geloofsvorming -...

20
Geloofsvorming

Upload: others

Post on 19-Oct-2019

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Geloofsvorming

JeugstrategiegesprekshandleidingJeug-enFamiliebediening

WesKaapSinode2017

‘n Tafel

Geloofissoos‘ngroothouteetkamertafel.Geloofsvormingis‘nprosesnetsooshoutwerk.‘nHouttafelneemtyd,moeite,envaardigheidomtemaak,netsoosgeloofoor‘nleeftydgevormword.‘nTafelwatmetliefdegemaakiskan‘nerfstukwordwatvirjarefamilieenvriendesebymekaarkomplekword.Só‘ntafelis‘nruimtewaarstoriesentradisiesgedeelengevormword.

Hetjyalooitgekykhoe‘nskrynwerkermethoutwerk?

Wathetjygesien?Geruik?Gehoor?Gevoel?

Vertelvan‘ntafelinjouhedeofverledewatvirjoubetekenisinhou?

Vier tafel pote

Soos 4 tafelpote,word geloof ook gevormdeur 4 aspektewat geïntegreerd is. Hierdie 4“pote”is:

KennisVerhoudings

AksieAanbidding

KennisKennis is nodig vir geloofsvorming. Hierdie kennis sluit in kennis oor God, Jesus en dieHeiligeGees.KennisoordieBybelenkerngeloofswaarhede.Kenniswatnodig isomin‘nverhoudingmet dieHere te leef. Kennis oor die kerk en die gemeenskap van gelowiges.Maarditsluitookintoegepastekennis(lewenswyshede)inoorhoeomasChristenteleef.VerhoudingsMense isnie gemaakomalleen te glonie,maaromsaam tegloenmekaar se geloof teversterk. Geloof word gevorm in verhoudingsmet ander deur dissipelskap, mentorskap,gemeenskap van gelowiges en die kerk. Geloof is hoe jy as Christen in verhouding metjouself en ander leef as gelowige. Geloofsvorming is interaktief en ‘n lewenslangevormingsproses.

AksieGeloofwatnieoorgaantotdadenie,isniewerklikgeloofnie.Geloofisnienetkognitiewewaarhedeofverhoudingsnie,maarook‘ngehoorsamenavolgelingskapvanJesuswatjoudade,woorde,houding,keuses,waardesendoelwittebeïnvloed.OnswordgeroepomasGod se ligdraers in diewêreld te leef, na ander uit te reik en ‘n verskil in diewêreld temaak.Geloofenleweisgeïntegreerd.AanbiddingHoe geloof werk is ook ‘n misterie en verskil van persoon tot persoon. God stap ‘nindividuele pad met mense en mense ontmoet God op verskillende plekke en maniere.MenseseverskillendespiritualiteitebeïnvloedhoehulleGodbeleefenaanbid.Hoeisjougeloofgevorm?Kanjyaanmense,plekkeofgeleenthededinkwat‘nimpakgehadhetopjougeestelikegroei?

Kanjyaanvoorbeeldedinkvanhoedie4tafelpoteinjoulewegestaltekry?

kennisverhoudings

aksieaanbidding

Hoelykjougemeentese4benevangeloofsvorming?

Die vier tafelpote van geloofsvorming het egter in vandag se tyd ‘n uniekeuitdagingentoepassing.Metanderwoorde,alhoewelkennisaltydbelangrikis,wordkennisvandagvirdiejongergenerasieop‘nander,nuwemaniergevorm.En so ook verhoudings, aksie en aanbidding. Hoe lyk hierdie vier tafelpote injeugbediening vandag? Voltooi die 100 vraag vraelys (aan die einde van dieboekie)engebruikdievolgendegedeelteomdittebespreek.

1. Kennis

Dinkaan‘ngeleentheidwaarjysaammetanderkosmaak.Hoedoenjulledit?

Kanjyaan‘ngeleentheiddinktoejyietsnuutaangeleerhet?Vertel.

Hoehelpditonsomnuuttedinkoordiemanierwatonskennisdeelingeloofsvorming?

