gksa nuusbrokkies nuusbrokkies 10 maart 2019.pdf · besig om vir gk groenwater ‘n kerkgebou te...

11
1 GKSA NUUSBROKKIES Sondag 10 Maart 2019 LIEF EN LEED Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 9 Maart Dr TD Mashau (Derrick) New Life City Church Sunnyside 9 Maart Dr DK Semenya (Kwena) GK Diepsloot 9 Maart Ds Z van’t Zand (Zander) – GK Middelburg-Noord 10 Maart Ds JL Lee (Jan-Louis) GK Brits 12 Maart Mev MM van der Walt (Martha), eggenote van prof PC van der Walt (Chris) TSP 13 Maart Dr SN Jooste (Simon) GK Bellville 13 Maart Dr PT Masase (Thomas) GK Boskop 14 Maart Ds RB Fourie (Reynold) GK Bellville-Oos Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 10 Maart Ds KA Janse van Rensburg (Anton) GK Paarl 11 Maart Dr JM van Tonder (Kobus) GK Krugersdorp- Wes/Magaliesburg 11 Maart Mev AM Snyman (Anita), weduwee van wyle ds EFJ Snyman GK Orkney 11 Maart Mev LJ Cilliers (Louisa), eggenote van ds SA Cilliers (Sarel) GK Waterberg 12 Maart Ds CP Semenya (Cyril) GK Katlehong 12 Maart Dr BAJ van der Merwe (Belia), eggenote van dr SJ van der Merwe (Sarel) GK Mafikeng 14 Maart Ds AZ Pelser (Abie) GK Oos Moot 14 Maart Mev HS Smit (Sannie), eggenote van ds DWJ Smit (Danie) GK Springs 14 Maart Mev HM Buys (Hanneke), eggenote van dr PJ Buys (Flip) GK Potchefstroom-Die Bult

Upload: others

Post on 21-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

1

GKSA NUUSBROKKIES

Sondag 10 Maart 2019

LIEF EN LEED

Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 9 Maart Dr TD Mashau (Derrick) – New Life City Church Sunnyside 9 Maart Dr DK Semenya (Kwena) – GK Diepsloot 9 Maart Ds Z van’t Zand (Zander) – GK Middelburg-Noord 10 Maart Ds JL Lee (Jan-Louis) – GK Brits 12 Maart Mev MM van der Walt (Martha), eggenote van

prof PC van der Walt (Chris) – TSP 13 Maart Dr SN Jooste (Simon) – GK Bellville 13 Maart Dr PT Masase (Thomas) – GK Boskop 14 Maart Ds RB Fourie (Reynold) – GK Bellville-Oos Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 10 Maart Ds KA Janse van Rensburg (Anton) – GK Paarl 11 Maart Dr JM van Tonder (Kobus) – GK Krugersdorp-

Wes/Magaliesburg 11 Maart Mev AM Snyman (Anita), weduwee van wyle ds EFJ Snyman – GK

Orkney 11 Maart Mev LJ Cilliers (Louisa), eggenote van ds SA Cilliers (Sarel) – GK

Waterberg 12 Maart Ds CP Semenya (Cyril) – GK Katlehong 12 Maart Dr BAJ van der Merwe (Belia), eggenote van dr SJ van der Merwe

(Sarel) – GK Mafikeng 14 Maart Ds AZ Pelser (Abie) – GK Oos Moot 14 Maart Mev HS Smit (Sannie), eggenote van ds DWJ Smit (Danie) – GK

Springs 14 Maart Mev HM Buys (Hanneke), eggenote van dr PJ Buys (Flip) – GK

Potchefstroom-Die Bult

Page 2: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

2

14 Maart Ds IJV Kruger (Koos) – GK Tsumeb 14 Maart Mev ME Venter (Mila), eggenote van ds PA Venter (Piet) – GK

Linden Hartlike gelukwense aan die volgende teologiese studente met hul verjaarsdae 1 Maart Jaco Roets 7 Maart Gerhard Willemse

Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6).

