gksa nuusbrokkies nuusbrokkies 17 februarie...ds abel en mev rebecca modise, van gk kwa...

16
1 GKSA NUUSBROKKIES Sondag 17 Februarie 2019 LIEF EN LEED Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 15 Februarie Ds TP Diphoko (Thapelo) GK Atteridgeville 16 Februarie Ds PC van Rooy (Nelius) GK Elandskraal 16 Februarie Mev MI Heystek (Mona), eggenote van dr PH Heystek (Pieter) GK Pretoria-Montanapoort 17 Februarie Ds E Naude (Emile) GK Boksburg-Suid 17 Februarie Dr HM Zwemstra (Heinrich) GK Walvisbaai 19 Februarie Mev M Dreyer (Greta), eggenote van ds FM Dreyer (Frederik) GK Noordrand 19 Februarie Mev S Venter (Sanmarie), eggenote van ds LJE Venter (Lourens) GK Kimberley 20 Februarie Mev BC Aucamp (Ina), eggenote van ds C Aucamp (Cassie) GK Andeon 21 Februarie Ds JG Tredoux (Jacques) GK Pretoria-Brooklyn 21 Februarie Mev L Potgieter (Liezl), eggenote van ds ID de V Potgieter (Danie) GK Rietvallei Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 15 Februarie Prof T van der Walt (Tjaart) GK Wapadrant 15 Februarie Mev LC van Tonder (Fina), eggenote van dr JM van Tonder (Kobus) GK Krugersdorp- Wes/Magaliesburg 15 Februarie Ds IJJ de Villiers (Izak) GK Kemptonpark- Noord 16 Februarie Mev M Kits (Marie), weduwee van wyle ds J Kits (Jelte) GK Carolina 16 Februarie Mev OM Coetzee (Olga), weduwee van wyle dr LJJ Coetzee (Louis) GK Wesrand/Magaliesburg

Upload: others

Post on 26-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

1

GKSA NUUSBROKKIES

Sondag 17 Februarie 2019

LIEF EN LEED

Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 15 Februarie Ds TP Diphoko (Thapelo) – GK Atteridgeville 16 Februarie Ds PC van Rooy (Nelius) – GK Elandskraal 16 Februarie Mev MI Heystek (Mona), eggenote van dr PH Heystek (Pieter) – GK

Pretoria-Montanapoort 17 Februarie Ds E Naude (Emile) – GK Boksburg-Suid 17 Februarie Dr HM Zwemstra (Heinrich) – GK Walvisbaai 19 Februarie Mev M Dreyer (Greta), eggenote van ds FM Dreyer (Frederik) – GK

Noordrand 19 Februarie Mev S Venter (Sanmarie), eggenote van ds LJE Venter (Lourens) –

GK Kimberley 20 Februarie Mev BC Aucamp (Ina), eggenote van ds C Aucamp (Cassie) – GK

Andeon 21 Februarie Ds JG Tredoux (Jacques) – GK Pretoria-Brooklyn 21 Februarie Mev L Potgieter (Liezl), eggenote van ds ID de V Potgieter (Danie) –

GK Rietvallei Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 15 Februarie Prof T van der Walt (Tjaart) – GK

Wapadrant 15 Februarie Mev LC van Tonder (Fina), eggenote van dr

JM van Tonder (Kobus) – GK Krugersdorp-Wes/Magaliesburg

15 Februarie Ds IJJ de Villiers (Izak) – GK Kemptonpark-Noord

16 Februarie Mev M Kits (Marie), weduwee van wyle ds J Kits (Jelte) – GK Carolina

16 Februarie Mev OM Coetzee (Olga), weduwee van wyle dr LJJ Coetzee (Louis) – GK Wesrand/Magaliesburg

Page 2: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

2

18 Februarie Ds J Marais (Kobus) – GK Nigel 19 Februarie Ds F Postma (Ferdi) – GK Wierdapark 21 Februarie Mev MM Mokoena (Martha), weduwee van wyle ds KP Mokoena

(Peter) 21 Februarie Ds FJ du T Lessing (Francois) – GK Nelspruit 21 Februarie Mev LL van der Walt (Lourika), eggenote van ds PJ van der Walt

(Peet) – GK Ladybrand

Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6).

40ste troudag herdenking

Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier. Uit die huwelik is 3 kinders (2 dogters en 1 seun) gebore. Hulle spog ook met ‘n kleinseun en ‘n kleindogter. Ds Abel het ook in Januarie 2019 sy 40ste jaar in die bediening gevier.

Gelukwense aan

Mev Petro Kroeze van die Admin Buro met die geboorte van ‘n kleinseun.

KERKLIKE ADMINISTRASIE

Vakante pos: Orrelis – GK Pretoria-Annlin GK Pretoria-Annlin is op soek na ‘n orrelis om Maart/April 2019 te begin. Persone wat wil aansoek doen kan die kerkkantoor kontak by

012 567 1492 en hulle CV’s stuur na [email protected]

Page 3: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

3

BEVESTIGINGS

Die bevestiging van proponent HM Stavast (Herman) vind op Saterdag, 23 Februarie 2019 by GK Piet Retief plaas. Ds Lou Erasmus (GK Naboomspruit) sal die bevestiging behartig. Sondag 24 Februarie 2019 lewer ds Herman Stavast sy intreepreek.