Multi-dimensioneel Diekosmaakmetafooris‘ngoeiemanieromteverstaanhoekennisvandagandersasdieverlede gevorm word. In die verlede is kennis hoofsaaklik deur ‘n kenner (of boek)oorgedra. Dit was meestal ‘n een-rigting en een-dimensionele proses. Dink maar aan ‘nonderwyserwatvoor‘nklasstaanenleer.Ditwas‘nproseswaarindieteorieverduidelikisendaarnahetdieontvangerditdanpraktiesgaantoegepas.Vandagwerkditmeer soosomte leer fietsryofkook.Dit is ‘nmultidimensioneleproseswaarkennisopverskeiemaniereingewinword(uitboeke,metbehulpvantegnologie,deurteeksperimenteer, vanafandermense,ens).Almalneemdeelaankennisoordrag (almalhet‘nbydraeendeelhulkennisofervaring)–dinkmaaraan‘nfamiliewatsaamkosmaakof‘ninternetgroepvanouerswatraadmetmekaardeel.Dieteoriekomnienoodwendigvoordiepraktyknie.Praktyk–teorie–praktyk–teorievorm‘nherhalendesiklus.Lys die plekke waar jeug betrek word of bedien word in jou gemeente (byvoorbeelderediens,kategese,kampe,uitreike,feeste,kleingroepe,ens)MerkwaarelkeenopdievolgendeKENNISkontinuumsisengeselsdaaroor:Kennisoordrag KennisontdekTeorievoorpraktyk PraktykvermengmetteorieBoekekennis Multi-dimensioneel

2. Verhoudings

Vertelvan‘npiekniekofbraaiwaarverskillendeouderdomme

saamgekuierhet.Kanjyaannog‘ngeleentheiddinktoejysó‘nruimteervaarhetwaarverskillendeouderdommebymekaarwas?Vertel.

Hoehelpditonsomnuuttedinkoordierolwatverhoudingsspeel

ingeloofsvorming?

Inter-generasioneel ‘nPiekniekis‘ntoepaslikemetafoorvirhoegelooftemiddevanverhoudingsgevormword.Indieverledewasdaar‘ntydwatdieklemdaaropgevalhetdatelkeouderdomsgroepophulle eie bedienmoet word. Nouword die waarde weer opnuut ontdek dat geloof ooktussenouderdomsgroepe(inter-generasioneel)wederkeriggevormword.Net soos ‘n piekniek ‘n mens uit jou gemaksone haal en soms heerlike chaos kanveroorsaak, lyk ruimtes waar geloof inter-generasioneel gevorm word ook anders aswaaraanonsgewoondis.‘nPiekniekvradatalmalsaamopdiegrondsit,almaldiekosdeelenalmaldeelneemaandiegeselsenkuier.Ruimteswasgeloofbinneverhoudingsgevormword vra ook dat elkeen gelyk behandelword, almal deelneem en dat elkeen ‘n bydraemaak.Lys die plekke waar jeug betrek word of bedien word in jou gemeente (byvoorbeelderediens,kategese,kampe,uitreike,feeste,kleingroepe,ens).MerkwaarelkeenopdievolgendeVERHOUDINGSkontinuumsisengeselsdaaroor:Eenrigtingkommunikasie Deelnemendekommunikasie Afwaarts(Ouernajonger) Wederkerig(oudnajonkenandersom) Oppervlakkig Indiepte

3. Aksie

WaarenopwattermanierhetjydieafgelopeweekervaardatJesusjougebruik?Vertel.

Hoehelphierdieverhaleonsomnatedinkoorhoeonsonsgeloofleef?