Gelukwense aan

Ds Gerben en Anne Meijer van GK Vryburg/Schweizer Reneke met die geboorte van hul dogtertjie Dr Gerard en Henriëtte Meijer van GK Oos Moot met die geboorte van ‘n kleindogter

Gradeplegtigheid Gelukwense aan die volgende teologiese studente wat graad ontvang het

• BTh Bybeltale: Marten Boersema, Jacques Kuhn, Mukesh Kumar, Mduduzi Mahlangu, Wikus Opperman Floris van Staden, Erasmus Venter en Quintin Venter

• Hons BTh: Riaan Andersen, Jandré Coetsee, David Letebele, Jaco Linde en Izak van der Westhuizen

• MDiv: Reinhart Boersema, Philip Hattingh, Dirk Meijer, Peet van der Westhuizen en Hendrik Verryn

Gelukwense aan Me Martie Lakay by die Teologiese Skool wie se seun ‘n BCom finansiële rekeningkunde graad by die NWU ontvang het Simpatie betuiging aan mev Oniccah Modise, eggenote van ds Paul Modise van GK Kagiso, wie se grootvader oorlede is

Page 3: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

3

KERKLIKE ADMINISTRASIE Beroepe ontvang

• Ds DFC Kruger (Dirk) van Zeerust na Vaalpark

Verandering van skriba – GK Bloemfontein-Suid Br Dries Ludeke – Sel 079 882 6977; E-pos: [email protected]

BEVESTIGING

Die bevestiging van proponent G Janse van Rensburg (Gerhard) vind op Saterdag, 16 Maart 2019 by GK Durban-Noord plaas. Ds Reghard Janse van

Rensburg (broer) van GK Reitz sal die bevestiging behartig. Ds Gerhard Janse van Rensburg lewer op Sondag, 17 Maart 2019 sy intreepreek.

Page 4: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

4

PROPONENTE BEROEPBAAR

Proponent JD Mienie (Juan) Sel: 083 566 6550

E-pos: [email protected]

Proponent HJ Coetzee (Herman) Sel: 079 308 5404 E-pos: [email protected]

Proponent R Steyn (Ruan) Sel: 072 818 4439

E-pos: [email protected]

Proponent G Mushayabasa (Godwin) Sel: 072 844 6754 E-pos: [email protected]

Page 5: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

5

Proponent W Chipenyu (Wilbert) Sel: 078 731 1225

E-pos: [email protected]

Proponent P Mkupa (Phumlani) Sel: 078 335 8753 E-pos: [email protected]

Beroepbaarstelling kragtens KO, art 11 Ds TP Diphoko (Thapelo) Sel: 081 493 8260 / 076 423 5686 E-pos: [email protected]

Page 6: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

6

Bybelplasingstoer na Malawi in Junie

Die Jeugdeputate nooi alle hoërskoolleerders en studente van regoor die land uit om saam Malawi toe te gaan. Ons gaan Bybels uitdeel, oor dissipelskap saampraat en groot pret hê! Ons vertrek 23 Junie vanaf GK Pretoria-Alkantrant en sal die 4de Julie terugkeer. Verblyf is in tente by Monkey Bay in Malawi. Die koste is R4000 per persoon. ‘n R2000-deposito is betaalbaar teen 29 Maart om jou plek te verseker! Moenie hierdie opwindende geleentheid misloop nie! Besoek www.gkjeug.co.za vir meer inligting, of skakel Reynold Fourie (084 707 6276) of Zak Scholtz (079 885 4206).

GKSA HET JY GEWEET? Daar is sekere woorde wat ons in die kerk gebruik wat nie sommer buite die kerk gebruik word nie.

Page 7: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

7

DEPUTATE GEREFORMEERDE PUBLIKASIES Die volgende boeke word by die Administratiewe Buro in Potchefstroom teen ‘n verlaagde prys te koop aangebied

Victor E d’Assonville, Gerard Meijer, Erik van Alten R70 (Posgeld en verpakking uitgesluit)

Jansie van der Walt

R50 (Posgeld en verpakking uitgesluit) Eric Kayayan R50 (Posgeld en verpakking uitgesluit)

Jansie van der Walt R100 (Posgeld en verpakking uitgesluit)

Bestel by: Administratiewe Buro

Telefoon: 018 297 3986 E-pos: [email protected]

