gedagte vir die dagmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...skaak begin 11...

9
NUUSBRIEF 04 11 FEBRUARIE 2021 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geagte Ouers U sou in die nuus gesien het dat die Departement van Basiese Onderwys, ʼn gewysigde skoolkalender vir 2021 bekend gemaak het. As gevolg daarvan is ʼn klein wysiging aan die gepubliseerde kalender van Midstream Ridge Laerskool aangebring. Die April- en September skoolvakansie bly steeds dieselfde. Die tweede kwartaal sluit ʼn week later en die derde kwartaal begin gevolglik ʼn week later om die moontlike buitemuurse program en bepalings te akkom- modeer. Sien asseblief die onderstaande uiteensetting, asook die aangehegte gewysigde kalender. Baie dankie vir u ondersteuning ten opsigte van skoolbywoning. Die daaglikse bywoningspersentasie is fantasties en die akademie is nou goed op dreef! Ons het die groen lig gekry om stadig maar seker weer met sport en kultuur- aktiwiteite te begin. Die eerste swemgalas, volgens ouderdomsgroepe, is suk- sesvol afgehandel. Ons moedig leerders aan om te kom deelneem. Dit is nou die ideale geleentheid om nuwe vaardighede aan te leer. Ons sal poog om 14:45 klaar te wees met die meeste aktiwiteite. Elke sportsoort het sy eie Covid-19 regulasies waarby streng gehou sal word. SPORT Sien die aangehegte sportrooster met aanvangsdatums van verskeie sport- kodes (netbal, rugby, landloop, skaak) wat weer hervat word. KULTUUR Die volgende aktiwiteite is reeds aan die gang: Speak-Easy en Koor. 2021 KALENDER Begin Eindig Kwartaal 1 - 26 Maart Kwartaal 2 14 April 2 Julie Kwartaal 3 27 Julie 23 September Kwartaal 4 12 Oktober 1 Desember GEDAGTE VIR DIE DAG “Doen alles in liefde”

Upload: others

Post on 01-Apr-2021

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

NUUSBRIEF 04 11 FEBRUARIE 2021

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Geagte Ouers

U sou in die nuus gesien het dat die Departement van Basiese Onderwys, ʼn

gewysigde skoolkalender vir 2021 bekend gemaak het. As gevolg daarvan is ʼn

klein wysiging aan die gepubliseerde kalender van Midstream Ridge Laerskool

aangebring. Die April- en September skoolvakansie bly steeds dieselfde. Die

tweede kwartaal sluit ʼn week later en die derde kwartaal begin gevolglik ʼn

week later om die moontlike buitemuurse program en bepalings te akkom-

modeer. Sien asseblief die onderstaande uiteensetting, asook die aangehegte

gewysigde kalender.

Baie dankie vir u ondersteuning ten opsigte van skoolbywoning. Die daaglikse

bywoningspersentasie is fantasties en die akademie is nou goed op dreef!

Ons het die groen lig gekry om stadig maar seker weer met sport en kultuur-

aktiwiteite te begin. Die eerste swemgalas, volgens ouderdomsgroepe, is suk-

sesvol afgehandel.

Ons moedig leerders aan om te kom deelneem. Dit is nou die ideale

geleentheid om nuwe vaardighede aan te leer. Ons sal poog om 14:45 klaar te

wees met die meeste aktiwiteite. Elke sportsoort het sy eie Covid-19

regulasies waarby streng gehou sal word.

SPORT

Sien die aangehegte sportrooster met aanvangsdatums van verskeie sport-

kodes (netbal, rugby, landloop, skaak) wat weer hervat word.

KULTUUR

Die volgende aktiwiteite is reeds aan die gang:

Speak-Easy en Koor.

2021 KALENDER

Begin Eindig

Kwartaal 1 - 26 Maart

Kwartaal 2 14 April 2 Julie

Kwartaal 3 27 Julie 23 September

Kwartaal 4 12 Oktober 1 Desember

GEDAGTE VIR DIE DAG “Doen alles in liefde”

Page 2: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

NUUSBRIEF 04/2021 2

PRETPRATERS

Die Pretpraters begin volgende week, soos op die kalender aangedui.

LO-DRAG

Ons wys net ons ouers van graad 4-7 daarop dat leerders nie met LO klere skool toe mag

kom op dae wat hulle LO het nie.

“FLIP-FLOP”- EN VALENTYNSDAG

Ons wil graag die kinder-kanker organisasie CHOC ondersteun. Op Vrydag, 12 Februarie,

mag leerders “flip-flops” (plakkies) saam met hul skooluniform dra. Die R10 donasie is ten

bate van CHOC. Sien asseblief die aangehegte pamflet met die nodige inligting.