Geïntegreerd ‘n Kosblik is ‘n toepaslike metafoor van hoe aksie deel uitmaak van geloofsvorming.Kosblikke word oral saamgeneem na die plekke waarheen ons elke dag gaan – skole,studieplekke en werksplekke. Dit is ‘nmetafoor van ons alledaagse lewens.Wanneer ‘nkosblikseinhoudgedeelwordduiditopomgee,verhoudingsbouendiensbaarheidtussenmenseinonsleefwêreld.Aksie dui op die deel van geloof wat dade, woorde, keuses en houding insluit wat onsleefwêreldbeïnvloed.VoorheenhetmensedikwelsgedinkaanChristelikedienswerkasietswat by die kerk gebeur of korporatief deur die kerk georganiseer word. Vandag lê onsopnuut weer klem daarop dat ons geloof aksies geïntegreerd moet wees met onsalledaagselewe.Geloofwordgevormdaarwaarobjektiewekennispraktiestoegepaswordenuitvloeiin‘nlewevandiensbaarheid.Lys die plekke waar jeug betrek word of bedien word in jou gemeente (byvoorbeelderediens,kategese,kampe,uitreike,feeste,kleingroepe,ens).MerkwaarelkeenopdievolgendeAKSIEkontinuumsisengeselsdaaroor:Bydiekerk Bydiehuis/leefwêreld Kleingroepieneemdeel Almalneemdeel Teoretieseopleiding Praktieseopleiding

4. Aanbidding WaarenwanneerervaarjyGod?

HoebeïnvloeddieBybeljougeloof?Enpreke

Enmense?Enmusiek?

Endienoodvandiewêreld?Engehoorsamedade?

Endienatuur?Enstilte?

Ensimboliek

Verskeidenheid spiritualiteite‘n Feesmaal kan ‘nmetafoorwees vir aanbidding. Asmense ‘n feesmaal beskryf, is daarverskillendedingewatelkeengeniet.Eenpersoonsaldiekosgeniet,‘nandereensalnoemdatdiekersligofblommemooiwas,‘nandersalweerdiegeselskapgenietennog‘nandereen sal diemusiekwaardeer. Sommige sal let op die groep se ervaring, en vir ander salindiwiduelegesprekkebelangrikwees.Sommigesal letopdiealgeheleatmosfeervandiegeleentheidenandersalweerspesialeofbesondereoomblikkegeniet.Net so is ons vandagbaiebewusdaarvandat kinders en jongmenseGodop verskillendemaniereervaar.Ditgeldnatuurlikevirvolwassenesook!SommigesalgroeiwanneerhullemeerleervandieBybelofgeloof,anderwilmetmenseorhulgeloofservaringsgeselsanderwilGodmetmusiekaanbid,anderweermetstiltesofsimbole.SommigemenseervaarGodindienatuur,anderwilweerdiensbaarweesensienGodraakwaarmense‘nverskilindiewêreldmaak.Lys die plekke waar jeug betrek word of bedien word in jou gemeente (byvoorbeelderediens,kategese,kampe,uitreike,feeste,kleingroepe,ens).MerkwaarelkeenopdievolgendeAANBIDDINGkontinuumsisengeselsdaaroor: Eenvormigestyl Diversestyle Beperkteruimtes Verskeidenheidruimtes Laekennisoorspiritualiteite Hoëbegripvirdiversiteit

100 vrae oor geloofsvorming in jeugbediening:

Merkwatterstellingswaarisvanjullegemeentesejeugbediening:

1. Onswerknienetuitdiekategeseboeknie 2. Diekategetewordaangemoedigomhulgroepesehuisete

besoek 3. Onsmaakgebruikvanstiltesindiekategese 4. Daarisplaaslikeuitreike 5. Diekategetebelalmalophulverjaarsdae

6. Onswerkdikwelsmetanderhulpmiddelebehalwedieboekieindiekategese

7. Daarisgereeldgetuienisseoordiensleweringindieeredienste 8. Onsdoenmoeiteommensedingetelaatervaar 9. Kinders/tienerswordaangemoedigenbemagtigombetrokkete

weesbydiebasaar 10. Diekategetehetalmalinhulgroepieop‘nwhatsappgroep 11. Onskategetestaannievoordiegroepenleernie 12. Onshousomsdiensofkategeseindienatuur 13. Onsmaakbaiegebruikvandiekerkjaarsimboliekindiediens 14. Dieleiervandiekategesehetdiekategeteop‘nwhatsappgroep 15. Kindersneemookkollekteop

