gereformeerde kerk benoni · dat alle graad 7 kinders wat m.a.w. hulle wat volgende jaar (2020)...

4
Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose. OUDERLING DIENSBEURTE Vandag Hennie Coetzer Volgende week Johan Pretorius TEESKINKBEURTE Vandag Wyk A6 olv Valda Gouws Volgende week Wyk A3 olv Ronel Ritchie Gereformeerde Kerk Benoni KOINONIA Ons doen voorbidding vir die volgende lidmate: MEEGEVOEL: Erika van der Walt het ‘n erge terugslag gehad met MS waaraan sy ly. GELUKWENSING: Baie geluk aan die volgende wat in die afgelope week ouers geword het: - Nico en Elané Schoeman met ‘n seun AJ, kleinseun vir Pieter en Elsabe Kotze. - Dirk en Lelani Cronje met ‘n dogter, Liandri Marié, kleindogter vir Pieter en Lenie Venter. Gedeelde vreugde is dubbele vreugde; Gedeelde hartseer is halwe hartseer. Deel met ons jou vreugdes, hartseer en pyn. Ons wil graag vir jou bid! Stuur gerus ‘n boodskap aan [email protected] of stuur ‘n boodskap na 081 218 3048 VANDAG SE EREDIENSTE 09:00 OGGENDDIENS Ds. Rynhardt Pretorius Skrifgedeeltes: Genesis 12: 1 - 9 Fokusvers: Genesis 12:2 Tema: Wat beteken God se seën? 18:30 AANDDIENS Ds. Rynhardt Pretorius Skriflesing: Efesiërs 2:11-22 Fokusvers: Efesiërs 2: 20 NGB: art. 29 Tema: ‘n Dissipel Kerk! BESOEKE DEUR PREDIKANTE Die predikante doen graag huisbesoeke by lid- mate wat ‘n behoefte het daaraan. Skakel gerus die predikante direk of kontak Ina Bolt by die kerkkantoor om afsprake met predikante te maak | versoeke vir huisbesoeke vanaf die predikante te reël. Ina se nommers is 084 339 1136 / 011 849 2054 GEBEDSFOKUS vir November 2019 SUID-AFRIKA HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS BY DIE EREDIENSTE. NA DIE OGGENDDIENS IS ALMAL WELKOM OM ‘N KOPPIE TEE/KOFFIE IN DIE SAAL TE GENIET HARTLIK WELKOM AAN DIE VOLGENDE LIDMATE WAT MET ATTESTAAT BY ONS AANSLUIT: Henning en Joye van Wyk vanaf GK Noordoos Rand. Yolanda en Francois Botha (boetie en sussie ) vanaf NG Witfield Cornelis en Marli Botha en DL Adriaan vanaf NG Bethlehem Oos Ons hoop julle voel gou tuis by ons!

Upload: others

Post on 18-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gereformeerde Kerk Benoni · Dat alle graad 7 kinders wat m.a.w. hulle wat volgende jaar (2020) graad 8 gaan wees, ook kan inskryf vir hierdie jaar se riviertoer. Hulle is welkom

Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.

OUDERLING DIENSBEURTE

Vandag Hennie Coetzer

Volgende week Johan Pretorius

TEESKINKBEURTE

Vandag Wyk A6 olv Valda Gouws

Volgende week Wyk A3 olv Ronel Ritchie

Gereformeerde Kerk Benoni

KOINONIA

Ons doen voorbidding vir die volgende lidmate:

MEEGEVOEL: Erika van der Walt het ‘n erge terugslag gehad

met MS waaraan sy ly. GELUKWENSING: Baie geluk aan die volgende wat in die afgelope

week ouers geword het: - Nico en Elané Schoeman met ‘n seun AJ,

kleinseun vir Pieter en Elsabe Kotze. - Dirk en Lelani Cronje met ‘n dogter, Liandri

Marié, kleindogter vir Pieter en Lenie Venter.

Gedeelde vreugde is dubbele vreugde; Gedeelde hartseer is halwe hartseer.

