genetiese verbetering

30

Upload: werner

Post on 14-Jan-2016

85 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

GENETIESE VERBETERING. GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE. WAT WIL ONS BERYK?. Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings bron. HOE KRY ONS DIT REG ?. Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: GENETIESE VERBETERING
Page 2: GENETIESE VERBETERING

GENETIESE VERBETERING

Page 3: GENETIESE VERBETERING

GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE

Page 4: GENETIESE VERBETERING

WAT WIL ONS BERYK?

Om ‘n Meatmaster boer Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die te leer hoe om die

meeste geld te maak uit meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings sy beskikbare voedings

bron.bron.

Page 5: GENETIESE VERBETERING

HOE KRY ONS DIT REG ?HOE KRY ONS DIT REG ?

Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë.

Hy moet sy plaas ken en sy optimum produksie bepaal.Hoeveel Kg vleis per ha is moontlikWatter tipe Meatmaster gaan onder sy

omstandighede hom in staat stel om sy doel te beryk

Page 6: GENETIESE VERBETERING

HOE MOET SY OOIE BESTUUR WORD

½ Lam, 1 lam, 1 ½ lam of 3 lammers per jaar, wat is SY doelwit?

Moet elke ooi 1 lam kans per jaar kry of 3 lam kanse in twee jaar?

Moet daar twee lam seisoene wees? Waneer doen ek my inentings en of doseerings Waneer is my beste markings tye. Hoe gaan ek die ongediertes beheer?NB. Om die boonste reg te kry was ramme onder NB. Om die boonste reg te kry was ramme onder

die ooie los nog altyd die swakste besluit.die ooie los nog altyd die swakste besluit.

Page 7: GENETIESE VERBETERING

SELEKSIE IS NOU DIE SLEUTEL OM MY INSTAAT TE STEL OM MY DOEL TE BERYK

Hand en oog metode

+

Produksie en reproduksie syfers

+

BLUP teelwaardes

= SUKSESSSUKSESS

Nie die een of die ander nie !!Nie die een of die ander nie !!

Page 8: GENETIESE VERBETERING

REPRODUKSIE

Genetiese verbetering nie moontlik sonder REPRODUKSIE

In enige vleis en stoet bedryf is die MANLIKE DIER die beginpunt van alles!

1.1. ‘‘n Teelram het basies twee taken Teelram het basies twee take:

1.1 om ooie dragtig te kry

1.2 om by te dra tot die genetiese verbetering van die kudde

Indien ‘n ram nie aan beidebeide van hierdie vereistes voldoen nie, en dit geld vir beide STOET en

KOMMERSIëLE kuddes, mag daardie ram nie as teelram diens doen nie.

Page 9: GENETIESE VERBETERING

2. Waarom dan nog probleme met teelramme?

Kry nie wat hul soek nie.

• Daar is verskeie meetbare asook nie-meetbare eienskappe betrokke by diensbaarheid. Maak gebruik van alle moontlike inligting om risiko te verminder:

3. Funksionele faktore wat diensbaarheid beïnvloed:

3.1 ManlikheidManlikheid: Die eerste gewaarwording moet wees: “hier staan ‘n ram voor my!”.

TEELRAMME

Page 10: GENETIESE VERBETERING

3.2 Reproduktiewe fiksheid:

Dit is bepaal dat reproduktiewe fiksheid (vrugbaarheid) vir die kommersiële vleisprodusent, vyf keer (5x5x) meer van ekonomiese belang as groeivermoë is en tien keer (10x10x) meer belangrik as karkaseienskappe.

Afwykings t.o.v. reproduktiewe fiksheid by rammeAfwykings t.o.v. reproduktiewe fiksheid by ramme: • Testes te klein

REPRODUKTIEWE FIKSHEID

Page 11: GENETIESE VERBETERING

Daar bestaan onomwonde bewyse dat testis grootte, semenproduksie en kwaliteit, gekorreleerd is.