16. Onskinderssitnieinryenie 17. Tienershelpookmetdienagmaal 18. Onsjeugbedieningsienomnadienatuur 19. Onsmaakmoeiteomdiesakramenteop‘nverskeidenheid

manieretevier 20. Diekategeteversorgmekaargeestelik 21. Daarisookkinders/tienerswatmensebinneenbuitedie

gemeenteondersteun 22. Onssingverskillendetipeliedereindiediens 23. Onsjeugbedieningisbetrokkebyarmmense 24. Onswordmetverskillendeinstrumentebegelei 25. Onshetpogingsomdieouerstebetrekbykategese 26. Indiejeugbedieningkryelkekind/tienerblootstellingaannood 27. Onskategetevertelverhaleuitonseielewens 28. Dietienersloopmetmekaar‘ngeestelikepad 29. Onstienersweethoeommetanderrasseverhoudingstebou 30. Onsmaaktydvirgebedindieerediens 31. Dietienersgeeomvirmekaarindiegroep

32. Onshetgetuienisseindiediens 33. Onskindersvertelverhaleuithuleielewens 34. Onstienersleeromselfnatedinkooroplossingsvirdienood 35. OnsfokusnienetopBybelkennisindiekategesenie 36. Onshetgrootgroepgeleenthedewaarkindersmekaarbeterleer

ken 37. Kategetevertelstorieswaarhullehulliglaatskyn 38. Onskategetesitopdieselfdevlakashulgroep 39. Onshetgebedsreiseopkampe 40. Onsgebruiksomsvideoclipsindiekategese 41. Graad8’stotGraad11’shetgedeeldeaanbiddingsgeleenthede 42. Dietienershelpmetdiekinderbediening 43. Onskategeselyknieelkeweekdieselfdenie 44. Onsgebruikvisuelehulpmiddels 45. Onsstelbelangindiekindersseopinieoordieonderwerp 46. Diekinders/tienersbidvirmekaar 47. Onshelpkindersombydieskooldiensbaartewees 48. Kategetewordopgeleiomdieverskillendespiritualiteitstylete

verstaan 49. Kindershetvrymoedigheidomhuleiemeningstedeelindie

kategese 50. Kinderskrykansommoeilikevraetevra 51. Diekinders/tienersbidvirhulkleingroepleier 52. Onstienersoefenbydiekerkomdiensbaartewees 53. Daarwordelkeweekterugvoergeleentheidgegeeoordie

toepassingvandievorigeweeksetema 54. Ditwordaankategetegekommunikeeromniealdieantwoorde

tegeenie 55. Daarwordruimtegelaatvirselfontdekking 56. Diekerkraadwoonooksomsdiejeuggeleenthedeenkategeseby 57. Almalindiegemeentewordgedurigaangemoedigomiewers

diensbaartewees 58. Onskinderssitin‘nkringsaammethulgroepleier 59. Diepredikantofleierisniedieenigstepersoonwatkampe

aanbiednie 60. Daarisgebedstasies(kreatiewegebed)indieeredienste 61. Onskampebestaanniemeeruitlesingsnie 62. Familiesisbelangrikindieeredienste 63. Onstienersleerhulgawesken 64. Verskillendespiritualiteitstylewordinonsgemeentegevier 65. Onskampgebruikverskeiemetodesomkennissaamteontdek 66. Familiesissaamdiensbaarbydiekerk 67. Daarisgereeldgetuienisseoordiensleweringindieeredienste

