gestig 1870 trots respek dissipline · pdf filehele skool hs hopefield gaan aandurf op hulle...

8
HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK DISSIPLINE Posbus 22, PORTERVILLE, 6810 TEL: 022 9312174 FAKS: 022 9313321 EPOS: [email protected] Weekbrief 10/2016 08 April 2016 GESTIG 1870 OUERAAND: 12 APRIL 2016 Graad 1 - 6: Slegs die ouers Afsprake is gereël met betrokke ouers. Graad 7 - 12: Ouers en leerders 18:00 - 20:00 - In skoolsaal (Leerders moet in skooldrag geklee wees). U kind het vandag die kennisgewing rakende die oueraand ontvang. Voltooi asseblief die afskeurstrokie onderaan die kennisgewing en stuur dit Maandag, 11 April saam met u kind terug skool toe. Die afskeurstrokie word ingehandig by u kind se registeronderwyser. Indien u ‘n afspraak verlang en nie ‘n briefie ontvang het nie, kan u ‘n afspraak met die opvoeder op enige ander tyd maak. Vervoer na Saterdag Sport Die skool doen ‘n dringende beroep op alle ouers om ons hande te vat en behulpsaam te wees met die vervoer van ons kinders na Saterdae se Rugby en Netbalwedstryde asseblief. FANTA is in die proses om ‘n intensiewe sorgsessie te ondergaan, dit neem egter langer as wat die skool voorsien het. Dankie aan elke ouer wat reeds ingespring het om die skool behulpsaam te wees met vervoer na die Bellville Sportdag (9 April 2016). Ons voorsien egter ‘n groter vervoerprobleem vir Saterdag, 16 April 2016 wanneer die hele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. Bied asseblief spontaan u hulp aan sodat ons kan verseker dat elke span kan gaan speel. Tony Stoops Rugbyweek Ons 1ste Rugbyspan het die afgelope vakansie aan die Tony Stoops Rugby- week deelgeneem. Hulle het baie goeie rugby gespeel en die tellings was as volg: Wen Victoria Park 22- 0 Wen Cillie 26-14 Verloor Klein Nederburg 10-19 Baie geluk aan Boetie Opperman wat gekies is as die beste skrumskakel van die toernooi. Baie geluk aan Boetie Opperman, Marnus Kirsten en Rossouw Burger wat gekies is vir die toerspan na Portugal in September.

Upload: nguyenthien

Post on 08-Feb-2018

245 views

Category:

Documents


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: GESTIG 1870 TROTS RESPEK DISSIPLINE  · PDF filehele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. ... Marnus Kirsten en Rossouw Burger ... Jacques Louw, Izaak Truter

HO

ëR

SK

OO

L P

OR

TE

RV

ILL

E

TR

OT

S R

ES

PE

K D

ISS

IPL

INE

Po

sb

us

2

2,

P

OR

TE

RV

IL

LE

,

68

10

TE

L:

02

2

93

12

17

4

F

AK

S:

02

2

93

13

32

1

E

PO

S:

se

kr

et

ar

es

se

@p

or

te

rh

s.

co

.z

a

Weekbrief 10/2016

08 April 2016

GESTIG 1870

OUERAAND: 12 APRIL 2016

Graad 1 - 6: Slegs die ouers

Afsprake is gereël met betrokke ouers.

Graad 7 - 12: Ouers en leerders

18:00 - 20:00 - In skoolsaal

(Leerders moet in skooldrag geklee wees).

U kind het vandag die kennisgewing rakende die oueraand

ontvang. Voltooi asseblief die afskeurstrokie onderaan die

kennisgewing en stuur dit Maandag, 11 April saam met u kind

terug skool toe. Die afskeurstrokie word ingehandig by u kind se

registeronderwyser. Indien u ‘n afspraak verlang en nie ‘n briefie

ontvang het nie, kan u ‘n afspraak met die opvoeder op enige

ander tyd maak.

Vervoer na Saterdag Sport

Die skool doen ‘n dringende beroep op alle ouers om ons hande te

vat en behulpsaam te wees met die vervoer van ons kinders na

Saterdae se Rugby en Netbalwedstryde asseblief. FANTA is in die

proses om ‘n intensiewe sorgsessie te ondergaan, dit neem egter

langer as wat die skool voorsien het. Dankie aan elke ouer wat

reeds ingespring het om die skool behulpsaam te wees met vervoer

na die Bellville Sportdag (9 April 2016). Ons voorsien egter ‘n

groter vervoerprobleem vir Saterdag, 16 April 2016 wanneer die

hele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. Bied

asseblief spontaan u hulp aan sodat ons kan verseker dat elke span

kan gaan speel.

