gelofte skool...eksamen. 2. in die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool...

13
GELOFTE SKOOL SEKONDÊRE AFDELING Akademiese inligting vir leerders Kontroletoets- en eksamenroosters GRAAD 8 2020

Upload: others

Post on 09-Mar-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

GELOFTE SKOOL

SEKONDÊRE AFDELING

Akademiese inligting vir leerders

Kontroletoets- en eksamenroosters

GRAAD 8

2020

Page 2: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

KONTROLETOETSE EN FORMELE ASSESSERING. Graad 8 tot 12 leerders skryf kontroletoetse vir die eerste drie kwartale van die jaar. Kontroletoetse word op Woensdae en by uitsondering op Maandae geskryf. Kontroletoetsroosters vir die hele jaar word aan die begin van die jaar aan alle leerders gegee. Leerders moet twee weke voor die toets in kennis gestel word van die werk waaroor die toets sal handel en die toets moet die volle 60 minute duur. Die toets moet binne vyf dae na afloop daarvan nagesien wees, aan die leerders teruggegee word en die uitslae met die leerders bespreek word. Leerders mag GEEN ander klastoets/assesserings skryf op die dag wat kontroletoetse afgelê word nie.

Kontroletoetse in alle vakke vir alle grade met die uitsondering van LO (gr 10 – 12), SK en EBW (graad 8 en 9 in die tweede kwartaal) is verpligtend. Selfone moet af en in die leerder se tas wees tydens kontroletoetse en formele assessering. (Die skool en personeel aanvaar geen verantwoordelikheid vir selfone wat uit ʼn tas gesteel word nie.) AFWESIGHEID TYDENS KONTROLETOETSE 1. Ouers moet die skool die oggend van die vraestel in kennis stel indien die leerder

nie die betrokke dag in staat is om die kontroletoets af te lê nie. 2. ‘n Brief/mediese sertifikaat van die ouer/voog moet binne DRIE DAE getoon word

aan die betrokke graadvoog by die leerder se terugkeer na die skool. Indien hierdie spertyd nie nagekom word nie kan die leerder gepenaliseer word vir minagting op die demerietestelsel.

3. Die betrokke kontroletoets sal op die eerste Vrydagmiddag na die toets om 14:15 by die skool onder die toesig van ‘n departementshoof/graadvoog geskryf word. In buitengewone omstandighede sal die leerder wat nie die eerste Vrydag die toets kan skryf nie dit op die daaropvolgende Vrydag kan skryf. Indien beide hierdie geleenthede verbeur word, sal die leerder ‘n nul vir die betrokke toets ontvang.

4. In buitengewone gevalle, byvoorbeeld dood, bywoning van begrafnisse of ernstige

siekte sal die finale besluit by die skoolhoof berus.

AFWESIGHEID TYDENS KLASTOETSE/INFORMELE ASSESSERING Enige uitstaande assesserings sal afgelê word tydens die eerste akademiese middag in die betrokke personeellid se klas.

2

Page 3: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

AFWESIGHEID TYDENS EKSAMEN 5. Ouers moet die skool die oggend van die vraestel in kennis stel indien die leerder

nie die betrokke dag in staat is om die eksamen af te lê nie. 6. Die leerder moet by die terugkeer na die skool ‘n mediese sertifikaat/brief van die

ouer toon aan die persoon in beheer van die eksamen.

7. Enige uitstaande vraestelle, insluitende die Stelwerkeksamen, sal afgelê word tydens die eksamen op die dae wat deur die betrokke personeel gereël word.