Ons gaan ook Vrydag, 12 Februarie, Valentynsdag vier. Leerders is dan welkom om pienk,

rooi of wit bykomstighede by hul skooluniform te voeg, bv. haarlinte, rooi dasse, ens. Geen

leerder is verplig om aan die twee aktiwiteite deel te neem nie.

EKSTRA KLASSE

Die Afrikaans, Engels en Wiskunde ekstra klas vind plaas van 13:45-14:30 soos op die

kalender vir die verskillende vakke aangedui.

Maandae: Engels

Dinsdae: Afrikaans

Woensdae: Wiskunde gr 4/5

Donderdae: Wiskunde gr 6/7)

Die ekstra klasse is op uitnodiging om getalle te beheer.

SLUITKASSIES (LOCKERS)

Sien asseblief die aangehegte inligtingstuk met betrekking tot sluitkassies vir 2021.

NASORG

Aansoekvorms is op die skool se webblad beskikbaar by die volgende skakel:

http://midstreamridgeprimary.co.za/about/#aftercare

GRAAD 1 2022 AANSOEKE

Ouers word versoek om asseblief hulle Graad 1-aansoeke vir 2022 voor 26 Maart 2021 in te

dien. Neem kennis dat die skool na ʼn aanlyn aansoeksisteem oorgeskakel het. Geen aan-

soeke per e-pos of as harde kopie nie, asseblief. Volg die skakel na Toelatings:

http://midstreamridgeprimary.co.za/admissions/

Kontak asseblief vir Corrie Burger by [email protected] of

012 940 9122, vir enige navrae.

Midstream Ridge Groete

V HARMSE

SKOOLHOOF

Page 3: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

EERSTE KWARTAAL FIRST TERM

SKOOL BEGIN SCHOOL COMMENCES

SKOOL SLUIT SCHOOL CLOSES

WOENSDAG 20 JANUARIE WEDNESDAY 20 JANUARY

VRYDAG 26 MAART FRIDAY 26 MARCH

TWEEDE KWARTAAL SECOND TERM

SKOOL BEGIN SCHOOL COMMENCES

SKOOL SLUIT SCHOOL CLOSES

WOENSDAG 14 APRIL WEDNESDAY 14 APRIL

VRYDAG 02 JULIE FRIDAY 02 JULY

DERDE KWARTAAL THIRD TERM

SKOOL BEGIN SCHOOL COMMENCES

SKOOL SLUIT SCHOOL CLOSES

DINSDAG 27 JULIE TUESDAY 27 JULY

DONDERDAG 23 SEPTEMBER THURSDAY 23 SEPTEMBER

VIERDE KWARTAAL FOURTH TERM

SKOOL BEGIN SCHOOL COMMENCES

SKOOL SLUIT SCHOOL CLOSES

DINSDAG 12 OKTOBER TUESDAY 12 OCTOBER

WOENSDAG 01 DESEMBER WEDNESDAY 01 DECEMBER

PUBLIEKE VAKANSIEDAE PUBLIC HOLIDAYS

NUWEJAARSDAG NEW YEAR’S DAY 01 JANUARIE / JANUARY

MENSEREGTEDAG HUMAN RIGHTS DAY 21 MAART/MARCH

PUBLIEKE VAKANSIEDAG PUBLIC HOLIDAY 22 MAART/MARCH

GOEIE VRYDAG GOOD FRIDAY 02 APRIL

FAMILIEDAG FAMILY DAY 05 APRIL

VRYHEIDSDAG FREEDOM DAY 27 APRIL

WERKERSDAG WORKERS’ DAY 01 MEI / MAY

JEUGDAG YOUTH DAY 16 JUNIE / JUNE

NASIONALE VROUEDAG NATIONAL WOMEN’S DAY 09 AUGUSTUS / AUGUST

ERFENISDAG HERITAGE DAY 24 SEPTEMBER

VERSOENINGSDAG DAY OF RECONCILIATION 16 DESEMBER / DECEMBER

KERSDAG CHRISTMAS DAY 25 DESEMBER / DECEMBER

WELWILLENDHEIDSDAG DAY OF GOODWILL 26 DESEMBER / DECEMBER

SKOOL BEGIN/SCHOOL STARTS WOENSDAG/WEDNESDAY 00 JANUARIE/JANUARY 2022

Page 4: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

Februarie / February 2021

BELANGRIK/IMPORTANT

Please take note that the sport timetable will be updated every SECOND week, if

necessary.

Changes regarding important dates will be highlighted in RED.

