gebeurtenisse vir die week: -...

4
1 | Bladsy Prediker vandag: Ds. Corneil du Plessis Tema: Die vrug van die Gees “Ons lewe deur die Gees. Daarom moet die Gees ook ons leefstyl bepaal.” Gal 5:25 VERGADERINGS: Gesamentlike Kerkraadsvergadering 05 Junie 2017 om 19h00 in die Dak. FBK vergadering 12 Junie 2017 om 18h30 in die Raadsaal. Kerkraadsake: Op die Kerkraadsvergadering van 22 Mei 2017 is die volgende Ouderlinge/Diakens vir ’n volgende termyn herkies. Hulle moet antwoord voor of op 11 Junie 2017 om bevestig te word 18 Junie 2017 te dien tot 19 Junie 2021. Ouderling: J (Kobus) de la Rey - Sentrale Kerkraad Ouderling JH (Joke) Klut - Bedieningskerkraad Diaken MPA (Petrus) Coetsee - FBK. Gebeurtenisse vir die Week: Datum Tyd Gebeurtenis 31 Mei Woensdag 10:00 Silwerkroon Mini Kerk Ds. Willem Strauss 01 Junie Donderdag 10:00 Senior Selgroep 04 Junie Sondag 08:00 09:00 09:00 09:00 10:00 10:15 12:00 18h30 Pinksterfees Gebedsgroep Nagmaal: Ds. Willem Strauss Loftjokkers Lofland Teeskink – Izak en Winnie de Villiers ICON Sotho Erediens Afsluiting van Pinksterweek met lofprysing en ons verhale. LEEF GEESVERVULD! 23 April – 25 Junie LERAARS Leier: Ds. Corneil du Plessis – 082 772 8630 [email protected] Ds. Willem Strauss – 082 779 4389 [email protected] Bedieningsassistent – Rentia Human Sondag 28 Mei 2017 Bankbesonderhede ABSA – 631142 – 210580026 Saakgelastigde: Amanda Human Tel: 011 869 9700 Faks: 086 243 5887 [email protected] Musiekdirekteur – Rudolf Geldenhuis Leef Geesvervuld! 23 April – 25 Mei

Upload: lamkhue

Post on 03-Feb-2018

252 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gebeurtenisse vir die Week: - albertonsuid.comalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/…  · Web viewHulle moet antwoord voor of op 11 Junie 2017 om bevestig te

1 | Bladsy

Prediker vandag: Ds. Corneil du PlessisTema: Die vrug van die Gees

“Ons lewe deur die Gees. Daarom moet die Gees ook ons leefstyl bepaal.”

Gal 5:25

VERGADERINGS:Gesamentlike Kerkraadsvergadering05 Junie 2017 om 19h00 in die Dak.FBK vergadering12 Junie 2017 om 18h30 in die Raadsaal.

Kerkraadsake:

Op die Kerkraadsvergadering van 22 Mei 2017 is die volgende Ouderlinge/Diakens vir ’n volgende termyn herkies. Hulle moet antwoord voor of op 11 Junie 2017 om bevestig te word 18 Junie 2017 te dien tot 19 Junie 2021.

Ouderling: J (Kobus) de la Rey - Sentrale KerkraadOuderling JH (Joke) Klut - BedieningskerkraadDiaken MPA (Petrus) Coetsee - FBK.

Lidmaatskap ontvang:Belydende Lidmate Frederik Rudolf Kok en Johanna Jocoba Benadie (nou Kok) vanaf Alberton Lewensentrum.

Gebeurtenisse vir die Week:

Datum Tyd Gebeurtenis

31 MeiWoensdag

10:00 Silwerkroon Mini Kerk Ds. Willem Strauss

01 JunieDonderdag

10:00 Senior Selgroep

04 JunieSondag 08:00

09:00

09:0009:0010:00

10:1512:0018h30

PinksterfeesGebedsgroepNagmaal: Ds. Willem StraussLoftjokkersLoflandTeeskink – Izak en Winnie de VilliersICONSotho ErediensAfsluiting van Pinksterweek met lofprysing en ons verhale.

LEEF GEESVERVULD!

23 April – 25 Junie

LERAARSLeier: Ds. Corneil du Plessis – 082 772 [email protected]

Ds. Willem Strauss – 082 779 [email protected]

Bedieningsassistent – Rentia Human 082 454 8033 [email protected]

Sondag 28 Mei 2017

BankbesonderhedeABSA – 631142 – 210580026

Saakgelastigde: Amanda HumanTel: 011 869 9700 Faks: 086 243 [email protected]

Musiekdirekteur – Rudolf Geldenhuis071 675 1706 [email protected]

Leef Geesvervuld!

23 April – 25 Mei

Page 2: Gebeurtenisse vir die Week: - albertonsuid.comalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/…  · Web viewHulle moet antwoord voor of op 11 Junie 2017 om bevestig te

2 | Bladsy

28 Mei 2017

BAADJIEPROJEK:Verlede jaar het 520 hawelose kinders en volwassenes ‘n warm winter beleef te danke aan NG Alberton-Suid se warm harte! Hierdie jaar beoog ons om dit te groei tot ten minste 750 mense! Vir slegs R100 kan jy ’n verskil in 'n hawelose kind of volwassene se lewe hierdie winter maak en hulle help om warm te bly. Skandeer (scan) die Snapscan QR kode en vul “Baadjie” in as verwysing. Jy kan ook by die kerkkantoor inbetaal of ’n internet betaling doen met “Baadjie” as verwysing. Die geborgde baadjies sal tydens ons Pinksteruitreike versprei word en ook later met behulp van welsynsorganisasies soos die CMR (Tutela).

