Privaatsak X12 Marshalltown

2107

Telefoon no: (+2711) 355 8259 (+2711) 355 8631 (+2711) 355 8733Faks no: (+2711) 355 8226Epos: [email protected]

Toewysing onder kategorieë vir infrastruktuur-besteding

Page 8: Gauteng Provinsiale Regering · ekonomiese ontwikkelingsdienste soos opvoeding, ... en veral ook aan mense met lae verdienste en werkloses. Hierdie dienste dra by tot werkskepping

8 • Gauteng Provinsiale Regering • BEGROTING UITGAWE • Februarie 2008