All Covid-19 protocols must be applied at all times

All participants must wear a mask to practice

KLUBKRIEKET / CLUB CRICKET

Midstream Ridge Cricket Fields

(MAANDAE EN WOENSDAE / MONDAY AND WEDNESDAY)

u/09 : 13:45 – 15:15 SPANOEFENING/TEAM PRACTICE

(DINSDAE EN DONDERDAE – TUESDAYS AND THURSDAYS)

u/11 – 13 : 13:45 – 15:15 SPANOEFENING/TEAM PRACTICE

KONTAKPERSOON/CONTACT PERSON:

HANNES MAASDORP [email protected]

LANDLOOP / CROSS COUNTRY

LANDLOOP BEGIN 17 FEBRUARIE - CROSS COUNTRY WILL START ON 17 FEBRUARY

DINSDAG EN DONDERDAG TUESDAY EN THURSDAY

OEFENING/PRACTICE: GROEP 1 13:45 – 14:45

OEFENING/PRACTICE: GROEP 2 13:45 – 14:45

KONTAKPERSOON/CONTACT PERSON:

MINETTE BORNMAN [email protected]

ROOSTERS / TIMETABLES

SPORT

Page 5: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

TIMETABLE (SPORT & CULTURAL) 2020 2

MUURBAL / SQUASH

Muurbalbane / Squash Courts

DONDERDAG THURSDAY

OEFENING/PRACTICE: GROEP 1 13:15 – 14:00

OEFENING/PRACTICE: GROEP 2 14:00 – 15:00

OEFENING/PRACTICE: GROEP 3 15:00 – 16:00

BELANGRIKE DATUMS IMPORTANT DATES

KONTAKPERSOON/CONTACT PERSON:

Johan van Wyk [email protected]

MARYNA FOURIE 072 130 9381 / [email protected]

NETBAL / NETBALL

Midstream Ridge Netball Fields

NETBAL BEGIN 17 FEBRUARIE - NETBALL WILL START ON 17 FEBRUARY

MAANDAG – DONDERDAG MONDAY – THURSDAY

MAANDAG / MONDAY SLEGS O/09 / ONLY U/09 13:45 – 14:45

DINSDAG / TUESDAY SLEGS O/10 / ONLY U/10 13:45 – 14:45

WOENSDAG / WEDNESDAY SLEGS O/11 / ONLY U/11 13:45 – 14:45

DONDERDAG / THURSDAY SLEGS O/12,13 / ONLY U/12,13 13:45 – 14:45

KONTAKPERSOON/CONTACT PERSON:

ZELDA SANDERS [email protected]

LEE-ANNE COETZER [email protected]

Page 6: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

TIMETABLE (SPORT & CULTURAL) 2020 3

RUGBY BEGIN 17 FEBRUARIE - RUGBY WILL START ON 17 FEBRUARY

RUGBY OEFENING/PRACTICE: VAARDIGHEID/SKILLS

MAANDAG – DONDERDAG MONDAY – THURSDAY

MAANDAG / MONDAY SLEGS O/09 / ONLY U/09 13:45 – 14:45

DINSDAG / TUESDAY SLEGS O/10 / ONLY U/10 13:45 – 14:45

WOENSDAG / WEDNESDAY SLEGS O/11 / ONLY U/11 13:45 – 14:45

DONDERDAG / THURSDAY SLEGS O/12,13 / ONLY U/12,13 13:45 – 14:45

KONTAKPERSOON/CONTACT PERSON:

ESJÉ ESTERHUIZEN [email protected]

SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY

DONDERDAG THURSDAY

GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

Minette Bornman

Classroom

GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

Mariëtte de Bruin

Classroom

GRADE 2 GROUP 13:00–14:00

Marni J V Vuuren and

Celesté Müller Classroom

SENIOR LEARNERS 13:30–14:30

David Greyling

Classroom

KONTAKPERSOON/CONTACT PERSON:

DAVID GREYLING [email protected]

MARNI JANSEN VAN VUUREN [email protected]

RUGBY

Midstream Ridge Rugby Fields

SKAAK / CHESS

Page 7: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

TIMETABLE (SPORT & CULTURAL) 2020 4

SWEM / SWIMMING

Midstream Ridge Swembad/Pool

SWEM BEGIN 15 FEBRUARIE – SWIMMING WILL START ON 15 FEBRUARY

MAANDAG–DONDERDAG MONDAY–THURSDAY

JUNIORS OEFENTYE/PRACTICE 13:15 – 14:00

SENIORS OEFENTYE/PRACTICE 14:00 – 15:00

KONTAKPERSOON/CONTACT PERSON:

NICOLE WENTWORTH [email protected]

LAUREN PIENAAR [email protected]

