geagte ouers, wees trots op jou kind tydens die .... byekorf...geagte ouers, wees trots op jou kind...

9
1 Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S. Swanepoel Ouers, u word uitgenooi na seer sekerlik die hoogtepunt by ons skool vir u kind hierdie jaar. U mag eenvoudig nie hierdie aand misloop nie. Leerlinge moet reeds 17:30 by hul registerklasse aanmeld, reeds geëet het en die korrekte skooldrag aan hê. Ouers moet ook seker maak dat hulle hul kosblikkaartjies by Carien Schoonraad afhaal om ‘n gratis ete by die skool te ontvang. Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees wat koeldranke verkoop. Ouers moet om 18:00 reeds sit. Die program wat by die deur uitgedeel sal word, beloop ongeveer 2 en ‘n halfuur (Pouse ingesluit). Gr 1 – 3 uitstappie Sien foto’s op Byekorf. Atletiekbyeenkoms Sien ook inligtingstuk oor BCVO PAARDEKRAAL-ATLETIEKBYEEKOMS VRYDAG, 16 FEBRUARIE 2018 TE SASOLBURG. Atletiek Beamptekursus Daar word op 25 November 2017 ‘n atletiek beamptekursus deur ‘n professionele afrigte aangebied by Standerton Akademie. Hierdie kursus sal baan- en velditems insluit. Tydens die kursus sal u ‘n reëlboek ontvang asook ‘n sertifikaat wat u sal akkrediteer vir optrede vir ‘n tydperk van 12 maande. Kostes beloop R300 per persoon. Stuur asseblief u naam na Juffrou Diedericks indien u sou belangstel. Ons wil rêgtig al ons ouers aanmoedig om hierdie kursus by te woon. Prego Rol Bestellings Ouers kan hul bestellings kom afhaal eerskomende Vrydag vanaf 10 uur tot 12 uur. 2017/10/25 Standerton Akademie 34/19

Upload: others

Post on 24-Jan-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

1

Geagte Ouers,

Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo.

Groete, S. Swanepoel

Ouers, u word uitgenooi na seer sekerlik die hoogtepunt by ons skool vir u kind hierdie jaar.

U mag eenvoudig nie hierdie aand misloop nie. Leerlinge moet reeds 17:30 by hul

registerklasse aanmeld, reeds geëet het en die korrekte skooldrag aan hê. Ouers moet

ook seker maak dat hulle hul kosblikkaartjies by Carien Schoonraad afhaal om ‘n gratis

ete by die skool te ontvang. Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees wat koeldranke

verkoop. Ouers moet om 18:00 reeds sit. Die program wat by die deur uitgedeel sal

word, beloop ongeveer 2 en ‘n halfuur (Pouse ingesluit).

Gr 1 – 3 uitstappie

Sien foto’s op Byekorf.

Atletiekbyeenkoms

Sien ook inligtingstuk oor BCVO PAARDEKRAAL-ATLETIEKBYEEKOMS VRYDAG,

16 FEBRUARIE 2018 TE SASOLBURG.

Atletiek Beamptekursus

Daar word op 25 November 2017 ‘n atletiek beamptekursus deur ‘n professionele afrigte

aangebied by Standerton Akademie. Hierdie kursus sal baan- en velditems insluit. Tydens

die kursus sal u ‘n reëlboek ontvang asook ‘n sertifikaat wat u sal akkrediteer vir optrede

vir ‘n tydperk van 12 maande. Kostes beloop R300 per persoon.

Stuur asseblief u naam na Juffrou Diedericks indien u sou belangstel.

Ons wil rêgtig al ons ouers aanmoedig om hierdie kursus by te woon.

Prego Rol Bestellings

Ouers kan hul bestellings kom afhaal eerskomende Vrydag vanaf 10 uur tot 12 uur.

2017/10/25

Standerton Akademie

34/19

Page 2: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

2

15 Januarie 2018 Skool begin vir alle Onderwysers

17 Januarie 2018 Skool begin vir alle Leerlinge

20 Januarie 2018 Atletiek Beampte kursus (Pretoria)

25 Januarie 2018 Kenmekaaraand – Braai

27 Januarie 2018 Interhuis Atletiek (Vaalrivier)

31 Januarie 2018 Toetsreeks begin – Afrikaans

3 Februarie 2018 Vrienskaplike atletiek (Bosveld)

10 Februarie 2018 Suidstreek atletiek (Standerton)

16 Februarie 2018 Atletiekbyeenkoms (Sasolburg)

03 Maart 2018 O-Tvl atletiek (Bethal)

21 Maart 2018 Skooldag vir ons skool

22 Maart 2018 Skool sluit vir atlete wat aan SA’s gaan deelneem

23 Maart 2018 Skool sluit

SA Atletiek (Sasolburg)

