gereformeerde gemeente pta- montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... ·...

8
Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 1 “Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom aanneemlik is . . . .(Rom. 12:1) 2014-04-06 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 28 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 KWARTAAL TWEE VAN 2014 N.C. STERKTE EN SEËN VREUGDE VIR JOU LEWENSDAG- EN PAD. WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE. MEER AS WELKOM AAN ONS GASTE EN NUWE LIDMATE. DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING: OGGENDEREDIENS 10H00 AANDEREDIENS 19H00 Liturg: Dr. Pieter Heystek Ons verwelkom ds. Heinrich Zwemstra van Annlin. Sterkte en seën en dankie vir die Voorsang: Lied 190:1,3 eerste Sondag van die maand ruildiens. ONTMOETINGSDIENS Votum en groetseën Skriflesing: Gen. 1:26-28a en Ef. 6:5-9 Lofsang: Psalm 33:1 Preektema: Werk is ‘n goddelike roeping! Geloofsbelydenis Gemeentesang: Psalm 48:1,4 Sing: Skrifb. 1-3:2 Lied 525:1,3 VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Psalm 127:1,2 Wet van die Here Psalm 128:1,3 Sing: Skrifb. 12-6:2,3,5 en Lied 241:1 Skrifb. 13-3 WOORDDIENS Gebed van die gemeente Skriflesing: Lukas 14:25-33 Preekteks: Lukas 14:28-30 (klem op vers 30) Preektema: Halfklaar is onklaar en dien nie die eer van die Here nie! Sing: Skrifb. 14:1 DOOPDIENS: Formulier; Sing: Psalm 100:2; Psalm 100:4 DANKDIENS Liefdegawes Sing: Psalm 33:1,5 (Cloete) Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld” GEEN TEE/KOFFIE VANOGGEND AANGESIEN DIT SKOOLVAKANSIE IS.

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... · 2014-04-26 · Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 1

“Gee julleself aan God as lewende en heilige offes

wat vir Hom aanneemlik is . . . .” (Rom. 12:1)

2014-04-06

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 15 NOMMER 28 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00

KWARTAAL TWEE VAN 2014 N.C. STERKTE EN SEËN

VREUGDE VIR JOU LEWENSDAG- EN PAD. WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE.

MEER AS WELKOM AAN ONS GASTE EN NUWE LIDMATE.

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING:

OGGENDEREDIENS – 10H00 AANDEREDIENS – 19H00

Liturg: Dr. Pieter Heystek Ons verwelkom ds. Heinrich Zwemstra van Annlin. Sterkte en seën en dankie vir die Voorsang: Lied 190:1,3 eerste Sondag van die maand ruildiens. ONTMOETINGSDIENS

Votum en groetseën Skriflesing: Gen. 1:26-28a en Ef. 6:5-9

Lofsang: Psalm 33:1 Preektema: Werk is ‘n goddelike roeping!

Geloofsbelydenis Gemeentesang: Psalm 48:1,4

Sing: Skrifb. 1-3:2 Lied 525:1,3

VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Psalm 127:1,2

Wet van die Here Psalm 128:1,3

Sing: Skrifb. 12-6:2,3,5 en Lied 241:1 Skrifb. 13-3

WOORDDIENS

Gebed van die gemeente

Skriflesing: Lukas 14:25-33

Preekteks: Lukas 14:28-30 (klem op vers 30)

Preektema: Halfklaar is onklaar en dien nie die eer van die Here nie!

Sing: Skrifb. 14:1

DOOPDIENS: Formulier; Sing: Psalm 100:2; Psalm 100:4

DANKDIENS

Liefdegawes

Sing: Psalm 33:1,5 (Cloete)

Seën van die Here

Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3

Gereformeerde Gemeente Pta-

Montanapoort

“Dinamies kerk in die wêreld”

GEEN TEE/KOFFIE VANOGGEND

AANGESIEN DIT SKOOLVAKANSIE IS.

