gemeentelike gebedsonderwerpengksomersetwes.co.za/wp-content/uploads/2016/08/... · bid vir die...

1
Geroepenes wat met deernis omgee, insluit, lééf! Geroepenes wat met deernis omgee, insluit, lééf! GEBEDSONDERWERPE Dank God vir sy eindelose goedheid en barmhartigheid wat elke môre nuut is. Bid dat ons, sy kinders, elke oomblik uit Sy goedheid sal leef. Bid vir politieke stabiliteit in die aanloop tot die ANC se verkiesingskonferensie. Bid dat die uitkoms daarvan tot voordeel van die land sal wees. Vir gemeenskappe wat in vrees lewe agv bendebedrywighede. Bid vir politieke wil by die regering om met gemeenskappe hande te vat om oplossings te vind. Bid vir bekering van bendelede. Bid vir die werk van die Betesda-bediening, vir elkeen wat betrokke is en ook vir almal wat deur hulle bedien word. Hannetjie Gericke: [email protected] 021-852 1912 / 082 778 1510 Andries Pretoriusstr. 77 (021 852 1787) 29 Okt. 2017 OGGENDDIENS 09:00 HERVORMINGSONDAG Baie welkom by ons erediens hier in ons ‘Omgee’- gemeente. Vandag vier ons Hervormingsondag en op 31 Oktober 500 Jaar van Hervorming. (Die Bybel-genootskap het klein bundeltjies met die nuutste Afrikaanse vertaling van die Romeinebrief beskikbaar gestel vir die herdenking. Dit is hierdie brief wat die verandering in die teologie en lewe van Martin Luther aangevuur het. Die boekies is gratis in die portale beskikbaar.) Ons oordink vandag Matteus 22:34-46 en vertrou die Here om in dié ontmoeting sy doel met ons te bereik. VOORBIDDING GEVRA: Mnr Nick du Toit, hospitaal. Me Nellie v Dyk se familie, met haar afsterwe. Me Bets de Klerk, operasie. Me Susan Muller, Helderberg Manor, sterk aan na rugoperasie. Me Charlotte Kriek, sterk tuis aan na knieoperasie. Me Annie Nieuwoudt, sterk tuis aan. Me Franci Hough, Serenitas Versorgingseenheid. Mnr. Andries Cronjé, operasie. Me Comine Olivier se dogter, ernstig siek. Mnr Aiden Weimar, Heritage Manor, Versorgingseenheid. Me Ruth du Toit, sukkel met haar gesondheid. Daar is heelwat foto’s op ons FB-blad. Gaan kyk gerus. NGKerk Somerset-Wes BORG VAN DIE MAAND Sunrise Blue Bottle Liquors 021 852 6269 GEMEENTE SE BANKBESONDERHEDE REKNAAM: NGK Somerset-Wes BANK: ABSA (tjekrekening) REKNR. - 2900 590 132 TAKKODE - 632 005 Kontak ons skriba vir meer inligting: 021 852 1787 BYBELSTUDIE Woensdag, 1 Nov. 17 PATMOS: Geen Pinewoodsweg 8: Vroue – 18:00 Mans – 19:15 Johan: 082 442 9622 DEURKOLLEKTES 01 Okt: Helderberg Hospitaal – R864 08 Okt: Projek 2019 – R1653 15 Okt: Indië Uitreik – R1120 22 Okt: Gemeentebediening - R1361 29 Okt. Sinode: Jode bediening GEMEENTELIKE DIENSGELEENTHEDE ‘n Aparte blaadjie is op die kennisgewingborde in die kerk se portale beskikbaar met diensgeleenthede daarop vir u gebruik en/of as u daarby betrokke wil raak. WEBTUISTE Gaan besoek gerus ons gemeente se webtuiste vir die nuutste inligting by http://ngksomersetwes.co.za Aanderediens 18:30 - PATMOS Ons baie informele aanddienste vind in Patmos plaas. Vanaand fokus ons op hoe ons versoekings kan oorwin en daardeur groei tot die mens wie God wil hê ons moet wees. Kom sing, gesels en kuier gerus saam met ons. ons. GEBEDSGROEP Kom elke Woensdag in die komiteekamer bymekaar van 09:00 – 10:00, Kontakpersoon: Hannetjie Gericke (021 852 1912) KERKKOOR OEFENING vir Kerssangdiens Almal word uitgenooi om deel te wees van die Kerssangdiens- kerkkoor. Die Kerssangdiens vind plaas op 26 November om 19:00. Volgende oefening – Sondag, 5/11. SPESIALE GEBED ONTBYT NG Gemeente Suider-Strand Maandagoggend 13 November 2017 om 9:00-11:00 Koste: R100-00 pp Leraars en gemeenteleiers, asook diegene wat belangstel om te kom luister na dr Richard Blac kaby. Hierdie is ’n uitsonderlike geleentheid om na ’n internasionale spreker te luister met baie ervaring op die gebied van ‘coaching’, mentorskap, leierskap en intimiteit met God en het verskeie boeke oor hierdie onderwerpe geskryf. Daar is ook die vooruitsig van borgskap vir ‘couching’ toerusting vir diegene wat besluit om deel te word van die opvolg van hierdie inisiatief. Dit beloof om ’n baie waardevolle geleentheid te wees vir enige gelowige wat tot enige vorm van leierskap geroep is. Kontak ds Carel Smith by 072 278 9225 / [email protected] of die Kerkkantoor vir kaartjies, tel nr. 021-854 5076. CARITAS SE ONTBYT VIR SNR BURGERS Ons bedank graag vir Hester Loots en tannie Margaret Arendse, asook al die gasvrouens vir al die reëlings en harde werk rondom hierdie funksie. Ons senior burgers is vir ons baie spesiaal en ons glo dat hulle dit ook só ervaar het.