3

Page 4: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

KONTROLETOETSE 2020 KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3

Dat. Dag Gr. Vak Dat. Dag Gr. Vak Dat. Dag Gr. Vak

27 J

an

uari

e

Maan

dag

12 AFRHL

8 A

pri

l

Wo

en

sd

ag

12 CATN/PHSC/GEOG

15 J

uli

e

Wo

en

sd

ag

12 HOSP/BSTD/LFSC

11 ENGFAL 11 AFRHL 11 CATN/PHSC/GEOG

10 AFRHL 10 TRSM/GRDS/ACCN 10 MATH/MATHL

9 ENGFAL 9 NW 9 TEGN

8 AFRHL 8 MATH 8 SK

29 J

an

uari

e

Wo

en

sd

ag

12 ENGFAL

15 A

pri

l

Wo

en

sd

ag

12 AFRHL

22 J

uli

e

Wo

en

sd

ag

12 MATH/MATHL

11 AFRHL 11 ENGFAL 11 ENGFAL

10 ENGFAL 10 HOSP/BSTD/LFSC 10 ENGFAL

9 AFRHL 9 MATH 9 ENGFAL

8 ENGFAL 8 TEGN 8 NW

3 F

eb

rua

rie

Maan

dag

12 TRSM/GRDS/ACCN

22 A

pri

l

Wo

en

sd

ag

12 MATH/MATHL

27 J

uli

e

Maan

dag

12 TRSM/GRDS/ACCN

11 CATN/PHSC/GEOG 11 TRSM/GRDS/ACCN 11 AFRHL

10 MATH/MATHL 10 AFRHL 10 AFRHL

9 TEGN 9 AFRHL 9 SW

8 SW 8 SW 8 AFRHL

12 F

eb

ruari

e

Wo

en

sd

ag

12 HOSP/BSTD/LFSC

29 A

pri

l

Wo

en

sd

ag

12 HOSP/BSTD/LFSC

5 A

ug

ustu

s

Wo

en

sd

ag

12 ENGFAL

11 MATH/MATHL 11 MATH/MATHL 11 HOSP/BSTD/LFSC

10 ENGFAL 10 ENGFAL 10 TRSM/GRDS/ACCN

9 SK 9 ENGFAL 9 MATH

8 MATH 8 AFRHL 8 MATH

19 F

eb

ruari

e

Wo

en

sd

ag

12 MATH/MATHL

6 M

ei

Wo

en

sd

ag

12 TRSM/GRDS/ACCN

12 A

ug

ustu

s

Wo

en

sd

ag

12 CATN/PHSC/GEOG

11 TRSM/GRDS/ACCN 11 HOSP/BSTD/LFSC 11 MATH/MATHL

10 CATN/PHSC/GEOG 10 CATN/PHSC/GEOG 10 ENGFAL

9 SW 9 TEGN 9 AFRHL

8 NW 8 NW 8 TEGN

26 F

eb

ruari

e

Wo

en

sd

ag

12 AFRHL

13 M

ei

Wo

en

sd

ag

12 ENGFAL

17 A

ug

ustu

s

Maan

dag

12 STELWERK

11 HOSP/BSTD/LFSC 11 CATN/PHSC/GEOG 11 ENGFAL

10 AFRHL 10 MATH/MATHL 10 CATN/PHSC/GEOG

9 MATH 9 SW 9 NW

8 SK 8 ENGFAL 8 ENGFAL

4 M

aart

Wo

en

sd

ag

12 ENGFAL

12

26 A

ug

ustu

s

Wo

en

sd

ag

12 PROEF

11 AFRHL 11 11 MATH/MATHL

10 HOSP/BSTD/LFSC 10 10 HOSP/BSTD/LFSC

9 EBW 9 9 SK

8 TEGN 8 8 EBW

11 M

aart

Wo

en

sd

ag

12 CATN/PHSC/GEOG

12

31 A

ug

ustu

s

Maan

dag

12 PROEF

11 ENGFAL 11 11 TRSM/GRDS/ACCN

10 TRSM/GRDS/ACCN 10 10 MATH/MATHL

9 NW 9 9 EBW

8 EBW 8 8 SW

4

Page 5: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

UITEENSETTING VAN EKSAMENVRAESTELLE

Afrikaans Graad 10 – 12:

: : : :

V1 V2 V3 V4

Begripstoets en Taal Letterkunde Stelwerk Mondeling*

Graad 9 :

: : :

V1 V2 V3 V4

Mondeling* Begripstoets en Taal Stelwerk Letterkunde

Graad 8 :

: :

V1 V2 V3

Mondeling* Begripstoets en Taal Stelwerk

*Mondeling word gedurende kwartaal in klas geassesseer.