Page 2: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... · 2014-04-26 · Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 2

MAAK ‘N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD) VAN DIE VOLGENDE:

UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID

VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4)

TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat

maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. Kom ons gee met dankbaarheid en oorgawe. Die nood is groot.

BY DIE KERKDEURE: 6 APRIL : Oggend : Kongo Hulpfonds Aand : Evangelisering 13 APRIL : Oggend : Jeugbediening Aand : Hulp in Kerkverband 20 APRIL : Oggend : Studentekas Aand : Bybelverspreiding

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 6 April : Oggend : DW4 - Oudl. Wout Klomp en Diak. Charl Enslin Aand : DW5 - Oudl. Tinus Jv Rensburg en Diak. Wilhelm Hooneberg 13 April : Oggend : DO1 - Oudl. Danie vd Walt en Diak. Wynand (jnr) Steyn Aand : DO2 - Oudl. Jan Minnie en Diak. Leon vd Walt 20 April : Oggend : MO1 - Oudl. Herklaas Erasmus en Diak. Jandre Joubert Aand : - Oudl. (Vrywilliger) en Diak. (Vrywilliger)

KATKISASIE: “Laat my lammers wei . . .” (Joh. 21:15)

Voorskool – Gr. 7 : Geen katkisasie vanoggend. Ons open weer

volgende Sondag. Gr. 8 – 11 : Eerskomende Woensdag

Gr. 8 - 17h30-18h00 Gr. 9 - 18h00-18h40

Gr. 10 - 18h40-19h20 Gr. 11 - 19h20-20h00

LIDMATE OM DV AS DIAKENS TE DIEN: Frans Willemse, Charlene Dobson, André Bouwer, Wijtze Wyma Bid dat die Here sal voorsien. Lidmate wat die roeping opvolg sal DV 13 April 2014 tydens die oggenderediens bevestig word.

(T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING)

Gedagte vir die week: “Die Here is my herder;

ek ly nie gebrek nie . . . .”

(Psalm 23:1) ‘n Direkte vertaling)

Page 3: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... · 2014-04-26 · Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 3

PAASNAWEEK 2014: DV 18 April is Goeie Vrydag! Ons vier die heilige Nagmaal op DV 17 April om 18h00. Jy is meer as welkom. Familie wat by julle kuier, is met getuienis van hulle Kerkraad ook baie welkom.

ONS FEESNAWEEK: 30 Mei – 1 Junie 2014 15 JAAR VAN GUNS EN GENADE Uitgenooi om die Kerkraad se gas te wees.

ONTHOU:

Het ons jou selnommer en e-pos adres?

Ons webwerf is ‘n bron van inligting. Gaan besoek die werf: www.montanapoort.co.za Dit is verbruikersvriendelik en alles van belang is daar. Dankie Elize van Wyk, ons webmeerster.

Die preke van Sondae is ook op die web beskikbaar. Gaan kyk. Jy kan daarna luister as jy op die webwerf ingaan.

Is jou offergawesake gereël. Teken ‘n debietorder in die kerkkantoor. Dit werk 100%.

Hoe gemaak as jy ‘n CD van die preke wil bestel?

In die voorportaal is ‘n boek (vir Montanapoort) skryf jou bestelling in die boek.

Op die daaropvolgende Sondag wag in die voorportaal vir Wikus Steyn, hy gee die CD vir jou en jy betaal hom. R20 per CD.

ONS FLITSBORDE VOOR IN DIE KERKGEBOU: Indien jy iets wil vertoon namens bv. ‘n Diensgroep, dan geld die volgende:

Jou inligting moet voor of op Vrydae deurgegee word aan Marianne Henrico: [email protected] of Carine Vierbergen: [email protected]

Aanbieding moet in Powerpoint 2007 wees.

Indien ‘n musiekstuk gespeel moet word moet jy vooraf (voor of op Woensdag voorafgaande) met Marianne Henrico skakel by [email protected].

DIENSGROEPNUUS:

BYBELSTUDIE: DV 9 April en nie 2 April soos bespreek nie. 2 April is in die skoolvakansie.