TENNIS

Midstream Ridge Tennis Courts

MAANDAE: ONTWIKKELING SPANNE VRYDAG: LIGA SPANNE

MONDAY: DEVELOPMENT TEAMS FRIDAY: LEAGUE TEAMS

u/07 – u/08 OEFENING/PRACTICE 13:15 – 14:00

u/09 – u/11 OEFENING/PRACTICE 14:00 – 15:00

u/12 – u/13 OEFENING/PRACTICE 15:00 – 16:00

KONTAKPERSOON/CONTACT PERSON:

MARELI OLIVIER [email protected]

ILANA KRUGER [email protected]

AURET JANSEN (072 767 0519) [email protected]

Page 8: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

4 Februarie 2021

Geagte Ouers

Midstream Ridge Laerskool het dit goed gedink om hierdie jaar Flip Flop-dag te ondersteun.

“Flip flops is deel van Suid-Afrika se algemene klerekas. Almal dra dit en almal hou baie

daarvan,” sê Carl Queiros, hoof van CHOC. “Die pad wat kinders en tieners met kanker stap, is

nie ʼn maklike een nie. Die jaarlikse gebeurtenis samel geld vir kinders met kanker in. Ons hoop

om die publiek op 12 Februarie 2021 in hulle flip flops (vol liefde vir die jonges) te sien.”

Met die ondersteuning van elke Suid-Afrikaner, is dit werklik ʼn 10 vir 10 met CHOC. Stel jou 10

tone op 12 Februarie 2021 met jou R10-donasie ten toon en word een van CHOC se “sool-

date”! Ons mag dalk nooit in die skoene van kinders met kanker loop nie, maar ons kan wel vir

een dag in ʼn paar flip flops loop. Sodoende wys ons dat ons nooit sal ophou om teen kanker te

veg, wanneer dit by kinders kom nie.

Die R10 donasie kan aan die registeronderwyser(es) gegee word en só sal die leerling ook dan

sy/haar armband ontvang. Geen leerling word verplig om die armband te koop nie. Leerlinge

wat besluit om nie hieraan deel te neem nie, sal dan op 12 Februarie 2021 (soos normaal)

skoolskoene dra.

Baie dankie vir u ondersteuning.

Groete

Minette Bornman Mnr. V. Harmse

TRUTH ORGANISEERDER SKOOLHOOF

Page 9: GEDAGTE VIR DIE DAGmidstreamridgeprimary.co.za/wp-content/uploads/2021/02/...SKAAK BEGIN 11 FEBRUARIE – CHESS WILL START ON 11 FEBRUARY DONDERDAG THURSDAY GRADE 3 GROUP 13:30–14:30

AANSOEK: SLUITKASSIES (2021) APPLICATION: LOCKERS (2021)

LEERDERINLIGTING / LEARNER INFORMATION

NAAM EN VAN

NAME AND SURNAME

GRAAD EN KLAS

GRADE AND CLASS

KOSTE / COST

R100 PER SLUITSKAS PER JAAR

R100 PER LOCKER PER YEAR

Voltooide vorms moet asseblief voor of op Vrydag, 12 Februarie 2021, by u kind se voog-

onderwyser ingehandig word.

Completed forms must be submitted to your child’s register teacher on or before

Friday, 12 February 2021.

REËLS

1. Daar moet jaarliks weer aansoek gedoen word vir ʼn sluitkassie.

2. Die leerder moet sy/haar eie slot voorsien. Geen kombinasieslotte word toegelaat nie!

3. ʼn Duplikaatsleutel moet aan die Registeronderwyser oorhandig word (geseël in ʼn koevert, met

die leerder se naam).

4. Alle slotte moet verwyder word voor 30 Oktober 2021 en die sluitkas moet skoon gelaat word.

5. ʼn Spesifieke sluitkas sal aan die leerder toegewys word.

6. Sluitkassies mag nie onderling uitgeruil word nie.

7. U rekening sal met die relevante bedrag gedebiteer word.

8. GEEN plakkers word aan die binnekant van die sluitkas toegelaat nie, tensy dit met Prestik

vasgesit word.

RULES

1. Learners must re-apply for a locker annually.

2. Learners must supply their own locks. Combination locks is not allowed!

3. A duplicate key must be handed in at the learner’s Register teacher (in a sealed envelope, with

the learner’s name).

4. All locks must be removed before 30 October 2021 and the lockers must be clean.

5. A specific locker will be allocated to a learner.

6. Lockers may not be exchanged amongst learners.

7. Your account will be debited with the relevant amount.

8. No stickers are allowed on the inside of the lockers, unless Prestik is used.

GETEKEN: OP: SIGNED: ……….…….................................................. ON: ......................................2021