24 Maart 2018 SA Atletiek (Sasolburg)

9 April 2018 Skool heropen

11, 12, 13 April 2018 Veldskool en leierskamp (Gr 6 en Gr 7)

14 April 2018 Sewe’s Rugby (Gromar)

19, 20 April 2018 Rugby en Netbal kliniek (Gromar)

21 April 2018 O-Tvl proewe

4, 5 Mei 2018 Oefenkamp (Gromar)

12 Mei 2018 Oefendag

19 Mei 2018 Wedstryde (Potgietersrus)

26 Mei 2018 Oefendag

30 Mei 2018 Interne Redenaars

31 Mei 2018 Republiekdag

2 Junie 2018 Bondedag (Lichtenburg)

4 Junie 2018 Eksamen begin

16 Junie 2018 Oefendag

21, 22, 23 Junie 2018 Winterspele

22 Junie 2018 Skool sluit

20 Julie 2018 O-Tvl Krieketproewe

21 Julie 2018 O-Tvl Redenaars (Waterval)

28 Julie 2018 Kultuurfees (Middelburg)

17 Augustus 2018 Nasionale Redenaars

18 Augustus 2018 Nasionale Kultuurfees

24 Augustus 2018 O-Tvl Landloop (Amajuba)

25 Augustus 2018 O-Tvl Skaak (Amajuba)

28 September 2018 Skool sluit

Page 3: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

3

DATUM

TIPE DAG

BESKRYWING

2 November 2017 Prysuitdeling

Begin om 18:00. Leerlinge moet 17:30 aanmeld

3 November 2017 Prego Rol verkope

17 November 2017 Eksamen begin

*** Sien eksamenrooster op Bladsy 6*****

18 November 2017

DANS

Ouers moet asseblief hul name asook die van vriende

nie later as eerkomende Vrydag deurstuur aan die

klasverteenwoordiger. Klasverteenwoordigers stuur

asseblief hierdie name Vrydag deur na Alida J.v.

Rensburg.

23 November 2017 Dankseggingsdiens

Verjaarsdae

Baie geluk!!! aan al ons leerlinge, ouers en onderwysers wat

vanaf

1 – 7 November 2017

verjaar! Mag u baie Seëning beleef!

Kinders

4 November : Machiel Griesel

4 November : Melinda Roberts

5 November : Anke J.v. Rensburg

Ouers

1 November : Mari-Elize Vermaas

6 November : Cobus Potgieter

Page 4: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

4

Gedagte vir die week.....

Page 5: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

5

Uitstappie na die Leeuplaas

Moeg

geleeu!!

meaaawwww

OOOOO sy is sooooo

mooi as sy slaap!!!

Ag so what! ! ! !

Ek is bang die leeu

eet my op! ! !

Oeeee!!!! Die

kindertjies lyk

soooooo

lekker!!!

Hakuna

Matatta!

Page 6: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

6

Meneer Swanepoel verjaar toe te lekker!!!!

Page 7: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

7

Ietsie vir die Mamma’s...........

Page 8: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

8

BCVO SENTRAAL-TRANSVAAL STREEK CVO Skool Brandwag

CVO Kleinfontein Skool CVO Skool Pretoria-Noord

CVO Skool Pretoria Eendracht Heilbron vir CVO

Moot CVO Skool Waterberg CVO

23 Oktober 2017

BCVO PAARDEKRAAL-ATLETIEKBYEENKOMS IS TERUG IN 2018!!!

En... dit is ‘n middag-aandbyeenkoms (onder spreiligte), op ‘n tartanbaan, met elektroniese tyd, met BCVO wat spesiaal daardie dag alle CVO skole landswyd gesluit het sodat ALMAL kan kom deelneem!!! Datum : Vrydag 16 Februarie 2018 Plek: DP de Villiers Stadion, Sasolburg Tyd: Eerste items neem ‘n aanvang om 12h00 Toegang: R25 per volwassene, R10 per nie-deelnemende kind Beamptes vergader: 11h00 Inskrywingsgeld : R100 per atleet (Atlete kan aan soveel as 5 items deelneem. Deelname is in

skole (nie streke nie) se sportdrag. Skole betaal die gelde oor aan BCVO. Een beampte van elke skool vir elke 5 deelnemende kinders van daardie skool)

Inskrywings na: Mev Drika Pretorius by e-posadres [email protected] Alle items (insluitende hekkies) sal aangebied word, met die uitsluiting van die 3000m.