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GEMEENTELIKE GEBEDSONDERWERPEngksomersetwes.co.za/wp-content/uploads/2016/08/... · Bid vir die werk van die Betesda-bediening, vir elkeen wat betrokke is en ook vir almal wat deur

Geroepenes wat met deernis omgee, insluit, lééf! Geroepenes wat met deernis omgee, insluit, lééf!

GEBEDSONDERWERPE Dank God vir sy eindelose goedheid en barmhartigheid wat elke môre nuut is. Bid dat

ons, sy kinders, elke oomblik uit Sy goedheid sal leef.

Bid vir politieke stabiliteit in die aanloop tot die ANC se verkiesingskonferensie. Bid dat

die uitkoms daarvan tot voordeel van die land sal wees.

Vir gemeenskappe wat in vrees lewe agv bendebedrywighede. Bid vir politieke wil by die

regering om met gemeenskappe hande te vat om oplossings te vind. Bid vir bekering van

bendelede.

Bid vir die werk van die Betesda-bediening, vir elkeen wat betrokke is en ook vir almal

wat deur hulle bedien word. Hannetjie Gericke: [email protected] 021-852 1912 / 082 778 1510

Andries Pretoriusstr. 77 (021 852 1787) 29 Okt. 2017

2017

12 Junie 2016

Maart 2016

14 SEPTEMBER 2014

OGGENDDIENS 09:00 HERVORMINGSONDAG Baie welkom by ons erediens hier in ons ‘Omgee’-gemeente. Vandag vier ons Hervormingsondag en op 31 Oktober 500 Jaar van Hervorming. (Die Bybel-genootskap het klein bundeltjies met die nuutste Afrikaanse vertaling van die Romeinebrief beskikbaar gestel vir die herdenking. Dit is hierdie brief wat die verandering in die teologie en lewe van Martin Luther aangevuur het. Die boekies is gratis in die portale beskikbaar.) Ons oordink vandag Matteus 22:34-46 en vertrou die Here om in dié ontmoeting sy doel met ons te bereik.

