god se groot storie€¦ · god het oor die oppervlakte van die water gesweef. genesis 1:27 en god...

25

Upload: others

Post on 01-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en
Page 2: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

God se GROOT storie

Page 3: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Genesis 1:2

Maar die aarde was ’n vormlose, onbewoonbare massa, en die diep waters was toegevou in duisternis. Die Gees van God het oor die oppervlakte van die water

gesweef.

Page 4: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Genesis 1:27

En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom

geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.

Page 5: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Genesis 1:28

En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde,

Page 6: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Genesis 1:28

onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor

al die diere wat op die aarde kruip.

Page 7: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Genesis 3:23

Toe stuur die HERE God hom weg uit die tuin van Eden om die grond te bewerk

waaruit hy geneem is.

Page 8: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Genesis 6:6

Die Here was spyt dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom diep

bedroef.

Page 9: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

MENSE

Page 10: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Genesis 45:5

Julle wou kwaad aan my doen….kyk hoe goed het God dit vir ONS ALMAL laat

uitwerk.

Page 11: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Geestelike Reuse

Page 12: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Ander MENSE...

Page 13: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Ander MENSE...Seker nie EK nie!

Page 14: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Moses

Page 15: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Moses

Nuuskierig…

Page 16: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

It must be YOU...

Page 17: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Kolossense 1:25-27

Ek is ’n dienskneg van die kerk. God het my die verantwoordelikheid gegee om aan julle sy volle boodskap bekend te maak.

Page 18: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Kolossense 1:25-27

Hierdie boodskap was vir eeue en geslagte lank ’n geheim, maar nou het

God dit aan sy eie mense bekendgemaak.

Page 19: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Kolossense 1:25-27

God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe wonderlik die heerlikheid van

hierdie geheim vir alle volke is.

Page 20: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Kolossense 1:25-27

Die geheim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse

heerlikheid sal deel.

Page 21: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

Johannes 13:34-35

Julle moet mekaar liefhe. Soos ek julle lief het, moet julle mekaar ook liefhe. As julle mekaar liefhet, sal almal weet julle

dissiples van my is.

Page 22: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

2 Korintiers 5:17-19

Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier!

Page 23: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

2 Korintiers 5:17-19

Hierdie hele nuwe werklikheid kom van God af, wat ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die

bediening van die versoening gegee het.

Page 24: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

2 Korintiers 5:17-19

Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die

wêreld met Homself versoen het en nie die mense se oortredings teen hulle hou

nie.

Page 25: God se GROOT storie€¦ · God het oor die oppervlakte van die water gesweef. Genesis 1:27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en

1 Korintiers 12:27

GEMEENTE:

Julle is Christus se liggaam en elkeen van julle is ‘n noodsaaklike liggaamsdeel.