gr-10 ondersoek trigon memo - stigting vir...

6
WISKUNDE GRAAD 10 TAAK 1 ONDERSOEK - Memo Punte: 55 MATHEMATICS GRADE 10 TASK 1 INVESTIGATION - Memo Marks: 55 INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae. 2. Slegs vrae wat in blou of swart ink beantwoord word, sal nagesien word. Sketse mag in potlood gedoen word. 3. Jy mag 'n sakrekenaar gebruik. Maak seker dat jou sakrekenaar op D (Casio) of DEG (Sharp) gestel is. 4. Rond antwoorde af tot EEN desimale plek waar nodig, tensy anders vermeld. 5. Oneerlikheid sal gepenaliseer word. 6. Bestudeer die videos oor trigonometrie: INSTRUCTIONS: 1. Answer all the questions. 2. Only questions answered in blue or black ink, will be marked. Sketches may be done in pencil. 3. You may use a calculator. Make sure your calculator is set to D (Casio) or DEG (Sharp) 4. Round answers to ONE decimal places where necessary, unless stated otherwise. 5. Dishonesty will be penalised. 6. Study the trigonometry videos. https://www.youtube.com/watch?v=Jsiy4TxgIME https://www.youtube.com/watch?v=VRz2d5yedsg Wanneer trigonometrie gebruik word, word slegs een spesifieke hoek binne-in 'n reghoekige driehoek (nie die 90° hoek nie) gebruik. Hierdie spesifieke hoek bepaal dan ook die benoeming van die sye van die driehoek. Die sye is ook baie belangrik om sinus, cosinus en tangens van daardie spesifieke hoeke te bepaal. When trigonometry is used, only one specific angle within a right-angled triangle (not the 90° angle) is used. This specific angle determines therefor the naming of the sides of the triangle. The sides are also very important to determine sine, cosine and tangens of that specific angles. Bestudeer die volgende terminologie: Aangrensende sy (adjacent) Teenoorstaande sy (opposite) Skuinssy (hypotenuse) Consider the following terminology: Adjacent side Opposite side Hypotenuse side

Upload: doankhanh

Post on 17-Sep-2018

236 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: gr-10 ondersoek trigon MEMO - Stigting vir …sbafrikaans.co.za/.../gr-10_ondersoek_trigon_MEMO.pdf · Wanneer trigonometrie gebruik word, word slegs een spesifieke hoek binne-in

WISKUNDE GRAAD 10 TAAK 1 ONDERSOEK - Memo Punte: 55

MATHEMATICS GRADE 10 TASK 1 INVESTIGATION - Memo Marks: 55

INSTRUKSIES:

1. Beantwoord al die vrae. 2. Slegs vrae wat in blou of swart ink

beantwoord word, sal nagesien word. Sketse mag in potlood gedoen word.

3. Jy mag 'n sakrekenaar gebruik. Maak seker dat jou sakrekenaar op D (Casio) of DEG (Sharp) gestel is.

4. Rond antwoorde af tot EEN desimale plek waar nodig, tensy anders vermeld.

5. Oneerlikheid sal gepenaliseer word. 6. Bestudeer die videos oor

trigonometrie:

INSTRUCTIONS:

1. Answer all the questions. 2. Only questions answered in blue or black

ink, will be marked. Sketches may be done in pencil.

3. You may use a calculator. Make sure your calculator is set to D (Casio) or DEG (Sharp)

4. Round answers to ONE decimal places where necessary, unless stated otherwise.

5. Dishonesty will be penalised. 6. Study the trigonometry videos.

https://www.youtube.com/watch?v=Jsiy4TxgIME

https://www.youtube.com/watch?v=VRz2d5yedsg

Wanneer trigonometrie gebruik word, word slegs een spesifieke hoek binne-in 'n reghoekige driehoek (nie die 90° hoek nie) gebruik. Hierdie spesifieke hoek bepaal dan ook die benoeming van die sye van die driehoek. Die sye is ook baie belangrik om sinus, cosinus en tangens van daardie spesifieke hoeke te bepaal.

