geloofsfamilie vat hande! - dkfk.co.za filediensbeurte sondag 26 augustus doringkloof-oos sondag 2...
TRANSCRIPT
‘n Geloofsfamilie
vat hande!
09:00 Oggenddiens
Danksegging
Ds Nelis Lindeque
Diensbeurt: Doringkloof-
Sentraal
Johannes 6:51-56
13de Sondag in
Koninkrykstyd
09:00 Familiediens
Danksegging
Ds Emile Rademeyer
Diensbeurt: Doringkloof-
Sentraal
10:30 English Service
Thanksgiving
Rev Anandie Greyling
18:30 Leefdiens
Voorbereiding
Ds Chris Swart
DIENSBEURTE
Sondag 26 Augustus
Doringkloof-Oos
Sondag 2 September
Highveld
Sondag 9 September
Lyttelton
LEEFDIENSTE
Sondae 18:30 – 19:30
• Waar ons fokus op hoe
ons leef.
• In wat ons glo.
• ‘n Alternatiewe
bedieningstyl.
Aan alle nuwe
lidmate,
baie welkom.
Meld asseblief na
die diens in die
ingangsportaal aan.
VROUEKAMP
14 – 16 September 2018
Plek: Pure Joy
Tema: In God se Gimnasium
Spreker: Ds Janneman
van WykKoste: R820
Lidmaatkursus:
20 Augustus
18:30 in die
konsistorie
DKF TUISTAFEL
Met die oog op ‘n Doornkloof
Familiekerk resepteboek, nooi ons
alle gemeentelede uit om vir ons
hul resepte te stuur. Van disse tot
gebak, en vertel ons hoekom die
resep vir jou so spesiaal is. Stuur
resepte aan:
PANNEKOEKVERKOPE
26 Augustus
Fondsinsameling ten bate van
ds André se behandeling /versorging.
Bestellys in portaal of daar kan by die
kerkkantoor bestel word. R20 vir 6
sonder suiker of 5 met suiker.
Daar sal op die sondag ook
kontantverkope wees.
NAASTES IN
NOOD
Ons benodig
asseblief leë
roomys-, jogurt-
en
botterbakkies.
Baie dankie aan
almal wat so
getrou bydra!!!
HULP
word benodig met die skink van
tee en koffie Sondae oggende na
die diens.
Indien jy betrokke wil raak kontak
Denise Venter 082 875 9234
Ons love community…
kom eet saam
Maandae 19:00
“When you
have more
than you
need, build
a longer
table not a
higher
fence…”
Muur van herinneringKontrakte en blomhouers is
beskikbaar by die kerkkantoor.
Naaldwerkklasse
Maandae 14:00
Woensdae 14:00
Donderdae 14:00Kontak Renita Jordaan
082 050 5483
@NGDFK
www.dkfk.co.za
EFT-Betalings:Verwysings:· MDO vir Dankoffer
· TM vir Tiendemaand
· VB vir Vrouebediening
· BF vir Boufonds
· KB vir Kinderbediening
· VS vir Voedingskema
· NN vir Naastes in Nood
Neem asseblief kennis dat ons
e-pos adresse verander het:
Theuns - [email protected]
Natasha - [email protected]
Bertie - [email protected]
Vir die
“Doppiesprojek”:
Slegs koeldrank-proppies en
broodknippiesasseblief.
Gebruik nou jou slimfoon
Vir meer info oor enige
Leefaksies:
Kontak vir Chris
083 466 2366
Reis ook saam op
Facebook en WhatsApp
Onthou om u
Familienuus
by die deure
te neem