gereformeerde gemeente pta- montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt...

8
Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 1 “Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom aanneemlik is . . . .(Rom. 12:1) 2014-03-16 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 26 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 WELKOM SEËN VIR DIE WEEKSDAE. STERKTE VIR ELKE DOENDING. DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING: OGGENDEREDIENS 10H00 AANDEREDIENS 19H00 Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek Orrelis: Huib Verhoef Dwarsfluit: Johan van Niekerk ONTMOETINGSDIENS Voorsang: Skrifb. 12-2:1,4 Votum en groetseën ONTMOETINGSDIENS Lofsang: Lied 334:1-4 (Beurtsang) Votum en groetseën Geloofsbelydenis Lofsang: Psalm 99:1,2,3 Sing: Lied 8-3 WOORDDIENS VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Gebed van die gemeente Wet van die Here Sing: Psalm 99:4,5 Sing: Skrifb. 2-4:1,3 Skriflesing: Genesis 6:5-22 WOORDDIENS Preekteks: Genesis 6:14a en 22 Gebed van die gemeente Kategismus: Sondag 7 (vr en antw. 21) Skriflesing: 2 Korintiërs 9:6-15 Preektema: Die Here se opdrag en Noag se Preekteks: 2 Korintiërs 9:6 en 7 (klem op vers 7) geloof . . . . . Preektema: Gee met ‘n glimlag, sê die Gewer van Sing: Psalm 33:2 alle goeie gawes! DANKDIENS DOOPDIENS Gebed van die gemeente Formulier Liefdegawes Sing: Psalm 100:2 Sing: Psalm 68:1,2,15 Psalm 100:4 en Psalm 146:8 Seën van die Here DANKDIENS Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3 Liefdegawes Sing: Psalm 116:1,7,9,10 Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld” Ander Bybelverse om te lees: Spreuke 3:9,10; Spreuke 11:24,25; Spreuke 19:17; Spreuke 28:27; Mal. 3:10 en Luk. 6:38

Upload: others

Post on 13-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt 2013.pdf · Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 1

“Gee julleself aan God as lewende en heilige offes

wat vir Hom aanneemlik is . . . .” (Rom. 12:1)

2014-03-16

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 15 NOMMER 26 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00

WELKOM SEËN VIR DIE WEEKSDAE.

STERKTE VIR ELKE DOENDING.

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING:

OGGENDEREDIENS – 10H00 AANDEREDIENS – 19H00

Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek Orrelis: Huib Verhoef Dwarsfluit: Johan van Niekerk

ONTMOETINGSDIENS Voorsang: Skrifb. 12-2:1,4

Votum en groetseën ONTMOETINGSDIENS

Lofsang: Lied 334:1-4 (Beurtsang) Votum en groetseën

Geloofsbelydenis Lofsang: Psalm 99:1,2,3

Sing: Lied 8-3 WOORDDIENS

VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Gebed van die gemeente

Wet van die Here Sing: Psalm 99:4,5

Sing: Skrifb. 2-4:1,3 Skriflesing: Genesis 6:5-22

WOORDDIENS Preekteks: Genesis 6:14a en 22

Gebed van die gemeente Kategismus: Sondag 7 (vr en antw. 21)

Skriflesing: 2 Korintiërs 9:6-15 Preektema: Die Here se opdrag en Noag se

Preekteks: 2 Korintiërs 9:6 en 7 (klem op vers 7) geloof . . . . .

Preektema: Gee met ‘n glimlag, sê die Gewer van Sing: Psalm 33:2

alle goeie gawes! DANKDIENS

DOOPDIENS Gebed van die gemeente

Formulier Liefdegawes

Sing: Psalm 100:2 Sing: Psalm 68:1,2,15

Psalm 100:4 en Psalm 146:8 Seën van die Here

DANKDIENS Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3

Liefdegawes

Sing: Psalm 116:1,7,9,10

Seën van die Here

Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3

Gereformeerde Gemeente Pta-

Montanapoort

“Dinamies kerk in die wêreld”

Ander Bybelverse om te lees: Spreuke 3:9,10;

Spreuke 11:24,25; Spreuke 19:17; Spreuke 28:27;

Mal. 3:10 en Luk. 6:38

Page 2: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt 2013.pdf · Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 2

MAAK ‘N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD) VAN DIE VOLGENDE:

UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID

VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4)

TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat

maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. Kom ons gee met dankbaarheid en oorgawe. Die nood is groot.