Lofland benodig 'bean bags' of groot kussings om die DAK gemaklik en warm in te rig vir ons kinders. Enige donasies in hierdie opsig sal waardeer word. Kontak Rentia by 082 454 8033 vir verdere navrae.

JEUGDAG – 16 JUNIE 2017Jeugdag beloof om hierdie jaar 'n gesellige gesinsdag te wees. Sluit by ons aan by Rietvlei vir 'n potjiekoskompetisie, speletjies en 'n springkasteel asook 'n ontspanne kuier onder die koeltebome. Koste beloop R50 per volwassene, R40 per kind en R30 per pensionaris. Die kaartjies sluit in toegang tot die

“2Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.

toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met

PREEKREEKS: “LEEF GEESVERVULD”

Diegene wat graag dieper wil delf word aangemoedig om die boekie van Stephan Joubert “Perspektief op die Heilige Gees” @ R120 by CUM aan te skaf.

BELANGRIKE DATUMS HIERDIE KWARTAAL

28 Mei – 18h30 Afskop van Pinksteruitreike29 Mei tot 1 Junie – Pinkster uitreike.04 Junie – 09:00 Pinksterfees (Nagmaal)16 Junie – Jeugdag (ICON)25 Junie – Afsluiting van reeks “Leef Geesvervuld”

OPDATERING VAN NGKAS SE DATABASIS:

’n Vriendelike versoek word aan almal gerig om asb. die lyste met name op die tafels in die sy-ingang van kerk na te gaan en by jou naam in die opmerkingskolom te merk of die inligting korrek is. Bring asb. veranderinge sommer daar op die lys aan. Indien jy weet van gesinne wat uit die gemeente vertrek het, gee asb. vir ons daarvan kennis in die opmerkingskolom by die gesinne se

Page 3: Gebeurtenisse vir die Week: - albertonsuid.comalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/…  · Web viewHulle moet antwoord voor of op 11 Junie 2017 om bevestig te

3 | Bladsy

Lief & LeedSusan van Zyl 011 869 1787, Gert Coetzee 011 869 7222, Chris Botha 083 633 3188, Lizanne Joubert 073 456 2982, Bennie Jordaan 082 771 7060, Susan Vorster.

Innige meegevoel aan tannie Joan Borziak met die afsterwe van haar man. Dink aan die familie in hierdie hartseer tyd. Roudiens is Maandag om 12h00 vanuit ons gemeente deur ds. Willem Strauss.

Maak ’n bydrae of doen ’n betaling met SnapScan!

“Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te

word.” - Ef. 3:16

Verjaarsdae28 MeiSondag

Ann Alblas, Maureen Goosen, Amanda Human, Dewald Lok, Renate Retief.

29 MeiMaandag

Yvonne Bouwer, Lara Burger, Mikayla Kriek, Johan Maritz, Hennie Richter, Adri Spies.

30 MeiDinsdag

Marie Coetzee, Simon Erasmus, Karin Kachelhoffer, Ansomé Louw, Jolene Paton, Annelien Scheppel, Enrico van Niekerk, Elaine Wiesner.

31MeiWoensdag

Jacob Blignaut, Joke Klut(jr.), Natasha Scheppel, Rina Strauss.

01 JunieDonderdag

Edith Bezuidenhout, Nicolene du Plessis, Hennie van der Walt, Danicka van Tonder.

02 JunieVrydag

Engela Aucamp, Justin Colyn, Migné Ehrke, Leo Gerber, Liam Lourens, Marie Mare, Dewan Mentz, Branley Odendaal, Ivan Smith, Nadia van der Merwe, Tyron Volbrecht.

03 JunieSaterdag

Tania Bezuidenhout, Karin de Kock, Albertus Engelbrecht, Joe Mittan, Hannetjie Snyman, Vanessa Sutton, Marisa Wilken.

28 Mei 2017

Page 4: Gebeurtenisse vir die Week: - albertonsuid.comalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/…  · Web viewHulle moet antwoord voor of op 11 Junie 2017 om bevestig te

4 | Bladsy

28 Mei 2017

BEDRYFSHOOF VIR GEMEENTEDie Kerkraad het by sy jongste vergadering besluit om broer Frikkie Schroeder tydelik as Bedryfshoof vir die gemeente aan te stel. Hy sal al die bestuur van sake rondom die gemeente se finansies, admin., personeel en eiendomme deeglik nagaan en ontleed met die oog op ’n moontlike permanente pos. Ons bedank hom van harte vir sy bereidwilligheid om hierdie taak kosteloos te verrig en wens hom sterkte toe daarmee. TUINWOONSTEL BESKIKBAAR 1 slaapkamer met sitkamer, kombuis, aantrek kamer/inloop kas en badkamer ( slegs stort geen bad ). Privaat ingang met tuin en onderdak parkering.Naby skole en winkels. Beskikbaar 1 Junie. Kontak Charlotte Schrader 083 704 1238.”

N G Kerk Klipriviersberg Onthou asb. om die pak-‘n-sak kospakkies voor die 10de van elke maand by die kerkkantoor af te gee. Ons help hulle om 30 hulpbehoewende gesinne in die gemeente te ondersteun. ’n Inhoudslysie is by die deure of by die kerkkantoor of op die webwerf beskikbaar. Elke bydrae word opreg waardeer!

WerksgeleentheidLukie en Anel is opsoek na twee betroubare mense om by hulle aan te sluit met hulle besigheid op ‘n vaste basis. Verkieslik onderwys agtergrond aangesien. Kontak gerus vir Lukie Ehrke by 082 940 0879 vir meer inligting.

NG KERK ALBERTON SUID - PHANTOMSTRAAT 38 RACEVIEW ALBERTON – 011 869 9700