graad 10...wiskundige geletterdheid /v1 4 november 2015 nss- graad 10 kopiereg voorbehou blaai asb...

17
TOTAAL: 75 TYD: 1 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en n BYLAAG WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2015 GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Upload: others

Post on 27-Jan-2020

8 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

TOTAAL: 75

TYD: 1 ½ UUR

Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en n BYLAAG

WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NOVEMBER 2015

GRAAD 10

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

Page 2: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid /V1 2 November 2015 NSS- Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Gebruik BYLAAG A om vraag 5.3. te beantwoord. 3. Nommer jou antwoorde presies volgens die numeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Begin ELKE vraag op n NUWE bladsy of trek n streep aan die einde van elke vraag. 5. Jy mag n goedgekeurde sakrekenaar gebruik ( nie-programmeerbaar en nie-grafies) , tensy anders

vermeld. 6. Toon ALLE bewerkings duidelik. 7. ALLE finale antwoorde moet afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 8. Toon alle eenhede aan waar van toepassing. 9. Skryf netjies en leesbaar.

.

Page 3: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid /V1 3 November 2015 NSS- Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG 1

1.1. Mnr Gcina Dlamini werk as n paneelklopper by Complete Smash Repair werkswinkel.

Bestudeer sy salarisadvies- strokie en gebruik dit om die volgende vrae te beantwoord.

Naam van werknemer G. Dlamini Identiteitsnommer : 8402165381088 Huwelikstatus: Enkel Bankrekeningnommer: 4068350889 Belasting verwysingsnommer: 145744589 Salaris advies nommer: 24 Betaaldatum: 22 April 2014

Inkomste Aftrekkings Basiese salaris : R15 000.00 Behuisingssubsidie: R (a)…

Belasting : R2 578.25 W.V.F : R165.00 Mediese fonds : R900.00 Pensioen : R1 125.00

Bruto salaris: R16 500.75

Aftrekkings: R…… (b)…… Netto salaris : R……(c)……..

1.1.1. Op watter dag het Gcina sy salaris ontvang en wat is sy belasting verwysingsnommer ? (2) 1.1.2. Bereken Gcina se : (a) Behuisingssubsidie (2) (b) Totale aftrekkings (2) (c) Netto salaris (2) 1.1.3. Indien Gcina se basiese salaris met 5,8% verhoog, wat sal sy nuwe bruto salaris wees? (3) 1.2. Vir n spesifieke maand moes n huishouding n basiese bedrag van R105, 00 betaal, plus

R908, 75 vir die gebruik van 1200 kWh (kilowatt-uur) elektrisiteit, BTW uitgesluit.

1.2.1. Bereken die tarief vir die elektrisiteitsverbruik, BTW uitgesluit. (2) 1.2.2. Die familie het met vakansie gegaan vir 30 dae en die vrieskas aangelos. Die vrieskas

verbruik 18 kWh per dag. Bereken die bedrag betaalbaar vir daardie maand vir die

elektrisiteit, insluitend die basiese bedrag en BTW.

(4)

[17]

Page 4: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die onderstaande aansig van Kaapstad en die

7-dag weervoorspelling.

emp

Die volgende vrae is gebasseer op die minimum temperature van die uitgebreide

weervoorspelling:

2.1. Wat is die omvang van die temperature? (2) 2.2. Bepaal die: 2.2.1. Modus (2)

Tafelbergkabelkarretjie kkabelkarretjie

Sokker

stadion

7 Dag uitgebreide weervoorspelling Dag

Maksimum temp

Minimum temp

Wind/Rigting

Vry

Sat

Son Maan Dins Woens Don

Meer son as wolke.

Gedeeltelik bewolk. Koel

SO

Sonnig. Matig

Sonnig. Matig

Sonnig. Matig

Sonnig. Matig

Sonnig. Matig

O

SO

Page 5: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid /V1 5 November 2015 NSS- Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

2.2.2. Mediaan (2) 2.2.3. Gemiddelde van die temperature. (3) 2.3. Hoeveel dae was die temperatuur minder as die gemiddelde temperatuur? (2) 2.4. Wat is die waarskynlikheid dat die temperatuur tydens die 7 dae 9oC was? Skryf jou

antwoord as n persentasie en n breuk.

(4)

Page 6: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid /V1 6 November 2015 NSS- Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG 3 3.1

NB: Hierdie resep bedien 6 mense.