BY DIE KERKDEURE: 16 MAART : Oggend : Emeritaatsfonds Aand : Hulp in Kerkverband 23 MAART : Oggend : Hulp in Kerkverband Aand : Studentekas 30 MAART : Oggend : Bybelverspreiding Aand : GKSA Sustentasie

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 16 Maart : Oggend : S5 - Oudl. Brand vd Walt en Diak. Stefan vd Walt Aand : S6 - Oudl. Willie Bosua en Diak. Johan Jv Vuuren 23 Maart : Oggend : S7 - Oudl. André Grobler en Diak. Brian Cheyne Aand : DW1 - Oudl. Hercules Botha en Diak. Ansie Botha 30 Maart : Oggend : DW2 - Oudl. Riaan vd Merwe en Diak. D’Vida vd Merwe Aand : DW3 - Oudl. Barnie v Heerden en Diak. Hanlie v Heerden

KATKISASIE: “Laat my lammers wei . . .” (Joh. 21:15)

Voorskool – Gr. 7 : Vanoggend na die erdiens. Ons verdaag direk

na die klassies toe. Gr. 8 – 11 : Woensdag Gr. 8 - 17h30-18h00 (Sondag 6) Gr. 9 - 18h00-18h40 (Sondag 6)

Gr. 10 - 18h40-19h20 (Les 6) Gr. 11 - 19h20-20h00 (Hoofstuk 4)

26 Maart geen les a.g.v. Word Riders uitreik.

LIDMATE OM DV AS DIAKENS TE DIEN: Frans Willemse, Charlene Dobson, André Bouwer, Wijtze Wyma Bid dat die Here sal voorsien. Lidmate wat die roeping opvolg sal DV 13 April 2014 tydens die oggenderediens bevestig word.

(T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING)

Gedagte vir die week: “Voor die Here is ryk en arm gelyk;

Hy het hulle almal gemaak . . . .” (Spreuke 22:2)

Page 3: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt 2013.pdf · Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 3

OUDERLINGE EN DIAKENS NUUS: Oudl. Flip en Diak. Fransie vd Walt maak verskoning vir vanoggend se erediens.

KINDERS VAN DIE HERE SE DANKOFFERGAWES: Die Kerkraad het indringende bespreking oor die finansies en offergawe van die lidmate van die

gemeente gevoer. Hartlike dank vir elkeen wat met blymoedigheid en dankbaarheid aan die Here gee, wat in elke geval

aan ons alles gee wat ons besit. Volgende Skrifbeginsels is in die vergadering bespreek:

Maleagi 3:6-12 (klem op vers 10) 2 Korintiërs 9:6 en 7

Wat het die Kerkraad besluit?

Ouderlinge gaan ooreenkomstig God se Woord met jou kom gesels oor offergawes.

Riglyn vir jou om in gedagte te hou: 5% van jou netto inkomste (as riglyn en geen wettiese bepaling nie)

Beloofde offergawes moet met groter deeglikheid deur elke ouderling opgevolg word. (Te veel lidmate “vergeet” van hulle belofte voor die Here en te veel Debietorders word deur die bank terug gestuur met opmerking: “Onvoldoende fondse”.

Dat lidmate (ampsdraers ingesluit) opgeskerp word om ons moue op te rol en met opgewondenheid en getroue offervaardigheid die koninkryk van God te dien.

Die ramingsrekening aan die Admin Buro, Klassis Trans-Magalies en Streeksinode Pta is R293 319.50 per jaar. Dus word R60 (van jou offergawe) per maand, per belydende lidmaat oorbetaal aan ramings. Vra jou ouderling wat is ramings, indien daar dalk onduidelikheid hieroor is.

As jy nie ‘n pastorale brief ontvang het nie, skakel dan of jou wyksouderling of die Admin Beampte.