Korrelasie:Skrotum omtrek en:

Semenkwaliteit = 69%Semenkwantiteit = 81%

Testes omtrek Aantal bulle % Bulle met hoë

Kwaliteit semen

30 16 15

32 23 20

34 45 52

36 42 65

38 21 95

TESTIS KORRELASIE

Page 12: GENETIESE VERBETERING

• Afwykings soos hipoplasie (onder ontwikkelde testis),

kriptorgidisme (afwesigheid van 1 of meer testis)

• Onderontwikkelde epididimi (bybal)

• Te lang of vlesige skede

TESTIS AFWYKINGS

Page 13: GENETIESE VERBETERING

NB. by ram seleksie

• Semen-afwykings• Gebrek aan libido• Dekbehendigheid• Geslagsiektes

Afwykings van die skrotum• Gedraaide skrotum• Gesplete skrotum • Koeksister testes • Banana testes

VERBETERING

Page 14: GENETIESE VERBETERING

Goed geplaasde Testis / Normaal

TESTIS

Page 15: GENETIESE VERBETERING

GEDRAAIDE TESTIS

Page 16: GENETIESE VERBETERING

Koeksister Testis

KOEKSISTER TESTIS

Page 17: GENETIESE VERBETERING

KOEKSITER TESTIS

Page 18: GENETIESE VERBETERING

KOEKSITER TESTIS

Page 19: GENETIESE VERBETERING

Algemene bouvorm-afwykings en afwykings van die skelet:• Swak of afwykende bene, kootgewrigte en kloue • Afwykings van bek en kop• Swak balans van voor- en agterkwart tot diepte• Swak bespiering

Wan-aangepas in omgewing:• Swak haarkwaliteit • In- en uitwendige parasietbestandheid• Hitte / koue-weerstand• Siekte-bestandheid• Loop vermoë

Kondisie• Onder- of oorvoeding• Wanvoeding

GENETIESE VERBETERING

Page 20: GENETIESE VERBETERING

Lam probleme• Te hoë geboorte massa (hoog oorerflikhoog oorerflik)• Grofgeboude lammers

Swak produksiepotensiaal:• Negatiewe ekonomiese effek• Vestig lae waarde gene in kudde

Dus: Meet om te weetMeet om te weet

GENETIESE VERBETERING

Page 21: GENETIESE VERBETERING

SIEKTES

• Alle Meatmaster ramme wat op veilings onder beskereming van die genootskap verkoop word moet nie langer as 3 maande voor die veiling skoon getoets wees vir Brucella Ovis of n skoon kudde sertifikaat jaarliks vertoon.

• Toets ook vir ander geslags siektes soos A semenis.

• Ondersoek al die ramme vir pester siekte en abnormaliteite van die testes.

• Ondersoek die ooie se eiers vir infeksie.

Page 22: GENETIESE VERBETERING

BYBALONTSTEKING

Page 23: GENETIESE VERBETERING

ONTSTEKING IN BYBAL

Page 24: GENETIESE VERBETERING

AANGETASTE TEELBAL

• Regs kan die gesonde bybal duidelik gesien word.

• Links - Ontsteking van die bybal en verkleining van die testis.

Page 25: GENETIESE VERBETERING

TESTIS

Page 26: GENETIESE VERBETERING

TEELBAL

Die teelbal lyk op die

oog af heel normaal.

Page 27: GENETIESE VERBETERING

BYBAL ONTSTEKING

• Bybal word al groter en testis al kleiner weens ontsteking.

Page 28: GENETIESE VERBETERING

A-SEMENIS ONTSTEKING

A semenis

ontsteking lei tot

vergroting van die

bybal & verkleining

van die testis.

Page 29: GENETIESE VERBETERING

Linker bybal ontsteking

• Testis totaal tot nuut, vol etter.

Page 30: GENETIESE VERBETERING

GENETIESE VERBETERING VIR DIE HELE GESIN

Baie dankie vir u aandagInligting en Insigte verskaf deur Dr. P van Rooyen en Stamboek