When trigonometry is used, only one specific angle within a right-angled triangle (not the 90° angle) is used. This specific angle determines therefor the naming of the sides of the triangle. The sides are also very important to determine sine, cosine and tangens of that specific angles.

Bestudeer die volgende terminologie: Aangrensende sy (adjacent) Teenoorstaande sy (opposite) Skuinssy (hypotenuse)

Consider the following terminology: Adjacent side Opposite side Hypotenuse side

Page 2: gr-10 ondersoek trigon MEMO - Stigting vir …sbafrikaans.co.za/.../gr-10_ondersoek_trigon_MEMO.pdf · Wanneer trigonometrie gebruik word, word slegs een spesifieke hoek binne-in

VRAAG 1 QUESTION 1 1.1 Die volgende driehoek word gegee: 1.1 The following triangle is given:

1.1.1 Teken die driehoek oor en benoem dan elke sy met betrekking tot 𝐶.

1.1.1 Redraw the triangle and name every side with regard to 𝐶.

AC = skuinssy/hypotenuse BC = aangrensende sy/adjacent side AB = oorstaande sy/opposite side

ü (1)

1.1.2 Gee nou die trigonometriese

verhouding van sin 𝐶, cos  𝐶 en tan 𝐶 in terme van die sye (AB, AC en BC).

1.1.2 Hence give the trigonometric ratio of sin 𝐶, cos  𝐶 and tan 𝐶 in terms of the sides (AB, AC and BC).

sin 𝐶 = !"!"

ü

cos𝐶 = !"!"

ü

tan 𝐶 = !"!"

ü

(3)

1.2 Die volgende driehoek word gegee: 1.2 The following triangle is given:

1.2.1 Teken die driehoek oor en benoem dan elke sy met betrekking tot 𝐴.

1.2.1 Redraw the triangle and name every side with regard to 𝐴.

AC = skuinssy/hypotenuse AB = aangrensende sy/adjacent side BC = oorstaande sy/opposite side

ü (1)

1.2.2 Gee nou die trigonometriese

verhouding van sin𝐴, cos  𝐴 en tan𝐴 in terme van die sye (AB, AC en BC).

1.1.2 Hence give the trigonometric ratio of sin𝐴, cos  𝐴 and tan𝐴 in terms of the sides (AB, AC and BC).

sin 𝐶 = !"!"

ü

cos𝐶 = !"!"

ü

tan 𝐶 = !"!"

ü

(3)

[8]

C

A

B

C

A

B

Page 3: gr-10 ondersoek trigon MEMO - Stigting vir …sbafrikaans.co.za/.../gr-10_ondersoek_trigon_MEMO.pdf · Wanneer trigonometrie gebruik word, word slegs een spesifieke hoek binne-in

VRAAG 2 QUESTION 2 Maak twee sketse van ∆𝐷𝐸𝐹 Driehoek 1: 𝐸 = 90°, 𝐷 = 60° en 𝐹 = 30°. Merk 𝐷 duidelik en benoem al die sye met betrekking tot 𝐷. Driehoek 2: 𝐷𝐸 = 4  𝑐𝑚, 𝐸𝐹 = 6,9  𝑐𝑚 en 𝐷𝐹 = 8  𝑐𝑚. Merk 𝐹 duidelik en benoem al die sye met betrekking tot 𝐹.

Make two sketches of ∆𝐷𝐸𝐹 Triangle 1: 𝐸 = 90°, 𝐷 = 60° and 𝐹 = 30°. Clearly label 𝐷 and name all the sides with regard to 𝐷. Triangle 2: 𝐷𝐸 = 4  𝑐𝑚, 𝐸𝐹 = 6,9  𝑐𝑚 and 𝐷𝐹 = 8  𝑐𝑚. Clearly label 𝐹 and name all the sides with regard to 𝐹.

