gebeurtenisse vir die week: - ng kerk...

Download Gebeurtenisse vir die Week: - NG Kerk Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/j…  · Web viewHulle moet antwoord voor of op 11 Junie 2017 om bevestig

If you can't read please download the document

Upload: hoangdan

Post on 06-Feb-2018

225 views

Category:

Documents


4 download

TRANSCRIPT

PINKSTERFEES

NAGMAAL

Prediker vandag: Ds. Willem Strauss

Tema: Getuies deur die Gees.

Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wreld. Hand. 1:8

VERGADERINGS:

Gesamentlike Kerkraadsvergadering

05 Junie 2017 om 19h00 in die Dak.

FBK vergadering

12 Junie 2017 om 18h30 in die Raadsaal.

Buitengewone Kerkraadsvergadering

19 Junie 2017 om 19h00 in die Raadsaal.

Kerkraadsake:

Op die Kerkraadsvergadering van 22 Mei 2017 is die volgende Ouderlinge/Diakens vir n volgende termyn herkies. Hulle moet antwoord voor of op 11 Junie 2017 om bevestig te word 18 Junie 2017 te dien tot 17 Junie 2021.

Ouderling: J (Kobus) de la Rey - Sentrale Kerkraad

Ouderling JH (Joke) Klut - Bedieningskerkraad

Ouderling MPA (Petrus) Coetsee FBK en Bedrysfraad.

Gebeurtenisse vir die Week:

Leef Geesvervuld!

23 April 25 Mei

LEEF GEESVERVULD!

23 April 25 Junie

LERAARS

Leier: Ds. Corneil du Plessis 082772 8630

[email protected]

Ds. Willem Strauss 082779 4389

[email protected]

Bedieningsassistent Rentia Human

082 454 8033 [email protected]

Saakgelastigde: Amanda Human

Tel: 011869 9700 Faks: 086243 5887

[email protected]

Musiekdirekteur Rudolf Geldenhuis

071675 1706 [email protected]

Sondag 04 Junie 2017

Bankbesonderhede

ABSA 631142 210580026

eK SAL MY GEES UITSTORT OP ALLE MENSE: ... ELKEEN WAT DIE NAAM VAN DIE HERE AANROEP, SAL GERED WORD.

(Efesirs 4:2-3)

BAADJIEPROJEK:

Verlede jaar het 520 hawelose kinders en volwassenes n warm winter beleef te danke aan NG Alberton-Suid se warm harte! Hierdie jaar beoog ons om dit te groei tot ten minste 750 mense! Vir slegs R100 kan jy n verskil in 'n hawelose kind of volwassene se lewe hierdie winter maak en hulle help om warm te bly.Skandeer (scan) die Snapscan QR kode en vul Baadjie in as verwysing. Jy kan ook by die kerkkantoor inbetaal of n internet betaling doen met Baadjie as verwysing. Die geborgde baadjies sal tydens ons Pinksteruitreike versprei word en ook later met behulp van welsynsorganisasies soos die CMR (Tutela).

LOFLAND

Lofland benodig 'bean bags' of groot kussings om die DAK gemaklik en warm in te rig vir ons kinders. Enige donasies in hierdie opsig sal waardeer word. Kontak Rentia by 082 454 8033 vir verdere navrae.

JEUGDAG 16 JUNIE 2017

Jeugdag beloof om hierdie jaar 'n gesellige gesinsdag te wees. Sluit by ons aan by Rietvlei vir 'n potjiekoskompetisie, speletjies en 'n springkasteel asook 'n ontspanne kuier onder die koeltebome. Koste beloop R50 per volwassene, R40 per kind en R30 per pensionaris. Die kaartjies sluit in toegang tot die piekniek gronde, 'n proe aan Lofland en Icon se potte, koffie, tee en 'n lekkergoed tafel! Ons begin om 11:00. Kaartjies beskikbaar in die DAK na afloop van die diens.

PREEKREEKS: LEEF GEESVERVULD

Diegene wat graag dieper wil delf word aangemoedig om die boekie van Stephan Joubert Perspektief op die Heilige Gees @ R120 by CUM aan te skaf.

BELANGRIKE DATUMS HIERDIE KWARTAAL

16 Junie Jeugdag (ICON)

25 Junie Afsluiting van reeks Leef Geesvervuld

OPDATERING VAN NGKAS SE DATABASIS:

n Vriendelike versoek word aan almal gerig om asb. die lyste met name op die tafels in die sy-ingang van kerk na te gaan en by jou naam in die opmerkingskolom te merk of die inligting korrek is. Bring asb. veranderinge sommer daar op die lys aan. Indien jy weet van gesinne wat uit die gemeente vertrek het, gee asb. vir ons daarvan kennis in die opmerkingskolom by die gesinne se name.

By voorbaat baie dankie vir almal se vriendelike samewerking.

04 Junie 2017

Lief & Leed

Susan van Zyl 011 869 1787, Chris Botha 083 633 3188, Bennie Jordaan 082 771 7060, Susan Vorster, Carin Mijne 072 202 7588.

Lizanne Joubert het hierdie week die uitslag van haar jongste toetse gekry en die kanker is weg! Ons loof die Here saam met jou, Lizanne.( 073 456 2982)

Joke Klut gaan hierdie week vir n operasie. Ons bid haar sterkte toe. (084 568 0824)

Sampie Pienaar gaan hierdie week hospitaal toe vir twee knievervangings. Ons wens hom baie sterkte toe. (082 552 6363)

Tannie Miem Botha Ons verneem dat sy baie siek is en moontlik opgeneem is in die hospitaal. Ons bid vir haar.

Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word. - Ef. 3:16

Verjaarsdae

04 Junie 2017

Tuinwoonstel beskikbaar 1 slaapkamer met sitkamer, kombuis, aantrek kamer/inloop kas en badkamer ( slegs stort geen bad ). Privaat ingang met tuin en onderdak parkering.

Naby skole en winkels. Beskikbaar 1 Junie. Kontak Charlotte Schrader 083 704 1238.

N G Kerk Klipriviersberg

Onthou asb. om die pak-n-sak kospakkies voor die 10de van elke maand by die kerkkantoor af te gee. Ons help hulle om 30 hulpbehoewende gesinnein die gemeente te ondersteun. n Inhoudslysie is by die deure of by die kerkkantoor of op die webwerf beskikbaar. Elke bydrae word opreg waardeer!

Werksgeleentheid

Lukie en Anel is opsoek na twee betroubare mense om by hulle aan te sluit met hulle besigheid op n vaste basis. Verkieslik met n onderwys agtergrond. Kontak gerus vir Lukie Ehrke by 082940 0879 vir meer inligting.

Gemeente-uitreik (6-8 Oktober)

Gemeentelede word uitgenooi om die naweek van 6-8 Oktober saam met die ICON uitreikspan te kom deurbring te Weesgerus Vakansie-oord. Ons gaan hulle ondersteun en deelneem aan hulle program met die vakansiegangers. Kontak asb. vir Christo Otto by 082 903 8445 om jou chalet of kampeerplek te bespreek.

NG KERK ALBERTON SUID - PHANTOMSTRAAT 38 RACEVIEW ALBERTON 011 869 9700

04 Junie 2017

1 | Bladsy

3 | Bladsy

Maak n bydrae of doen

n betaling met SnapScan!