Vrolike Sjokolade koek

Bestandele: 150g koekmeel Koppie suiker 2 tl bakpoeier 3 eiers tl sout 2 gelykvol eetl kakao koppie water 1 eetl botter Bak in n matige warm oond tussen 385 en 400 vir 45 minute Versiersel vir die koek: Bestandele: 3 Koppies versiersuiker 4 eetl botter tl sout 2 eetl warm water 1 tl. vanilla geursel 3 eetl kakao

3.1.1. Hoeveel mense kan met hierdie koek bedien word? (2) 3.1.2. Bereken die hoeveelheid suiker benodig vir die koek alleelik, in milliliters. (2) 3.1.3. Hoeveel botter word in totaal benodig? Herlei jou antwoord na milliliters. (2) 3.2. Grace se motor verbruik 9,5l petrol per 100km. 3.2.1. Bereken die koers in km/l. (2) 3.2.2 Hoe ver kan die motor reis met 47.5l petrol? (2) 3.2.3. Hoeveel liter petrol word benodig om 350km te reis? (2) [12]

Herleidings: oC = (oF – 32) ÷ 18 tl = 5 ml eetl. = 15 ml 1 koppie = 250 ml 1kg = 1 000g

Page 7: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid /V1 7 November 2015 NSS- Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG 4 Bestudeer die onderstaande sitplekplan vir die finale eksamen in n klaskamer by Mahlatsi

Hoërskool. The sitplekke word genommer soos aangedui in die onderstaande diagram.

N A B C D E 1 2 3 4 5 6

SKAAL: 1:500

4.1. Hoeveel leerders kan in hierdie klaskamer pas? (2) 4.2. Watter sitplek word met die asterisk ( ) voorgestel? (2) 4.3. In watter algemene rigting is sitplek E6 vanaf die ingang? (2) 4.4. Indien die noordelike muur 15cm lank is; wat is die werklike lengte van die muur in meter? (3) 4.5 Die westelike muur is 6m lank. Bereken die oppervlakte van die klaskamer. Gebruik die

formule: Oppervlakte = lengte x breedte.

(3) [12]

Page 8: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid /V1 8 November 2015 NSS- Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG 5 5.1

5.1 Die onderstaande grafiek toon die opgehoopte bedrag wanneer n sekere bedrag belê

word oor n tydsperiode.

(3)

5.1.1. Wat is die oorspronklike waarde van die belegging? (2) 5.1.2. Wat is die waarde van die belegging na 9 jaar? (2) 5.1.3. Bereken die hoeveelheid rente na 9 jaar. (2) 5.1.4. Bereken die enkelvoudige rentekoers per jaar. (2) 5.2. Mawaza is n straatverkoper. Hy koop 75kg mangoes teen R3, 15/kg en verkoop dit alles

teen R5, 75/kg. Bereken hoeveel profyt of verlies het hy gemaak.

(3)

Kos

te (

in

rand

)

Tyd ( in jare )

Page 9: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid /V1 9 November 2015 NSS- Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

5.3. n Ondersoek was geloods deur gebruik te maak van die top 100 MP3 albums. Die lengte

van die speeltyd van elke kompak skyf word in die onderstaande tabel in minute aangedui.

Lengte van speeltyd in minute (T) Aantal MP3 albums

30 t 39,9 40 t 49,9 50 t 59,9 60 t 69,9 70 t 79,9 80 t 90

1 4

28 43 19 5

Stel hierdie inligting op n histogram voor. (4) 5.4. Ben werk deeltyds by die SUPER SPAR, hy verdien R15.00/uur 5.4.1. Hoeveel sal hy verdien as hy vir 20 ure werk? (2) 5.4.2. Hy wil graag n fiets koop van R750. Hoeveel ure moet hy werk om R750.00 te

verdien?

(2)

[19] TOTAAL = 75

Page 10: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid Graad10 Oktober/November 2015

10

BYLAAG A: VRAAG 5.3.

NAAM: ________________________________________________________ GRAAD: _________

NUMBER OF MP3 ALBUMS

40

30

20

50

0

10

31 - 40 41 – 50 51 – 60 61 – 70 71 – 80 81- 90

LEN

GTH

OF

RUN

NIN

G T

IME

IN M

INU

TES

(T)

AANTAL MP3 ALBUMS

LEN

GT

E V

AN

SP

EE

LTY

D I

N M

INU

TE

(T

)

Page 11: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

TOTAAL: 75

Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Konsekwente akkuraatheid A Akkuraatheid C Herleiding S Vereenvoudiging RT/RG Lees van die tabel af/ Lees vanaf n grafiek SF Korrekte vervanging in n formule O Opinie / Voorbeeld P Penalisering bv vir geen eenhede, verkeerde afronding R Afronding

WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

2015 FINALE EKSAMEN MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 10

Page 12: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid/V1 2 November 2015 NSS Graad 10 Memo

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG 1 17 Punte Vraag Oplossing Verduideliking Vlak

1.1.1.

22 April 2014 3 ,Belastingverw: 145744589 3

2RT 2

TL1

1.1.2. (a)

16 500.75 - R15 000.00 3 = R1 500.75 3

1M 1A 2

TL1

(b)

R2578.25 + R900.00 + R1125.00 3 = R4768.25 3

1M 2 1A

TL1

(c)

R16500.75 – R4768.25 3 = R11732.50 3

1CA 1CA 2

TL1

1.1.3

3 R15 000.00

+ R1500.75 3

= R17 370.75 3

1M 3 1CA

TL2

1.2.1.