Here, ons bied U ons hart en ons hande . . . . .

ONTHOU:

Het ons jou selnommer en e-pos adres?

Ons webwerf is ‘n bron van inligting. Gaan besoek die werf: www.montanapoort.co.za Dit is

verbruikersvriendelik en alles van belang is daar. Dankie Elize van Wyk, ons webmeerster.

Die preke van Sondae is ook op die web beskikbaar. Gaan kyk. Jy kan daarna luister as jy op die

webwerf ingaan.

Is jou offergawesake gereël. Teken ‘n debietorder in die kerkkantoor. Dit werk 100%.

Hoe gemaak as jy ‘n CD van die preke wil bestel?

In die voorportaal is ‘n boek (vir Montanapoort) skryf jou bestelling in die boek.

Op die daaropvolgende Sondag wag in die voorportaal vir Wikus Steyn, hy gee die CD vir jou en jy

betaal hom. R20 per CD.

ONS FLITSBORDE VOOR IN DIE KERKGEBOU:

Indien jy iets wil vertoon namens bv. ‘n Diensgroep, dan geld die volgende:

Jou inligting moet voor of op Vrydae deurgegee word aan

Marianne Henrico: [email protected] of Carine Vierbergen: [email protected]

Aanbieding moet in Powerpoint 2007 wees.

Indien ‘n musiekstuk gespeel moet word moet jy vooraf (voor of op Woensdag voorafgaande) met

Marianne Henrico skakel by [email protected].

Page 4: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt 2013.pdf · Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 4

DIENSGROEPNUUS:

Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak?

Gaan loer op die kennisgewingbord en skakel die sameroeper.

BYBELSTUDIE: DV 9 April en nie 2 April soos bespreek nie. 2 April is in die skoolvakansie. 09h00 in die kerksaal. Amlal is meer as welkom. Studiestuk: Volgende Sondag op die tafel by die kerkkantoor.

DOPPER-TJOPPERS:

Ons Kamp die jaar. Hoop julle is reg daarvoor!!! Skryf jou naam op die lys. Wanneer: 10-13 April 2014 Wie: Grd 7 – 11’s Waar: Quadesh (Na by Bronkhorstspruit) Koste: R 550.00 per kind (etes ingesluit) Aktiwiteite: Bybelstudie, Chooping, Canooing, Bokke en Kaas (wonder bietjie oor hierdie een), bergklim en “firetalk”. Kom beleef die Here soos nog nooit te vore. Vertrek: 15:00 Vrydag middag van die kerk en sal Sondag tussen 14:30 en 15:30 terug wees by die kerk. Woensdag 9 April 2014: Bring jou kamp stoel,

beddegoed en tent – ons vat dit reeds Donderdag na die kampterrein – merk asb alles duidelik. Paklys: Klere, reënjas / baadjie / sambreel (klein), swemklere, ‘n stel ou klere en tekkies, handdoek en swem handdoek, sonskerm, hoed, tent, beddegoed, kussing, eetgerei, koppie en bord, flits, Bybel, pen en notaboekie, kampstoel en medikasie (laat weet asb die organiseerdes van enige medikasie en allergië)

GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Eerskomende Dinsdag se uitstappie na Orion Olyfplaas: As gevolg van weersomstandighede word die uitstappie uitgestel na 15 April 2014. Eerskomende Dinsdag sal daar geen byeenkoms wees nie. Ons Midweek 2014 DV 24-29 Augustus 2014 by ATKV Buffelspoort Sakpasprys (R2255 per persoon) vir luukse verblyf, busvervoer, uitstappie na Kabelspoor en 3 etes per dag. Jy kan só betaal: Voor of op die volgende datums (volle bedrag egter ook dadelik betaalbaar, indien jy so verkies.)