Engels Eerste Addisionele Taal

Graad 10 – 12

: : : :

P1 P2 P3 P4

Language in Context Literature Creative writing Oral*

Graad 9 :

: : :

P1 P2 P3 P4

Oral* Comprehension and Language Creative writing Literature

Graad 8 :

: :

P1 P2 P3

Oral* Comprehension and Language Creative Writing

*Oral assessment is done in class during the term.

Wiskunde

: :

V1 V2

Algebra en Waarskynliksheidsleer Analitiese Meetkunde, Euklidiese Meetkunde, Trigonometrie en Statistiek

Fisiese Wetenskappe

: :

V1 V2

Fisika Chemie

5

Page 6: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

Lewenswetenskappe : :

V1* V2*

Weefsels, selle en molukulêre studies Strukture en beheer van prosesse in basiese lewenstelsels Omgewingstudies *Soos uiteengesit in afbakening.

Rekenaartoepassingstegnologie

: :

V1 V2

Prakties Teorie

Ingeneursgrafika en -ontwerp : :

V1 V2

Siviel Meganika

Geografie : : : :

V1 V2 V1 V2

Graad 10 + 11 Teorie Teorie en Kaartwerk Graad 12 Teorie Kaartwerk

Besigheidstudie

: :

V1 V2

Graad 10 – 12 Besigheidsomgewing en Besigheidsbedrywighede Besigheidsgeleenthede en Besigheidsrolle

Rekeningkunde : :

V1 V2

Graad 10 – 12 Finansiële State; Ontleding en vertolking BTW, Kosteberekening, Begrotings

BEVORDERINGSVEREISTES

‘n Leerder sal bevorder word indien hy/sy aan die volgende miniumvereistes voldoen: GRAAD 8 EN 9 50% behaal in AFRIKAANS HUISTAAL 40% behaal in WISKUNDE en ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL 40% behaal in DRIE ander vakke 30% behaal in TWEE ander vakke GRAAD 10 – 12 40% behaal in DRIE vakke waarvan een ‘n amptelike taal op HUISTAALVLAK moet wees 30% in drie ander vakke. EEN vak mag gedruip word. Daar moet egter voldoende bewys van die skoolgebaseerde assesseringskomponent van hierdie vak gelewer word. SLAAG MET VRYSTELLING 40% vir Huistaal 4 vakke bo 50% (LO uitgesluit)

6

Page 7: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

EKSAMENINSTRUKSIES AAN LEERDERS 1. Leerders moet in die eksamenlokaal wees 15 minute voor die aanvang van die

eksamen.

2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere geleentheid af te lê indien ‘n mediese sertifikaat of, in uitsonderlike gevalle, ‘n brief van die ouer getoon word.

3. Leerders mag geen selfone, notas, handboeke of enige dokumente behalwe skryfbehoeftes in die lokaal inbring nie.

4. Leerders wat gedurende die eksamensessie aandag nodig het, moet die hand opsteek om die toesighouer se aandag te trek. Toesighouers mag geen vrae omtrent die vraestel beantwoord nie.

5. Leerders mag nie enige skryfbehoeftes/sakrekenaars by ‘n ander leerder leen nie.

6. Daar mag slegs in blou of swart ink geskryf word.

7. Die gebruik van Tippex is verbode. Leerders wat antwoorde wil kanselleer, moet duidelike diagonale lyne dwarsoor die gedeelte trek.

8. Wanneer die leerders die eksamenlokaal verlaat, moet alle antwoordboeke sowel as die vraestelle, ingelewer word.

9. Geen graffiti / tekeninge mag op die vraestelle of antwoordstelle gemaak word nie.

10. Die normale skoolreëls ten opsigte van skooldrag, haarreëls en dissipline geld gedurende die eksamen.

11. Daar mag geen eet- of drinkgoed in die eksamenlokaal ingeneem word nie. WANGEDRAG

‘n Leerder is skuldig aan wangedrag indien hy/sy:

• opsetlik ‘n instruksie van die toesighouer verontagsaam;

• enige ongemagtigde materiaal/selfone in die eksamenlokaal inbring;

• op enige wyse met enige ander leerder in die eksamenlokaal kommunikeer;

• enige ander leerder in die eksamenlokaal help;

• probeer om enige ander persoon in die eksamenlokaal te intimideer;

• probeer om enigiemand om te koop;

• onordelik in die eksamenlokaal optree;

• homself aan onreëlmatige of ongemagtigde gedrag ten opsigte van vraestelle of antwoordstelle skuldig maak.