Nuus van die Teologiese Skool Die volgende studente van die Teologiese Skool het preekverlof by die Kuratore ontvang waarmee hulle op uitnodiging in die kerke hul preekgawes kan oefen:

• Reinhart Boersema

• Philip Hattingh

• Dirk Meijer

• Peet van der Westhuizen

• Hendrik Verryn Preekbeurte word vanjaar deur student Philip Hattingh gereël. Kontak Philip by 078 126 7339 of [email protected] indien u ‘n student wil nooi om te preek.

Bybelplasingstoer na Malawi in Junie Die Jeugdeputate nooi alle hoërskoolleerders en studente van regoor die land uit om saam Malawi toe te gaan. Ons gaan Bybels uitdeel, oor dissipelskap saampraat en groot pret hê! Ons vertrek 23 Junie 2019 vanaf GK Pretoria-Alkantrant en sal 4 Julie 2019 terugkeer. Verblyf is in tente by Monkey Bay in Malawi. Die koste is R4000 per persoon. ‘n R2000-deposito teen 28 Februarie 2019 sal jou plek verseker! Moenie hierdie opwindende geleentheid misloop nie! Besoek www.gkjeug.co.za vir meer inligting of skakel Reynold Fourie (084 707 6276) of Zak Scholtz (079 885 4206).

Page 4: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

4

“O, AARDE!”-FLITSE (2)

“DOPPERS UITEINDELIK OOK AAN BOORD!”. VOORSITTER VAN “ASSOSIASIE VAN NATUURBEWARINGSORGANISASIES VAN SUID-AFRIKA” (ANBOSA) VERWELKOM GKSA SE SINODEBESLUIT In ‘n verkennende gesprek tussen Dr Hendrik Strooiprater, woordvoerder van die “Deputate vir die Omgewing” van die GKSA en Dr Michael McKenzie, voorsitter van ANBOSA, was laasgenoemde as belydende Christen opgewonde oor die toenadering van die GKSA. Dr Strooiprater kon verduidelik dat die Sinode van 2018 opdrag gegee het aan die Deputate om elke lidmaat aan te moedig en te begelei om persoonlik en gesamentlik mee te werk met ander kerke, bewegings en liggame ten einde klimaatsverandering, besoedeling en vernietiging van die natuur en uitputting van natuurlike hulpbronne te bestry en reg te stel. Waarom nou eers? Dr McKenzie was ietwat verbaas dat die GKSA nou eers “aan boord” gekom het: die skip van bewaringsliggame is alreeds oorvol – ook (vanuit Christelike oogpunt) met “verkeerde” mense en bewegings. Sommiges is daar uit verkeerde motiewe (daar is geld te make uit luidrugtige veldtogte teen klimaatsverandering), vanuit verkeerde ideologieë (dat God en die natuur een is – en die skepping in plaas van die Skepper dus vereer word) en daar is verkeerde doelstellings (‘n terugkeer na ‘n veridealiseerde primitiewe kultuur en leefstyl). Dr Strooiprater moes erken dat die GKSA en sy lidmate meestal die Godgegewe “kultuuropdrag” eensydig gesien en skeefgetrek het: die “heers”, as God se “verteenwoordigers” van Genesis 1:26-28 is dikwels oorbeklemtoon en die “oppas” van Gen 2:15 as “rentmeesters” is verwaarloos. Dit het gelei tot dikwelse aandadigheid aan uitbuiting van die natuur en die versteuring van die Godgeskape balans in die skepping – veral deur die meedoen aan die “verbruikerskultuur”. Gebrekkige Woordbediening hieroor was die oorsaak. Aksie! Beide gespreksgenote het saamgestem dat, al is dit laat, die Doppers steeds ‘n waardevolle bydrae kan maak tot bestaande bewaringsaksies, die regstelling van skade en die aankweek van die toepaslike leefstyl: eenvoud! Al maak die lidmatetal van die GKSA minder as 1% van die Suid-Afrikaanse bevolking uit, moedig Dr McKenzie die Deputate aan om hul opdrag geesdriftig uit te voer, want baie van die “groen” bewegings het minder lede as die GKSA, maar deur die regte strategieë toe te pas oefen hulle groot invloed uit. Hy het die vorige “flits”-berig oor die oorsaak van die dreigende mislukte mielieoes baie insiggewend gevind – en sy boodskap is dus: “DINK UIL!”: SKYNBARE KLEIN AKSIES KAN ONVOORSIENBARE GROOT GEVOLGE Hê! (“Flits” deur DC Coetsee)

Page 5: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

5

PROPONENTE BEROEPBAAR

Proponent G Janse van Rensburg (Gerhard)