68. Tienerskrykansomvraetevrain‘nerediens 69. Dietemasvandienstesluitfamilieonderwerpein

70. Onsvierdiekerkjaarindiejeugbedieningmetritueleenkleure 71. Daarisinteraksieindiedienste 72. Kategetehelpkindersmetdiedietoepassingvandieles 73. Onskykvideosindiekategese 74. Almalindiegesinneemdeelaanhuisgodsdiens 75. Diejeugbedieningversorgookouermense 76. Onshoorgereelddattienersbydieskoolbetrokkeisby

liefdadigheid 77. Tienerswordgehelpomhulleeiespiritualiteiteteleerken 78. Daarismeervolwasseneswat‘nkindbegeleiasnetsy/haar

ouersendiekategeet 79. Onsgebruiksimboleindiekategese 80. Onsgebruikervaringsleeropkampe 81. Huisgodsdiensinonshuiseis‘nbaielekkergespreksgeleentheid 82. Mentorskapprosessewordaangemoedig 83. Daarisdiensgeleenthede 84. Onsluisternamusiekindiekategese 85. Onsgebruikdieinternetvirkategese 86. Onsnooikinderssaamopgemeenteuitreike 87. Almalindiegemeenteweetwatterdiensprojektediekerkdoen 88. OnsgebruikdienatuuromoorGodtedinkopkampe 89. Kinders/tienerskryookkansomietsindiekategeseaantebied 90. Onskindershetapartedienste 91. Daarislangerenvolhoubareuitreike 92. Onskategesehelpmensemetdiekopspiritualiteit

93. Onskategesehelpmensemetdiehandspiritualiteit 94. Onskategesehelpmensemetdiehartspiritualiteit 95. Onskategesehelpmensemetmistiekespiritualiteit 96. Daaris‘nkinderoomblikinonseredienste 97. Tienerswordaangemoedigenbemagtigomhuleieideestebring

endiensprojektetebeplan 98. Bejaardesisbetrokkebydiejeugbediening 99. Verhoudingstussenleiersenkinders/tienersbehelsdieper

kommunikasie 100. Kategeteneemkinderssaammethulleopdiensprojekteof

uitreike

MerkwatternommersasWAARgemerkis,engeeeenpuntvirelkasvolg:(OFteldieaantalkerewat“waar”gemerkisbyelkeenvandieswart,rooi,groenenpersgemerktevrae).Kennis:Vraagnommers1,6,11,16,27,33,35,38,40,44,45,49,50,54,55,58,59,61,

65,68,74,81,85,89,96,Totaal: /25Verhoudings: Vraagnommers2,5,10,14,20,25,28,31,36,41,42,46,51,56,62,66,69,71,

75,78,82,86,90,98,99Totaal: /25Aksie: Vraagnommers4,7,9,15,17,18,21,23,26,29,34,37,47,52,53,57,63,67,

72,76,83,87,91,97,100Totaal: /25Aanbidding: Vraagnommers3,8,12,13,19,22,24,30,32,39,43,48,60,64,70,73,77,79,

80,84,88,92,93,94,95,Totaal: /25

Gesels saam oor die jeugbediening: Watter“tafelpoot”vangeloofsvormingisvolgensdievraelysdielangste?Endiekortste?Stemjulsaam?

Kyknadiestellingsbydie“tafelpoot”watdiekortsteis?Wattervandiestellingskanjuloorweeg

asideesomteimplementeer?Kyknadiegrootprentjievanalleswatgebeurindiegemeentewaarkinders,tienersofgesinnebetrokkeis.

Kennis - Kategesemoethervormwordna‘nruimtevirgeloofsvormingi.p.v.geloofsoordrag.

Dinknaoorhoediejaarbeplanning,kurrikulum,lokale,tye,stylenkommunikasiehiertoekanbydrae.

- Gebruikkreatiwiteitenaktiwiteitomdeelnametebevorder.- Kategetemoettoegeruswordomgesprekketefasiliteerwatgeloofvormingbegeleiin

plaasvan“onderwysers”watgeloofoordra.- Kyknadieverskillenderuimteswaar“kennis”gevormwordindiegemeente,maarook

tuisenbydieskoolenondersoekhoeditmeermulti-dimensioneeleninteraktiefgerigkanword.