Page 8: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

8

FONDSINSAMELINGS / FUNKSIES / FEESVIERINGE

16 MAART 2019 GK GEORGE

29 TOT 31 MAART 2019 GK SECUNDA

Page 9: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

9

ONS MAAK KENNIS MET

Ds Nikla en Jacky du Plessis GK Worcester

Ek studeer vanaf 1994-2000 en word in 2001 bevestig as predikant in die GK Glencoe/Ladysmith-kombinasie, in die Noorde van Natal. Vanaf 2001 tot Mei 2004 was ek ongetroud in die bediening en met groot verligting van die gemeentes trou ek en Jacky op 1 Mei 2004. Op 27 Augustus 2005 word ons seun, Nikla, gebore en na ‘n lang wag van 7 jaar

word ons dogter, Janique, op 26 November 2012 gebore. Ons as gesin is baie lief vir die natuur en buitelewe en wanneer ons ‘n kans kry spandeer ons tyd buite saam. Jacky gee skool en is by Worcester Primêr ‘n Gr R juffrou. Sy geniet die kleintjies baie. Ons bediening in Natal sal ons altyd bybly vir die kombinasie bediening, wat beteken het dat ek twee dae in die week GK Glencoe en dan die ander twee dae in die week GK Ladysmith bedien het en dan elke Sondag ‘n 8uur en 10uur diens by die gemeentes gehad het. Die warmte van die gemeentes het opgemaak vir die koue 8uur oggenddienste. Die wonderlike natuurskoon en berge het die baie reis tussen die gemeentes aansienlik aangenamer gemaak. Ons dink nog met mooi

herinneringe terug aan ons vormingsjare binne die gemeentes. In Julie 2007 aanvaar ons onder die leiding van die Heilige Gees die beroep na GK Postmasburg in die warm, maar tog mooie Noord Kaap. Ons bediening in Postmasburg het ook met wye afstande en slegte paaie gepaard gegaan, maar die lidmate en omgewing het daarvoor opgemaak. Ons sien die stil dorpie, vol Dopper geskiedenis, groei en ontplof met die nuwe myn wat net buite Postmasburg begin het, wat ook ‘n groei vir ons gemeente beteken het. Die jaarlikse Kermis was en bly vir ons ‘n hoogtepunt van samewerking

binne die gemeente tot opbou en uitbou van God se Koninkryk. Was ook waarlik vir

Page 10: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

10

my ‘n voorreg om die GK Groenwater, ‘n Tswana Gereformeerde gemeente, buite Postmasburg te bedien. Voor my vertrek na GK Worcester, was ons as gemeente besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word na my vertrek. In 2014 aanvaar ons onder leiding van die Heilige Gees die beroep na GK Worcester in ‘n omgewing waar alles omring is met die berge aan alle kante en dit jou dadelik laat dink het aan Psalm 125. Ons bediening in Worcester is weereens uniek deurdat ons siggestremde lidmate bedien en ook sluit ons wyer bediening dowe en multigestremte kinders en volwassenes in. Worcester gemeente en gemeenskap is vol liefde en deernis vir hulle medemens en is ons aktief betrokke by hierdie skole en instansies. Ons is dankbaar vir die mooi liefde en sorg van ons lidmate, want heelwat lidmate is in al 4 windrigting rondom Worcester wyd verspreid. Besoek gerus ons facebookblad – Gereformeerde Kerk Worcester. Ons as gesin dank die Here vir meer as 17 jaar in die bediening, vir al sy genade, trou, sorg en liefde wat ons daagliks kan ervaar, asook vir al die gemeentes en lidmate wat deel gehad het aan ons groei en met wie ons tye van voorspoed en teëspoed kon deel. Ons bid dat God ons toekoms netso sal seen soos ons verlede.

Page 11: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 10 MAART 2019.pdf · besig om vir GK Groenwater ‘n kerkgebou te bou. Met die hulp en deursettingsvermoë van lidmate kon die kerkgebou voltooi word

11

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Prys die Here, alle nasies,

loof Hom, alle volke,

want sy liefde vir ons is sterk,

aan die trou van die Here

is daar geen einde nie!

Prys die Here!

Psalm 117:1,2