Indien ‘n leerder enige vorm van wangedrag openbaar tydens ‘n eksamen/toets, het die skoolhoof die bevoegdheid om die betrokke leerder die vraestel op dieselfde dag, maar tydens ‘n later tydgleuf te laat skryf.

7

Page 8: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

EKSAMENROOSTER – MEI/JUNIE 2020

Datum Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8

Sessie 1 Sessie 2 Sessie 1 Sessie 1 Sessie 2

Ma 25 Mei

CATN 1/PHSC 1/GEOG 1 GEOG 2 AFRHL 2 MATH/MATHL 1 AFRHL 2 ENGFA 2

Di 26 Mei

ENGFA 2 CATN 1/PHSC 1/GEOG 1 MATHL 2 TEGN AF

Wo 27 Mei

TRSM/GRDS 1/ACCN 1 LO CATN 1/PHSC 1/GEOG AF SK

Do 28 Mei

AFRHL 2 ENGFA 2 AF NW AF

Vry 29 Mei

MATH 1/MATHL 1 HOSP/BSTD 1/LFSC AFRHL 2 LO WISK 1

Ma 1 Jun

MATH 2/MATHL 2 TRSM/GRDS 1/ACCN 1 ENGFA 2 SW EBW

Di 2 Jun

AF AFRHL 1 AF ENGFA 2 AF

Wo 3 Jun

HOSP/BSTD 1/LFSC AF TRSM/GRDS/ACCN AF NW

Do 4 Jun

ENGFA 1 BSTD 2 AF WISK 1 AF

Vry 5 Jun

PHSC 2/CATN 2 MATH 1/MATHL 1 ENGFA 1 AFRHL 4 WISK 2

Ma 8 Jun

BSTD 2 MATH 2/MATHL 2 CATN 2/PHSC 2 EBW SW

Di 9 Jun

AF GRDS 2/ACCN 2 AF AF AF

Wo 10 Jun

GRDS 2/ACCN 2 AF HOSP/BSTD 1/LFSC BSTD 2 WISK TEGN

Do 11 Jun

LO CATN 2/PHSC 2 LO SK AFRHL 2

Vry 12 Jun

AFRHL 1 ENGFA 1 AFRHL 1 ENGFA 4 LO

7

Page 9: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

Datum

PROEFEKSAMEN – 2020

Graad 12

Sessie 1 Sessie 2

Ma

24 Aug CATN 1/PHSC 1/GEOG 1 GEOG 2

Di

25 Aug AFRHL 2

Wo

26 Aug LFSC 1/BSTD 1

Do

27 Aug ENGFA 2

Vry

28 Aug GRDS 1/ACCN 1

Ma

31 Aug LO

Di

1 Sept AFRHL 1

Wo

2 Sept HOSP/BSTD 2/LFSC 2

Do

3 Sept ENGFA 1

Vry

4 Sept MATH 1/MATHL 1

Ma

7 Sept MATH 2/MATHL 2

Di

8 Sept AF

Wo

9 Sept TRSM/GRDS 2/ACCN 2

Do

10 Sept CATN 2/PHSC 2

8

Page 10: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

EKSAMENROOSTER – OKTOBER/NOVEMBER 2020

Datum Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8

Sessie 1 Sessie 1 Sessie 2

Ma 26 Okt

CATN 1 AFRHL 2 TEGN MATH 1

Di 27 Okt

AFRHL 2 CATN 1 AFRHL 2 ENGFA 2

Wo 28 Okt

AF AF AF SW

Do 29 Okt

LO GRDS 1/TRSM/ACCN 1 MATH 1 AF