(3)

Driehoek /Triangle 1

Driehoek /Triangle 2

ü Hoeke üSye ü "labels"

2.1 Bereken die volgende (gee die antwoord as 'n breuk en ook as 'n desimale getal)

2.1 Calculate the following (give the answer as a fraction and also as a decimal number)

2.1.1

sin𝐷 =6,98= 0,9

ü

2.1.2 cos𝐷 =48= 0,5

ü

2.1.3 tan𝐷 =6,94= 1,7

ü

2.1.4 sin𝐹 =48= 0,5

ü

2.1.5 cos𝐹 =6,98= 0,9

ü

2.1.6 tan𝐹 =46,9

= 0,6 ü

(6)

2.2 Bereken die volgende op jou sakrekenaar (gee die antwoord as 'n desimale getal, afgerond tot een desimale plek)

2.2 Calculate the following with a calculator (give the answer as a decimal number)

2.2.1 sin 60° = 0,9 ü 2.2.2 cos 60° = 0,5 ü 2.2.3 tan 60° = 1,7 ü 2.2.4 sin 30° = 0,5 ü 2.2.5 cos 30° = 0,9 ü 2.2.6 tan 30° = 0,6

ü

(6)

2.3 Wat let jy op mtrent jou antwoorde in 2.1 en 2.2?

2.3 What do you notice about your answers in 2.1 and 2.2?

Die antwoorde is presies dieselfde. ü Ten spyte daarvan dat verskillende metodes gebruik word. (hoeke en sye) ü

(2)

2.4 Beskou sin 60° en cos 30°. 2.4 Consider sin 60° and cos 30°. 2.4.1 Wat let jy op? 2.4.1 What do you notice? Die antwoorde is presies dieselfde. ü

(1)

24.2 Wat dink jy is die rede hiervoor? 2.4.2 What do you think is the reason? Die aangrensende sy en die oorstaande sy het omgeruil, terwyl die skuinssy

konstant gebly het. Die noemer bly konstant, maar die teller het verander. ü ü (1) [19]

F

D

E

60°D

F

D

E

4 cm 8 cm

6,9 cm

Page 4: gr-10 ondersoek trigon MEMO - Stigting vir …sbafrikaans.co.za/.../gr-10_ondersoek_trigon_MEMO.pdf · Wanneer trigonometrie gebruik word, word slegs een spesifieke hoek binne-in

VRAAG 3 QUESTION 3 Skets ∆𝐾𝐿𝑀

𝐾𝐿 = 1,7  𝑐𝑚, 𝐿𝑀 = 1  𝑐𝑚 en 𝐾𝑀 = 2  𝑐𝑚. 𝐿 = 90°, 𝑀 = 60° en 𝐾 = 30°. Merk 𝑀 duidelik en benoem al die sye met betrekking tot 𝑀.

Draw ∆𝐾𝐿𝑀 𝐾𝐿 = 1,7  𝑐𝑚, 𝐿𝑀 = 1  𝑐𝑚 and 𝐾𝑀 = 2  𝑐𝑚. 𝐿 = 90°, 𝑀 = 60° and 𝐾 = 30°. Clearly label 𝑀 and name all the sides with regard to 𝑀. (3)

Driehoek /Triangle 1

ü Hoeke üSye ü "labels"

3.1 Bereken die volgende (gee die antwoord as 'n breuk en ook as 'n desimale getal)

3.1 Calculate the following (give the answer as a fraction and also as a decimal number)

3.1.1 sin𝑀 =1,72= 0,9

ü

3.1.2 cos𝑀 =12= 0,5

ü

3.1.3 tan𝑀 =1,71= 1,7

ü

(3)