30 April 2014 : R700 30 Mei 2014 : R700 27 Junie 2014 : R500 31 Julie 2014 : R355

Hoe betaal mens? Internet betaling Interne oorplasing Kontant Deposito

Bedrag by Montanapoort se kerkkantoor inhandig Bespreek jou plek vandag nog. Skakel vir dr. Pieter (082 682 1142)

Verwysing: Voorletter en Van (MWToer) [Bv: APretorius (MWToer)]

TEE/KOFFIE VANOGGEND NA DIE

EREDIENS. DANKIE AAN ANNALISE

Page 5: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt 2013.pdf · Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 5

VROUE VIR CHRISTUS (VVC):

16 Maart 2014 Annalise Joubert Emma Kruger Linda Afonso Adrienne de Kock Liza Jacobs Helen Newton Retha Newton

076 151 3187 084 890 0064 082 905 7167 084 572 7430 082 572 7347 083 419 0436 083 299 8620

012 567 1931

012 547 0673 012 547 0280 012 547 0280

23 Maart 2014 Geen tee omdat dit langnaweek is.

30 Maart 2014 tot 6 April 2014

Geen tee omdat dit skoolvakansie is.

13 April 2014 Annalie le Roux Betsie Mulder Jacolien Chambers Derika Diedericks Ronelda Hertzog Renette Pretorius

082 557 5928 084 251 0026 082 921 8424 072 409 9694 083 324 6989 082 969 4555

012 548 9782

012 567 4501

20 April 2014 Geen tee omdat dit langnaweek is.

27 April 2014

Geen tee omdat dit langnaweek is.

4 Mei 2014

Geen tee omdat dit langnaweek is.

11 Mei 2014 Pattie Ligthelm Annette Oeschger Rozanne Oeschger Charlene Prinsloo Tryna Schutte Jolene Smit Wilna Smit

082 547 8427 082 312 5286 082 293 8387 083 271 7829 082 651 2131 084 554 9616 082 657 7161

012 567 1814 012 548 3207 012 548 3207

012 543 9327

18 Mei 2014 Jana Grobler Olive van der Walt Bets Mulder Amelia Visser Lucy Erasmus Susan Dauth Theresa de Bruin

083 279 5723 083 941 0265 084 251 0026 072 873 4701 074 669 5520 072 342 4665 082 718 0056

012 330 1720

25 Mei 2014

Geen tee omdat Magalieskruin Nagmaal vier.

1 Junie 2014

Geen tee omdat Montanapoort Nagmaal vier.

8 Junie 2014 Corien Cheyne Riet Kruyshaar Hester Smit Rikie van Jaarsveld Yolande le Roux Annalie le Roux

082 822 3767 079 496 5673 082 579 6112 082 560 2870 082 563 7164 082 557 5928

15 Junie 2014

Geen tee omdat dit langnaweek is.

22 Junie 2014 Elna Pretorius Hannie Bedford Marie-Louise Bedford Adri Henning Marianne Henrico

072 132 3611 082 754 1223 072 519 4439 082 448 4229 082 699 6699

012 567 3695

29 Junie 2014 tot 20 Julie 2014

Geen tee omdat dit skoolvakansie is.

Teeskinkbeurte:

Page 6: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt 2013.pdf · Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 6

BIKERS VAN DIE BYBELGENOOTSKAP: (The Word Riders Rally van 22 tot 29 Maart 2014) Ons vertrek DV eerskmende Donderdag na Bellville!! Bid vir ons!! 2000 km in die Suid-Kaap om Bybels by skole te plaas. Vir sommige kinders die grootste geskenk van hulle lewe te mag ontvang . . . . ‘n Bybel!

KOINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG

“Gelukkig is dié mense wat weet

hoe nodig hulle God het . . . . . .” (Matt. 5:3)

KERKVERBAND:

Beroepe: Ontvang Ds JC van Dyk van Ventersdorp na Louis Trichardt. Aanvaar Ds CB Robinson van Rustenburg na Walvisbaai/Swakopmund/Hentiesbaai. Bedank Ds TJ van Vuuren van Heilbron na Rietvallei as medeleraar.

GEMEENTEVERBAND:

ATTESTATE EN BEWYS VAN LIDMAATSKAP:

Ons groet: Minjon Postmus wat vertrek na die AP Kerk Schweizer Reneke. Johan du Plessis wat vertrek na die GK Wapadrand. Mordi, Nienie, Felicia, Esmarolda en Moriska Kruger wat vertrek na die GK Kameeldrift.