Vry 30 Okt

ENGFA 3 ENGFA 3 LO EBW

Ma 2 Nov

BSTD 1/LFSC 1 HOSP/BSTD 1/LFSC 1 BSTD 2/LFSC 2 NW MATH 2

Di 3 Nov

AF AF SK AF

Wo 4 Nov

GRDS 1/TRSM/ACCN 1 GRDS 2/ACCN 2 ENGFA 2 AFRHL 2

Do 5 Nov

ENGFA 1 AF AFRHL 4 AF

Vry 6 Nov

PHSC 1/GEOG 1 MATH 1/MATHL 1 SW TEGN

Ma 9 Nov

PHSC 2/GEOG 2 MATH 2/MATHL 2 MATH 2 NW

Di 10 Nov

AFRHL 1 ENGFA 1 AF AF

Wo 11 Nov

GRDS 2/ACCN 2 AFRHL 1 ENGFA 4 SK

Do 12 Nov

MATH 1/MATHL 1 PHSC 1/GEOG 1 AF AF

Vry 13 Nov

HOSP/BSTD 2/LFSC 2 LO EBW LO

Ma 16 Nov

MATH 2/MATHL 2 PHSC 2/GEOG 2 AF AF

9

Page 11: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

STELWERKEKSAMEN 2020

TRSM/HOSP PAT

Datum Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8

Halfjaar

Di 5 Mei

Afrikaans (2 ½ uur)

TRSM PAT (4 uur)

HOSP PAT (4 uur)

Afrikaans (1½ uur)

Engels (1½ uur)

Vry 8 Mei

Engels (2 ½ uur)

HOSP PAT (4 uur)

TRSM PAT (4 uur)

Engels (1½ uur)

Afrikaans (1½ uur)

Proefeksamen

Ma 17 Aug

Engels (2½ uur)

GEEN GEEN GEEN GEEN

Wo 19 Aug

Afrikaans (2½ uur)

GEEN GEEN GEEN GEEN

Eindjaar

Wo 14 Okt

GEEN Afrikaans

(3 uur) Afrikaans

(3 uur) Afrikaans (1½ uur)

Engels (1½ uur)

Do 15 Okt

GEEN GEEN GEEN Engels

(1½ uur) Afrikaans (1½ uur)

10

Page 12: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

KLASROOSTERS – 2020

8.1 (L SCHOEMAN)

Dag Periode

1 2 3 4 5 6

1 AFRHL WISK LIFE NW(W) SW NW(B)

2 ENGFA WISK REK COML AFRHL SK

3 AFRHL SW ENGFA WISK EBW TEG

4 SK REK ENGFA WISK LIFE AFRHL

5 NW(W) ENGFA SW TEG NW(B) WISK

6 WISK ENGFA COML REK AFRHL SW

7 SK AFRHL WISK TEG ENGFA LO(B)

8.2 (E BRAND)

Dag Periode

1 2 3 4 5 6

1 WISK LO(B) TEG SW REK ENGFA

2 SK NW(W) LIFE AFRHL ENGFA WISK

3 WISK REK NW(B) ENGFA SW AFR

4 COML TEG SK SW AFR WISK

5 LIFE AFRHL WISK REK ENGFA NW(W)

6 NW(B) TEG AFRHL SW ENGFA WISK

7 WISK ENGFA SK COML AFRHL EBW

11

Page 13: GELOFTE SKOOL...eksamen. 2. In die geval van afwesigheid moet die leerder se ouer (voog) die skool skakel voor 08:00. Sodanige leerder sal toegelaat word om die eksamen by ‘n latere