Verhoudings - Dinknaoorwaarenhoe‘nverskeidenheidverhoudingsgevestigkanword.- Skepnuwerolle/geleenthedesodatmeermensebymekaarbetrokkekanwees.- Dinkoorhoediejeugbedieningkanoorvleuelmetmeergemeenteaktiwiteiteofanders

om.- Skepgeleenthedewaarouersenkinders/tienerssaamgeloofkanbeoefen,aanbidof

saamkandien.- Rusouerstoeenmaakhuldeelvangeloofsvorming(betrekhulbydiekategese,

erediensteenjeuggeleenthede).- Bevorderfamiliegewoontesen‘nhuisgeloofpraktyk.Aksie - Skepgeleenthedevirelkeouderdomsgroepomdiensbaar(ooksaammetander)te

wees.- Bevorderblootstellingaannoodendiens/uitreikprojekte.- Maak‘nduidelikeverbintenistussenkerkenleefwêreldmetdiegebruikvan

storievertel,getuienisseendievieringvanlewensfases/oomblikke.

Aanbidding - GebruikdieKerkjaaras‘nmanieromruimteteskepvirverskillendespiritualiteiteindie

eredienste,tydenshuisgeloofenindiekategese.- Vestiggeloofsgewoontes.- Gebruikkampeenuitstappiesindienatuur.- Gebruikkreatiewegebedenaanbiddingasdeelvanjeugbediening.- Dinkaan‘nverskeidenheidvanmediumsenskepgeleenthedeomelkeenteervaar

(musiek,kuns,drama,videoclips,stiltes,simboliek,kleure,ervaringsleer,avontuur,ensovoorts).

Virmeernadenkeenvoorstelle,besoekgeruswww.dinkjeug.ngkerk.net

Gebruik die volgende hulpmiddels: gooi & gesels speletjie DiespeletjiekanbestelwordbydieWesKaapJeugkantoorHierdie speletjie is ontwerp om intergenerasionele geloofsgesprekke te fasiliteer. Op ‘nspeelsemanierkandaar ingesinneof tydenskategese saamgeselswordoorverskillendegeloofstemas.Ditkanookingespanwordasdeelvanouertoerustingofkinderoomblikkein‘nerediens.Gooidiekubusenkiesdan‘nkaartmetooreenkomstigekleuruitdiepakkie.Antwoord die vraag en/of nomineer iemand anders om die vraag te antwoord. Luister,geselsenspeelsaamomdieperkommunikasieoorstories,geloofentradisiestebevorder.Ditisgeskikomtegebruikmetalleouderdomme.onsglo Laaidietoep“onsglo”afofbesoekdiewebwerfwww.onsglo.co.zaHierdieappisontwikkelomtegebruikingemeentes/gesinne/kategese/kleingroepeom25geloofstemassaamteontdek.Dit israngskikrondomdie5solassodatditookgebruikkanwordasdeelvandiereformasievieringe.Ditkandeelvormvan‘n5wekeof25wekeprogramofditkaninenigevolgordegedoenword.dinkjeug Webtuistewww.dinkjeug.ngkerk.netof“dinkjeug”opfacebookofpinterestHierdiewebtuistemetgepaardgaandefacebookbladenpinterestbord,isgemikdaaropomjeugbedienaars (jeugwerkers, predikante, kategete en ouers) te ondersteun deurhulpmiddelsentoerustingmateriaalgratisbeskikbaartestelasookgesprekennadenkeoorjeugbedieningaantemoedig.#Imagine Besoekwww.imaginemovement.co.zaofkoopdie#imagineusb#Imaginefeeste–maakhierdiekampdeelvanjuljeugstrategie#imaginekidz–gebruiktienerleiersasdeelvanjuljeugbedieningenuitreikstrategie#imagineignite–gebruikaskategeteenjeugleiertoerustingsgeleentheid#imaginemissionexposure–gebruikasdeelvandiejeuguitreikstrategiere#imagine – gebruik die opvolgmateriaal van #imagine om skole en die gemeenskap tebedien,asookopvolgjeugaande,jeugweke,gemeenskapsaameetgeleenthede,enstereël#imagine young adults – gebruik die geleenthede as deel van jul die bediening ondernaskoolsejongmense