09h00 in die kerksaal. Amlal is meer as welkom. Studiestuk is op die tafel by die kerkkantoor.

BIKERS VAN DIE BYBELGENOOTSKAP:

Ek is veilig terug. Ons het ±4000km deur die mooie Suid-Kaap gery. Lekker papnat gereën ook. Meer as 3000 Bybels in kinderhande gegee. Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die kaartjies wat Montanapoorters gegee het is met opgewondenheid ontvang. Miskien ry ek DV in 2015 weer. Wie weet! Dankie dat julle 2014 se uitreik vir my moontlik gemaak het. Dr. Pieter

Page 4: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... · 2014-04-26 · Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 4

DOPPER-TJOPPERS:

Ons Kamp die jaar. Hoop julle is reg daarvoor!!! Skryf jou naam op die lys. Wanneer: 10-13 April 2014 Wie: Grd 7 – 11’s Waar: Quadesh (Na by Bronkhorstspruit) Koste: R 550.00 per kind (etes ingesluit) Aktiwiteite: Bybelstudie, Chooping, Canooing, Bokke en Kaas (wonder bietjie oor hierdie een), bergklim en “firetalk”. Kom beleef die Here soos nog nooit te vore. Vertrek: 15:00 Vrydag middag van die kerk en sal Sondag tussen 14:30 en 15:30 terug wees by die kerk. Woensdag 9 April 2014: Bring jou kamp stoel, beddegoed en tent – ons vat dit reeds Donderdag na die kampterrein – merk asb alles duidelik.

Paklys: Klere, reënjas / baadjie / sambreel (klein), swemklere, ‘n stel ou klere en tekkies, handdoek en swem handdoek, sonskerm, hoed, tent, beddegoed, kussing, eetgerei, koppie en bord, flits, Bybel, pen en notaboekie, kampstoel en medikasie (laat weet asb die organiseerdes van enige medikasie en allergië)

GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Ons aanvaar dat almal wat aangedui het om die vorige keer saam te gaan steeds saamgaan. Laat weet vir Neels as jy nie gaan nie. Ons het nog ‘n plekkie of twee. Waarheen ? Orion Olyfplaas Wanneer ? DV 15 April 2014 Hoelaat vertrek ons ? 08h30 vir 09h00 (vanaf gemeentesentrum Montanapoort/Magalieskruin Busvervoer : Gratis. Bus geborg deur Huurkor (plek vir 40 mense) Toegang : Gratis Sakgeld : ±R80 per persoon vir as jy oggendtee wil geniet en iets vir middagete wil koop. Bespreking ? Skakel vir Neels Steenkamp (082 800 8002) “OP ‘N VRIEND SE LIEFDE KAN JY ALTYD REKEN . . . . .” (Spreuke 17:17)

Ons Midweek 2014 DV 24-29 Augustus 2014 by ATKV Buffelspoort Sakpasprys (R2255 per persoon) vir luukse verblyf, busvervoer, uitstappie na Kabelspoor en 3 etes per dag. Jy kan só betaal: Voor of op die volgende datums (volle bedrag egter ook dadelik betaalbaar, indien jy so verkies.)

30 April 2014 : R700 30 Mei 2014 : R700 27 Junie 2014 : R500 31 Julie 2014 : R355

Hoe betaal mens?

Internet betaling Interne oorplasing Kontant Deposito Bedrag by Montanapoort se kerkkantoor inhandig

Bespreek jou plek vandag nog. Skakel vir dr. Pieter (082 682 1142)

Verwysing: Voorletter en Van (MWToer) [Bv: APretorius (MWToer)]

Page 5: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... · 2014-04-26 · Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 5

VROUE VIR CHRISTUS (VVC):

KOINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG

“Gelukkig is dié mense wat weet

hoe nodig hulle God het . . . . . .” (Matt. 5:3)

KERKVERBAND:

Prop. Neels Malan is in die GKSA beroepbaar gestel.