3.2 Bereken die volgende op jou sakrekenaar(gee die antwoord as 'n desimale getal)

3.2 Calculate the following (give the answer as a decimal number)

3.2.1

sin 60° = 0,9

ü

3.2.2 cos 60° = 0,5

ü

3.2.3 tan 60° = 1,7

ü

(3)

3.3 Vergelyk nou jou antwoorde in 2.1 en 2.2 met jou antwoorde in 3.1. en 3.2. Wat is jou gevolgtrekking hieroor?

3.3 Compare your answers in 2.1 and 2.2 with your answers in 3.1 and 3.2. What conclusion can you draw about this?

Die antwoorde is presies dieselfde. ü

Die hoeke van die driehoeke is dieselfde, maar die sye se lengtes verskil. Die sye is egter in dieselfde verhouding. As die hoeke in dieselfde verhouding is, is die hoeke ewe groot. ü

(2)

[11]

M

K

L 60°D

1,7 cm 2 cm

1 cm

Page 5: gr-10 ondersoek trigon MEMO - Stigting vir …sbafrikaans.co.za/.../gr-10_ondersoek_trigon_MEMO.pdf · Wanneer trigonometrie gebruik word, word slegs een spesifieke hoek binne-in

VRAAG 4 QUESTION 4 4.1 Gegee ∆𝐴𝐵𝐶: 4.1 Given ∆𝐴𝐵𝐶:

Bereken Calculate: 4.1.1

𝐴𝐵 = 7,5 ü

4.1.2 sin 𝐶 = 0,5

ü

4.1.3 cos𝐶 = 0,8

ü

4.1.4 tan 𝐶 = 0,6 ü

(4)

4.2 Gegee ∆𝐾𝐿𝑀: 4.1 Given ∆𝐾𝐿𝑀:

Bereken Calculate: 4.2.1

𝐾𝐿 = 1,9 ü

4.2.2 sin𝑀 = 0,5

ü

4.2.3 cos𝑀 = 0,8

ü

4.2.4 tan𝑀 = 0,6

ü

(4)

C

A

B

a

c

12

14,15

L

K

M 3

3,54

Page 6: gr-10 ondersoek trigon MEMO - Stigting vir …sbafrikaans.co.za/.../gr-10_ondersoek_trigon_MEMO.pdf · Wanneer trigonometrie gebruik word, word slegs een spesifieke hoek binne-in

4.3 Gegee ∆𝑃𝑄𝑅: 4.1 Given ∆𝑃𝑄𝑅:

Bereken Calculate: 4.3.1

𝑃𝑅 = 6,8 ü

4.3.2 sin𝑅 = 0,5

ü

4.3.3 cos𝑅 = 0,9

ü

4.3.4 tan𝑅 = 0,6

ü

(4)

4.5 Beantwoord die volgende vrae: 4.5 Answer the following questions: 4.5.1 Wat kan jy omtrent hierdie

driehoeke aflei?

4.5.1 What can you deduce about these triangles?

Die hoeke is presies dieselfde grootte. ü

(1)

4.5.2 Wat kan jy sê omtrent 𝐴, 𝐾, 𝑃 ?

4.5.2 What can you say about 𝐴, 𝐾, 𝑃 ?

Die hoeke is gelyk aan mekaar. ü

(1)

4.5.3 Wat is die meetkundige term vir

hierdie driehoeke?

4.5.3 What is the geometric term for these triangles?

Gelykvormige driehoeke. ü

(1)

4.5.4 Hoe sal jy trigonometrie beskryf?

Waarvoor dink jy word dit gebruik? Skryf 'n kort paragraaf om trigonometrie te beskryf.

4.5.4 How would you describe trigonometry? What do you think it is used for? Write a short paragraph to describe trigonometry.

Trigonometrie gaan oor driehoek. Dit het te doen met die verhouding van sye. Driehoeke kan verskillende groottes wees. Sye kan bereken word as hoeke gegee word en andersom. üü

(2)

[17]

Q R

P

5,8

3,62