graad 11 november 2013 geografie v1 bylaag · nasionale senior sertifikaat graad 11 november 2013...

9
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye.

Upload: others

Post on 05-Mar-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2013

GEOGRAFIE V1 BYLAAG

PUNTE: 225

TYD: 3 uur

Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye.

Page 2: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2013)

FIGUUR 1.2

FIGUUR 1.3

Page 3: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 3 FIGUUR 1.4

FIGUUR 1.5

Page 4: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

4 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2013)

FIGUUR 2.2

FIGUUR 2.3

GEVALLESTUDIE DROOGTE EN HONGERSNOOD IN DIE HORING VAN AFRIKA ʼn Uitgerekte droogte in Oos-Afrika in 2011 het verwoestende gevolge op die mense en die omgewing van die Horing van Afrika gehad, veral in Somalië.

Meer as 12 miljoen mense, wat in vier lande in die Horing van Afrika woon, was in ʼn wanhopige situasie (sien aangehegde kaart). Teen Oktober 2011, het ʼn Britse welsynsorganisasie meer as 2,4 miljoen mense, wat in vlugtelingkampe gewoon het, gevoed.

Die volgende reënseisoen het ook nie verligting aan die mense in die kampe gebring nie. Dit het slegs ʼn nuwe bedreiging van water-oordraagbare siektes versprei. Teen Desember 2011 het voedselonsekerheid en hongersnood “noodvlakke” bereik, met geen teken van enige verligting deur klimaatsverandering nie.

Page 5: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 5 FIGUUR 2.4

FIGUUR 2.5

[Aangepas uit Strahler, 1966]

Page 6: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

6 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2013)

FIGUUR 3.2

FIGUUR 3.4

Die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) het die grootste tropiese reënwoude in Afrika, wat meer as 100 miljoen hektaar bedek. Die toekoms van DRK woude word egter bevraagteken weens ʼn bevolkingsgroeitempo wat 3% oorskry. Die vraag na brandhout oorskry die beskikbaarheid daarvan. Plantasie landbou en kommersiële boerdery neem toe. Albei bedreig die DRK se uitgebreide woude.

Page 7: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 7 FIGUUR 3.5

FIGUUR 4.2

Page 8: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

8 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2013)

FIGUUR 4.3

GEVALLESTUDIE: Geld in die bank Na die 12 Januarie 2010-aardbewing in Haiti, het Amerikaners byna $2 miljard deur verskeie welsynsorganisasies aan humanitêre hulp geskenk. Meer as 200 000 mense het gesterf en meer as een miljoen is dakloos gelaat. Hulp in die vorm van kospakkies is aan vroue uitgedeel, omdat daar geglo word dat hulle meer sal omgee en verseker dat hul kinders gevoed sal word. Verskeie bewerings van korrupsie en die verkoop van kos op die swartmark, is egter gemaak. Die burgermeester van Port au Prince, die hoofstad van Haiti, was beskuldig van omkopery en korrupsie. Onlangse verslae toon dat die geld wat deur welsynsorganisasies geskenk is, nog nie gebruik is nie en nog steeds in die bank is. Sestig Amerikaanse welsynorganisasies was ondervra deur die nuusblad, The Chronicle of Philantropy. Daar is bevind dat meer as 60% van die $1,5 miljard wat hulle as fondse vir die Haiti aardbewing ingevorder het, nog steeds in die bank is.

[Bron: Vryelik vertaal en aangepas: Reuters, 2010 en 2011]

FIGUUR 4.4

Page 9: GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG · NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V1 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie bylaag bestaan uit 9 bladsye

(NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 9 FIGUUR 4.5