gr 12 - oueraand - pnhsvraestel 1 –3 uur vraestel 2 –3 uur 150 150 15 toets 3 6 aug statistiek;...

91
2020

Upload: others

Post on 31-Oct-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

2020

Page 2: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mnr Venter

Page 3: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ 100% slaagsyfer.

➢ > 80% universiteitstoelating.

➢ Om samewerking tussen die skool

en ouerhuis te verbeter, wat tot

voordeel van elke Graad 12-

leerder sal wees.

➢ Ontginning van ELKE Graad 12-

leerder se volle potensiaal.

Page 4: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Inskrywings met duidelike

instruksies volg baie vroeg

in die jaar.

➢ Vul korrek en volledig in.

➢ ID-dokumente wat

gewaarmerk is noodsaaklik.

Page 5: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Verandering van vroeër jare

ALLE VAKKE dra by tot universiteits-

vrystelling. TPT en verskeie kursus-

vereistes bepaal toelating.

➢ “Slaag met vrystelling” – leerder kan

graadstudie voltooi by universiteite.

➢ “Slaag met diploma” – leerder kan

diploma verkry by ander tersiêre

instansies.

Page 6: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Praktiese assesseringstaak.

➢ Word voltooi in:

IGO, IT, RTT, TOERISME,

VISUELE KUNS en

GASVRYHEIDSTUDIES.

➢ Dra by tot 25% van die finale

punt.

Page 7: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

PAT

25 %

SBA

25 %

Eind-

eksamen

50 %

Finale

punt

100 %

+ + =

Page 8: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

SBA

25%

Eind-

eksamen

75 %

Finale

punt

100%+ =

Page 9: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

SBA

25 %

Eind-

eksamen

62.5 %

Monde-

linge

12.5 %

Finale

punt

100 %

+ + =

Page 10: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Skoolbywoning is, veral in die kort jaar,

uiters belangrik vir u kind se akademiese

prestasie.

➢ Stel die skool in kennis daarvan wanneer u

kind afwesig is.

➢ Probeer om mediese/ander afsprake ná

skoolure te reël.

➢ Indien dit nie moontlik is nie moet die

uitteken-prosedure, soos in die dagboek

weergegee, gevolg word.

Page 11: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Ouers kom teken self die leerder in die

kantoor uit. Indien u nie self u kind kan

kom haal nie, moet u in die brief meld wie,

tyd en geldige rede, die leerder kom haal.

➢ Maak seker dat die leerder nie ‘n toets,

portefeulje-opdrag, mondeling, en dies

meer mis nie.

➢ Sonder ‘n doktersertifikaat, word ‘n nul aan

die leerder toegeken vir die betrokke taak

of toets.

Page 12: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Die toetsrooster is op die kwartaalprogram

aangedui. Moet dus asseblief nie, o.a.

leerling- en lisensie-afsprake vir hierdie

dae/tye bespreek nie.

➢ Toetse kan nie vroeër of later geskryf word

nie, dit veroorsaak logistiese probleme en

kan tot ‘n beslissing van onreëlmatigheid

lei.

➢ Afbakenings word, vir leerders gegee.

Deeglike voorbereiding is ‘n vereiste.

Page 13: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Slegs EEN onvoltooide SBA-

taak kan lei tot ‘n uitslag van

“onvolledig”. Dit sluit alle

formele toetse, portefeulje-

opdragte (klastake, PAT-

opdragte en mondelinge) en

eksamens in.

Page 14: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Teenwoordigheid in die klas:

Dit behels ‘n fisiese, asook verstands-

teenwoordigheid – m.a.w. gee aandag.

➢ Huiswerk:

Behels die inoefening van klaswerk

om moontlike leemtes/probleme vroeg

te identifiseer.

Huiswerk in ALLE vakke is belangrik.

Page 15: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Baie goeie voorbereiding. Sommige

bronne:

www.education.gpg.gov.za

www.thutong.doe.gov.za

http://wcedeportal.co.za

Page 16: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Soos in die verlede is daar ‘n

akademiese uur op Woensdae,

soos aangedui op die kwartaal-

program.

➢ Maandae, Dinsdae en Donderdae

is daar ‘n verpligte addisionele

uur klas vir Graad 12-leerders.

Rooster word binnekort uitgedeel.