Tony Stoops Rugbyweek

Ons 1ste Rugbyspan het die afgelope vakansie aan die Tony Stoops

Rugby- week deelgeneem. Hulle het baie goeie rugby gespeel en die

tellings was as volg:

Wen Victoria Park 22- 0

Wen Cillie 26-14

Verloor Klein Nederburg 10-19

Baie geluk aan Boetie Opperman wat gekies is as die beste

skrumskakel van die toernooi.

Baie geluk aan Boetie Opperman, Marnus Kirsten en Rossouw Burger

wat gekies is vir die toerspan na Portugal in September.

Page 2: GESTIG 1870 TROTS RESPEK DISSIPLINE  · PDF filehele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. ... Marnus Kirsten en Rossouw Burger ... Jacques Louw, Izaak Truter

TOP 10 LEERDERS : 2016

Gr.1: Jozua Jordaan, Megan Benn, Caleb West, Coley Marcus,

Jacques Louw, Izaak Truter Ninke von Wielligh, Cara Von Wielligh,

Andriette Jacobsz, Mischa Baadjies, Eden Swarts.

Gr.2: Lara Louw, Jan-Hendrik Lategan, Heinrich Redelinghuys,

Cristen Carolus, Marinette van Wyk, Adolf Knoetzen, Robin Abrahams, Abel Louw,

Sebastiaan Steenkamp, Mar-Lee Fourie.

Gr.3: Hermias Janse van Rensburg, Amanda Carstens, Kuyno Smit,

Macglasky Jordaan, Lené Kotze, Corli Malherbe, Chrisen Baumeester, Donlynn-Cara

Farao, Johannes van der Walt, Mekayla Gordon.

Gr.4: Elizabeth Snyders, Paula Viljoen, Jaydene Klaasen, Gideon Liebenberg,

Sohne Louw, Gysbertus Immelman, Nina Carstens, June Sass, Amy-Jo Lothering

Gerhardus Louw.

Gr.5: Anri van der Merwe, Anneke Erasmus, Jacolene du Toit, Erine Lategan,

Nicola Malherbe, Wilmie Cronjé, David Stevens, Sharity Fredericks, Carli Perold,

Anne-Jimique Fredericks.

Gr.6: Lené Immelman, Christine Loubser, Francois Snyman, Mari Liebenberg,

Daniël Knoetzen, Chloe Daniëls, Suene Boois, Franzelle van der Walt,

Lienke Liebenberg, Brent Scheepers.

Gr.7: Marle Janse van Rensburg, Liebe Treurnicht, Marecél Celliers,

Carli Constance, Nanet Perold, Isabella Edwards, Helanie van der Merwe, Jani van der

Merwe, Kara-Lee Faro, Inge Maree.

Gr.8: Lize Immelman, Estelle du Toit, Tacara du Bois, Liné Snyman,

Ruan Briers, Inge von Wielligh, Francesca Olivier, Darius Rademan, Hennis van

Deventer, Marshall Gouws.

Gr.9: Mari de Lange, Mariechen van Baalen, Anlu Behm, Petro Janse van

Rensburg, Jani de Lange, Antoinette Burger, Rohan Knoetzen, Jana Cronjé, Michelle

Brits, Cuan Otto.

Gr.10: Reinette van der Merwe, Danelle Behm, Meryl-Ann Ficks, Dawid Smit,

Cornel de Villiers, Le-Handré Gloyne, Armand Fourie, Sabrina September,

Elize Myburgh, Hendrik Louw.

Gr.11: Lené Nortje, Jana Janse van Rensburg, Willrene Nero, Hanneke Kotzé,

Cornél Vlok, Alannah Olivier, Izaan Perold, Janco Horn, Keliah Daniëls, Kara Hanekom.

Gr.12: Jolandie Burger, Marica Loubser, Carla Van Wyk, Gisela Nel,

Riandri Oosthuizen, Maré-Antoinette Gagiano, Charlize van Zyl, Darrel Oppels,

Jacques van Deventer, Leaticia Kretschmer.

