goudkorrels

9
GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 24 Maart 2013 Blok B aan diens Sewende Lydensweek Prediker: Ds. Schalk Scott

Upload: burke

Post on 10-Jan-2016

37 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 24 Maart 2013 Blok B aan diens Sewende Lydensweek Prediker: Ds. Schalk Scott. Vandag. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: GOUDKORRELS

GOUDKORRELSwww.nggoudkop.co.za

24 Maart 2013

Blok B aan diens

Sewende Lydensweek

Prediker: Ds. Schalk Scott

Page 2: GOUDKORRELS

Vandag

• Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Page 3: GOUDKORRELS

Vandag• Deurkollekte gaan vir verdienstelike

gevalle.• Die bydraes in die Sendingbussie gaan

vir ds. Dawie de Wet se werk by evangelisasie in Franssprekende Afrika.

• Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole heropen.

Page 4: GOUDKORRELS

Lief en Leed• Dink asb. in u gebede aan die volgende

persone wat in die hospitaal is/was:• Nico Els van Rethastraat 9.• Alida Beytell van Rothmanstr 21.• Bid ook asb vir Alida se ma, Marie Nel. Sy

het ‘n operasie gehad, maar is terug in die hospitaal.

• Renier Grobler van Cockoostr 11• André Botha van Ronelstr 12

Page 5: GOUDKORRELS

Verjaardae vandag en die week

Van Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon

Cronje Dries 03/24 B5 Philipstraat 12 0833060201

Van Heerden Marsh 03/24 D4 Blok D113 0834409460

Van Niekerk Gert 03/25 D3 Elbesingel 1A 0846197474

Van Zyl Gerrit 03/25 C4 Heidrastraat 12 0834095211

Nortje Frans 03/26 C3 Ehlerslaan 18 0721874243

Spangenberg Elsa 03/26 G2 Hibuscuslaan 41 0832852528

Van Tonder Chené 03/26 G4 Williamstraat 94 0724436669

Jacobs Daan 03/27 A1 Floralaan 74 0824469668

Page 6: GOUDKORRELS

Verjaardae vandag en die week

Van Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon

Swanepoel Piet 03/27 F1Dorah Temanestraat 11 0716795628

Victor Adri 03/27 E4 Royal Palms 8 0835578182

Kilian Jannie 03/28 G6 Nettiestraat 4 0814190109

Malherbe Anita 03/28 D2 Platanlaan 68 0833888483

Marais Annemarie 03/28 F5 Chiara Villages 8 0829200772

Van Aswegen Magda 03/29 E4 Plot 373 0825723386

Van Der Westhuizen Michelle 03/29 C3 Ehlerslaan 12 0832846229

Esterhuizen André 03/30 F3b Floralaan 12 0729335257

Page 7: GOUDKORRELS

Vir die week • Die volgende weeklikse aktiwiteite sal eers weer

begin na die vakansie:

Dienste by Flamwood Landgoed Vrydae.

Bybelskool en selgroep vir jong werkende mense.

• Bidgeleentheid - Ons bid saam op Sondae om 8:00 in die kuierkamer

 

Page 8: GOUDKORRELS

Ander sake• Daniëlskonferensie 3-5 Mei 2013• NG Klerksdorp-Goudkop bied in samewerking met NG

Meiringspark ’n Daniëlskonferensie van 3 tot 5 Mei aan.  Dit gaan ’n ongelooflike gebeurtenis wees wat ons manne nie mag misloop nie! Boek nou al daardie naweek. Die program lui as volg:

• Vrydag : 18:00-21:00  Saterdag  08:00-16:00 Sondag: Gesinsdiens om  09:00. Program aangebied deur Braam Grobbelaar,  Johan Claassen en Piet Albertyn  van  Moreletapark. Lofprysing en  Aanbidding  o.l.v. Jean Marais van Nelspruit. Koste:  R100 per persoon.  Verversings te koop.

Page 9: GOUDKORRELS

Eredienste

• Gedurende die skoolvakansie het ons net oggenddienste om 9:00.

• Belangrike datums Paasnaweek:• Donderdag 28 Maart: Nagmaal om 19:00• Sondag 31 Maart: Byeenkoms kwart voor 6 op

die koppie op Johan Ferreira se plaas waar Christene van verskeie gemeentes almal saam die sonsopkoms inwag. Almal verdaag na die verrigtinge en om 9:00 vier ons Paasfees elkeen in sy eie kerk