Deel met ons jou vreugdes, hartseer en pyn. Ons wil graag vir jou bid!

Stuur gerus ‘n boodskap aan [email protected] of stuur ‘n boodskap

na 081 218 3048

VANDAG SE EREDIENSTE

09:00 OGGENDDIENS

Ds. Rynhardt Pretorius

Skrifgedeeltes: Genesis 12: 1 - 9

Fokusvers: Genesis 12:2

Tema: Wat beteken God se seën?

18:30 AANDDIENS

Ds. Rynhardt Pretorius

Skriflesing: Efesiërs 2:11-22

Fokusvers: Efesiërs 2: 20

NGB: art. 29

Tema: ‘n Dissipel Kerk!

BESOEKE DEUR PREDIKANTE Die predikante doen graag huisbesoeke by lid-

mate wat ‘n behoefte het daaraan. Skakel gerus die predikante direk of

kontak Ina Bolt by die kerkkantoor om afsprake met predikante te maak | versoeke vir

huisbesoeke vanaf die predikante te reël. Ina se nommers is 084 339 1136 / 011 849 2054

GEBEDSFOKUS vir November 2019 SUID-AFRIKA

HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS BY DIE EREDIENSTE.

NA DIE OGGENDDIENS IS ALMAL WELKOM OM ‘N KOPPIE TEE/KOFFIE

IN DIE SAAL TE GENIET

HARTLIK WELKOM AAN DIE VOLGENDE LIDMATE WAT MET ATTESTAAT BY ONS AANSLUIT:

Henning en Joye van Wyk vanaf GK Noordoos Rand.

Yolanda en Francois Botha (boetie en sussie ) vanaf NG Witfield

Cornelis en Marli Botha en DL Adriaan vanaf NG Bethlehem Oos

Ons hoop julle voel gou tuis by ons!

Page 2: Gereformeerde Kerk Benoni · Dat alle graad 7 kinders wat m.a.w. hulle wat volgende jaar (2020) graad 8 gaan wees, ook kan inskryf vir hierdie jaar se riviertoer. Hulle is welkom

2

2

VERJAARSDAE 24 - 30 November

Baie geluk aan almal met hul verjaarsdae vandag en in die komende week!

DATUM NAAM KONTAK NO.

24/11 Yvonne Bloem Corrie Deenick Jan Lubbe * Tatiana Viviers Günter Wisser ☺

084 500 6024 084 500 7039 082 852 4470

25/11 Lenita Viviers ☺

26/11 Martie Kruger **

28/11 HP Hugo Gerrie Kriek *

074 677 5622 082 920 1714

29/11 Elize du Plessis * 082 692 7620

(☺ doop-l) (* 70 ≤ 79) (** 80 ≤ 89) (*** 90≤ )

30/11 Jaco du Plessis ☺ Flip Fourie

082 874 7104

OP DIE PROGRAM VIR HIERDIE WEEK 24 NOV - 1 DES 2019

DAG TYD GELEENTHEID KONTAKPERSOON

Sondag 24 Nov.

09:00 09:00 18:30

Peuter-kerk (2 - 4 jariges) in kerkhuis Oggenddiens Aanddiens

Anneke Salomons

Maandag 09:30 Rynpark 5 Bybelstudie Adri Goede 083 654 4821

Dinsdag 08:30 Koordineringsvergadering Ronel Ritchie 081 218 3048

Donderdag 19:00 Wyk F1 Bybelstudie vir jong werkendes/studente Peet Duvenage 078 782 2346

Vrydag 06:00 Manne gebedsgroep Schalk van Eeden 082 561 9409

Sondag 1 Des

09:00 09:00 17:00

Peuter-kerk (2 - 4 jariges) in kerkhuis Oggenddiens Kerssangdiens

Anneke Salomons

THE RENEWAL OF BIBLICAL DISCIPLESHIP werkswinkel aangebied deur prof Ed Gross Die werkswinkel is gemik daarop om: Jou te help om beter te verstaan wat Bybelse Dissipelskap van jou vereis. Jou toe te rus met vaardighede om Bybelse Dissipelskap in jou lewe te laat begin en toe te pas. Jou toe te rus met die vaardighede om, in gehoorsaamheid aan Jesus Christus se bevel, dissipels van