Page 3: GESTIG 1870 TROTS RESPEK DISSIPLINE  · PDF filehele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. ... Marnus Kirsten en Rossouw Burger ... Jacques Louw, Izaak Truter

SWEM UITSLAE

Jack Currie Swemkampioenskappe – 5 tot 7 Februarie 2016

Mari de Lange 50m Vlinderslag Brons

SA Level 1 Streekskampioenskappe – 1 tot 3 April 2016

Jani de Lange 4 x 50m Wisselslag Aflos Goud

4 x 50m Vryslag aflos Silwer

Mari de Lange 4 x 50m Vryslag aflos Silwer

4 x 100m Vryslag aflos Brons

Anlu Behm 4 x 100m Vryslag aflos Brons

Danelle Behm 50m Borsslag Goud

100m Borsslag Brons

50m Vlinderslag Brons

4 x 50m Wisselslag Aflos Goud

4 x 50m Vryslag aflos Silwer

4 x 50m Wisselslag aflos Gemeng Silwer

SA Level 2 Streekskampioenskappe – 29 tot 31 Maart 2016

Jani van der Merwe swem in die 50m rugslag en 100m rugslag finaal.

PROEFSTUDENTE

Baie welkom aan die volgende proefstudente:

Me. J. Ligthart (Gr.2)

Me. A. Engelbrecht (Wiskunde Gr. 8-12 & Tegnologie Gr. 8-9)

Page 4: GESTIG 1870 TROTS RESPEK DISSIPLINE  · PDF filehele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. ... Marnus Kirsten en Rossouw Burger ... Jacques Louw, Izaak Truter

Porterville atletiek

Suid-Afrikaanse Atletiek-kampioenskappe te Bloemfontein

Vrydag 18 Maart en Saterdag 19 Maart 2016

Baie geluk aan Cassidy vir haar puik prestasie tydens dié kampioenskappe. Sy het haar persoonlike beste hoogte nog gespring.

Dankie dat jy weereens Porterville se naam hoog gehou het.

Ons is baie trots op jou.

TOP 20 prestasies van Hoërskool atlete aan die einde van die 1ste kwartaal.

Baie geluk aan die bogenoemde atlete vir die puik prestasies gedurende die seisoen.

Jammer aan elkeen wat hard gewerk het maar nie die TOP 20 kon haal nie. Probeer volgende seisoen weer. Dankie aan almal se deelname en entoesiasme gedurende die seisoen.

Julle is ons trots!!

Atleet Oud Item Plekke Prestasie ASA

1ste 2de 3de 4de 5de punt

Cassidy Visser Do/15 Hs X 1,64m 840

Naam en van Geslag

Oud

Item Prestasie ASA

punt

1. Inge von Wielligh Do/14 Dg 32,43m 930

2. Adriaan Haasbroek So/17 Hg 50,16m 905

3. Reinette van der Merwe Do/17 400m 59,10s 850

4. Cassidy Visser Do/15 Hs 1,64m 840

5. Jana Janse van Rensburg Do/17 100mH 15,22s 830

6. Deodan Jacobs So/19 100m 11.19 819

7. Wilberd Waterboer So/15 400m 52,00s 810

8. Antoinette Burger Do/15 Hammergooi 33,85m 780

9. Jana Cronje Do/15 Diskusgooi 25.69m 780

10. Miché Farao Do/15 90mH 15,40s 779

11. Cornel Vlok Do/17 Hammergooi 35,54m 760

12. Natalie Pereira Do/17 Gewigstoot 9.80m 753

13. Shaunice Stevens Do/15 Gewigstoot 8,86m 746

14. Henco de Beer So/17 Gewigstoot 14,38m 742

15. Estelle du Toit Do/15 Gewigstoot 8,42m 730

16. Rowaldo Hollenbach So/17 110mH 16,08 710

17. Levhan Abrahams So/19 200m 23,75 679

18. Francesca Olivier Do/14 Spiesgooi 25,50m 669

18. Nicole Allies Do/19 Gewigstoot 6,79 646

20. Shaan-D Ockhuis So/17 100m 12,13 636

Page 5: GESTIG 1870 TROTS RESPEK DISSIPLINE  · PDF filehele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. ... Marnus Kirsten en Rossouw Burger ... Jacques Louw, Izaak Truter

BELANGRIKE KENNISGEWING

INBETALINGS IN SKOOL SE BANKREKENING

Op 16 Maart 2016 is ‘n inbetaling van R2 000-00 in die skool se rekening (ABSA 2100390046) inbetaal.

Die verwysing was slegs “kredietvereffening Huis van Riebeeck”. Ons kon uitvind dat die betaling gemaak is vanaf ‘n Standard Bank rekening, Hermanus.

Kontak Alet Kriel dringend as u die inbetaling gemaak het.

Betalings kan nie geallokeer word as daar nie korrekte verwysings op die bankstaat verskyn nie.

Ouers moet asseblief let daarop dat hulle met die inbetaal van geld in die skool se bankrekening moet aandui vir wie die betaling gemaak word en waarvoor dit gemaak word.