Page 17: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Winterskool vind plaas

gedurende die Junie-vakansie.

Dit word gratis aangebied.

➢ Daar is ook in sommige vakke

Lenteskool gedurende die

September-vakansie

en/of saterdae.

Page 18: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Verpligte skooltyd.

➢ Leerders ontvang hul antwoordstelle

terug en foutontleding word gedoen.

➢ Finale afronding word gedoen en

eksamenwenke word gegee.

➢ Skoolbywoning is van kardinale

belang die hele jaar sowel as in

hierdie tydperk.

Page 19: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Is ‘n voorreg en nie ‘n reg nie.

➢ Kan geweier word a.g.v swak

gedrag en ontwrigting.

➢ Afwesighede en stiptelikheid

reflekteer op die getuigskrif.

➢ Alle verpligtinge moet nagekom

word alvorens dit uitgereik word.

Page 20: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ – Graadvoog: Mev C Agenbag

➢ - Graad 12 A: Mev Lubbe

➢ – Graad 12 B: Mev vd Westhuizen

➢ – Graad 12 C: Mev McPherson

➢ - Graad 12 D: Mej Basson

➢ – Graad 12 E: Mev Prins

➢ - Graad 12 F: Mnr v Aswegen

➢ -

Page 21: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel
Page 22: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mej M Basson en

Mev C Oosthuizen

Page 23: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 1: 135 punte

Taak 1 Luistertoets 15

Taak 2 Skryf van Opstel 50

Taak 3 Skryf Transaksioneleteks

25

Taak 4 Voorbereide mondeling

10

Taak 5 Toets 35

Page 24: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 2: 295 punte

Taak 6 Letterkunde 35

Taak 7 Voorbereide mondelinge toespraak

10

Taak 8 HALFJAAREKSAMEN:Vraestel 1:70Vraestel 2: 80Vraestel 3: 100

250

Page 25: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 3: 265 punte

Taak 9 Onvoorbereide mondeling 15

**Hierdie taak moet reeds in die tweedekwartaal afgehandel word.

Taak 10 VOORBEREIDENDEEKSAMEN:Vraestel 1:70Vraestel 2: 80Vraestel 3: 100

250

Page 26: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mev C Erasmus

Page 27: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Assessering+ Datum

Beskrywing Punte Gewig Totaal %

Ondersoek17 Feb

Rye en reekse 50 20

SBA25%

Toets 110 Maart

Trigonometrie;Rye en Reekse

50 10

Opdrag2 Maart

Meetkunde 50 10

Toets 230 April

Analitiese meetkunde;

Funksies50 10

EKSAMENJunie

Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 – 3 uur

150150

15

Toets 36 Aug

Statistiek; Telbeginsel;Finansiële wiskunde

5010

EKSAMENAug/Sept

Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 - 3 uur

150150

25

EKSAMENOkt/Nov

Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 – 3 uur

150150

75%

Page 28: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Vraestel 1:

Algebra en vergelykings ( en ongelykhede)

25

Patrone en reekse 25

Finansies, groei en verval 15

Funksies en grafieke 35

Differensiasie 35

Waarskynlikheid 15

150

Page 29: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Vraestel 2:

Statistiek 20

Analitiese meetkunde 40

Trigonometrie 40

Euklidiese meetkunde en meting

50

150

Page 30: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mnr. W. Pienaar

Page 31: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Tipeportefeulje

Datum Punte

Gewig virSBA

Ondersoek 1 3 Februarie 50 10%

Opdrag 1 24 Februarie 50 10%

Toets 1 10 Maart 50 10%

KWARTAAL 1:

Page 32: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

TipePortefeulje

Datum Punte Gewig virSBA

Opdrag 2 30 April 50 10%

Eksamen(2 Vraestelle)

Junie 300 25%

LET WEL!

Vraestel 1 – Makliker vraestel.Bestaan hoofsaaklik uit vlak 1 en 2 vrae

Vraestel 2 – Dieselfde werk as vraestel 1, maar bestaan hoofsaaklik uit vlak 3 en 4 vrae

KWARTAAL 2:

Page 33: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

TipePortefeulje

Datum Punte Gewig virSBA

Toets 2 6 Augustus 50 10%

VoorbereidendeEksamen(2 vraestelle)

September 300 25%

KWARTAAL 3:

Page 34: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Tipe Portefeulje Datum Punte

Eindeksamen(2 vraestelle)

November 300

KWARTAAL 4:

SBA = 25%

Eindeksamen = 75%

Page 35: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mej A Delport

Page 36: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Ses onderwerpe:1. Die Koue Oorlog.2. Onafhanklike Afrika.3. Burgerlike

samelewingsprotes, 1950’s tot 1990’s.