GEMEENTEVERBAND:

LIDMATE WAT ONGESTELD IS: Anita Erasmus (082 374 7704); Herklaas Erasmus (082 098 2931); Sarie Malan (073 553 5124);

Martie Swanepoel (082 476 4023); Hanlie van Heerden (082 488 1731); Ansie Howard (083 417 5835); Flip de Bruin (084 249 9237) wat in Dinsdag ‘n oogprosedure ondergaan.

GELUK: Riaan en Rensie du Plessis (081 382 6957) met die doop van hulle eersteling Leandri. Tommie en Marie-Louise (072 519 4439) Bedford met die geboorte van TJ.

VERJAARSDAE: Geluk aan almal wat in die week verjaar. Geniet die dag en vreugde vir die res van die jaar.

SEËNWENSE: Mag die tweede kwartaal van 2014 vir jou groot uitdagings en geleenthede inhou. Mag jy sinvol en geseënd elke dag aanpak. Vir die kinders en studente: Sterkte vir elke periode en elke klas! Trots op julle.

13 April 2014 Annalie le Roux Betsie Mulder Jacolien Chambers Derika Diedericks Ronelda Hertzog Renette Pretorius

082 557 5928 084 251 0026 082 921 8424 072 409 9694 083 324 6989 082 969 4555

012 548 9782

012 567 4501

20 April 2014 Geen tee omdat dit langnaweek is.

27 April 2014

Geen tee omdat dit langnaweek is.

4 Mei 2014

Geen tee omdat dit langnaweek is.

11 Mei 2014 Pattie Ligthelm Annette Oeschger Rozanne Oeschger Charlene Prinsloo Tryna Schutte Jolene Smit Wilna Smit

082 547 8427 082 312 5286 082 293 8387 083 271 7829 082 651 2131 084 554 9616 082 657 7161

012 567 1814 012 548 3207 012 548 3207

012 543 9327

18 Mei 2014 Jana Grobler Olive van der Walt Bets Mulder Amelia Visser Lucy Erasmus Susan Dauth Theresa de Bruin

083 279 5723 083 941 0265 084 251 0026 072 873 4701 074 669 5520 072 342 4665 082 718 0056

012 330 1720 012 819 1594

(ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR . . . .)

Teeskinkbeurte:

Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha (082 781 5733) so gou as moontlik. Ons bedien jou graag.

Page 6: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... · 2014-04-26 · Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 6

DIE WEEK SE DOEN EN LATE:

AFSPRAAK MET DR. PIETER

Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings.

In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER TE ENIGE TYD TE SKAKEL (082 682 1142).

Ons bedien u graag. Dr. Pieter beplan om in 2014 groepshuisbesoek te doen. Oudlinge sal lidmate inlig.

6 April : Erediens by GK Eloffsdal: 09h00 dr. Pieter 7 April : KATKISASIE DIENSGROEP: 18h00 8 April : Admin Diensgroep (gesamentlik): 18h00 10 April : UK TOIBO: 09h00 dr. Pieter : Huisbesoek vanaf 17h00 dr. Pieter 11 April : MANNEMOMENT: 06h00

BERIGTE VIR DIE POORTPOS:

As jy iets in die Poortpos geplaas wil hê moet dit asb. die Kerkkantoor op Donderdae voor 10h00 bereik. Alle berigte en versoeke MOET OP SKRIF wees. Die Admin Beampte sal net beriggies wat per epos of per geskrewe nota betyds ingehandig word, na keuring, plaas indien daar ‘n plekkie in die Poortpos is. Epos versoeke na [email protected] of faks na

086 565 8932. Jy kan dit ook op skrif by die kerkkantoor kom afgee.

KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met ‘n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae – Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: [email protected] Indien jy ‘n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die

kommunikasie vlot verloop.

Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van.

Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005.