3

= R0.7573/kwh 3

1M 1A 2

TL1

1.2.2.

R105 + 30 18 R0.7573 3 = R105 + R408.94 = R513.94 3 R513 1.14 3 = R583.89 3

1M (neem 1.2.1 in ag) 1CA 1CA 1CA 4

TL3

VRAAG 2 15 PUNTE Vraag Oplossing Verduideliking Vlak

2.1.

Omvang = 12 oC – 7 oC 3 = 5 oC 3

1M 1A 2

TL2

2.2.1.

Modus = 11oC 33

2MA 2

TL1

2.2.2.

7; 8; 11; 11; 12; 12; 12 3 Mediaan=11 3

1MA 2 1CA

TL2

2.2.3.

Gemiddeld =

33

2M

TL2

Page 13: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid/V1 3 November 2015 NSS Graad 10 Memo

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

=

= 10.43 oC 3

1CA 3

2.3

2dae33

2A 2

TL1

2.4

P =

33

= 28.57 % 33

2A 1CA 4

TL2

VRAAG 3 12 PUNTE Vraag Oplossing Verduideliking Vlak

3.1.1

6 Mense 33

2A 2

TL1

3.1.2.

250 3

= 187.5 ml 3

1M 1A 2

TL1

3.1.3.

1 + 4 = 5 eetl = 5 15 ml 3 = 75 ml 3

1 M 1CA 2

TL1

3.2.1

3 =10,53 km/l 3

1M 1A 2

TL2

3.2.2

10,53 km/l 47,5 =500 km3

1M 1A 2

TL1

3.2 .3

lkmkm

/5.10350 = 33.24l

1M 1A 2

TL1

VRAAG 4 12 PUNTE Vraag Oplossing Verduideliking Vlak

4.1.

30 leerders 33

2A 2

TL1

4.2

B2 33

2A (aanvaar 2B) 2

TL1

4.3.

Suid Oos 33

2A 2

TL1

Page 14: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid/V1 4 November 2015 NSS Graad 10 Memo

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

4.4

Lengte = 15 cm 500 3 = 7500 cm 3 =

= 7.5 m 3

1M 1A 1C 3

TL2

4.5.

Oppervlakte = 6 7.5 33 = 45 m2 3

2MA 1CA 3

TL2

VRAAG 5 19 PUNTE Vraag Oplossing Verduideliking Vlak

5.1.1

R5000 33

2RG 2

TL1

5.1.2

R9500 33

2RG 2

TL1

5.1.3

R9500 R5000 3 R4500 3

1M 1CA 2

TL1

5.1.4

100% 3 3

1M 1CA 2

TL2

5.2

Profyt = R5.75 75 R3.15 3 = R431.25 – R236.253 = R195.003

1M 2CA 3

TL2

5.3.1

Sien BYLAE

4

TL2

5.4.1

R15 203 = R3003

1M 1A 2

TL1

5.4.2

R750 R153 =50 ure3

1M 2 1A

TL1

Page 15: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid/V1 5 November 2015 NSS Graad 10 Memo

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

BYLAAG A : VRAAG 5.3

AANTAL MP3 ALBUMS

# 1 Punt vir elke twee korrekte balke

# 1 punt vir geen spasies tussen balke nie.

50

40

30

20

10

0

31 - 40 41 – 50 51 – 60 61 – 70 71 – 80 81 - 90

LENGTE VAN SPEELTYD IN MINUTE(T)

Page 16: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid/V1 6 November 2015 NSS Graad 10 Memo

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG VLAKKE

1-(60%) 2-(35%) 3-(5%) TOTAAL

VRAAG 1

1.1.1 2 2

1.1.2 a 2 2

b 2 2

c 2 2

1..1.3 3 3

1.2.1 2 2

1.2.2 4 4

17

VRAAG 2

2

2.1 2 2

2.2.1 2 2

2.2.2 2 2

2.2.3 3 3

2.3. 2 2

2.4 4 4

15

VRAAG 3

3.1.1 2 2

3.1.2 2 2

3.1.3 2 2

Page 17: GRAAD 10...Wiskundige Geletterdheid /V1 4 November 2015 NSS- Graad 10 Kopiereg voorbehou Blaai asb om VRAAG 2 Kaapstad is koud in die winter. Bestudeer die …

Wiskundige Geletterdheid/V1 7 November 2015 NSS Graad 10 Memo

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

3..2.1 2 2

3..2.2 2 2

3.2.3 2 2

12

VRAAG 4

4

4.1 2 2

4.2 2 2

4.3 2 2

4.4 3 3

4.5 3 3

12

VRAAG 5

5.1.1 2 2

5.1.2 2 2

5.1.3 2 2

5.1.4 2 2

5.2 3 3

5.3.1 4 4

5.4.1 2 2

5.4.2 2 2

19

TOTAAL 40 31 4 75