Page 37: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

4. Burgerlikesamelewingsprotes1970’s tot 1980’s in SA.

5. Die koms van demokrasie in SA.

6. Die einde van die KoueOorlog en ‘n nuweglobale wêreldorde.

Page 38: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 1

3 SBA-opdragte

Brongebaseerde- en opsteltoets (5%)

Navorsingstaak (kan ook in die tweede

kwartaal gedoen word) (20%)

Gestandaardiseerde toets, wat ‘n bron-

gebaseerde afdeling en ‘n opstel

insluit. (10%)

Page 39: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 2

1 SBA-opdrag

1 EKSAMEN

Brongebaseerde en opsteltoets (5%)

Halfjaarlikse eksamen (2 vraestelle van

3 ure) (2 onderwerpe van elke vraestel

moet in Junie geëksamineer word; vier

vrae in elke vraestel: 2 opstelle en 2

brongebaseerde vrae (20%)

Page 40: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 3

1 SBA-opdrag

1 EKSAMEN

Gestandaardiseerde toets wat ‘n

brongebaseerde afdeling en ‘n opstel

insluit. (10%)

September-eksamen (2 vraestelle)

(30%)

Page 41: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 4

1 EKSAMEN

Finale eksterne eksamen (300 punte, 2

vraestelle).

75% van totale jaarpunt = 300 punte.

Page 42: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mev D Swanepoel

Page 43: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Die probleem bestaan nie by die inhoud of moeilikheids-graad nie – die probleem lê by die hoeveelheid werk.

Twee vraestelle van 150 punteBly baie leerwerk en hoe die vraestelle beantwoord word: GROOT PROBLEEM

Page 44: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Kwartaal 1◦ Taak 50 punte

◦ Toets 100 punte

◦ Totaal = 150 punte

Kwartaal 2◦ Taak 50 punte

◦ Eksamen 300 punte

◦ Totaal = 350 punte

Kwartaal 3◦ Taak 50 punte

◦ Toets 100 punte

◦ Eksamen 300

◦ Totaal = 450 punte

Page 45: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mev J De Beer

Page 46: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 1 KWARTAAL 2

Toets 50%

Projek 25%

WeekliksePraktiese lesse25%

Toets 25%

Junie eksamen50%

WeekliksePraktiese lesse25%

100 100

Page 47: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 3 KWARTAAL 4

Toets 25%

Voorbereidende-eksamen 75%

Kwartaal 1 tot 3 = 300/3=100

PAT 1 en 2 = 50+50=100

Eksamen = 200

100 400

Page 48: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

ASSESSERINGSPLAN 2020

Toetse 26 Feb; 22 April; 30 Julie

ProjekUitgedeel: 14 Feb

Indiening: 1 Maart

PAT Besprekings

14:10-15:3010 Feb; 22 April; 8 Julie

PAT Inhandiging 28 Februarie; 3 April; 15 Julie

Page 49: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

ASSESSERINGSPLAN 2020

Restaurant

Aand

14:30-21:30

Klas 1= 3 Maart

en 5 Maart

Klas 2 = 7 Mei en

14 Mei

Klas 1 + 2 = 23

Julie – 30 Julie

Uitstappies 3 April

Page 50: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Praktiese punte tel 25 % van elke kwartaal ( uniform en praktiese voorbereiding →NB!!!)

➢ PAT → Restaurantaande.

➢ Hierdie punte vorm deel van die SBA-punt.

Page 51: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Toegewyde onderwysers.

➢ Gemotiveerde leerders.

➢ Ondersteunende ouers.