Sel: 082 358 0919 E-pos: [email protected] Gerhard en Suné Janse van Rensburg met hul kinders, Iddo, Suriël en Migael

Proponent G Mushayabasa (Godwin) Sel: 072 844 6754

E-pos: [email protected]

Godwin en Loraine

Mushayabasa met hul 3 kinders

Proponent R Steyn (Ruan) Sel: 072 818 4439 E-pos: [email protected] Ruan en Zonika Steyn

Page 6: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

6

Proponent JD Mienie (Juan) Sel: 083 566 6550

E-pos: [email protected]

Juan, Adéle en Johan Mienie

Proponent HJ Coetzee (Herman) Sel: 079 308 5404

E-pos: [email protected]

Herman en Susan Coetzee

Proponent W Chipenyu (Wilbert) Sel: 078 731 1225

E-pos: [email protected]

Proponent Wilbert en Pepertual met hul 2 seuns Wilbert jnr

en Walter

Page 7: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

7

Proponent P Mkupa (Phumlani) Sel: 078 335 8753 E-pos: [email protected]

Proponent Phumlani Mkupa

Beroepbaarstelling kragtens KO, art 11

Ds TP Diphoko (Thapelo) Sel: 081 493 8260 / 076 423 5686

E-pos: [email protected]

Page 8: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

8

TV-REEKS OOR KULTES EN KULTARIESE GROEPE WERKSAAM IN SUID-AFRIKA

Die TV-reeks Openbarings, wat handel oor kultes en kultariese groepe werksaam in Suid-Afrika, vind plaas op Maandae en Sondae op VIA (DSTV kanaal 147) – 13 – een uur lange episodes.

Datum Tyd Herhaling

Tyd

Onderwerp

Maandag

11-02-2019 20:30 Sondag

17-02-2019

21:00

Spade Reënsending (Blou Rokke)

Maandag

18-02-2019 20:30 Sondag

24-02-2019

21:00

Universal Church of the Kingdom of

God

Maandag

25-02-2019 20:30 Sondag

03-03-2019

21:00

Israelvisie, Dogter van Sion

GKSA HET JY GEWEET? Daar is sekere woorde wat ons in die kerk gebruik wat nie sommer buite die kerk gebruik word nie.

Page 9: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

9

TRAP VIR BYBELS Vir lidmate wat by fietsry betrokke is. Die Bybelgenootskap van SA skep ‘n geleentheid aan entoesiastiese fietsryers om by die Trap vir Bybels projek betrokke te raak. Fondse wat ingesamel word, word aangewend om Bybels aan die armstes van die armes, bejaardes, blindes, dowes, gevangenis en aan graad sewe leerlinge in minder bevoorregte skole te versprei. Bybelse gefundeerde geletterdheid programme word ook beskikbaar gestel aan voorskoolse- en laerskoolkinders wat nog in dié fase is. Kontak asb vir Marina Stebbing by [email protected] of skakel 011 970 4010

Page 10: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

10

FONDSINSAMELINGS / FUNKSIES / FEESVIERINGE

17 FEBRUARIE 2019 GK ALIWAL NOORD

23 FEBRUARIE 2019 GK WILROPARK

Page 11: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

11

23 FEBRUARIE 2019 GK VEREENIGING

Page 12: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

12

2 MAART 2019 GK NELSPRUIT

2 MAART 2019

GK WAPADRANT

Page 13: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

13

SUSTERSAAMTREK 2019

9 MAART 2019

Page 14: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

14

29 TOT 31 MAART 2019 GK SECUNDA

Page 15: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

15

ONS MAAK KENNIS MET

Ds Danie en Soanet Booyens GK Koster

Danie is baie lief vir visvang, stap en die buitelewe. Soanet is ‘n Engelse onderwyseres maar hou sedert hul op Koster is nie skool nie.

Ons gunsteling saamdoen-dinge as gesin is om ‘n vleisie op die vuur te gooi; te kamp; ons speel ook graag tennis en het al n paar staproetes deurgewerk. Ons het 3 kinders, Mareli, Carike en Kobus. Mareli is getroud met Pieter Roets. Ons deel ons huis met 5 katte, ‘n Duiste herdershond en ‘n Labrador. Gemeentes bedien: Theunissen (1997-2001); Hendrina/Carolina

kombinasie (2001-2005); Ermelo (2005-2010); Dendron (2010-2014); Koster (2014-). Kostergemeente is in NW en het ‘n groot persentasie senior burgers as lidmate, waarvan baie in die gemeente se aftree-oord, die Uitspanning woon. GK Koster is o.a bekend vir ons jaarlikse Kaiingkarnaval waarmee ons gemeentefondse aanvul.

Page 16: GKSA NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES 17 FEBRUARIE...Ds Abel en mev Rebecca Modise, van GK Kwa Thema/Ratanda/Tsakane het gedurende Januarie 2019 hul veertigste troudag herdenking gevier

16

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde is daar geen einde nie!

1 Kronieke 16:34