Babafonds se bankbesondehede: ABSA; Rekening naam: GK Montanapoort Diakonie; Rekening

nommer: 9223033366; Takkode: 632005. Vir meer inligiting - Retha van Graan (082 493 7035)

Page 7: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... · 2014-04-26 · Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 7

OUDERDOM

Geagte broeder en suster in ons Here,

Die begrip van ouderdom is allenlik tyd wat verloop. Wanneer tyd dan nou verloop beteken dit

dat wat reeds was nie weer sal wees nie. Tyd het begin en tyd sal eindig. Aardse tyd het met

die skepping van God Almagtig begin en sal met die wederkoms van Christus ons Here op die

aarde eindig.

Nou wat is dan nou so besonders aan dit wat ons tog almal weet? Wat wil ons nou met hierdie

stukkie nadenke bereik en waarom wil ons dit doen?

Kom ons skep nou twee groepe naamlik die Oues en die Jonges. Kom ons probeer nou hierdie

twee groepe in harmonie met mekaar versoen. Die Oues met hulle ondervinding van die lewe

wat die ervaring aan die Jonges wil oordra en die Jonges wat vra vir begrip van die Oues oor

die hedendaagse lewe.

Jongmense en dikwels selfs kinders vind dit moeilik om te verstaan waarom die Oumense so

knaend kan vermaan, kerm en kla oor hulle gedrag, uitwaartse voorkeure en teregwysings oor

somtyds, na hulle mening, letterlik niks. Hulle is voortdurend besig op die internet, selfone om

te klets, om te Twitter en op Facebook na nuwe sogenaamde vriende te soek.

Dit is die een groep Jonges. Die ander groep is reeds besig met alkohol, dwelms en

ongeoorloofde buite-egtelike praktyke.

En dan my broeder en suster, is daar die kinders van die Here wat met al die tegnologie

opgevoed, eerbaar en opreg lewe.

KOM ONS LOOF EN DANK DIE HERE VIR HULLE!

Nou my broeder en suster is ek by die kant vir wie ek speel, die Oues, dikwels verkramptes en

klaendes oor die jongmense van vandag, die jonges sonder opvoeding en respek. Ons het

dikwels ons geheimpies wat niemand van weet nie. Maar die jare het ons geleer en ryper

gemaak, meer kennis gegee en lesse geleer. Ons het vasgehou en in die geloof deurgebyt, ons

het geleer om te bid in nood en te dank in voorspoed.

KOM ONS LOOF EN DANK DIE HERE VIR SY GENADE IN ONS LEWE!

Waarom is hierdie saak dan nou enigsins belangrik? Die belangrikheid daarvan is dat jy wat

nou nog kind is binnekort jongmens is, jy jongmens, minderjarige en middeljarige oumens en

dan die grysheid voor jy oorgaan in die ewigheid!

Ons het nou nog steeds niks van versoening bereik nie. Hoe en wat kan ons nou doen om dit te

verwesenlik? Daar is net EEN ENKELE manier moontlik my broeder en suster en dit is om

saam te sit, die Woord van die Here oop te maak, te lees en te luister want jy grysaard,

middeljarige, jongmens en kleuter kan teen die Woord van die Here nie stry nie!

Herklaas Erasmus

Page 8: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort › mpoort docs › poortpos2014 › 06apr2014... · 2014-04-26 · Vir sommige vir die eerste keer in hulle lewe ‘n eie Bybel . . . . Die

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 8

Preeknota’s Datum: ____________________

Prediker: ____________________

Skriflesing: ____________________

Fokusvers: ____________________

Preektema: __________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek . . . . .” (2 Tim. 3:16)

Skeurstrokie

PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP

Naam: ____________________________________________________

Selfoon / Landlyn: ___________________________________

1. Ek/Ons is ‘n nuwe intrekker(s) en sal ‘n besoek waardeer

2. Ek/Ons is ‘n besoeker(s)/gas(te) en sal ‘n besoek waardeer

3. Ek/Ons wil graag deur ‘n diaken besoek word

4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander:

Nuwe woonadres: _____________________________________________________

Landlyn: _________________________________

Selfoon: _________________________________

Epos: ___________________________________

Werkstelefoon: ___________________________

Datum: ____________________