Page 52: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mnr R Theÿse

Page 53: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ KWARTAAL 1:

❑ Kwartaaltoets 75 punte

❑ Praktiese toets 75 punte

➢ KWARTAAL 2:

❑ Junie eksamen 300 punte

(Teorie V1=225

V2 Kaartwerk = 75)

❑ Taak 2: Mini-navorsingsopdrag

100 punte

(reeds in kwartaal 1uitgedeel)

Page 54: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ KWARTAAL 3:

❑ Voorbereidende eksamen:

300 punte

(Teorie V1=225 + V2 Kaartwerk = 75)

❑ Datahanteringstoets:

75 punte

➢ KLASTOETSE:

Deurgangs om leerders te help om werk te bemeester!!!!

Page 55: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Jaarpunt samestelling:

Kwartaaltoets 1 = 10 punte

Taak 1 = 20 punte

Junie eksamen = 10 punte

Taak 2 = 20 punte

Voorbereidende eksamen = 10 punte

Taak 3 = 20 punte

Kwartaaltoets 2 = 10 punte

Totaal SBA = 100 punte = 25 %

Finale Eksamen = 300 punte = 75 %

KW 1,2,3 = kwartaalpunt/gewig word 75/25

bereken

Page 56: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mnr. F. van Vuuren

Page 57: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Elke kwartaal bestaan uit:

❑ Toets of teoretiese eksamen

❑ Praktiese taak (voorbereiding en finale werk)

➢ Praktiese take (PATs) is BAIE WERK en is reeds in weke met datums ingedeel waarbydie leerders streng moet hou!

➢ Raak betrokke - toon belangstelling in u kind se werk.

SBA = 25%; PAT = 25%; Teorietiese eindeksamen = 50%

Page 58: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mnr. D. Botes

Page 59: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 1:

➢ Projek (25%)

➢ Toets (75%)

➢ PAT FASE 1

Page 60: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 2:

➢ Toets (25%)

➢ Junie eksamen (75%)

➢ PAT FASE 2

Page 61: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 3:

➢ Toets (25%)

➢ Voorbereidende eksamen(75%)

➢ PAT word in klasperiodesvoltooi.

Page 62: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mev. I. Kamffer

Page 63: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Vraestel 1:

Alle praktiese werk en

toetse of take word in

die klas gedoen

DVD om tuis te gebruik

Page 64: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Vraestel 2:

Teoretiese aspekte van ‘n wye

veld oor hardeware,

sagteware, rekenaar-

tegnologie, netwerke en alle

aspekte van IKT

DVD verlig lading vir leerders.

Page 65: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Vraestel 3:

Navorsingstaak oor 'n spesifiekeonderwerp wat aangebied word in al die programme wat ons in prakties doen

Punte word slegs met die eindeksamen in berekeninggebring

Page 66: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

TOETSE EKSAMENS

2 Teorie toetse

2 Praktiese toetse

Junie-eksamen

Voorbereidende-

eksamen

66

Page 67: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

RTT IS ‘N LEERVAK EN ‘N

VAARDIGHEIDS-VAK

Page 68: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mej H Robbertse

Page 69: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Kwartaal 1:

Toets 1 (uit 50), teorie of prakties.

Toets 2 (uit 50), teorie of prakties.

Rapport = Toets 1 + toets 2

PAT Fase 1-

Navorsing en beplanning. Geen bespreking of

mondeling oor fase 1 nie.

Moet voltooi wees in die laaste week van die

kwartaal.

Page 70: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Kwartaal 2:

Toets 3 (uit 50), teorie of prakties.

Toets 4 (uit 50), teorie of prakties.

Eksamen: Teorie uit 150.

Prakties uit 150.

Rapport = Toets 3 + eksamen

Page 71: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Kwartaal 3:

PAT Fase 2 –

Voltooi in die eerste week van kwartaal 3.

Program word ingehandig. Na assessering is

daar ‘n mondeling oor kode.

Rekordeksamen: Teorie /150

Prakties /150

Rapport = Toets 4 + Rekordeksamen

Page 72: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Samestelling van finale punt:

1. SBA = 25%

2. PAT = 25%

PAT is uiters belangrik omdat dit die

punte beïnvloed. ‘n Goeie punt

verbeter die algehele punt. ‘n Swak

punt verlaag die finale punt.

3. Praktiese eksamen = 25%

4. Teorie eksamen = 25%

Page 73: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mnr B Fourie

Page 74: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Kwartaal 1: Voorlegging(50)Toets (100)

Kwartaal 2: Projek(50)Eksamen(300) = 150 x 2 + formule bladsy

Kwartaal 3: Gevallestudie(50)Toets(100)Voorbereidende-eksamen(300)= 150 x 2 + formule bladsy

Kwartaal 4: Eindeksamen (300)

Gereelde klastoetse.