Sportnaweek

Tussen die skool en die koshuis is die mooi bedrag van R102 000 wins

gemaak tydens hierdie baie suksesvolle spoggeleentheid.

Baie dankie aan almal wat betrokke was en ons ondersteun het.

Ons is trots op u!

BAIE DANKIE ...

Mnr. Engelbrecht vir die maak van die stellasie vir die

“Andre Venter” aand.

Piet du Plessis vir die koejawels vir die personeel.

SKOOLFONDS

Onthou asseblief om u kind/kinders se skoolfonds te betaal.

Baie dankie vir ons ouers se samewerking.

Page 6: GESTIG 1870 TROTS RESPEK DISSIPLINE  · PDF filehele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. ... Marnus Kirsten en Rossouw Burger ... Jacques Louw, Izaak Truter

KLEREWINKEL TYE

Die klerewinkel sal oop

wees op die volgende dae:

Maandae : 07:15 - 07:45

Dinsdae : 13:45 - 14:15

Donderdae : 13:45 - 14:15

Vrydae : 13:45 - 14:15

SKOOLTRUIE

Navrae oor die truie geniet

aandag.

Page 7: GESTIG 1870 TROTS RESPEK DISSIPLINE  · PDF filehele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. ... Marnus Kirsten en Rossouw Burger ... Jacques Louw, Izaak Truter

A Lamp For My feet – Still I will believe

It was hot. Sizzling hot. The officials that had to throw Shadrach, Meshach and Abednego

into the fiery furnace died due to the heat. Still, the three friends refused to bow their knees

before the statue in Babylon.

Esther took that step forward, entering the King’s presence – uninvited. She knew that if he

did not put forth his scepter to approve her presence, she could die.

And David, with five stones in his pocket and his sling, walked up to the three-meter giant

Goliath, knowing that the battle could go either way.

Three actions of faith and hope in God, with no guarantee or physical evidence that they

would survive. Listen to Shadrach, Meshach and Abednego’s words of faith in Daniel 3:17-

18 when king Nebuchadnezzar threatened them with the fiery furnace: “If we are thrown

into the blazing furnace, the God whom we serve is able to save us. . . But even if he

doesn’t, we want to make it clear to you, Your Majesty, that we will never serve your gods

or worship the gold statue you have set up.”

In Esther 4:16 Esther told Mordecai to ask the people of Israel to pray and fast with her

before going to the king. Listen to how she ends their conversation: “Then, though it is

against the law, I will go in to see the king. If I must die, I must die.” And in 1 Samuel 17:

45-46 David said to Goliath: “You come to me with sword, spear, and javelin, but I come to

you in the name of the Lord of Heaven’s Armies - the God of the armies of Israel, whom

you have defied. Today the Lord will conquer you, and I will kill you and cut off your

head.”

Are you currently experiencing a situation in which you too need to act in faith without

knowing the outcome – maybe in your workplace, relationships, finances or a decision

about your future? Listen to the words of Hebrews 11:1: “Faith is the confidence that

what we hope for will actually happen; it gives us assurance about things we cannot

see.”

Because Shadrach, Meshach and Abednego kept their eyes on God, He saved them from

the fiery furnace without a scorched hair on their heads (bringing King Nebuchadnezzar to

faith in God). God enabled Esther to plead with the King for the survival of the Jews (the

nation from whom Jesus was born later). And God helped David to crush the giant’s head.

God can do the same for us. Let us remember that our faith is demonstrated in how we act

when there is no physical evidence or guarantee that our breakthrough is on the way.

Prayer

Father God, thank You that I can put my faith and trust in You because You know the

future. Please strengthen me to remain faithful in those moments where everything seems

to be too much for me to bear.

Page 8: GESTIG 1870 TROTS RESPEK DISSIPLINE  · PDF filehele skool HS Hopefield gaan aandurf op hulle tuisveld. ... Marnus Kirsten en Rossouw Burger ... Jacques Louw, Izaak Truter

WEEKPROGRAM

Vrydag, 08 April - Konsert saam met André Venter BHL Info-vergadering Saterdag, 09 April - Bellville Sportdag Olifantsvallei Sportdag Maandag, 11 April - Netbalreëlbespreking Dinsdag, 12 April - H/S Platteland Netbalproewe Oueraand Woensdag, 13 April - Donderdag, 14 April - Vrydag, 15 April - Saterdag, 16 April - Rugby & Netbal - Hopefield (W) O/13 Rugby Wes-Boland proewe

W.J. ENGELBRECHT SKOOLHOOF

“ Die mure wat ons om ons bou om hartseer buite te hou,

weerhou ook vreugde daarvan om in te kom”

GENIET DIE NAWEEK !