God te maak. Wanneer: 24– 26 Januarie 2020 (Vrydag 24 Jan 16:30 - 19:00, Saterdag 09:00 - 13:00, Sondag - erediens) Waar: Gereformeerde Kerk Benoni. 24B Miles Sharp Straat, Rynfield, Benoni Koste: R60 per persoon betaalbaar op die 24ste Januarie 2020 (dit sluit jou werksboek, tee en/ koffie en ‘n ligte middagete Saterdagmiddag in.

REGISTREER asb. deur name op die lyste te skryf, of deur die skakel op die GK Benoni webblad te volg. Registrasie is belangrik vir die voorbereiding van die werksboeke en spysenieringdoeleindes.

SOEK DIE BYBELVERS Verlede keer se antwoord: Job 1:1 “ In die land Us was daar ‘n man met die naam Job. Hy was vroom en opreg en het God gedien en die kwaad vermy ”. Die volgende Bybellesers het korrekte antwoorde ingestuur: Chrissie Pretorius; Jan Lubbe; Klein de Kock; Una Steyn; Charmain Cathro; Martie Gibson Hierdie week: Soek die Bybelvers “ En julle wat jonger is, moet aan die ouer mense onderdanig wees. Almal moet trouens teenoor mekaar nederig wees en mekaar help, want God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die ????????? gee Hy genade “. Vraag: Volgens die apostel Petrus, aan wie gee God genade? Lees gerus Petrus se briewe , en noem aan wie God genade gee en noem die verse waar dit staan, en SMS die antwoord met jou Naam en Van na 082 873 3173.

Page 3: Gereformeerde Kerk Benoni · Dat alle graad 7 kinders wat m.a.w. hulle wat volgende jaar (2020) graad 8 gaan wees, ook kan inskryf vir hierdie jaar se riviertoer. Hulle is welkom

3

3

ADVENT-VOORBEREIDING

Advent verwys na die 24 dae van Desember voor Kersfees. Christene maak dan gereed vir die advent/koms van Jesus wat op Kersdag gevier word. Kom ons doen as gemeente die volgende saam as advent-voorbereiding: Beginnende op 1 Desember lees ons almal daagliks een hoofstuk van die Evangelie volgens Lukas. Dié boek het 24 hoofstukke – so ons maak klaar op Oukersaand, net in tyd vir Kersfees! Só lees ons sommer lag-lag ‘n hele Bybelboek deur én is ons as gemeente sommer in daardie tyd almal op dieselfde bladsy, om dit so uit te druk! Laat weet gerus as jy gaan deelneem – Braam 0824595636

SWAZILAND-UITREIK. Die Ebersohn-gesin gaan wyk E1 verteenwoordig op die uitreik na Swaziland saam met Mission Ventures Afrika. Daar word ‘n kerkkamp aangebied vir ongev-eer 150 kinders tusse 3 en 14 jaar oud. Kinders sal daagliks bedien word met die Evangelie, ‘n bord kos, lekker speel, kunswerke en baie liefde. Ons beplan om die laaste dag ‘n kerspartytjie te hou waar elke kind ‘n pakkie sal ontvang met skryf-behoeftes, toiletware en moontlik ‘n speeding. Ons benodig nog baie skenkings. Hier is hoe jy kan help: 1. Bid vir ons gesin en die span vir veiligheid en gesondheid. 2. Skenkings in die vorm van enige speeding (heel

en skoon) of skryfbehoeftes (grys potlood, liniaal, pen, uitveer, skerpmaker). 3. Enige kruideniersware wat die span kan gebruik

om stew en ander kos voor te berei. 4. Borg ‘n kind @ R100 vir die week. Rek: Missionary Ventures SA Bank: ABSA Takkode: 632 005 Tjekrekening: 406 315 6608 Verwysing: Ebenezer outreach