VOORBIDDING GEVRA: Mnr Nick du Toit, hospitaal. Me Nellie v Dyk se familie, met haar afsterwe. Me Bets de Klerk, operasie. Me Susan Muller, Helderberg Manor, sterk aan na rugoperasie. Me Charlotte Kriek, sterk tuis aan na knieoperasie. Me Annie Nieuwoudt, sterk tuis aan. Me Franci Hough, Serenitas Versorgingseenheid. Mnr. Andries Cronjé, operasie. Me Comine Olivier se dogter, ernstig siek. Mnr Aiden Weimar, Heritage Manor, Versorgingseenheid. Me Ruth du Toit, sukkel met haar gesondheid.

Daar is heelwat foto’s op ons FB-blad. Gaan kyk gerus.

NGKerk Somerset-Wes

BORG VAN DIE MAAND Sunrise Blue Bottle Liquors

021 – 852 6269

GEMEENTE SE BANKBESONDERHEDE REKNAAM: NGK Somerset-Wes BANK: ABSA (tjekrekening) REKNR. - 2900 590 132 TAKKODE - 632 005

Kontak ons skriba vir meer inligting: 021 852 1787

BYBELSTUDIE Woensdag, 1 Nov. 17

PATMOS: Geen Pinewoodsweg 8: Vroue – 18:00 Mans – 19:15 Johan: 082 442 9622

DEURKOLLEKTES 01 Okt: Helderberg Hospitaal – R864 08 Okt: Projek 2019 – R1653 Projek 2019 15 Okt: Indië Uitreik – R1120 22 Okt: Gemeentebediening - R1361 29 Okt. Sinode: Jode bediening

GEMEENTELIKE DIENSGELEENTHEDE

‘n Aparte blaadjie is op die kennisgewingborde in

die kerk se portale beskikbaar met

diensgeleenthede daarop vir u gebruik en/of as u

daarby betrokke wil raak.

WEBTUISTE Gaan besoek gerus ons

gemeente se webtuiste vir die nuutste inligting by

http://ngksomersetwes.co.za

Aanderediens 18:30 - PATMOS

Ons baie informele aanddienste vind in Patmos plaas. Vanaand fokus ons op hoe ons versoekings kan oorwin en daardeur groei tot die mens wie God wil hê ons moet wees. Kom sing, gesels en kuier gerus saam met ons. ons.

GEBEDSGROEP Kom elke Woensdag in die

komiteekamer bymekaar van

09:00 – 10:00,

Kontakpersoon: Hannetjie

Gericke (021 852 1912)

KERKKOOR

OEFENING vir Kerssangdiens

Almal word uitgenooi

om deel te wees van

die Kerssangdiens-

kerkkoor.

Die Kerssangdiens

vind plaas op

26 November om

19:00.

Volgende oefening –

Sondag, 5/11.

SPESIALE GEBED ONTBYT NG Gemeente Suider-Strand

Maandagoggend 13 November 2017 om 9:00-11:00 Koste: R100-00 pp

Leraars en gemeenteleiers, asook diegene wat belangstel om te kom luister na dr Richard Blac

kaby. Hierdie is ’n uitsonderlike geleentheid om na ’n internasionale spreker te luister met baie ervaring op die gebied van ‘coaching’, mentorskap,

leierskap en intimiteit met God en het verskeie boeke oor hierdie onderwerpe geskryf.

Daar is ook die vooruitsig van borgskap vir ‘couching’ toerusting vir diegene wat besluit om deel te word van die opvolg van hierdie

inisiatief. Dit beloof om ’n baie waardevolle geleentheid te wees vir enige gelowige wat tot enige vorm van leierskap geroep is.

Kontak ds Carel Smith by 072 278 9225 / [email protected] of die Kerkkantoor vir kaartjies, tel nr. 021-854 5076.

CARITAS SE ONTBYT

VIR SNR BURGERS Ons bedank graag vir Hester Loots en tannie Margaret Arendse, asook al die gasvrouens vir al die reëlings en harde werk rondom hierdie funksie. Ons senior burgers is vir ons baie spesiaal en ons glo dat hulle dit ook só ervaar het.