DAGROOSTER 2020

KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4

DATUM DAG DATUM DAG DATUM DAG DATUM DAG

1 Ma 13 Jan Geen Ma Vakansie Ma 6 Jul Vakansie Ma 28 Sep Vakansie

2 Di 14 Geen Di 31 Mrt 5 Di 7 1 Di 29 1

3 Wo 15 1 (Per 3–6) Wo 1 Apr 6 Wo 8 2 Wo 30 2

4 Do 16 1 Do 2 7 Do 9 3 Do 1 Okt 3

5 Vr 17 2 Vr 3 1 Vr 10 4 Vr 2 4

6 Ma 20 3 Ma 6 2 Ma 13 5 Ma 5 5

7 Di 21 4 Di 7 3 Di 14 6 Di 6 6

8 Wo 22 5 Wo 8 4 Wo 15 7 Wo 7 7

9 Do 23 6 Do 9 4 + Kaskar Do 16 1 Do 8 1

10 Vr 24 7 Vr 10 Goeie Vrydag Vr 17 Fotodag Vr 9 2 + Erediens

11 Ma 27 1 Ma 13 Gesinsdag Ma 20 2 Ma 12 3

12 Di 28 2 Di 14 5 Di 21 3 Di 13 4

13 Wo 29 3 Wo 15 6 Wo 22 4 Wo 14 5 + Stelwerk

14 Do 30 4 Do 16 7 Do 23 Interhuis Do 15 6 + Stelwerk

15 Vr 31 5 Vr 17 1 Vr 24 5 Vr 16 7

16 Ma 3 Feb 6 Ma 20 2 Ma 27 6 Ma 19 1

17 Di 4 7 Di 21 3 Di 28 7 Di 20 2

18 Wo 5 1 Wo 22 4 Wo 29 1 Wo 21 3

19 Do 6 2 Do 23 5 Do 30 2 Do 22 4

20 Vr 7 3 Vr 24 5 + Braaidag Vr 31 2 + Entrep. Vr 23 5

21 Ma 10 4 Ma 27 Vryheidsdag Ma 3 Aug 3 Ma 26 Eksamen

22 Di 11 5 Di 28 6 Di 4 4 Di 27 Eksamen

23 Wo 12 6 Wo 29 7 Wo 5 5 Wo 28 Eksamen

24 Do 13 7 Do 30 1 Do 6 6 Do 29 Eksamen

25 Vr 14 1 Vr 1 Mei Werkersdag Vr 7 7 Vr 30 Eksamen

26 Ma 17 2 Ma 4 2 Ma 10 Vakansiedag Ma 2 Nov Eksamen

27 Di 18 3 Di 5 2 + Stelwerk Di 11 1 + Atletiek Di 3 Eksamen

28 Wo 19 4 Wo 6 3 Wo 12 2 Wo 4 Eksamen

29 Do 20 5 Do 7 4 Do 13 3 Do 5 Eksamen

30 Vr 21 6 Vr 8 4 + Stelwerk Vr 14 4 Vr 6 Eksamen

31 Ma 24 7 Ma 11 5 Ma 17 5 Ma 9 Eksamen

32 Di 25 1 Di 12 6 Di 18 6 Di 10 Eksamen

33 Wo 26 2 Wo 13 7 Wo 19 7 Wo 11 Eksamen

34 Do 27 3 Do 14 1 Do 20 1 Do 12 Eksamen

35 Vr 28 4 Vr 15 2 Vr 21 2 Vr 13 Eksamen

36 Ma 2 Mrt 5 Ma 18 3 Ma 24 3 Ma 16 Eksamen

37 Di 3 6 Di 19 4 Di 25 4 Di 17 Geen

38 Wo 4 7 Wo 20 5 Wo 26 5 Wo 18 Geen

39 Do 5 1 Do 21 6 Do 27 6 Do 19 Geen

40 Vr 6 2 Vr 22 7 Vr 28 7 Vr 20 Geen

41 Ma 9 3 Ma 25 Eksamen Ma 31 1 Ma 23 Geen

42 Di 10 4 Di 26 Eksamen Di 1 Sep 2 Di 24 Geen

43 Wo 11 5 Wo 27 Eksamen Wo 2 3 Wo 25 Geen

44 Do 12 6 Do 28 Eksamen Do 3 4 Do 26 Geen

45 Vr 13 7 Vr 29 Eksamen Vr 4 5 Vr 27 Geen

46 Ma 16 1 Ma 1 Jun Eksamen Ma 7 6 Ma 30 Geen

47 Di 17 2 Di 2 Eksamen Di 8 7 Di 1 Des Geen

48 Wo 18 3 Wo 3 Eksamen Wo 9 1 Wo 2 Geen

48 Do 19 4 Do 4 Eksamen Do 10 2 Do 3 Geen

50 Vr 20 Pretloop Vr 5 Eksamen Vr 11 3 Vr 4 Geen

51 Ma 8 Eksamen Ma 14 4

52 Di 9 Eksamen Di 15 5

53 Wo 10 Eksamen Wo 16 6 + Forty days

54 Do 11 Eksamen Do 17 7

55 Vr 12 Eksamen Vr 18 Pretloop