Skenkings moet asb op die laatste 1 Desember by die kerk vir die Ebersohn’s gegee word. Vir meer besonderhede kontak Chriska Ebersohn op 084 666 6808

Page 4: Gereformeerde Kerk Benoni · Dat alle graad 7 kinders wat m.a.w. hulle wat volgende jaar (2020) graad 8 gaan wees, ook kan inskryf vir hierdie jaar se riviertoer. Hulle is welkom

4

4

WEBBLAD: www.gkbenoni .co.za

BERIGTE: [email protected]

FACEBOOK: https://www.facebook.com/GKBenoni/ VRA JOU VRAE:

https://goo.gl/WFtT3F

Die

ns v

an

Bar

mha

rtig

heid

PREDIKANTE:

dr. Braam Krüger

☎ 082 459 5636

ds. Rynhardt Pretorius

☎ 074 944 7769

ADMINKANTOOR: Ma-Vr 09:00-14:00 Ina Bolt

☎ 011 849 2054

☎ 084 339 1136

RIVIERTOER 2019 Die komitee wat die riviertoer reël het die volgende besluit geneem:

Dat alle graad 7 kinders wat m.a.w. hulle wat volgende jaar (2020) graad 8 gaan wees, ook kan inskryf vir hierdie jaar se riviertoer.

Hulle is welkom om ook maats uit ander kerke saam te bring (dit was immers nog altyd so). Daar is nog heelwat plek beskikbaar voordat die getal van 120 vol gaan wees. Die inligting is as volg:

Wanneer: Sondag 1 Desember tot Woensdag 4 Desember Waar: Udolpho Kampterrein by Parys (aan die Vaalrivier – geen water by Zorgvliet nie) Hoeveel: R900 per kind Wat: Alle kinders registreer op die kampterrein vanaf 14:00 Sondag-middag (geen amptelike vervoer van Frankfort af nie).. Let wel: Slegs plek vir 60 seuns en 60 meisies (NOU - Graad 7-12) Inskrywingsvorm: https://www.dropbox.com/s/h1l9t7s13oswfk5/2019%20-%20Inskrywingsvorm.pdf?dl=0 Of laat weet as julle die inskrywingsvorm per epos wil ontvang! Die Gereformeerde Kerk Frankfort Tel: 058 813 1231 / Sel: 083 653 1989 / Faks: 086 520 6994 / Epos: [email protected]

VERBLYF OP NWU POTCHEFSTROOMKAMPUS vir 'n damestudent.R2250/maand (deel 'n kamer) Sluit water, elektrisiteit, internet, skoonmaak en parkering in.

Kontak Brahm Robinson (064 656 1374)

KOLLEKTES

KOLLEKTES VAN: 17 November Diens van Barmhartigheid: R 10 946 Bybelverspreiding – Afrika projek: R 3 738

KOLLEKTES VANDAG:

Kollekte onder die diens:Diens van Barmhartigheid

Deurkollekte: ARSO

Deurkollektes vir 1 Desember : Kerkkas

WOONSTEL TE HUUR

1 Slaapkamer woonstel in Farrarmere te huur teen

R4000. Onderdak parkering, water en internet in-

gesluit. Kontak Annelie op 0848523564 vir verdere

inligting

GK BENONI BANKBESONDERHEDE :

BANK: ABSA TJEK REK : 220 340 333 VERWYSING: Volle Naam, Van & Doel

AR

SO

2020 Sustersaamtrek

Die susters van Heidelberg en Nigel nooi u

hartlik uit na die sustersaamtrek aan die

voet van die Suikerbodrand.

Tema: Intimiteit met God

Spreker: ds. Ronald Bain

Datum: 7 Maart 2020

Tyd: Registrasie vanaf 07:30

Plek: De Pecan Valley

Koste: R150 per persoon

Name & gelde moet asb. By Ina Bolt

opgegee word voor / op 26 Januarie 2020.