Baan Items Ouderdomsgroep Veld Items Ouderdomsgroep

60m O/6 tot O/9 Turbospies O/6 tot O/11

80m O/6 tot O/11 Spiesgooi O/12 tot O/19

100m O10 tot O/19 Skyfwerp O13 tot O/19

150m O/12 Gewigstoot O/10 tot O/19

200m O/13 tot O/19 Hoogspring O/10 tot O/19

400m O/14 tot O/19 Verspring O/10 tot O/19

800m O/13 tot O/19

1200m O/9 tot O/12 Hekkies D O/10 S O/10 = 70m 70m D O/11 S O/11 75m D O/12 S O/12 D O/13

80m S O/13 90m D O/14 D O/15 100m S O/15 D O/16 D O/17 D O/18 D O/19 S O/14 110m S O/16 S O/17 S O/17 S O/18 S O/19

1500m O/13 tot O19

Hekkies O/10 tot 19

Sluitingsdatum vir inskrywings: 1 Februarie 2018

Sien uit om u op 16 Februarie 2018 in Sasolburg te sien vir ‘n kookwater middag-aandbyeenkoms!!!

VERBLYF

Let wel: Geen kwalifiserende of streeksvereistes geld nie. Elke BCVO leerling is welkom om in te skryf en deel te neem. SO, HIER IS ELKEEN SE KANS OM DEEL TE HÊ AAN ‘N BYEENKOMS UIT DIE HEEL BOONSTE RAKKE, EN OM TE KAN KOM WYS WAT JY KAN DOEN!!!

Page 9: Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die .... Byekorf...Geagte Ouers, Wees trots op jou kind tydens die prysuitdeling ongeag die prestasie. Alles is genade van bo. Groete, S

9

Akkommodasie vir

Landswye Atletiek

Kontakpersoon Kontaknommer

te Sasolburg 2016 Skoolkoshuise

Tegniese Hoersk ool Sasolburg Mnr. Matthysen 016 976 8224 Sasolburg Hoerskool Mev. Du Toit 016 976 0534 I

073 333 5953 Fa kkel Skool Mnr. van der Merwe 016 976 8950

Hotelle Dorp Kontaknommer lndaba Hotel Sasolburg 016 976 0600

Emerald Casino & Safari Resort Vanderbijlpark +1- 15 km van 016 982 8000

Sa sol Riverside Sun Vanderbijlpark +l-10 km van 016 932 1111

Sasol Riviere International Vereeniging +I- 27 km van 016 422 2861

Sasol

Gastehuise Dorp Kontaknommer * lngwe Guest Lodge Vanderbijlpark +1- 15 km van 016- 987 38111

www.ingwelodge.co.za Sasol 987 3470 * Casa Mia Sasolburg 016 976 7125

*Cea sars Geusthouse Sasolburg 016 976 6333 * Eikelaan Sasolburg 016 976 3941 * Loesthof Sasolburg 016 9761715

*Morari Sasolburg 016 976 3498 Kaniklani Sasolburg 016 976 4890

Villa Verde

Mignon's B&O

Sasolburg Sasolburg

016 976 3498 016 976 6334 I

082 568 2063 Pavillion Inn Vaalpark 016 9712790

Vaal View Lodge Vaalpark 016 9711418 Waters Edge Deneysville +1- 50 km van 016 3711217

Sasol Hlaselani Deneysville +1- 50 km van 016 3711350

Rose Lodge Sasol

Deneysville +1- 50 km van

016 3711401

Anchor Creek Sasol

Deneysville +1- 50 km van

016 3712029

Sasol The Homestead Guesthouse Vaalpark 016 971-2790

[email protected] 083 635 0433 52 Oaks Guest House Sasolburg 016 976 3818

www.52oaksguesthouse.co.za Old Willow No.7 Houseboat Vanderbijlpark 083 391-4884

Charters Aark Guest Lodge Vanderbijlpark 016 982-2782

www.aarkguestlodge.co.za lgoli River Castle Vanderbijlpark 016 932-4242

igoli@ rivercastle.co.za Mall Guesthouse Vanderbijlpark 016 981-3299

[email protected] Kromellenboog Guesthouse Sasolburg 016 976-9452

Hananja Guesthouse Vereeniging 016 454-8275 Vaa l Meander Vereeniging 016 424-1121