LIDMATE WAT SIEK IS: Liezel Vorster (073 336 9381); Karel Lessing (082 495 5037); Neels Horn (083 417 3340);

Marie Smith (082 569 6966); Herklaas Erasmus (082 098 2931); Martie Swanepoel (082 476 4023).

GELUK: Wynand en Yolandi Badenhorst met die doop van hul eersteling, Wynand. Hans en Wilma Jobse met die huweliksbevestiging van hul dogter, Ané DV 21 Maart 2014.

(ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR . . . .)

GROOT DANKIE vir almal wat help met die teeskink. Op hierdie manier leer ons mekaar beter ken en kan ons mekaar ondersteun wanneer nodig.

Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha (082 781 5733) so gou as

moontlik. Ons bedien jou graag.

Page 7: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt 2013.pdf · Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 7

VERJAARSDAE:

16 Wilma Jobse (082 821 6352).

17 Koos Engelbrecht (083 778 6557); Nelmarie v Niekerk (082 771 5795).

18 Kobus Helberg (082 823 0521); Hettie Horn (083 565 2724); Betsie Mulder (084 251 0026);

IP van Niekerk (082 771 5795).

19 Annatjie Chambers (083 232 0219); Susan Dauth (072 342 4665); Jan Goede (082 923 4181);

Cheryl Henning (079 878 5843); Wilma Smit (082 657 7161).

20 Eben le Roux (084 206 6993); Pieter Postmus (083 377 3060); Cobus Schutte (082 293 0973).

21 Stephan Prinsloo (082 326 8818).

22 Natalie Vorster (082 348 9665).

DIE WEEK SE DOEN EN LATE:

AFSPRAAK MET DR. PIETER

Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings.

In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR.

PIETER TE ENIGE TYD TE SKAKEL (082 682 1142).

Ons bedien u graag.

Dr. Pieter beplan om in 2014 groepshuisbesoek te doen. Oudlinge sal lidmate inlig.

17 Maart : Feeskomitee Vergadering om 18h00

18 Maart : Klassis Trans-Magalies te GK Akasia 17h30

KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met ‘n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae – Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: [email protected] Indien jy ‘n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die

kommunikasie vlot verloop.

Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van.

Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005.

Babafonds se bankbesondehede: ABSA; Rekening naam: GK Montanapoort Diakonie; Rekening

nommer: 9223033366; Takkode: 632005. Vir meer inligiting - Retha van Graan (082 493 7035)

BERIGTE VIR DIE POORTPOS: As jy iets in die Poortpos geplaas wil hê moet dit asb. die Kerkkantoor op Donderdae voor 10h00 bereik. Alle berigte en versoeke MOET OP SKRIF wees. Die Admin Beampte sal net beriggies wat per epos of per geskrewe nota betyds ingehandig word, na keuring, plaas indien daar ‘n plekkie in die Poortpos is. Epos versoeke na [email protected] of faks na

086 565 8932. Jy kan dit ook op skrif by die kerkkantoor kom afgee.

Page 8: Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoortmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2014/16 mrt 2013.pdf · Wil jy dalk by een van ons Diensgroepe betrokke raak? Gaan loer op die kennisgewingbord

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 8

Preeknota’s Datum: ____________________

Prediker: ____________________

Skriflesing: ____________________

Fokusvers: ____________________

Preektema: __________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek . . . . .” (2 Tim. 3:16)

Skeurstrokie

PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP

Naam: ____________________________________________________

Selfoon / Landlyn: ___________________________________

1. Ek/Ons is ‘n nuwe intrekker(s) en sal ‘n besoek waardeer

2. Ek/Ons is ‘n besoeker(s)/gas(te) en sal ‘n besoek waardeer

3. Ek/Ons wil graag deur ‘n diaken besoek word

4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander:

Nuwe woonadres: _____________________________________________________

Landlyn: _________________________________

Selfoon: _________________________________

Epos: ___________________________________

Werkstelefoon: ___________________________

Datum: ____________________