Page 75: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mev G Prins, Mnr R Portheine en

Mnr T Pieterse

Page 76: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 1TAAK 1 • Die Wêreld van werk (80 punte). Sport, gedurendedie kwartaal (20 punte)

Page 77: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 2

TAAK 2

• Lewenstylkeuses. (80 punte)

• Sport, gedurende die kwartaal (40 punte)

TAAK 3

Junie eksamen ( 80 punte) =

200

Page 78: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KWARTAAL 3

TAAK 4

Eindeksamen (80 Punte)

Sport, gedurende die kwartaal (20 Punte)

=100

Totale punt vir die jaar se werk is

= 400

Eindeksamen reeds in September.

Page 79: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Me. N. van Niekerk

Page 80: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Kwartaal 1

◦6 Portefeuljes

◦1 Klastoets

Kwartaal 2

◦4 Portefeuljes

◦ Junie eksamen ( 2 vraestelle)

Kwartaal 3

◦5 Portefeuljes

◦Voorbereidende eksamen

(2 vraestelle)

25 %

Page 81: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

50 % Kwartaal 4

◦Eindeksamen

PAT◦Assessering deur die jaar

25 %

Page 82: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Me. G. McPherson

Page 83: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12

Formele SBA

REKORD;

EINDEKSAMEN

Inhoud Prakties 2 Geskrewe eksamens

• 3 Toetse

• Halfjaar-eksamen [150]

• Rekordeksamen(2 x [150])

• Projek/Opdrag [100]

3 Praktiese opdragte

SBA gedurende die jaar

Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 en 4

• 1 Toets

• 1 Praktiese opdrag

• 1 Toets

• 1 Praktiese opdrag

• 1 Halfjaar-eksamen

• 1 Toets

• 1 Praktiese opdrag

• 1 Projek/ opdrag

Rekordeksamen

33% 33% 33%

Omgeskakel na 50% 50%

Jaarpunt word omgeskakel na 25% Eindeksamen 75%

Page 84: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mev H Louw

Mev A Pieterse

Page 85: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Term 1 Task 1 Task 2 Task 3 Task 4

Oral:

Listening for

comprehension

Writing:

Narrative/descriptive

discursive/argument

ative essay

Writing:

Longer Transactional

writing

Test 1:

Comprehension,

summary and

language structures

Total: 10 50 30 40

Term 2 Task 5 Task 6 Task 7 Task 8

Oral:

Prepared speech

Oral:

Prepared reading

Literature:

Contextual questions

Mid-year

examinations:

(Paper 1, 2 and 3)

Total: 20 20 35 250

Term 3 Task 9 Task 10

Writing:

Shorter transactional text

Preparatory examinations:

(Paper 1, 2 and 3)

Total: 20 250

External examination:

(Paper 1, 2, 3 and 4)

Total: 300

Page 86: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

➢ Language (Paper 1)

➢ Literature (Paper 2)

➢ Writing (Paper 3)

➢ Orals (Paper 4)

1. Listening comprehension –Listening test

2. Prepared speech

3. Prepared reading

Page 87: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Me. C. Agenbag

Page 88: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Kwartaal 1 Kwartaal II Kwartaal 111 Kwartaal IV

Tipe Punt Tipe Punt Tipe Punt Finale Ekamen(2 x 150 punte =300 punte)

2 Vraestelle

Eksperiment 15 Eksperiment 15 Eksperiment 15

Toets 10 Halfjaar-eksamen

20 Voorberei-dendeEksamen

25

TOTAAL 25 TOTAAL 35 TOTAAL 40 TOTAAL 300

TOTAAL : 400 PUNTE

FINALE PUNT = 25% + 75% = 100%

88

Page 89: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

KOM SKRYF

JOU STORIE

VAN SUKSES!

Page 90: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel
Page 91: GR 12 - OUERAAND - PNHSVraestel 1 –3 uur Vraestel 2 –3 uur 150 150 15 Toets 3 6 Aug Statistiek; Telbeginsel; Finansiële wiskunde 50 10 EKSAMEN Aug/Sept Vraestel 1 –3 uur Vraestel

Mev Agenbag